Vinkie. Laerskool Fairland

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Vinkie. Laerskool Fairland"

Transcriptie

1 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 21 nr Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS 21 Oktober Seniorkoor: Sing in Harmonie 22 Oktober Sokkie vir gr. 6- en gr. 7-leerders 23 Oktober Algemene Ouervergadering om 19:00 29 Oktober Kerslig & Klank Dankfees (18:30) 7 November Gr. 1- tot gr. 6-afsluiting 10 November Gr. 4- tot gr. 6-prysuitdeling (Sport en Kultuur) 11 November Gr. 7-prysuitdeling (Akademie, Sport en Kultuur) November Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders 27 November Gr. 7-afsluiting (Gold Reef City) UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom aan elke ouer, leerder en personeellid. Mag die laaste skof van 2014 aan elkeen se verwagting voldoen. Personalia Ons dink aan Louise le Roux en Pieter waar hy vandeesweek n beenmurgoorplanting ontvang. Ons wens Hendrik Eloff n spoedige herstel toe na sy operasie en dra julle in ons gebede op aan ons Hemelse Vader. Dis met leedwese wat ons kennis geneem het van die afsterwe van Samantha Rabé, Joshua (gr. R) se mamma. Ons bid julle vertroosting toe in die moeilike tyd. Mag ons Hemelse Vader julle styf vashou in Sy beskermende hand. Van die personeel Mnr. Willie, baie welkom terug ons sien uit na die laaste kwartaal saam met u. Ons verseker u van ons heelhartige samewerking en ondersteuning. Motorkompetisie Baie dankie aan Keith Bateman en die beheerliggaam vir hulle inisiatief met dié kompetisie. Baie dankie aan elke ouer en leerder wat so hard gewerk het om kaartjies te verkoop. Baie dankie aan elke personeellid wat die leerders so aangemoedig het. Motorkompetisie: Wenners week 7 & 8 Baie geluk aan die volgende leerders: Gr. R - Kian Vermaak Gr. 1 - Josiah Stroh Gr. 2 - Herman Goosen Gr. 3 - Shané Mengel Gr. 4 - Charné Coetser Gr. 5 - Herman du Plessis Gr. 6 - Marna van Greunen Gr. 7 - Jacques Kendall Topverkopers (leerders): 1. Marna van Greunen (wenner van I-Pad) 2. Jacques Kendall Josiah Stroh - 66 Topverkopers (klasse): 1. Gr. 6/04 - wenpartytjie ter waarde van R Gr. 1/22 3. Gr. 7/42 Personeellid van klas wat meeste kaartjies verkoop het: Juf. Lillian Fouché - wen I-Pad Leerder wat wenkaartjie verkoop het: Stefan Carlson - wen R1 000 kontant en R belegging VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat verjaar: Lillian Fouché - 18 Oktober Nadia Basson - 18 Oktober Fraser Muller - 20 Oktober (Beheerliggaam) Adele Ekron - 22 Oktober Ons glo en vertrou dat jul nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees. REDAKSIE Nederigheid is een van die Afrikaanse woorde wat gemengde gevoelens by jou oproep. Terwyl almal weet dat dit n aantreklike en aanbeveelbare eienskap is, wat met n goeie waardestelsel verband hou, dwing die wêreld ons op n manier om juis voluit dit na te jaag wat jou op die voorgrond plaas.

