The Oaks. Voorbereidingskool HANDLEIDING

Vergelijkbare documenten
Ons Prospektus 1. WELKOM

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Tjokkerjol Speelgroepie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Inligtingshandleiding

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM STUDIELENING

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Les 14: Entrepreneurskap

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

2 nd Chances... Wiskunde

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

Laerskool Horison Graad

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

NASKOOLSENTRUMBELEID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Bankstate LPF Systems BK

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Pre-Graad R / Graad R

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Gids vir Byvoordele eise

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

KONTRAK VIR TOELATING

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes Bepalings en voorwaardes

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

Transcriptie:

The Oaks Voorbereidingskool HANDLEIDING 1

WELKOM BY The Oaks Voorbereidingskool Ons wil u hartlik welkom heet by ons skool. Die voorreg om Ouers te wees bring daarmee saam die verantwoordelikheid om u kind se toekoms te beplan. Tuis probeer mens kinders waardes leer, wat hulle sal toerus vir die toekoms en die onsekerhede wat dit mag inhou. Dit is egter dan ook so dat kinders heelwat tyd saam met ander sal deurbring op pad na jong mense en volwassenes word en dit is baie belangrik dat die regte skool gekies word, wat ooreenstem met die waardes wat ouers by kinders wil tuis bring. Ons beskou die verhouding tussen tuiste en skool as ʼn vennootskap en waardeer alle insette gelewer deur ouers en nooi julle uit om deel te neem in die ontwikkeling en vordering van julle kinders, en ons streef na volgehoue gesprekingvoering tussen die tuiste en die skool. Ons streef na die ontwikkeling van die kind in geheel en onderneem derhalwe aktiweite wat die intellek, kultuur, sosialisasie, emosies en die fisiese groei van die kind sal ontwikkel en bevorder. Ons hoop hierdie Handleiding van nut en waarde sal wees om inligting te verskaf aangaande die onderrig wat ons skool aanbied om die beste belange van u kind te dien. Vriendelike groete Tessa Strack. 2

SKOOLHOOF Mev Tessa Strack Eienaar / Bestuurder / Skoolhoof Opleiding Onderwysdiploma (Kindertuin) EA Noodhulp Sertifikaat Internasionale Brain Gym Sertifikaat Sertifikaat in Gesondheidsleierskap Sertifikaat in Voeding en Voedsel (Onderskeiding) Vorige Ondervinding Graad 3 Onderwyseres: Laerskool Fanie Theron (1982) Graad 2 Onderwyseres Laer Seunskool Paarl (1984-1986) Stigter en Hoof : Friends Playschool (1987 1996) Stigter en Hoof: The Oaks Voorbereidingskool ingelyf daarby Squirrels Kleuterskool en Dagsorsentrum (1997 tot hede) 3

ONS GESKIEDENIS In 1987 is Friends Kleuterskool en Dagsorgsentrum gestig. Ons het binne twee jaar gegroei van ʼn twee dag per week program tot ʼn volwaardige kleuterskool. Oorspronklik is daar net omgesien na halfdag kleutersorg, maar dit is later uitgebrei na volle dagsorg, wat skoolvakansies ingesluit het, soos die aanvraag ontstaan het. In 1997 is die naam verander na The Oaks Voorbereidingskool en daarby ingelyf Squirrels Kleuterskool en Dagsorgsentrum. ONS DOELSTELLING Ons streef by die Oaks om na kinders se sorg en opvoeding vanaf ʼn jong ouderdom om te sien. Ons poog om kinders aktiewe leerders te maak en nie blote passiewe luisteraars nie. Ons poog om redenasie vermoë en selfversekerheid daar te stel, sodat elke kind bevoeg sal wees om sy of haar volle potensiaal in die toekoms te kan ontgin en ontwikkel. ONS OOGMERK Ons streef daarna om in ons skool ʼn plek van opvoeding te skep, waar kinders die geleentheid gegun word om te ontwikkel tot gebalanseerde toekomstige landsburgers en volwassenes, wie besluite kan neem, verantwoordelikheid vir hulle handel en wandel kan aanvaar en ander mense met respek te behandel. SKOOLBESTUUR Aangesien ons ʼn privaat instelling is, ontvang ons anders as staatsbeheerde instellings, nie subsidies nie. Ons voortbestaan is derhalwe direk afhanklik van ons vermoë om 4

