ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

Vergelijkbare documenten
Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

DISSIPLINÊRE PROSEDURE

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Naskool Tel:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

HOËRSKOOL OOS-MOOT AANHANGSEL TOT GEDRAGSKODE

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996)

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2010)

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

INLIGTING 2018 GRAAD 8

HOËRSKOOL RUSTENBURG

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

LAERSKOOL EVERSDAL GEDRAGSKODE

REKORD- EN EINDEKSAMEN

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART

Laer Gedenkskool Danie Theron

LAERSKOOL TUINE SKOOLREëLS & DISSIPLINE STELSEL

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

NASKOOLSENTRUMBELEID

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

HOËRSKOOL ALBERTON STRAFBELEID 2016

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

AANSOEK OM STUDIELENING

Gedragskode leerders. Laer Meisieskool La Rochelle. Girls' Primary School. A. Inleiding. 1. Wetsbepaling: Algemeen

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

GEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR

Laerskool Stellenbosch

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Gedragskode vir Leerders van Hoërskool Wonderfontein High School

DISSIPLINêRE KODE VAN DARLING KOLLEGE

LAERSKOOL QUEENSWOOD GEDRAGSKODE VIR LEERDERS 2011

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Tjokkerjol Speelgroepie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

Skoolreëls vir leerders

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

HOËRSKOOL SWARTLAND SPORTBELEID

Hoërskool Swartland GEDRAGSKODE ALDUS AANVAAR OP HIERDIE. Voorsitter van beheerliggaam. Skoolhoof

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DISSIPLINÊRE KODE TEN OPSIGTE VAN LEERDERS

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

Grey Kollege College WHEN THE OCCASION DEMANDS. Gedragskode vir leerders. School Rules & Disciplinary Code (Hersien/Revised 2013)

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

HHH Gedragskode: 21 November 2016

Pre-Graad R / Graad R

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Wher e l ittle is gre at

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

GOUDVELD-HOËRSKOOL LEERDERBYWONINGSBELEID

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

DISSIPLINêRE BELEID 1. INLEIDING:

Transcriptie:

ODRMIG GDRAGSKOD aam van leerder: Graad 2019: Gedragskode k aanvaar die skoolreëls, gedragskode van die skool en voorskrifte ten opsigte van dissipline, skooldrag en persoonlike voorkoms van leerders en lê my daarby neer en verbind ook my kind daardeur. k is bewus daarvan dat detensies Vrydae tussen 14:00 en 1:30 by die skool plaasvind. k sal die nodige vervoerreëlings tref indien nodig. (Onderneming moet deur beide ouer/s en kind onderteken word.) Buitemuurse bedrywighede en sport Hiermee verleen ek toestemming dat bogenoemde leerder mag deelneem aan buitemuurse bedrywighede en sport van hierdie skool, dat hy/sy ritte in voertuie van die skool of personeel mag meemaak. k vrywaar hiermee Hoërskool Overberg asook alle onderwysers en afrigters van genoemde skool van enige aanspreeklikheid ten opsigte van enige siekte, ongeluk, beserings, verlies van lewe of eiendom of enige skade wat betrekking mag hê op genoemde leerder(s) gedurende sodanige rit. k gee ook my toestemming tot enige mediese behandeling wat nodig mag wees, deur 'n bevoegde persoon en onderneem om die onkoste daaraan verbonde self te dra. Toerusting / Handboeke k aanvaar volle verantwoordelikheid vir die toerusting wat deur die skool aan my kind geleen word. Geen nuwe handboeke sal uitgereik word indien die vorige jaar se boeke nie ingehandig of betaal is nie LW (Geen skryfboeke word deur die skool verskaf nie.) Skade: Skooleiendom nige skade deur my kind gedoen aan die skool se eiendom (sluit ook koshuis eiendom in) sal onmiddellik deur my vergoed word. Communicator / -pos k gee hiermee toestemming dat u my via sms/e-pos mag kontak om kommunikasie tussen die skool en myself te vergemaklik. Selfoonnommer: -pos: k / my kind onderneem om d School Communicator op my selfoon / rekenaar af te laai en sodoende op hoogte met alle skoolnuus en bedrywighede te bly. Selfone: Leerders Die skool laat geen selfone toe nie. Indien ouers die leerders wil kontak, kan boodskappe by die sekretaresses gelos word. Selfone wat vir die 1ste keer gekonfiskeer is, sal na drie weke by die skoolhoof uitgeteken kan word, die 2de keer in 2019 is dit vir ses weke.

