INSTRUKSIES EN INLIGTING

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NATIONAL SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 VISUELE KUNS V1

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Rolprente uit twee verskillende genres *

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

Motheo Onderwysdistrik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

vraestel bestaan uit 7 bladsye

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Transcriptie:

HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD VISUELE KUNSTE EKSAMEN: KULTUURSTUDIES GRAAD 12 DATUM: 23 JUNIE 2016 TYD: 3 UUR TOTAAL: 100 EKSAMINATRISE: ME F. WEEKS MODERATOR: ME H. HATTINGH INSTRUKSIES EN INLIGTING In hierdie eksamen sal jy die volgende vaardighede toon: Die gebruik van die korrekte kunsterminologie Die gebruik en implementering van visuele analise en kritiese denke Skryf- en navorsingsvaardighede binne 'n geskiedkundige en kulturele konteks Die plasing van spesifieke voorbeelde in 'n kulturele, sosiale, politieke en historiese konteks 'n Begrip van eiesoortige kreatiewe style Lees die volgende instruksies voordat jy besluit watter vrae om te beantwoord. 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. 2. Beantwoord al VIER vrae vir 'n totaal van 100 punte. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 4. Vrae verskyn in hierdie boek. Visuele bronne word in die ADENDUM gevind. 5. Maak seker dat jy na die kleurafdrukke in die visuele bronne verwys waar dit vereis word. 6. GEEN punte sal toegeken word vir inligting wat in een antwoord bespreek en in ander antwoorde herhaal word NIE. 7. Noem die kunstenaar en titel van elke kunswerk wat jy in jou antwoorde bespreek. Onderstreep/glim dit sodat dit uitstaan. 8. Skryf op 'n duidelike, kreatiewe en gestruktureerde manier en gebruik volsinne en paragrawe volgens die instruksies van elke vraag. 'n Lys met feite/tabelle word NIE aanvaar NIE. 9. Gebruik die volgende riglyne vir die lengte van jou antwoorde. Let op die puntetoekenning: 6 8 punte: 'n minimum van ½ ¾ bladsy 10 14 punte: 'n minimum van 1 1½ bladsy(e) 20 punte: 'n minimum van 2 bladsye 10. Skryf netjies en leesbaar. 1

VRAAG 1: DIE STEM VAN OPKOMENDE KUNSTENAARS In die skilderye (FIGURE 1a en 1b) beeld beide Louis Maqhubela en Ephraim Ngatane soortgelyke alledaagse tonele uit. 1.1 Skryf 'n kort opstel waarin jy die twee skilderye (FIGURE 1a en 1b) vergelyk deur die volgende aspekte te oorweeg: Onderwerp Gebruik van perspektief Komposisie Skilderstyl (8) 1.2 Watter van hierdie twee skilderye skep die oortuigendste gevoel van die plek wat uitgebeeld word? Gee redes vir jou antwoord deur na die spesifieke details in die kunswerk te verwys. (2) 1.3 Bespreek die werk van enige TWEE kunstenaars wat jy bestudeer het, wat die alledaagse lewe, werk en maatskaplike omstandighede in Suid-Afrika weerspieël en uitbeeld. Gebruik die volgende as 'n riglyn: Name van kunstenaars en titels van werke Formele kunselemente Onderwerp Styl Inspirasie en invloede (10) 1.4 Bespreek die kunswerk van EEN oorsese kunstenaar wie se werk jy bestudeer het en wie se werk jou 'n soortgelyke gevoel van die mense en/of plekke van sy/haar tyd gee. Die kunstenaar wat gekies word, kan uit enige tydperk wees, maar moet NIE uit Afrika/Suid-Afrika wees nie. (5) [25] 2

VRAAG 2: SUID-AFRIKAANSE KUNSTENAARS BEÏNVLOED DEUR AFRIKA- EN/OF INHEEMSE KUNSVORMS Tradisionele swartstam-beeldhouwerke ('tribal sculpture') het 'n groot invloed op talle kunstenaars gehad. 2.1 Bespreek hoe tradisionele Afrika-beeldhouwerke (FIGUUR 2a) ander kunstenaars soos Sydney Kumalo, Alexis Preller en Pablo Picasso (FIGUUR 2b, 2c en 2d), beïnvloed het om hul eie style te skep. Verwys na die onderwerp, styl van uitdrukking, tegniek, gebruik van vorms en interpretasie van hierdie werke. (15) 2.2 Bespreek ten minste TWEE kunswerke wat jy bestudeer het en wat ook tradisionele, inheemse of plaaslike kunsvorms insluit om 'n gevoel van identiteit oor te dra (ten minste EEN bladsy). Verwys na die volgende in jou opstel: Name van kunstenaars en titels van werke Die inspirasie/invloede wat die styl/idees van die kunstenaar(s) gevorm het in terme van die uitdruk van 'n gevoel van identiteit Formele kunselemente Media en tegniek wat in hierdie werke gebruik is Temas en boodskappe wat deur die kunswerke oorgedra word (10) [25] 3