2 Die mens word van alle kante gebombardeer met oproepe tot uitmuntendheid. Ons beloon prestasie en diegene wat uitblink. Die grense vervaag en dit word moeiliker om in gedagte te hou dat alles net genade is. Kinders word veral aangespoor om die beste te wees en te reken op die erkenning wat daarmee saamgaan. Werklike nederigheid vereis dat jy selfloos is, dat jy insig toon vir jou klein-klein rolletjies in die groter bestel en dat jy nie verwag om verhewendheid te bereik vir elke sukses nie. Dit beteken ook dat jy nie altyd reg kan wees nie en dat jy dikwels die ondankbare werk moet verrig sonder om te murmureer. Nederigheid n rare verskynsel, maar die moeite werk om aan te leer!!! Erika Joubert AKADEMIE EKSAMENROOSTER DAG DATUM GR. 4 GR. 5 GR. 6 GR. 7 Vrydag 14/11 Engels Engels Engels EBW Maandag 17/11 Wiskunde Wiskunde Wiskunde Engels Dinsdag 18/11 LO Woensdag 19/11 Afrikaans Afrikaans Afrikaans Wiskunde Donderdag 20/11 SK Vrydag 21/11 SW SW SW Afrikaans Maandag 24/11 NW NW NW NW Dinsdag 25/11 Woensdag 26/11 LV LV LV SW Donderdag 27/11 Tegnologie KULTUUR REVUE Daar is nog 2 tasse en 2 houtbokse by juf. Erika. Dit kan enige tyd daar afgehaal word. In dieselfde asem sê ons dankie aan almal wat so gaaf was om vir ons die tasse te leen. DVD s Ons sal julle laat weet sodra dit beskikbaar is. Bestellings word op kontantbasis by klasonderwyseres geplaas. Laat asb. tyd toe vir aflewering. Koste: R per DVD. KOOR Sing in Harmonie Fairland se seniorkoor het die kykerskeuse vir ons episode van Sing in Harmonie gewen. Ons 2 dring deur na die finaal op 21 Oktober 2014 by die Mosaiek Teatro. Baie dankie vir elke getroue ondersteuner wat gestem het en vir ons koorlede hierdie voorreg n werklikheid gemaak het. Ons sien daarna uit om ons skool daar te verteenwoordig. Seniorkoor Oefening: 17:00 19:00 (Dinsdae) Juniorkoor Oefening: 14:00 15:30 (Donderdae) SATCH Neem asb. kennis dat alle SATCH - uitslae en navrae van nou af aan juf. Joyce (K41) gerig moet word. Erika Joubert SPORT RUGBY Konkadatums 2015 o/9a Maart 2015 o/10a Maart 2015 o/11a April 2015 o/13a - 30 Maart 2 April 2015 NETBAL Ralokadatum 2015 o/10 o/ April (A- tot D-spanne) TENNIS Seniors Ligawedstryde: Hier volg die voorlopige ligadatums vir die seniorspelers: Seuns A (Donderdae) 16 Oktober BYE 23 Oktober vs Trinity (tuis) 30 Oktober vs Fontainebleau (tuis) Seuns B (Donderdae) 16 Oktober vs King David School (weg) 23 Oktober vs Trinity (weg) 30 Oktober vs Louw Geldenhuys (tuis) Dogters A (Woensdae) 15 Oktober vs Parkview (weg) 22 Oktober vs Trinity (weg) 29 Oktober BYE 5 November vs King David School (tuis)

