GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 VERBRUIKERSTUDIES

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRADE 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRADE 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Sentraalbeplande stelsel

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VERBRUIKERSTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Les Plan Twee. Habitats

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR-SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Transcriptie:

GR 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 VERRUIKERSTUIES FERURIE/MRT 2011 PUNTE: 200 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 2 bladsy-antwoordblad. laai om asseblief

Verbruikerstudies 2 E/Feb. Mrt. 2011 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings. FELING PUNTE TY (MINUTE). Kortvrae 40 20. Voedsel en Voeding 40 40. Kleding 40 40. ehuising en Sagte Meublement 40 40 E. Teorie van die Praktiese Opsie 40 40 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. L die afdelings is VERPLIGTEN. eantwoord FELING op die aangehegte NTWOORL en plaas dit GTER in jou NTWOOREOEK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. egin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. Jy mag 'n sakrekenaar gebruik. Skryf slegs met swart of blou ink. Gee aandag aan spelling en sinskonstruksie. Skryf netjies en leesbaar. laai om asseblief

Verbruikerstudies 3 E/Feb. Mrt. 2011 FELING : KORTVRE VRG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en maak 'n kruisie (X) in die blokkie ( ) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.21) op die aangehegte NTWOORL. GEEN punte sal toegeken word as meer as een kruisie (X) vir 'n antwoord verskyn nie. 1.1.1 ie liggaam wat namens die regering belasting invorder: ie Openbare eskermer Nasionale Verbruikersforum ie Suid-frikaanse Inkomstediens Provinsiale Verbruikersake (1) 1.1.2 elasting wat by die prys van goedere en dienste wat in Suid- frika beskikbaar is, gevoeg word: Invoerbelasting Standaard-inkomstebelasting elasting op toegevoegde waarde Lopende betaalstelsel (1) 1.1.3 ie belasting wat op tabak en alkohol gehef word: Invoerbelasting ksynsreg Uitvoerbelasting Kapitaalwinsbelasting (1) 1.1.4 Hierdie organisasie help verbruikers met probleme met betrekking tot voedseletikette: ie Raad vir Mediese Skemas ie Rolprent- en Publikasieraad Provinsiale Verbruikersake Wet op Voedingsmiddels, Skoonheidsmiddels en Ontsmettingsmiddels (1) 1.1.5 ie verbruikersprysindeks (VPI) word gebruik om die impak van prysverhogings op die armes te assesseer. om die prys van basiese voedsel te bepaal. om die amptelike inflasiekoers te bereken. deur die bank om sy inflasiekoers te bepaal. (1) laai om asseblief

Verbruikerstudies 4 E/Feb. Mrt. 2011 1.1.6 Watter van die volgende is bronne van inkomste? ividende, TW, versekering Salarisse, bonusse, spaargeld Lone, dividende, LS Versekering, lone, spaargeld (2) 1.1.7 Jy belê R1 000,00 in 'n spaarrekening vir 18 maande. ie rente op die rekening is 4,5%. Hoeveel geld sal jy aan die einde van hierdie tydperk hê? R1 200,50 R1 570,50 R1 067,50 R1 470,50 (3) 1.1.8 Voedselbronne wat dieetvesel bevat, bevorder die absorpsie van vitamien. verhoog bloedglukosevlakke. bevorder die afbreek van koolhidrate. verlaag die cholesterolvlakke in die bloed. (1) 1.1.9 ie voedselverwante gesondheidstoestand wat ontstaan as gevolg van die liggaam se onvermoë om glukosevlakke in die bloed te beheer, word genoem. diabetes hoë bloeddruk anemie bulimie (1) 1.1.10 Voorbeelde van voedsel wat voordelig is vir mense wat aan osteoporose ly: Stokvis, volroommelk en hawermoutpap Geblikte sardiens, afgeroomde melk en joghurt Vars vrugte, groente en peulgroente Rooivleis, volroommelk en volgrane (2) 1.1.11 ie volgende beroep bied 'n goeie geleentheid om 'n mens se modesin deur middel van kleding uit te druk: Laboratoriumassistent Tandtegnikus innenshuise ontwerper Motorwerktuigkundige (1) laai om asseblief