ʼn uitmuntende produk en diens daar te stel en daarmee gekoppel, die positiewe ondersteuning en bystand, wat ons van die ouers ontvang. Ons personeel werk in noue samehang met mekaar en is altyd bereid om u van enige inligting wat u mag benodig, te voorsien. SKOOLTYE. Skoolure : 8H15 to!3h00 Maandag tot Vrydag. Kinders mag enige tyd van 7h15 by die skool afgelaai word. Ouers word gevra om hulle kinders elke middag betyds te kom haal. As ʼn kind tot 14h00 by die skool moet bly sal ʼn bykomende fooi gehef word. Ons is gesluit op alle Openbare Vakansiedae. Ons volg die kwartale van die Weskaapse Onderwysdepartment. KLASINDELINGS VOOR GRAAD EEN Dit word aangebeid as n oorbruggingskursus vir kinders, wie reeds pre-primêr voltooi het, maar wie nog nie gereed is vir die druk van Graad Een nie. In hierdie groep sal kinders die werk wat in die eerste termyn van Graad Een gedoen word, oor n tydperk van n jaar voltooi. Hierdie groep het spesifiek ten doel om n kind behulpsaam te wees, wie vir een of ander rede nie gereed is vir formele onderrig nie. (emosioneel/intellektueel/huistaal nie Engels of Afrikaans is nie). Kinders, wie hierdie kursus voltooi het, is definitief beter voorberei om Graad Een meer suksesvol aan te pak en te presteer. 5

Hierdie jaar verhoed ook dat n kind, wie reeds pre-primêr voltooi het, verveeld raak as gevolg van die herhaling van onderwerpe. GRAAD EEN TOT DRIE Oor die jare heen, het hierdie afdeling van die skool uitstekende resultate gelewer. Ons konsentreer op klanke, lees, handskrif, wiskunde, omgewingstudies, kuns, musiek en liggaamlike opvoeding vorm ook deel van n skooldag. Ons poog om n stewige grondslag te lê in al die bovermelde areas van onderrig en ons bied onderrig aan deur middel van tradisionele metodes. Ons klasse word met opset klein gehou met n maksimum van 6 leerders per graad. Onderrig vind in n ontspanne omgewing plaas en geskied op n individuele grondslag in die kind se moedertaal (beide Engels en Afrikaans word aangebied). Nadat n stewige grondslag gelê is, is hierdie kinders suksesvol in staat om in enige skoolomgewing aan te pas. Ander grade (Graad 4 tot Graad 7) sal oorweeg word na gelang van belangstelling. VORDERINGSVERSLAE Vorderingsverslae word aan die einde van die tweede en vierde kwartale beskikbaar gestel. UITSTAPPIES EN BESOEKE Uitstappies is ongelukkig nie altyd moontlik nie as gevolg van die feit dat so baie ouers werk en dus in onvermoë verkeer om met vervoer bystand te verleen. Ons probeer egter om een of ander uitstappie per jaar te reël. Ons nooi egter verskeie besoekers na die skool uit. 6

NA-SKOOLSE-EN SKOOLVAKANSIESORG Hierdie diens word aan leeders verskaf en werkende ouers kan aansoek doen vir toelating en die koste vir sodanige diens is op aanvraag beskikbaar. Middagetes kan ook verskaf word en kinders ontvang ook ʼn verdere versnapering en iets om te drink. Ons sluit stiptelik om 18h00. REËLS EN REGULASIES Ouers word versoek om asseblief kennis van die volgende Reëls en Regulasies te neem. Daar word van Ouers verwag om alle skoolvergaderings by te woon (gewoonlik een per kwartaal). Daar word van Ouers verwag om behulpsaam te wees met fondsinsamelingsaktiweite. Huiswerkboeke moet daagliks nagegaan en geteken word. Kinders word nie toegelaat om speelgoed skool toe te bring nie. Kinders se besittings, klere ens. moet duidelik gemerk word en ons sal geen verantwoordelikheid aanvaar vir besittings, wat verlore mag gaan indien dit nie gemerk is nie. Indien kinders vir nasorg aanbly, moet ʼn verdere stel skoon klere deur die Ouers verskaf word. Sien asseblief toe dat kinders reeds teen 20:00 in die bed is, aangesien dit baie moeilik is om met kinders te werk wie moeg en knieserig is. Indien u kind deur die dag medikasie mag benodig as gevolg van siekte, moet Ouers alle besonderhede hiervan in die medisyneboek aanteken, (in die geval van ouer kinders) en in die boodskapboek in geval van jonger kinders en deur u onderteken word, alvorens ons enige medikasie sal toedien. Alle medikasie moet asseblief by die skool ingehandig word ten einde behoorlik toesig en toediening te 7

