GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Vergelijkbare documenten
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Nota vir die onderwyser/es:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Abu Ali tel sy donkies

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

n Tempel Leier besoek Jesus

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Motheo Onderwysdistrik

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Wiskunde Graad 4. November 2016

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

TAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge

Jesaja sien die Toekoms

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Dinge wat kan verander

Welkom by Die Storie God se storie

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Woordorde. Skryf die volgende sin in die regte orde. Begin met die woord/e in vetgedrukte letters. 1. leef Die selekant diep onder die see nog altyd

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Antonieme en sinonieme

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Transcriptie:

GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees al die instruksies en vrae deeglik deur. 2. Beantwoord al die vrae op die vraestel. 3. Die onderwyser sal die praktiese oefeninge met jou deurgaan voordat jy met die toets begin. 4. Die toets tel 40 punte. 5. Die toets duur 60 minute. PRAKTIESE OEFENING 1. Omkring die letter langs die regte antwoord. Wat gee koeie vir ons? A B C D brood. melk. konfyt. tee. Jy het die vraag korrek beantwoord indien jy B omkring het. 2. Omkring die regte woord tussen hakies. Ek het my (tant/tand) verloor. Jy het die vraag reg beantwoord indien jy die woord tand omkring het.

(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 3 3. Maak n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Die son gee vir ons... water kos lig wind x Jy het die vraag reg beantwoord as jy n kruisie (x) in die blokkie langs die woord lig gemaak het. 4. Die sinne hieronder vertel ons hoe om ons tande te borsel. Nommer die sinne (1-4) in die blokkies om die regte volgorde aan te dui wanneer jy jou tande borsel. Maak die tandeborsel nat. 1 Spoel jou mond uit. 4 Borsel jou tande. 3 Sit dan tandepasta op die tandeborsel. 2 Jy het die vraag reg beantwoord as jy die sinne in die regte volgorde genommer het. In jou toets sal jy nog vrae soos hierdie kry om te beantwoord. Die toets begin op die volgende bladsy.

4 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) Lees die storie en beantwoord vrae 1-6. Baie, baie jare gelede, op 18 Julie 1918 in die Transkeise dorpie, Mvezo, is n seuntjie vir ʼn hoofman van die Tembu mense gebore. Hulle het hom Rolihlahla Mandela genoem. Sy kinderjare het hy saam met sy maats deurgebring deur op die heuwels naby sy tuisdorp te speel en beeste op te pas. Toe hy nege jaar oud was het sy pa gesterf en hy is na die Clarkebury sendingskool gestuur. Een van sy onderwysers daar het hom die Engelse naam Nelson gegee. Hy het skool baie geniet en altyd sy beste gedoen. Boks en resies hardloop was sy gunsteling sportsoorte. Nelson Mandela het nooit opgehou te veg vir dit waarin hy geglo het nie. As gevolg van hom het die mense van Suid-Afrika hul vryheid asook gelyke regte vir almal gekry en daarom word hy die Vader van die Nasie genoem. Madiba was baie lief vir kinders en hulle vir hom. Nelson Mandela was die eerste swart president van Suid-Afrika. Op 5 Desember 2013 het hy gesterf. Regoor die wˆreld sal mense vir Nelson Mandela onthou, want hy het almal geleer hoe om vir mekaar te sorg en mekaar te vergewe. Hy het baie liefde en deernis aan mense betoon. Dit staan bekend as Ubuntu. Een van sy gesegdes wat hy graag wou gehad het almal, veral kinders, moet onthou is: Opvoeding is een van die magtigste wapens waarmee jy die wˆreld kan verander.

(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 5 1. Skryf n geskikte titel vir die storie. 2. Omkring die letter langs die regte antwoord. Wat is die naam wat die onderwyseres vir die seun gegee het? A Tata B Nelson C Madiba D Rolihlahla 3. Maak n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Van watter land was Nelson Mandela die eerste swart president? Amerika AustraliË Suid-Afrika Nieu-Seeland 4. Dui die regte volgorde van gebeure in die storie aan. Nommer die sinne (1-4) in die blokkies om die regte volgorde aan te dui. Verkies tot president. Sy pa sterf. Hy het na n sendingskool toe gegaan. Hy was in die dorpie, Mvezo, gebore.