Verbruikerstudies 5 E/Feb. Mrt. 2011 1.1.12 ie meeste jong volwassenes koop hulle klere tydens hierdie stadium van die modesiklus: Groei ekendstelling fname Hoogtepunt (1) 1.1.13 Om die korrekte kleredragvoorskrifte in die werksomgewing te volg, sal... bevorder. seksuele diskriminasie sosiale interaksie godsdienstige toewyding geslagsgelykheid (1) 1.1.14 Hereregte is belasting wat deur die regering gehef word wanneer 'n nuwe eienaar eiendom koop. werknemer verplaas word. maatskappy meubels na 'n ander maatskappy oordra. huurooreenkoms na 'n nuwe huurder oorgedra word. (1) 1.1.15 eeltitel beteken dat 'n persoon die eiendom besit. is 'n koöperatiewe eienaarskap. is wanneer 'n groep mense die ontwikkeling besit. kom ter sprake wanneer 'n groep huise een erf deel. (1) 1.1.16 Verbandbetalings bestaan NIE uit NIE. administrasiekoste en rente op die lening kapitaalbetalings en rente op die lening deposito's op die huis en rente aan die bank kapitaalbetalings en versekeringskoste (2) 1.1.17 Wanneer 'n kontrak vir die bouer opgestel word, moet jy RIE van die volgende insluit: 1. esonderhede van die huisplan 2. ouspesifikasies 3. Oordragkoste 4. atum van voltooiing 5. Kwalifikasies vir die huislening 3, 4 en 5 1, 2 en 4 1, 3 en 5 2, 3 en 4 (3) laai om asseblief

Verbruikerstudies 6 E/Feb. Mrt. 2011 1.1.18 ie totale bedrag wat vir materiaal, arbeid en oorhoofse koste betaal word, verteenwoordig die... van die items wat geproduseer word. produksiekoste netto prys eenheidsprys ontwikkelingskoste (1) 1.1.19... om die hoeveelheid huishoudelike afval te verminder. Gebruik polistireenhouers Koop hersikleerde/herwinde papierhanddoeke Gebruik materiaalvadoeke of -servette Koop voedselporsies wat individueel toegedraai is (1) 1.1.20 Identifiseer die produk wat NIE herwin kan word NIE: Supermarkdrasakke Groen glasbottels luminium-koeldrankblikkies Litiumbatterye (1) 1.1.21 ie effek ontstaan wanneer nywerheidsgasse van die son se energie vasvang en die aardoppervlak en atmosfeer se temperatuur laat styg. termiese kweekhuissonglobale (1) 1.2 Identifiseer RIE metodes wat bulimielyers gebruik om van voedsel in die liggaam ontslae te raak. Maak 'n kruisie (X) in die blokkie langs die vraagnommer (1.2) op die aangehegte NTWOORL. E F G rink baie water rink purgeermiddels Verhoogde vet-inname oen strawwe oefening Weier om te eet Vomering wat self aangebring word Verhoogde proteïen-inname (3) laai om asseblief

Verbruikerstudies 7 E/Feb. Mrt. 2011 1.3 Identifiseer uit die lys hieronder VIER riglyne om vetsug te beheer. Maak 'n kruisie (X) in die blokkie langs die vraagnommer (1.3) op die aangehegte NTWOORL. E F G H Volg 'n baie hoëkilojoule-dieet eperk alkohol-inname Peusel aan vars vrugte en groente Sluit ekstra vesel in Volg 'n dieet wat ryk is aan versadigde vetsure Eet genoeg proteïenvoedsel Eet meer souterige voedsel eperk vrugte- en groente-inname 1.4 Kies die modeterm uit KOLOM om by 'n beskrywing in KOLOM te pas. Maak 'n kruisie (X) in die blokkie ( G) langs die vraagnommer (1.4.1 1.4.5) op die aangehegte NTWOORL. GEEN punte sal toegeken word as meer as een kruisie (X) vir 'n antwoord gemaak is. 1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4 KOLOM (ESKRYWINGS) 'n Nuwe kledingstyl wat deur 'n paar mode-leiers gedra word ie buitelyne van 'n kledingstuk Individuele verskille in 'n styl 'n Styl wat gewild bly en vir 'n lang tydperk gedra word E KOLOM (MOETERME) ontwerp hoogmode silhoeët modeneiging mode 1.4.5 anvaarde styl wat deur baie mense tydens 'n sekere tydperk gedra word F G klassieke styl modegier (5 x 1) (5) TOTL FELING : 40 laai om asseblief