verseker en ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir die per ongelukke en toevallige iname van medikasie deur u kind, indien die medikasie in die kind se sak geplaas word sonder ons medewete nie. SKOOLGELDE EN FOOIE BETAALBAAR Skoolgelde is betaalbaar oor ʼn twaalf maande periode en is voorafbetaalbaar voor of op die laaste dag van die maand. Skoolgelde is nie terugbetaalbaar as gevolg van afwesigheid omrede siekte van die kind of omdat die kind met vakansie gaan nie. Skoolgelde moet deur middel van debietorder of elektroniese fondsoorplasing in die skool se bankrekening betaal word. Geen kontant mag direk in die bankrekening betaal word nie, maar moet direk aan die hoof betaal word. U kind se naam en van is die verwysingsnommer wat bankbetalings moet vergesel. Laat betalings of nie-betalings sal tot gevolg hê dat die kind toegang tot die skool geweier word en ouers is aanspreeklik vir regskoste op Prokureur-Eie-Kliënt skaal indien sodanige gelde ingevorder moet word. 8

Rente teen 2.5% per maand sal op agterstallige skoolgelde gehef word. BANK BESONDERHEDE: Paarl Skool The Oaks Preparatory School Nedbank Paarl Takkode: 101910 Rekeningnommer: 1019331933 Wellington Skool H.S.van Dyk Attorneys ABSA Paarl TAKKODE: 632005 Rekeningnommer: 4070005854 BYKOMENDE INLIGTING Neem asseblief kennis dat indien u nie self u kind by die skool kan kom haal nie, dan moet u asseblief vooraf telefonies of in persoon die betrokke reëling maak en wie u kind sal kom oplaai. Ons sal bewys van identiteit versoek van hierdie betrokke persoon en geen ander persoon behalwe die ouers, sal toegelaat word om enige kind uit die skool te verwyder indien daar nie vooraf reëlings in die verband getref is nie. Hou asseblief alle veiligheidshekke te alle tye gesluit as en wanneer u die sentrum binnekom of verlaat, selfs al is u haastig om u kind af te laai of te kom haal. Die reëling is nie alleen om sekuriteit te verseker nie, maar om ook toe te sien dat ander kinders nie ongesiens die perseel verlaat en in die besige pad en verkeer beland nie. Neem asseblief kennis dat indien u kind ongesteld is met GASTRO, word u vriendelik versoek om die kind tuis te hou. 9

Hierdie siektetoestand versprei makklik en vinnig en hou veral groot risiko vir kinders in. LYS VAN MAANDELIKSE BENODIGHEDE WAARVOOR U AS OUER AANSPREEKLIK IS ʼn Skryfbehoefte lys sal verskaf word Ouers sal verantwoordelik wees vir die kostes verbonde aan werkboeke wat deur die skool gedruk word, asook maandelikse uitgawes verbonde aan fotostate. Die volgende word benodig van kinders in hierdie groepe: Sonhoede asook sonbrandroom moet gedra word. Versnapping vir 10 uur Maandeliks 1 x houer sneesdoekies 1 x lugverfrisser 1 x 10 toiletrolle Kwartaliks 1x houer handreiniger (liquid soap) 1x pak fotostaatpapier TER AFSLUITING Ons hoop dat hierdie Handleiding van waarde was om enige navrae, wat u sou gehad het te beantwoord. Ons nooi u vriendelik uit om asseblief met ons in verbinding te tree indien u enige verdere navrae sou hê of bykomende inligting sou benodig. Ons sien daarna uit om aan u as ouers ʼn diens te verskaf en om na u kinders se opvoeding om te sien. Vriendelike groete Tessa Strack en Personeel 10