Sendingkantoor Dag van Gebed Gebedseminaar 18:00. 16:00 18:30 Vroue Bybelstudie 09:30

Vergelijkbare documenten
Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Kinderdiens Erediens Koffiediens. Sondag (Moedersdag) 10 Mei

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Uitgawe 22/ Julie 2016

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Iederark (018) (018)

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie

Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014

Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018)

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November

NG Miederpark. Ds Okkie Cilliers (018) Ds Willem Louw (018) Sondag 12 Maart.

Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Iederark. n Leuen kan n lewe verwoes. Uitgawe 16/ Mei 2017

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus

NG Miederpark. Kerk se besonderhede NG Miederpark Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Oggend Erediens Selbediening verg DOOP

Iederark 23 MAART 2014 UITGAWE 10/2014

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Iederark 30 MAART 2014 UITGAWE 11/2014

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK. 18 Augustus 2013 Uitgawe 23/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Erediens Koffiediens. Sondag 14 Junie. Gebedskrygers 07:00

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Iederark. Hemelvaart. Uitgawe 18/ Mei 2017

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Welkom by Die Storie God se storie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

n Tempel Leier besoek Jesus

Iederark 6 APRIL 2014 UITGAWE 12/2014

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Antonieme en sinonieme

Erediens Nagmaal Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens. 17:30 Eiendom Bestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Paulus en sy vriende vertel ander van God

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Iederark (018) (018)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers TRIBE C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7) 07:00 18:30 Donderdag 27 Augustus Vrydag 28 Augustus

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Transcriptie:

18 Mei 2014 Uitgawe 16/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos http://www.ngkmiederpark.co.za kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za 018-2946900 0823308113 Wat gebeur DV hierdie week. Sondag 18 Mei Maandag 19 Mei Dinsdag 20 Mei Woensdag 21 Mei Donderdag 22 Mei Vrydag 23 Mei Saterdag 24 Mei Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Kruislig Koffiediens 09:15 17:30 17:30 Dag van Gebed Gebedseminaar 18:00 Tribe C Growth Point 16:00 18:30 Vroue Bybelstudie 09:30 Mannebiduur 07:00 Inhoudsopgawe Sending Gebedsversoeke... 2 Sending Gebedsversoeke... 3 Manne ontbyt... 4/5 Winterliefde... 6 Karnaval 2014.7-10 Malawi Sending / Hemelvaart... 11 Boekwinkel / Sending... 12 Verjaarsdae Mei... 13 Allerlei..14-16

SENDING GEBEDSVERSOEKE KONGO VERITAS (Ds Dawie en Naomi) Elke jaar Meimaand moet ons begrotings vir die volgende boekjaar (Aug tot Julie) opstel. Daarvoor moet ons na die huidige stand van die werk kyk. Die afgelope week is daar dus heelwat energie spandeer om die gegewens van al die opleidingsgroepe in die Kongo(DRK) van 1 Aug 2013 tot einde April vanjaar op datum te kry. Ons kan die Here baie dankie sê vir wat daar gebeur het: Daar het reeds 35 groepe een van die vier module eenhede voltooi. In totaal het 370 deelnemers by die groepe ingeskryf, waarvan 340 hulle betrokke kursus voltooi het. Ek wil dus vandag voorbidding vra vir Wycliffe en sy span fasiliteerders, wat die opleiding vrywillig aanbied. Bid ook nou reeds vir die konferensie wat Ivan en ek in Augustus in Lubumbashi op uitnodiging van Wycliffe en sy span gaan aanbied vir die kerkleiers van die gebied. Bid asb vir n groepie wat Module 2 by Kasumbalesa, n dorpie baie naby die grens met Zambië, voltooi het. MALAWI SENDING (Pieter) Ons kon met Paastyd oral rondgaan en films wys en met die mense praat. By twee afsonderlike geleenthede het ek iets nuuts beleef toe van die mense hardop begin huil en snik, mans inkluis, toe Jesus so geslaan en gekruisig word. Ek vra julle om spesifiek vir hierdie mense te bid, dat hulle ook die Here sal toelaat om toegang tot hulle harte te kry. Baie dankie: Dit gaan beter met my bure, die Fouries. Bid asb vir: Galaiti n nuwe bekeerling van Mpumbe Village. Sy stel so belang in die Woord en kom gereeld na die dienste. Bid dat sy geestelik sal groei en ook haar hele familie na Jesus bring. Dankie dat Idana se kinders gereeld kerk toe kom. Bid dat hulle so sal leef dat hulle hul pa ook na Jesus sal lei. Bid asb vir Pieter se gesondheid. Hy voel die laaste tyd baie kragteloos. Vra die Here om n honger in Stella se ma se hart te plaas vir Jesus. 2