Ons, (die ondergetekendes) verklaar hiermee dat ons ons verbind tot bogenoemde ondernemings. Geteken te op hierdie dag van 20. Handtekening van Pa/Voog Handtekening van Ma/Voog As getuies: 1. Datum: 2. Datum: GDRAGSKOD SKOOL k, (naam van leerder), asook ek, (naam van ouer of wettige voog), het ons vergewis van die inhoud van die gedragskode (aangeheg). Ons verklaar ons bereid om ons te onderwerp aan die bepalings van hierdie gedragskode. WIRIG OM T TK: (Skrap indien nie van toepassing) Ons is verder daarvan bewus dat n weiering om hierdie gedragskode te onderteken, nie my/ons kind vrywaar van die bepalings van hierdie gedragskode nie. SA Skolewet (Wet 84 van 199) Artikel 9 (2). Handtekening van Leerder Handtekening van Ouer / Voog

VORM B A1 A2 OORTRDIG TUG PUT Voorkoms (bv. seuns ongeskeer, algemene netheid, Teregwysing 1-2 kleredrag, juweliersware, ens.) Regstel van probleem Administrasie Koevert nie ingehandig, afwesigheidsbriefie 1 uitstaande A3 Huiswerkversuim / tuiswerkboeke vergeet. 1-2 A4 Ordeprobleme deur (bv. Kougom, selfoon besit, klanktoerusting, verantwoordelike ignoreer afkondigings, terugantwoordstrokies nie onderwyser en graadvoog ingehandig nie, selfaangedrewe voertuie op 2-3 verbode terrein, oortree op verbode terrein, draal tussen klasse, laat vir skool, klasontwrigting, werk afskryf) B1 Stokkiesdraai (algeheel) B2 Stokkiesdraai (gedeeltelik) B3 rnstige ordeprobleme (bv. Selfoon misbruik, klanktoerusting, lieg, vuiltaal, ongeskik, arrogansie, tekens wys, ondermyn gesag, klein diefstal, swak gedrag tydens skoolgeleenthede, swak gedrag in openbaar in skooldrag, sportspanne in die steek laat, praat in saal, krap op bank) B4 Bakleiery / Afknouery / Opstokery B5 Rook (op skoolterrein of in skooldrag enige plek) Gr. 8 12: opskorting van 1ste pouse: weke C1 Afwesig van detensie - Sonder verskoning, ouerkontak C2 Drankgebruik / misbruik (tydens sowel as buite skoolure onder jurisdiksie van die skool) : Onmiddellike skorsing 7 4 5

C3 C4 C5 Seksuele wangedrag / teistering / openbare onsedelikheid / satanisme Dwelms / dagga (of enige ander ongewenste middels besit of gebruik) Verbale / nie-verbale (fisiese) aggressie teenoor personeel Onmiddellike skorsing 7 week ) Implementeer dwelmbeleid / berading in samewerking met ouers en leerling. Geen samewerking - uitsetting n opsie. C Viktimisasie C7 Bendebedrywighede

C8 rnstige vandalisme / saakbeskadiging dae / finansiële implikasies) C9 Oneerlikheid eksamen / toetse / afkyk / besit van selfone of ander hulpbronne Kry 0 Onmiddellike ouerkontak C10 Inbraak / Diefstal / Brandstigting / Bedrog Tugverhoor (uitsetting deur WKOD word ) C11 Besit van gevaarlike wapens week ) C12 Besit van pornografiese materiaal C13 nige ander ernstige oortreding wat volgens die Tugkomitee, met goedkeuring van die Beheerliggaam tot uitsetting mag lei punte = 24 punte = 1 Detensie op Vrydagmiddag Tugverhoor