Verbruikerstudies 8 E/Feb. Mrt. 2011 FELING : VOESEL EN VOEING VRG 2 2.1 Verduidelik hoe die logo's hieronder verbruikers kan beïnvloed wanneer hulle voedselprodukte koop. 2.1.1 (3) 2.1.2 2.2 Stel VIER maniere voor waarop 'n persoon se daaglikse sout-inname verlaag kan word. 2.3 Stel voor en motiveer VIER voedselkeuses vir 'n persoon wat aan MIV/Vigs ly en diarree en sere in die mond het. (8) (3) laai om asseblief

Verbruikerstudies 9 E/Feb. Mrt. 2011 2.4 estudeer die voorgestelde dieetplan hieronder vir 'n persoon wat met anemie gediagnoseer is. IEETPLN ONTYT Tuisgemaakte kraakgraankos 1 eetl. hawermout met 2 eetl. semelvlokkies 2 gekapte, gedroogde appelkose 1 eetl. rosyne 1 eetl. sonneblomsaad fgeroomde melk MIGETE Mozzarella-en-tamatieslaai 1 klein avokado 50 g laevet-mozzarellakaas 2 tamaties, gesny en op 'n bord met vars basiliekruid gerangskik Swartpeper en balsamiese asyn 1 kiwivrug NETE 1 klein aartappel in die skil 1 klein blikkie ingelegde boontjies Slaai met vetvrye slaaisous Vit. -gefortifiseerde swartbessiesap 2.4.1 2.4.2 2.4.3 eskryf die gesondheidstoestand anemie. Verduidelik waarom jong, vroulike volwassenes meer tot anemie geneig is. ui aan en motiveer watter voedsel voordelig is vir die beheer van anemie. (3) (5) 2.5 Voorspel hoe die voorkoms van hartsiektes die Suid-frikaanse ekonomie beïnvloed. (5 x 2) (10) TOTL FELING : 40 laai om asseblief

Verbruikerstudies 10 E/Feb. Mrt. 2011 FELING : KLEING VRG 3 3.1 Noem en beskryf die VYF stadiums van die modesiklus. (5 x 2) (10) 3.2 Noem RIE tegnologiese faktore wat modeverandering beïnvloed. (3) 3.3 estudeer die uitrusting hieronder wat Thabo werk toe dra. Hy werk vir 'n korporatiewe maatskappy. 3.3.1 3.3.2 Thabo gaan 'n informele sokkerfunksie na werk bywoon. Wat moet hy aan die uitrusting verander sodat dit by die geleentheid sal pas? Hoe sal handelsnaam-etikette Thabo se keuse van klere beïnvloed? (3) laai om asseblief

Verbruikerstudies 11 E/Feb. Mrt. 2011 3.4 ie damesuitrusting hieronder is 'n kombinasie van 'n rooi, geblomde syserp, 'n swart driekwartjas wat oor 'n swart poliëster-/katoenromp gedra word en 'n armband. espreek die veelsydigheid van hierdie uitrusting vir die werksomgewing. 3.5 Noem RIE riglyne wat 'n ontwerper in gedagte moet hou wanneer hy/sy klere ontwerp wat fisies gestremde jong volwassenes in die werksomgewing sal dra. (6) 3.6 Gianni Versace se opinie oor modekeuses is: 'Jy besluit wat jy is en wat jy wil weergee deur die wyse waarop jy aantrek en hoe jy leef.' [Met vriendelike vergunning van Edgars se Special ollector's Edition] espreek Gianni se opinie wat betref die keuse van klere vir die werksomgewing. (4 x 2) (8) (6) TOTL FELING : 40 laai om asseblief