MARELET SENDING Ons het die dolste week ooit gehad, waar ons aktiwiteite vir die oggend, middag en aand gehad het. Die onderwysers voel almal deur die bank baie moeg. Ag, ek is so dankbaar dat ons nie dinge met ons eie krag hoef te doen nie en dat Vader net die regte hoeveelheid krag vir elke dag gee. Kom ons dank Hom vir Sy goedheid. Eyyub, n seuntjie in my gr 3 klas moes n blindedermoperasie ondergaan. Ons dank Vader dat alles goed afgeloop het. Hy het vreeslike maagpyn in die klas begin kry en gelukkig werk sy ma as n Russiese- en kunsjuffrou by ons skool en kon ek haar roep. Bid asb. vir volle herstel. Vra: Bid asb vir visum probleme. Voorheen het die mense wat nie werkpermitte kon kry nie na Georgia toe gegaan en dan n drie maande double entry visum gekry. Nou gee hulle of net een maand visums of net single entry, wat dit baie moeilik maak vir werkers hier. Bid asb hierdie week vir die Talysh, n minderheidsgroep in Vuurfontein. Nog baie min van hulle ken ons Verlosser. Baie van hulle is boere en ander maak matte en juwele. Daar is ook van hulle in Iran. Ek kom DV 26 Junie terug huis toe en het n werk nodig. Bid asb dat Vader vir my sal lei na die werk wat HY wil hê ek moet doen. aangaan met die werk van God. Bid asb nou al vir die voorbereiding en beplanning van die uitreikspan wat September ons kom besoek. Bid asb dat ons nederig en op ons knieë sal wees, sodat ons in God se wil bly. Bid asb dat ons bure, Eben sy vrou Phia en 3 dogtertjies veilig op die pad sal wees. Hulle vertrek Vrydag na SA vir n konferensie. Bid dat God mense ontvanklik sal maak vir die Evangelie. Ek en Yose begin eersdaags die Evangelie bring van huis tot huis. Bid asb dat die oeste voldoende sal wees vir die mense. Dat die mense getrou sal wees om Sondag se dienste by te woon. BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Magda se eerste moedersdag in Botswana was geseënd. Ons het saam met Gerrit Jacobs oor die Delta gevlieg. Ons dank die Here vir al ons vriende en familie wat ons ondersteun met n sms, e- pos, gebede en finansieël. Ons waardeer julle. Ons sê dankie vir gesondheid sodat ons kan 3

MANNE ONTBYT 2 JUNIE 2014 SAAM MET CASSIE CARSTENS Hy is n uiters dinamiese passievolle spreker wat jaarliks voor verskeie internasionale gehore optree. n Man met n passie vir ware dissipelskap en n brandende hart dat vaders wat weer hul rol en verantwoordelikheid as vaders in hul huisgesin en die gemeenskap inneem. Cassie tree as mentor op vir verskeie leidende kerke en geloofsgemeenskappe. Plek: NG Miederpark, Aarbeilaan 22 Tyd: 06:00 06:15 Koste: R50-00 p/p BESPREKINGS: Arinda 079 495 1836 of (018) 294 8121 voor 1vm 4

THE WORLD NEEDS A FATHER Dissipelskap het geen integriteit as dit nie by die huis n verskil maak nie. Baie manne wil graag ook by die huis suksesvol wees, maar hulle weet nie hoe nie, want niemand het hulle nog geleer nie...uit die verhouding van Jesus tot Sy Vader sien ons die 4 groot verantwoordelikhede van n vader: n Vader dra morele outoriteit oor. Die Vader sê oor die Seun Jesus: Luister na Hom (Luk 9:35) n Vader dra identiteit oor. Die Vader sê oor Jesus: Dis is my Seun (Luk 3:22) n Vader skep die emosionele sekuriteit. Die Vader sê oor Jesus: Dit is my geliefde (Luk 3:22) n Vader bevestig potensiaal. Die Vader sê oor Jesus: Oor jou verheug ek my (Luk 3:22) 5