3 Tennisoefening: Juniors Tennisoefening: Maandae 17:00 18:00 (by Jean Top 8 seuns en dogters) Indien n leerder nie bogenoemde oefening kan bywoon nie, moet daar vooraf verskoning by juf. Nadia gemaak word. Maandae 16:00 17:00 (by Jean Top 8 seuns en dogters) Indien n leerder nie bogenoemde oefening kan bywoon nie, moet daar vooraf verskoning by juf. Lizahn gemaak word. KRIEKET Krieketbepalings van Oktober: Let asb. daarop dat dit voorlopige bepalings is en moontlik kan verander: Maandag 13 Okt. Dinsdag 14 Okt. Woensdag 15 Okt. o/9a vs Dalmondeor(W) o/9-geel vs Dalmondeor(T) o/10-groen vs BPMS(W) 1ste vs BPMS(W) o/10a vs Dalmondeor(T) o/10-geel vs Fonties(W) o/9-groen vs Unika (W) Donderdag 16 Okt. 1ste vs Dalmondeor(T) o/11a vs Dalmondeor(W) o/10a vs BPMS(W) Uitslae: o/9-geel Fairland 52/1 vs Dalmondeor 51/9 Beste Kolwers: Emile Terblanche 12* Emile Liebenberg 12* Beste Bouler: Emile Liebenberg Fariland wen met 9 paaltjies. Vrydag 17 Okt. o/9a Fairland 64/7 vs Dalmondeor 64/6 Beste Bouler: Manie Groenewald 2 paaltjies, 15 lopies, 4 beurte Fairland verloor met 4 paaltjies. o/9a Fairland 79/6 vs Bryanston Parallel 74 Beste Kolwer: Cor Muller 22 Beste Bouler: Manie Groenewald 2 paaltjies, 2 lopies, 4 beurte Fairland wen met 4 paaltjies. o/10-groen Fairland 55 vs Bryanston Parallel 78/4 Beste Kolwer: Arno 15* Beste Bouler: Jack van der Merwe 6 lopies; 4 paaltjies; 3 beurte Fairland wen met 10 paaltjies. 3 Voorlopige ligabepalings: Neem asb. kennis dat die bepalings slegs voorlopig is en dat wedstryde nog bevestig moet word. Week van Oktober o/9a - Fontainebleau (weg) (23/10) o/9-groen - Cliffview (weg) (23/10) o/9-geel - Bryanston Parallel (tuis) (23/10) o/10a - Fontainebleau (tuis) (22/10) o/10-groen - Esperanza (weg) (22/10) o/10-geel - Cliffview (weg) (22/10) o/11a - Fontainebleau (weg) (21/10) 2de span - Dalmondeor (weg) (20/10) 1ste span - Fontainebleau (tuis) (20/10) Week van 29 en 30 Oktober o/9-groen - o/9-geel (tuis) (30/10) o/10-groen - o/10-geel (tuis) (29/10) Oefentye: o/9 o/13: Maandae: 14:15 15:45 Dinsdae: 13:45 15:15 Woensdae: 13:45 15:15 Micheal Vermeulen Mini-Krieket Oefeningtye: Let asb. die veranderde oefentye: Maandae: 13:35 14:30 Dinsdae: Gr. 1 (o/7): 13:05-14:15 Gr. 2 (o/8): 13:05-14:30 Donderdae: Wedstryde by Randburg-sportgronde Dinsdae: Gr. R (o/6): 13:10 14:10 Woensdae: Gr. R (o/6): 13:10 14:10 Estelle Venter ATLETIEK Vriendskaplike byeenkoms teen L/s Orion 28 Oktober (weg) Daar sal ook n professionele fotograaf teenwoordig wees om foto s van die atlete te neem. Ouers kan self by fotograaf foto s koop. Atletiekkliniek Maandag 20 Oktober - 14:15 15:45 (almal is welkom) Die kursus word deur die volgende persone aangebied: Shaun Jackson - Hoogspring Danie Lindeque - Naellope Stefan Lindeque - Hekkies

4 Orazio Cremonia - Gewigstoot Phyllis de Fouw - Langafstande Oefentye is soos volg: Maandag Dinsdag Woensdag 14:10 14:40 14:40 15:10 15:10 16:10 15:45 17:00 Naellope (o/11 & o/12) Velditems (o/9 o/12) Naellope o/9 o/10 Velditems o/11 o/12 Hekkies Middelafstande 13:50 14:20 14:20 14:50 14:50 15:50 15:45 17:00 Naellope (o/9 o/12) Velditems (o/9 o/10) Naellope (o/9 o/12) Velditems (o/11 o/12) Hekkies Hekkies Middelafstande Middelafstande Middelafstande Landloopseisoen is nou verby en leerders word uitgenooi om in te skakel by middelafstande. Oefentye: 15:45 17:00 (Maandae, Dinsdae) 14:00 15:00 (Donderdae) Kom oefen saam en word lekker fiks saam met ons. ONDERSTEUNERSHEMDE EN PETTE Daar is nog ondersteunershemde- en pette beskikbaar by Adele Ekron in die kantoor. Ons doen n beroep op ons ouers om asb. n ondersteunershemp en pet aan te skaf sodat Fairland se ondersteuners duidelik kan uitstaan. INLIGTINGSENTRUM WOW-spelfees: Nasionale Rondte Baie sterkte aan nasionale spellers wat op 18 Oktober te Stellenbosch deelneem. Leanie Taljaard ALGEMEEN VERE-KAS Vere-kastye: MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit Vere-kasgroete Lillian Ankersmit WINEX Oktober Help ons om van die aand n sukses te maak! Vriende van Fairland hou op 31 Oktober weer n Winex-funksie waar ons kwaliteitwyne opveil met die doel om fondse in te samel. Ons fondse word aangewend vir behoeftige gesinne van Laerskool Fairland. Wynskenkings sal hoog op prys gestel word. Skakel Rouaan Bredenkamp ( ) Dames kan ook aanbied om as gasvrou van n tafel op te tree. E-pos Alet Beyl by abeyl@uj.ac.za PA EN SEUN-KAMP Ons soek foto s van hierdie jaar se pa en seun-kamp vir die jaarblad. Enige ouer wat in besit is van foto s, kan dit e-pos na karen@lsfairland.co.za. Pa en seun-kamp 2015: MA EN DOGTER-KAMP 6 8 Maart 2015 SOKKIE 6 8 Maart (Malonjeni) Let Wel: Datum van sokkie het verander van 21 Oktober na 22 Oktober. Die Fairland Seniorkoor het deurgedring na die finaal van Sing in Harmonie op TV en derhalwe moes ons die sokkiedatum skuif. Gr. 6- en gr. 7-leerders (Bywoning is vrywillig) Datum: 22 Oktober vanaf 18:00 21:00. Tema: Straatkarnaval Plek: Skoolsaal Koste: R75.00 (sluit in 2 pizza-skywe en n vrugtesap) Kaartjies te koop by juf. Charmaine (K30). KERSLIG EN KLANK DANKFEES 29 Oktober Alle gr. R-ouers: Handig asb. in by juf. Melissa K10. Bring asb. vir ons 5 x 2 liter leë koeldrankbottels voor 23 Oktober. TROFEë Alle trofeë moet voor/op Vrydag 17 Oktober ingehandig wees by juf. Leanie of in kantoor. Maak seker dat trofeë gegraveer is: 2013 NAAM EN VAN AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND Die beheerliggaam het besluit dat daar vir die volgende vier sportkodes (buiteskoolverband) koördineerders uit die personeel aangestel word. Hierdie persone sal slegs die nodige inligting deurgee. Geen afrigting sal verskaf word nie. Gholf - Ruan Basson (jockbass@gmail.com) Swem - Johanette Judels (judels@vodamail.co.za) Avontuursport - Lindsay Stadtlander (lindsay_povey@yahoo.com) Ruitersport - Marli Grobbelaar (marligrobbelaar@yahoo.com)