VRAAG 3: SOSIO-POLITIEKE KUNS, INSLUITEND WEERSTANDSKUNS VAN DIE 1970's EN 1980's Stom, maar tog onheilspellend en dreigend in hul teenwoordigheid, stel die kunswerke wat in FIGUUR 3a tot 3d uitgebeeld word, 'stilweg' beide geweld en hulpeloosheid voor. 3.1 Bestudeer die beelde in FIGUUR 3a tot 3d en skryf 'n opstel waarin jy die boodskap/betekenis van die kunswerke bespreek deur na die volgende te verwys: Die manier waarop mag, geweld en/of hulpeloosheid deur lyftaal voor gestel word en die ontstellende voorkoms van die figure Die titel van elke werk en wat dit aan jou kommunikeer Die opsetlike gebruik van distorsie/verwringing in die werke Die verhouding van die figure tot mekaar en die ruimte waarin hulle uitgestal word Jy moet ook EEN ander Suid-Afrikaanse kunstenaar wat jy bestudeer het, insluit, wat op sosio-politieke kwessies reageer het. 3.2 Bespreek die werk van EEN Westerse kunstenaar wat jy bestudeer het wat op ander kwessies wat sy/haar gemeenskap geraak het, reageer het. (5) (20) [25] 4

VRAAG 4: MULTIMEDIA EN NUWE MEDIA ALTERNATIEWE, KONTEMPORÊRE EN POPULÊRE KUNSVORMS IN SUID-AFRIKA Sommige kunstenaars gebruik 'nie-kuns'- materiale om hulle kunswerke te skep. Hierdie werke is vir die gewone kyker dikwels moeilik om te verstaan omdat dit nie aan die kyker se normale idee van kuns voldoen nie. Die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Robin Rhode, het 'n eenmalige 12-uurkunsmarathon beplan. Hy het spuitslange gevul met verf in die wiele van 'n BMW gespuit deur middel van afstandbeheer. Die motor het toe 'n sorgvuldig beplande roete gery op 'n 100 m by 200 m-skilderdoek om 'n groot abstrakte skildery te skep Melusina verwys na 'n mitologiese kreatuur wat deels vrou en deels slang in antieke Keltiese en Middeleeuse volksverhale was. Sy kon verwissel, was misleidend en het mans met haar sang verlei. Tydens die optrede, het 'n model met Heyns se 3mlange gekonstrueerde rok aan rondbeweeg vir ure, wat 'n spookagtige spektakel geskep het. Heyns het 130000 vals naels en meer as 500 man-ure gebruik om haar naels-rok te skep. Die rok is deel van 'n uitstalling wat die objektifisering en kommoditeite van die vroulike liggaam ondersoek. Die rok word nou uitgestal saam met ander werke soos Medusa in die Nail Her-reeks deur Frances Goodman. 4.1 Na jou mening, hoekom het kunstenaars soos Rhode en Goodman gekies om kuns op hierdie manier uit te beeld? Verwys na die volgende in jou antwoord: Gebruik van formele kunselemente Die gebruik van media en tegniek Die tyd geneem om werke te skep en te voltooi Moontlike betekenisse/interpretasies Watter werk jy verkies, en hoekom. (10) 4.2 Skryf 'n opstel waarin jy die werk van TWEE Suid-Afrikaanse multimediakunstenaars asook EEN Westerse multimediakunstenaar wat jy bestudeer het, bespreek. Jou opstel moet die volgende insluit: Name van kunstenaars en titels van kunswerke Beskrywing en analise van kunswerke Die gebruik van materiale en tegnieke Boodskappe en/of betekenisse van die kunswerke Maniere waarop hierdie kunswerke die kyker se idee van kuns verryk en verbreed (15) [25] GROOT TOTAAL: [100] 5

HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD VISUELE KUNSTE EKSAMEN: KULTUURSTUDIES GRAAD 12 DATUM: 23 JUNIE 2016 TYD: 3 UUR TOTAAL: 100 EKSAMINATRISE: ME F. WEEKS MODERATOR: ME H. HATTINGH ADDENDUM 6

VRAAG 1: DIE STEM VAN OPKOMENDE KUNSTENAARS FIGUUR 1a: Louis Maqhubela, Untitled (Ongetiteld), olieverf op karton, ongedateer. FIGUUR 1b: Ephraim Ngatane, Township Scene with Dog and Bicycle (Townshiptoneel met Hond en Fiets), olieverf op karton, datum onbekend. 7

VRAAG 2: SUID-AFRIKAANSE KUNSTENAARS BEÏNVLOED DEUR AFRIKA- EN/OF INHEEMSE KUNSVORMS FIGUUR 2a: Fang ancestral figure (Fang voorouer-figuur), houtsneewerk, geen datum. FIGUUR 2b: Sydney Kumalo, Praying woman (Biddende vrou), brons, 1950. FIGUUR 2c: Alexix Preller, Adam and Eve (Adam en Eva), olieverf op doek, 1955. FIGUUR 2d: Pablo Picasso, Les Demoiselles d'avignon (Dames van Avignon), olieverf op doek, 1907. 8

VRAAG 3: SOSIO-POLITIEKE KUNS, INSLUITEND WEERSTANDSKUNS VAN DIE 1970's EN 1980's FIGUUR 3a: Sam Nhlengethwa, It left him cold the death of Steve Biko (Dit het hom koud gelaat - Die dood van Steve Biko), FIGUUR 3b: Jane Alexander, The Butcher Boys (Die Slagterseuns), Gemengde media insluitend pleister, been en 'n hout bankie,1985 FIGUUR 3c: Norman Catherine, Dog of war (Oorlogshond), ets, 1988 FIGUUR 3d: Paul Stopforth, The interrogators (Die Ondervraagdes), 9

VRAAG 4: MULTIMEDIA EN NUWE MEDIA ALTERNATIEWE, KONTEMPORÊRE EN POPULÊRE KUNSVORMS IN SUID-AFRIKA FIGUUR 4a: Robin Rhode, Expression of joy (Uitdrukking van vreugde), BMW Z4 Roadster, 2009. FIGUUR 4b: Frances Goodman & Suzaan Heyns, Opvoering van Melusina, 2014, spons, garing, gom en akriel naels. 10