6 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) 5. Regoor die wˆreld sal mense vir Nelson Mandela onthou. Wat kan ons van Madiba se lewe leer? Ons kan leer om 6. Wat kan jy doen om n verandering te maak in die lewens van mense om jou? Ek kan n verandering maak deur

(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 7 7. Kyk na die prent en beantwoord VRAE 7.1 en 7.2. 7.1 Onderstreep die regte antwoord. Waar is die kinders? Die kinders is... A op die sportveld. B op die speelgrond. C in die klaskamer. D by die huis. 7.2 Maak n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Die prent op bladsy 3 is van kinders wat... verf. eet. luister. teken.

8 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) 8. Skryf die sinne oor in die gevraagde tye. 8.1 Verlede tyd Die juffrou verduidelik, terwyl die kinders luister. (2) 8.2 Teenwoordige tyd Die kinders het gekyk, terwyl die juffrou op die bord geskryf het. (2) 9. Lees: 9.1 n Selfstandige naamword is n naamwoord. Omkring TWEE selfstandige naamwoorde in die sin hieronder. Die seun lees n boek. (2) 9.2 n Voornaamwoord is n woord wat in die plek van die selfstandige naamwoord gebruik word. Omkring TWEE voornaamwoorde in die sin hieronder. Die onderwyseres en haar kinders het by hulle skool gaan kuier. (2)

(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 9 9.3 n Voegwoord is n woord wat sinne aanmekaar voeg. Omkring EEN voegwoord in elkeen van die sinne hieronder. A Die juffrou maak die deur oop en die kinders loop uit. B Die dogters speel netbal maar die seuns speel sokker. 10. Kyk na die prente en voltooi die sinne. 10.1 Daar is water in die... 10.2 Hy eet met n mes en n... 11. Onderstreep die regte voorsetsel. Ouma sit die pot (op /aan) die stoof.

10 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) 12. Skryf die volgende sinne oor. Vul TWEE leestekens in elke sin in. 12.1 Die kinders speel sokker netbal en rugby by ons skool. (2) 12.2 hoeveel meisies en seuns is daar in jou klas. (2) 12.3 Stop skreeu die juffrou vir die kinders. (2) 13. Omkring die regte werkwoord tussen hakies. 13.1 Die kinders (spiëel / speel) by die skool. 13.2 Die seuns het die (lang / lank) tou getrek.

(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 11 14. Lees die tabel en beantwoord VRAE 14.1-14.3. Dienslys Naam Maandag, Woensdag en Dinsdag en Vrydag Donderdag Sipho Klaskaptein Boeke uitdeel Jane Maak swartbord skoon Maak klaskamer netjies Thandi Maak vensters oop en toe Klaskaptein Aya Boeke uitdeel Maak swartbord skoon David Maak klaskamer netjies Maak vensters oop en toe 14.1 Sipho is Maandag, Woensdag en Vrydag klaskaptein. Wie is nog klaskaptein gedurende die week? 14.2 Wie maak Donderdag die vensters oop en toe? 14.3 Wie is op swartborddiens gedurende die week?

12 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) 15. Lees die grafiek en beantwoord VRAE 15.1 en 15.2. 7 6 5 Kosblikke Aantal kinders 4 3 2 1 vrugte toebroodjies sap skyfies 15.1 Omkring die letter langs die regte antwoord. Vergelyk wat die kinders gedurende pouse geëet het. Watter item het die hoogste getal? A B C D vrugte skyfies toebroodjies sap 15.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord. Hoeveel meer kinders eet toebroodjies as skyfies? A B C D 3 5 4 4

(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 13 16. Skryf TWEE paragrawe van ten minste 10 sinne in totaal oor jou jaar in graad 3. Maak seker dat jy die korrekte taal, spelling en leestekens gebruik. Moet nie jou sinne nommer nie. My Graad 3 jaar (6) TOTAAL: 40