5 SPORT/KULTUUR BUITE SKOOLVERBAND: SLEGS van toepassing op Gr. 4- tot gr. 7-leerders Volgens die huidige norm van Laerskool Fairland sal daar voortaan tydens toekenningsgeleenthede slegs melding gemaak word van die hoogste/beste prestasie wat n leerder in n sportsoort of kultuuritem buite skoolverband behaal het gedurende die betrokke jaar. U word versoek om sodanige bewyse in die vorm van oorspronklike sertifikate in te handig in die kantoor of direk by juf. Leanie Taljaard in die inligtingsentrum voor/op Vrydag 17 Oktober. Geen medaljes of trofeë moet hiermee saam ingehandig word nie. Die Sertifikate moet n kort beskrywing met die nodige inligting (bv. ouderdomsgroep/ gewigsgroep/dissipline, ensovoorts) bevat asook die datum en plek van byeenkoms waar toekenning verwerf is. SWEM Galabyeenkoms: Vrydag 17 Oktober by Randpark Primary. Leerders moet asb. om 14:15 aanmeld. Adres: Boekenhoutstraat, Randparkrif NB!! Onthou asb. dat leerders in bottelgroen swempette deelneem en nie in neongroen nie! ADVERTENSIES CONSTANTIA SKOOLKLERE Ouers kan nou vir Constantia kontak om te hoor of hul reeds die klere ontvang het. Tel.no.: (011) Adres: e-posadres: Hoërskoolsentrum, Malibongwerylaan, Robindale, Randburg w.vandyk@mweb.co.za Ander leweransier: Sportmans Warehouse: Tel.no.: (011) Adres: webtuiste: Heathway Square, Beyers Nauderylaan, Cresta, Johannesburg RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL Klavier // Dromme // Viool // Sang - Beginners tot gevorderd. Berario Ontspanningsentrum. Retha BURGERS BROTHERS/BROERS - 50% SALE ON ALL SCHOOLWEAR! CASH ONLY! NO REFUNDS, FIRST COME FIRST SERVE,SELF HELP SERVICE,NO OVER THE PHONE QUOTES OR PRICING. 159 Beyers Naude Drive, Northcliff Tel: Begin nou met jou voorbereiding vir die eksamen! Hersieningsklasse vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Maandag Saterdag. Bespreek nou jou plek! PERFECT FOR ME AND US-TIME Beautiful garden setting complete with our own bubbling brook. Guest house, spa, slimming, mani s & pedi s, Breakfast, Lunch, High Teas and Picnics / Events venue for private functions / Free Wi- Fi / Mon- Sat 9:00 16:00 / Sorry no children under 13 / 4 Argyle Ave cnr Alexandra Ave Craighall / /

6 6

7 7 AA5-GROOTTE ASB. SHEREE!!