Verbruikerstudies 12 E/Feb. Mrt. 2011 FELING : EHUISING EN SGTE MEULEMENT 4.1 Noem VIER verantwoordelikhede wat munisipale dienste teenoor huiseienaars het. 4.2 Noem en bespreek die betrokkenheid van enige RIE rolspelers in die proses om vir 'n verbandlening aansoek te doen. (3 x 2) (6) 4.3 Wie teken die aanbod om te koop? (2) 4.4 eantwoord die volgende vrae. 4.4.1 4.4.2 Verduidelik waarom inflasie 'n probleem skep vir verbruikers. Gee TWEE redes waarom huiseienaars 'n beter kans het om hulself teen inflasie te beskerm, as wat mense het wat behuising huur. (2 x 2) (2) 4.5 Noem energiebesparende faktore wat verbruikers moet oorweeg wanneer hulle die volgende huishoudelike toerusting koop: 4.5.1 4.5.2 4.5.3 Wasmasjiene Yskaste Tuimeldroërs 4.6 Stel VYF huishoudelike praktyke voor om koolstofvrylatings te verminder en 'n gesonde omgewing te handhaaf. (5 x 2) (10) TOTL FELING : 40 laai om asseblief

Verbruikerstudies 13 E/Feb. Mrt. 2011 FELING E: TEORIE VN PROUKSIE EN EMRKING VN VOESEL, KLEING EN SGTE MEULEMENT VRG 5 5.1 Hoe sal jy verseker dat die verpakking van jou produk maksimum trefkrag het om verkope te bevorder? (8) eantwoord ÓF VRG 5.2 ÓF VRG 5.3. 5.2 VOESELPROUKSIE 5.2.1 5.2.2 espreek die belangrikheid van geskikte pakplek tydens die produksie en bemarking van voedselprodukte. Stel VIER maniere voor om vermorsing van bederfbare voedselitems by die verkoopspunt te vermy. OF 5.3 KLEING-/SGTE MEULEMENTPROUKSIE 5.3.1 5.3.2 espreek die belangrikheid van geskikte pakplek vir kleding- of sagtemeublement-produkte tydens en na produksie. Stel VIER maniere voor om vermorsing tydens die produksie van mode-items te voorkom. 5.4 Wat behoort jy in gedagte te hou wanneer jy 'n advertensie beplan om 'n produk te bemark? (5) 5.5 espreek die behoorlike hantering en beheer van voorraad in 'n klein onderneming. (5) 5.6 Verduidelik hoe die maak van 'n voorbeeld of prototipe 'n uitstekende bemarkingsinstrument vir 'n besigheid kan wees. (2) 5.7 espreek hoe elk van die volgende die volhoubare winsgewendheid van 'n onderneming kan beïnvloed: 5.7.1 5.7.2 Marknavorsing Finansiële lewensvatbaarheidstudie (8) TOTL FELING E: 40 GROOTTOTL: 200

Verbruikerstudies 1 E/Feb. Mrt. 2011 NTWOORL: FELING SENTRUMNOMMER: EKSMENNOMMER: VRG 1.1 40 1.1.1 (1) 1.1.2 (1) 1.1.3 (1) 1.1.4 (1) 1.1.5 (1) 1.1.6 (2) 1.1.7 (3) 1.1.8 (1) 1.1.9 (1) 1.1.10 (2) 1.1.11 (1) 1.1.12 (1) 1.1.13 (1) 1.1.14 (1) 1.1.15 (1) 1.1.16 (2) 1.1.17 (3) 1.1.18 (1) 1.1.19 (1) 1.1.20 (1) 1.1.21 (1) 28 laai om asseblief

Verbruikerstudies 2 E/Feb. Mrt. 2011 VRG 1.2 E F G (3) VRG 1.3 E F G H VRG 1.4 1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5 E F G (1) E F G (1) E F G (1) E F G (1) E F G (1) (5) TOTL FELING : 40