inligting vir skole Doen iets wen iets!

Vergelijkbare documenten
Animato Koorkompetisie/Choir

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO. vir skoolleerders en studente. jou erfenis!

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Beeld, Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Stuur die aansoekvorm aan:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Wrestling Federation Stoeifederasie

Klein Klaas se avonture!

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Direkte en indirekte rede. Naam:

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Lees en Leesgereedheid

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Wiskunde Graad 4. November 2016

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Antonieme en sinonieme

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

My naam en van is My ouderdom Kontaknommer My skool se naam is

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

FAKTORE EN VEELVOUDE

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pragtige Koningin Ester

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

Stuur die aansoekvorm aan:

Transcriptie:

inligting vir skole Storieleesfees! Doen iets wen iets!

Storieleesfees! kategorieë Leerders kan in een van die volgende vyf kategorieë deelneem volgens hulle graad: voorleeskategorie: Kategorie graad RR - 1 selfleeskategorieë: Kategorie graad 2-3 Kategorie graad 4-5 Kategorie graad 6-7 Kategorie graad 8-10 kry die boeke Boeke kan by die volgende instansies aangekoop word: Die onderskeie uitgewers en onafhanklike boekwinkels. LAPA Uitgewers: Betsie van der Walt (012 401 0716 of betsiev@lapa.co.za). Die hele pakket kan by LAPA Uitgewers bestel word. reëls Kinders/leerders tree as beoordelaars op. Alle kinders in graad RR tot leerders in graad 10 mag aan die kompetisie deelneem. Volledige stelle van die boeke kan per pos bestel word (sien 'kry die boeke') of afsonderlik by boekwinkels en die onderskeie uitgewers aangekoop word. Kinders sal ook die boeke wat hulle in kategorie graad RR - 1, graad 2-3 en graad 4-5 lees se illustrasies kan beoordeel. Uitgewers plaas die boeke in samewerking met die skrywers in die onderskeie leeskategorieë. Die ATKV administreer slegs die projek en is nie aanspreeklik vir die inhoud of kwaliteit van die boeke nie. Enige navrae oor die boeke kan aan die onderskeie uitgewers gerig word.

Storieleesfees! 2016-leeslys Voorleeskategorie: Graad RR 1 Dit was nie ek nie! Tafelberg Moenie die knoppie druk nie LAPA Uitgewers Ware diere-avonture: Kaptein Seeley Naledi Selfleeskategorie: Graad 2 3 Die dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjien Tafelberg My ouma is n film-ster LAPA Uitgewers Professor Fungus en die breindrein-eksperiment LAPA Uitgewers Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars LAPA Uitgewers Selfleeskategorie: Graad 4 5 Bravo, Lulu LAPA Uitgewers Die avonture van Lulu Lerulu Naledi Die woordenaar van Tah Protea Boekhuis Hendrik Leerdam: Kaap van storms Tafelberg Zackie Mostert en die katkrisis LAPA Uitgewers Zackie Mostert en die vreeslike verjaarsdag LAPA Uitgewers Selfleeskategorie: Graad 6 7 Bont-alarm Naledi Dressuur vir Dommie Groenheide Boeke Elton amper-famous April en juffrou Brom Tafelberg Emma en die creepy komplot Human & Rousseau Gabriella en die Hertog van Harte Tafelberg Mandjies word Boontjies Groenheide Boeke n Goeie dag vir boomklim LAPA Uitgewers Rosette vir Dapper Groenheide Boeke Sanri Steyn en die seun met die superkat-kragte LAPA Uitgewers Sanri Steyn en die spookmeisie van Raaiselfontein LAPA Uitgewers Spooksoene Protea Boekhuis Selfleeskategorie: Graad 8 10 Bambaduze Tafelberg Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok Tafelberg Geheime van die porseleinkat Groenheide Boeke Lang Henning en die uile Groenheide Boeke Liefde is n sprokie Human & Rousseau Middernagklub LAPA Uitgewers Nagloper Groenheide Boeke n Hart vol sand LAPA Uitgewers Sorrie maak nie gesond nie Naledi Swemlesse vir n meermin Tafelberg