8 8

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 35 26 November 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Keanu le Roux wie se pappa oorlede

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 36 16 November 2017 Eksamen UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die einde van die eksamen is in sig hou moed jul is amper klaar! Werkerskospakkies

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 27 4 September 2014 BELANGRIKE DATUMS 18 September Revue: Kleedrepetisie tydens skooltyd 22 September

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by 22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan al ons ouers, leerders en personeel vir die afgelope besige kwartaal. Dit was n suksesvolle kwartaal met baie hoogtepunte en

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

Geseënde Kersfees en n Voorspoedige 2018!

Geseënde Kersfees en n Voorspoedige 2018! Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 38 5 Desember 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geseënde Kersfees en n Voorspoedige 2018! Aan die einde van dié jaar kyk ek met

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

n Heerlike lente aan elkeen van julle!

n Heerlike lente aan elkeen van julle! Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 27 6 September 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR n Heerlike lente aan elkeen van julle! Inligtingsdag Baie dankie aan elke personeellid

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 14 25 Mei 2017 Revue UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan elke leerder en ouer wat die Revue ekstra spesiaal gemaak het.

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR KASKAR 2017

UIT DIE HOOF SE KANTOOR KASKAR 2017 Gr. R/07 Gr. R/08 Gr. R/09 Gr. R/10 Gr. R/11 Gr. R11A Gr. 1/14 Gr. 1/22 Gr. 1/24 Gr. 1/25 Gr. 1/26 Gr. 1/27 Gr. 2/15 Gr. 2/16 Gr. 2/17 Gr. 2/18 Gr. 2/21 Gr. 2/23 Gr. 3/12 Gr. 3/13 Gr. 3/28 Gr. 3/29 Gr.

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 23 7 Augustus 2014 BELANGRIKE DATUMS Augustus WOW-spelfees: Tweede uitdunrondte 15 Augustus Gr. R:

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB02/2017 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 16 Jan. 2017 OB02/17 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Ons glo en vertrou dat almal nou rustig

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 22 14 Augustus 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Toetsreeks Die amptelike toetsreeks het hierdie week

Nadere informatie

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Laerskool Fairland Norm 2016

Laerskool Fairland Norm 2016 Laerskool Fairland Norm 2016 (Hersien November 2015) Inhoudsopgawe Norm 2016 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 AKADEMIE (Hersien

Nadere informatie

Norm Laerskool Fairland

Norm Laerskool Fairland Laerskool Fairland Norm 2017 Norm Laerskool Fairland (Hersien Februarie 2018) Inhoudsopgawe Norm 2018 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 16 1 Junie 2017 Eksamen UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie sterkte aan ons gr. 4- tot gr. 7-leerders wat Vrydag 2 Junie met eksamen

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 3 02 Februarie 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons dink aan een van ons nuwe leerders, Jacques Esterhuizen (gr.

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LGS PRESTIGE-AAND BELEID LGS PRESTIGE-AAND BELEID INLEIDING Die Prestige-aand het ten doel om aan die beste presteerders op akademiese, sport- en kultuurgebied erkenning te gee vir hulle prestasies. Die skool besef terdeë dat

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 Nr. 30 13 Oktober 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan almal. n Kort, maar besige kwartaal tot die einde van die

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. OEFENPROGRAM DESEMBER 2012 Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. Junior Naellope: Maandag Wegspring spoed Laat iemand

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 24 17 Augustus 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan mnr. Jaco van Rooyen en sy vrou, Tammy, met die geboorte

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 17 7 Junie 2018 Akademie UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons is in die laaste week van die eksamen! Leerders moet asb. goed voorbereid

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 30 22 Oktober 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR WOW-spelfees Baie dankie aan Leanie Taljaard vir al haar

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Psalm 55 Werp jou bekommernis op die Here Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Ons is hier as gelowiges om ons roeping uit te leef deurdat ons meewerk dat die Koninkryk van

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 33 25 Oktober 2018 WOW-spelfees UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan ons leerders wat so puik gevaar het tydens die WOW-spelfees.

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 25 23 Augustus 2018 Parkering/Verkeer UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons wil weereens n vriendelike dog dringende beroep op ons

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 34 19 November 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Kospakkies Baie dankie aan elke ouer vir hulle entoesiastiese

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller September 2014

Nadere informatie