WINTERLIEFDE Die winter lê voor en ons is opsoek na komberse en warmklere wat ons kan uitdeel aan behoeftige gesinne. Daar is baie mense wat nie een van hierdie kan bekostig nie. Kom ons maak ons harte oop en maak van hierdie projek n groot sukses. U kan warm klere en komberse bring na die Sendingkantoor, elke dag tot en met 13h00 voor einde Mei. Enige navrae, kontak ons gerus: (018) 294 6900 MALAWI KORTTERMYN UITREIK Ons is besig om die jaarlikse uitreik na Malawi te beplan. Dit sal plaasvind vanaf 9-20 Julie 2014. Ons is opsoek na mense wat belangstel om deel te neem aan hierdie wonderlike geleentheid. Indien jy n hart vir sending het is hier die geleentheid om n ervaring van n leefyd mee te maak. Mense wat die toer in die verlede onderneem het, getuig van n diep geestelike verryking wat hul uitkyk op die lewe wesentlik verander het. Indien jy belangstel om deel te word van hierdie ervaring kontak: James by 084 208 3708 of e-posjameswolmarans@yahoo.com. GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is n houtkassie gemerk Gebedsversoeke As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word. HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor. 6

7

8

KERRIE EN RYS Ons benodig nog baie rys, klapper, blatjang en hande om te help rys en kerrievleis gaarmaak. (Die vleis sal voorsien word.) Indien jy kan help, skakel of sms vir Naomi by 0791349256. COUNTRY KARNAVAL :30-31 MEI 2014 PLAASSTAL EN TEETUIN - Kontak : Alta Pothas 0832851192 ONS BENODIG : KONFYTE : appelkoos vye,tamatie perskes aarbeikonfyt,druiwekonfyt, INGELEGDE : Beet,Wortels, Spagetti,chilli,Groenbone ens. HEUNING BLATJANG CRAFT ITEMS : loodglas, houtitems,laslappies,pottery, BOEKOORTREKSELS NAALDWERK ITEMS : slaapkouse, tafeldoeke,plekmatjies,teenette, Warmwatersak oortreksels, truie,serpe tafeldoeke FOTORAME JUWELE VETPLANTE EN KRUIE PLANTJIES POTPOURRI HUIS EN TUINPLANTE Kom ondersteun ons by die basaar!!!!! Lekker biltong en droewors gaan ook verkoop word!!!! Dassie maak ook weer haar lekker gemmerbier en mosterd MOENIE DIT MISLOOP NIE!! TEETUIN : As jy moeg geloop is kom drink n lekker koppie boeretroos of tee by ons!!! 9

KARNAVAL SAMEROEPERS 2014 Voorsitter Johan Grobler 082 451 2817 johangr@absa.co.za Aankondiger Ruan Harris 073 737 5284 Allerlei Lettie v Rensburg 083 959 0020 lettievrensburg@vodamail.co.za Klank/Musiek Herman Lombard 082 773 5284 simpsonsmobile@telkomsa.net Poeding Karen Foord 072 132 0600 dawiefoord@lantic.net Kerrie & Rys Naomi Scheepers 079 1349 256 naomischeepers@hotmail.com Boereworsrolle, Mari van Bosch marivanbosch@gmail.com Sosaties, Sosatierolls BRAAIERS Fanie Ferreira 082 496 9625 nw.operational.sup@saps.gov.za Toasted Broodjies Mariette Lombard 082 774 3270 stopnstaypotch@gmail.com Plaasstal Alta Pothas 083 295 1192 mwpothas@mweb.co.za Koek Lettie v Rensburg 083 959 0020 lettievrensburg@vodamail.co.za Handwerk Teetuin Alta Pothas 083 295 1192 mwpothas@mweb.co.za Lekkergoed Arinda Reyneke 079 495 1836 kantoor@ngkmiederpark.co.za Juanita Groenewald 082 330 8113 sending@ngkmiederpark.co.za Pannekoek Lynette Ferreira 083 4586 257 lynette.ferreira@nwu.ac.za Speletjies Janene de Beer 076 020 2662 jdb.counseling@gmail.com Vleis Eugene Harmse 082 558 2600 Grobbie Grobler 082 966 3704 grobbiesg@telkomsa.net Terrein Willem Louw 082 340 7549 willem@ngkmiederpark.co.za Bemarking Arinda Reyneke 079 495 1836 kantoor@ngkmiederpark.co.za Finansies Johan Grobler 082 451 2817 johangr@absa.co.za Elektrisiteit DS WILLEM SAL REëL 10