Storieleesfees! verloop Skole kan self besluit vir watter en vir hoeveel kategorieë ingeskryf gaan word. Die onderwyser moet al die boeke vir die betrokke kategorieë so gou moontlik bekom. Voorleeskategorie: Kategorie Graad RR - 1 Boeke kan voorgelees word vanaf Januarie tot Julie 2016. Die onderwyser lees op 'n bepaalde dag al die boeke in hierdie kategorie aan die kinders voor. Dit is wenslik dat die beoordeling in een sessie plaasvind. Nadat al die boeke voorgelees is, vra die onderwyser die kinders om op hulle arms te lê en hulle oë toe te maak. Die kinders moet dan deur die opsteek van hande aandui watter boek volgens hulle mening die mooiste is. Elke kind het slegs een stem. Die onderwyser dui die kinders se stemme op die telkaart aan. Vervolgens moet die kinders aandui watter boek se illustrasies vir hulle die mooiste is. Die uitslag van hierdie beoordeling word ook op die telkaart ingevul. Die onderwyser vul self die inskrywingsvorm in en stuur dit saam met die telkaart om die ATKV teen 22 Julie 2016 te bereik. Biblioteke/skole wat in minstens twee kategorieë deelneem staan die kans om 'n geskenkbewys te wen.

Storieleesfees! Selfleeskategorieë: Graad 2-3, Graad 4-5, Graad 6-7 en Graad 8-10 Boeke in hierdie kategorieë moet deur leerders gelees word vanaf Januarie tot Julie 2016. Entoesiastiese lesers word in elke kategorie geïdentifiseer en hulle word by die beoordeling betrek. Die lesers wat deelneem moet al die boeke in die betrokke kategorie lees. Die onderwyser moedig die lesers aan om die boeke so vinnig as moontlik te lees. Sodra almal die boeke deurgelees het, kan meer lesers betrek word. Nadat die leerders al die boeke gelees het, dui elkeen op 'n stembrief (aparte brosjure) aan watter boek vir hulle die mooiste is. Die onderwyser moet die stembrief asseblief dupliseer indien nodig. Lesers in kategorie graad 2-3 en graad 4-5 moet ook op die stembrief aandui watter boek se illustrasies na hulle mening die mooiste is. Elke leser moet 'n afsonderlike stembrief invul. Die onderwyser ontvang elke leser se stembrief. Die onderwyser vul self die finale aantal deelnemers in op die inskrywingsvorm en die aantal stemme vir elke boek op die telkaart. Die onderwyser stuur slegs die telkaart en die inskrywingsvorm aan die ATKV. Biblioteke/skole wat in minstens twee kategorieë deelneem staan die kans om 'n geskenkbewys te wen.

inskrywingsvorm vir SKOLE Storieleesfees! inskrywingsvorm Hierdie vorm moet deur die onderwyser ingevul word. Hierdie vorm is vir kontroledoeleindes. Dié vorm word ingevul na afloop van die voorleessessie en/of nadat die stembriewe ontvang is. Slegs die inskrywingsvorm en die telkaart moet aan die ATKV gestuur word en dit moet die ATKV voor of op 22 Julie 2016 bereik. Stuur inskrywings aan: Die Organiseerder ATKV-Kinderboektoekennings Posbus 4586 Randburg 2125 Rig navrae aan: Jeanné Naudé Projekorganiseerder tel: 011 919 9088 faks: 086 646 0641 e-pos: jeannen@atkv.org.za naam van skool:... naam van onderwyser:... e-posadres:... posadres van SKOOL:...... poskode:... tel:...faks:... sel:... Vul hieronder die finale getal leerders wat in elke kategorie gestem het in: voorleeskategorie: Kategorie graad RR - 1: getal kinders wat beoordeel het... selfleeskategorieë: Kategorie graad 2-3: getal lesers wat beoordeel het... Kategorie graad 4-5: getal lesers wat beoordeel het... Kategorie graad 6-7: getal lesers wat beoordeel het... Kategorie graad 8-10: getal lesers wat beoordeel het... Die atkv administreer net die projek en is nie aanspreeklik vir die inhoud of gehalte van die boeke nie.