HEMELVAART EREDIENS Dag en Datum: Donderdag 29 Mei 2014 Tyd: 09:00 Plek: Ned Hervormd Suid (langs die Dienssentrum) Chris Hanirylaan Potchefstroom Hiermee nooi Potchefstroom Dienssentrum die Gemeenskap uit na die Hemelvaart Erediens. Die diens word gelei deur Dr Fanie Bergh van N.G. Wes Potchefstroom. Bring al u vriende saam. Daar sal n deurkollekte gehou word wat aangewend sal word vir Bybelverspreiding. Na die Erediens is daar n smaaklike ontbyt @ R40-00 per persoon beskikbaar in die Dienssentrum eetsaal. Bespreek asb teen Woensdag 28 Mei 2014 u ete by Janine in ons Inligtingskantoor of skakel vir Ria by die Dienssentrum by Tel No. (018) 293-0678. 11

7

DATUM NAAM 1 Mei Marie Blignaut Henk Pelser 2 Mei Jaco Oosthuizen Alta Botes Liané Smith 3 Mei Chris Biel Chris Heyneke 4 Mei Marie Potgieter Frank Hattingh Christa Swart Willem Smith Daniëlle van Winkel 5 Mei Buks Grobler Mikayla vd Westhuizen 6 Mei Plasie Nieuwoudt Hein Botes 7 Mei Alet Rusch Mari Humpel Deané Nel Riaan Marx 8 Mei Hester Harford Mariette Pieterse 12 Mei Alet van der Merwe Charl van Niekerk Willie Ackerman Dirk Visser Willie Esterhuizen 13 Mei Danie van Niekerk Jamien Nolte Anita Swanepoel Belinda du Plessis Hannes Groenewald Naomi Haasbroek 15 Mei Arno van Tonder Elmarie Cronje Herman Lombard Koos Engelbrecht 16 Mei Marisia Craven Hetta Erasmus Annelies Venter 17 Mei Lizette Barnard Chantelle Pat Duann Brink Elize Mynhardt 18 Mei Lydia Agenbag Carlo Deysel 22 Mei Ben vd Walt Poppie Barnard 23 Mei Johan Hattingh Lydia Procter 24 Mei Benita Engelbrecht Awie Marais Elize van Niekerk Juné Kirby 25 Mei Marilieze van Eck Rico Leijenaar 26 Mei Marietjie van Tonder Juanita Strydom Doynton Berry 28 Mei Grobbie Grobler 29 Mei Cecilia Nel 30 Mei Chris Pienaar Clement Joyner 31 Mei Kobus Venter Jeanine van Tonder 9 Mei Piet Terblanché Louise Botes Elize van Vuuren 10 Mei Naomi Scheepers 11 Mei Henk Grobbelaar Martie van Staden 19 Mei Phillip Swart 20 Mei Johann van Tonder Fanie Fourie Mario Deysel Lynette Engelbrecht Jacques Pretorius 21 Mei Desda Heyneke 13

14

15

NEEM KENNIS: Die Nagmaal is nie op 18 Mei nie maar op 8 Junie op Pinkstersondag (daar is n drukfout op die kalender). Cassie tree ook nie op daardie betrokke Sondag op soos aangedui nie. 22 Mei: Alle persone wat by die gemeente se gebedsbediening betrokke is word uitgenooi om op 22 Mei om 18:00 by die Elgro Hotel se Drostdy saal byeen te kom waar ons saam met gelowiges vanuit die hele stad saambid vir Potchefstroom. Dit is n interkerklike gebedsbyeenkoms vir die stad. Ons nooi die gemeentebestuur en alle voorbidders van die gemeente uit na die byeenkoms. Hemelvaart gebedsbyeenkoms op 29 Mei om 18:00 in die kerkgebou Karnaval 30-31 Mei Pinkster 1-4 Junie (sien tye) Manne ontbyt saam met Cassie Carstens Maandag 2 Junie om 6:15 by ons kerksaal Dinsdag 3 Junie om 09:00. Alle geestelike leiers van die stad (pastore/ predikanet/jeugwerkers) kom by Suiderkruisgemeente byeen waar Cassie Carstens die leiers bedien. Mission Relax: 26 Julie. (Mission Revitalize, energize Life at Christ) Bergfietswedren en veldlope in die mooiste natuurskoon!!! Venue Grootbosch. Word aangebied deur Miederpark en Grootbosch en inkomste gaan vir die uitdra van die evangelie. Hou die datum oop! Besonderhede volg. Q. Which servant of Jehovah was the most flagrant lawbreaker in the Bible? A. Moses, because he broke all 10 commandments at once. 16