telkaart Storieleesfees! Dui asseblief die aantal stemme per kategorie aan. die spesifieke getal moet ingevul word. TELKAART LW: Elke leser/kind het net een stem en mag net in een kategorie deelneem. Voorleeskategorie: Graad RR - 1 Storie Dit was nie ek nie! Moenie die knoppie druk nie Ware diere-avonture: Kaptein Seeley Selfleeskategorie: graad 2-3 Storie Die dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjien My ouma is n film-ster Professor Fungus en die breindreineksperiment Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars Illustrasies Illustrasies Selfleeskategorie: graad 4-5 Storie Bravo, Lulu Die avonture van Lulu Lerulu Die woordenaar van Tah Hendrik Leerdam: Kaap van storms Zackie Mostert en die katkrisis Zackie Mostert en die vreeslike verjaarsdag Selfleeskategorie: graad 6-7 Bont-alarm Dressuur vir Dommie Elton amper-famous April en juffrou Brom Emma en die creepy komplot Gabriella en die Hertog van Harte Mandjies word Boontjies Illustrasies n Goeie dag vir boomklim Rosette vir Dapper Sanri Steyn en die seun met die superkat-kragte Sanri Steyn en die spookmeisie van Raaiselfontein Spooksoene Selfleeskategorie: graad 8-10 Bambaduze Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok Geheime van die porseleinkat Lang Henning en die uile Liefde is n sprokie Middernagklub Nagloper n Hart vol sand Sorrie maak nie gesond nie Swemlesse vir n meermin

kontrolelys Storieleesfees! Maak asseblief seker die volgende stappe is gevolg voordat die inligting aan die ATKV gestuur word: voorleeskategorie: FFAl die boeke is voorgelees aan die kinders. FFKinders het op hulle arms gelê en gestem vir hulle gunstelingboek deur hulle hande op te steek. Die hoeveelheid stemme is langs elke boek ingevul onder die opskrif STORIE op die TELKAART. Daar is dus 'n getal langs elke boek ingevul wat die hoeveelheid stemme aandui. FFKinders het op hulle arms gelê en gestem vir hulle gunstelingillustrasies deur hulle hande op te steek. Die hoeveelheid stemme is langs elke boek ingevul onder die opskrif ILLUSTRASIES op die TELKAART. Daar is dus 'n getal langs elke boek ingevul wat die hoeveelheid stemme aandui. FFKinders se stemme vir hulle gunstelingboek mag verskil van hulle stemme vir gunstelingillustrasies. FFDie inskrywingsvorm is volledig ingevul. FFPos slegs die inskrywingsvorm en telkaart aan die ATKV. selfleeskategorieë: FFLeerders het al die boeke gelees. FFElke leerder het 'n stembrief (aparte brosjure) ingevul. FFAl die stembriewe is by die onderwyser ingehandig. FFDie onderwyser het al die stembriewe verwerk en al die stemme op die TELKAART onder STORIE ingevul. Daar is dus 'n getal langs elke boek ingevul wat die hoeveelheid stemme aandui. FFIndien dit 'n kategorie is waarin daar gestem moes word vir illustrasies, is die stemme op die TELKAART onder ILLUSTRASIES ingevul. 'n Spesifieke getal is dus ingevul. FFLeerders se stemme vir hulle gunstelingboek mag verskil van hulle stemme vir gunstelingillustrasies. FFDie inskrywingsvorm is volledig ingevul. FFPos slegs die inskrywingsvorm en telkaart aan die ATKV. Die individuele stembriewe hoef nie aan die ATKV gestuur te word nie.