GEOGRAFIE VRAESTEL 1/2 TEORIE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "GEOGRAFIE VRAESTEL 1/2 TEORIE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014"

Transcriptie

1 Junie-eksamen 2014 GEOGRAFIE VRAESTEL 1/2 TEORIE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 225 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye Bladsy 1 van 8

2 Junie-eksamen 2014 GEOGRAFIE VRAESTEL 1/2: TEORIE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 225 TYD: 3 ure INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE vrae. Beantwoord AL DRIE vrae. 2. ALLE diagramme is in die BYLAE ingesluit. 3. Begin elke vraag boaan n NUWE bladsy. 4. Laat n reël oop tussen onderafdelings van die vrae. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 6. Skryf netjies en leesbaar. Bladsy 2 van 8

3 Junie-eksamen 2014 AFDELING A KLIMAAT EN WEER; GEOMORFOLOGIE VRAAG Verwys na FIGUUR 1.1. Kies die korrekte antwoord in hakies. Skryf slegs die korrekte antwoord langs die vraagnommer ( ) in jou antwoordboek neer Die diagram illustreer toestande wat gedurende die (dag/nag) voorkom Die afwaartse lugvloei soos in FIGUUR 1.1, staan as (katabatiese/ anabatiese) lugvloei bekend Die sone wat X gemerk is, is die (termiese gordel/rypsone) Lugtemperatuur (styg/daal) met hoogte Die wind in FIGUUR 1.1 staan ook as n (vallei-/berg-) bries bekend Die strook van warm tot gematigde temperature, wat snags in die middelvalleihellings voorkom, is die (termiese gordel/rypsone) Die diagram illustreer n temperatuur- (inversie/inflasie) Tydens n temperatuurinversie (verhoog/verlaag) temperatuur met hoogte. (8 x 1) [8] 1.2 Kies die verduideliking in KOLOM B wat die beste by n term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A J) langs die vraagnommer ( ) in jou antwoordboek neer. KOLOM A KOLOM B Antesedente A Die wegslyt van die land deur verwering en erosie. dreinering Samevloeiing B Die gebied tussen twee riviere Gegradeerde profiel C n Rivier wat in twee of meer kanale verdeel en wat weer stroomaf by mekaar aansluit Interfluviale rif D Die onderste vlak waarvan die grond nie deur riviere geërodeer kan word nie Vlegstroom E n Buiging of kurwe in die loop van die rivier Ingekerfde kronkel F Die punt waar twee of meer strome byeenkom en n groter stroom vorm Afsetting G n Rivierstelsel wat gevorm is voor opheffing van die landskap as gevolg van interne kragte. H Kom voor wanneer alle onreëlmatighede in die lengteprofiel, soos watervalle, uitgeskakel is. I Word dieper en sny in die landskap, gewoonlik as gevolg van n toename in afwaartse erosie of verjonging. J Die neerlê van materiaal wat stroomop deur erosie verwyder is. (7 x 1) [7] Bladsy 3 van 8

4 Junie-eksamen Bestudeer die sinoptiese weerkaart vir 2006/02/04 (FIGUUR 1.3) en beantwoord die vrae wat volg Verskaf puntsgewys n volledige verslag (beskrywing) van die weer by die stasie gemerk E wat suidoos van Pretoria geleë is. (6 x 1) (6) Hoeveel tropiese siklone, insluitend tropiese sikloon Boloetse, het sover tydens hierdie tropiese sikloonseisoen voorgekom? (1 x 2) (2) Gee n rede vir jou antwoord op VRAAG (1 x 2) (2) Gee n bewys vanaf die sinoptiese weerkaart wat aantoon dat Boloetse n tropiese sikloon is. (1 x 2) (2) Noem DRIE toestande wat noodsaaklik is vir die ontwikkeling van tropiese siklone. (3 x 2) (6) Skryf n paragraaf (ongeveer 12 reëls) waarin jy die gevolge verduidelik wat hierdie tropiese siklone sal hê op die ekonomie van lande wat in hulle pad lê. (6 x 2) (12) [30] 1.4 Bestudeer FIGUUR 1.4 gebaseer op fluviale prosesse en dreineerbekkens. Na hewige neerslag in hierdie dreineerbekken sal die rivier nie onmiddellik sy vloedspits bereik nie. Hierdie verskil in tyd tussen die neerslagpiek en die vloedspits, staan as vertragingstyd bekend Definieer die term dreineerbekken. (2 x 2) (4) Identifiseer die dreineerpatrone by C en D onderskeidelik. (2 x 2) (4) Beskryf die onderliggende rotsstruktuur wat met die dreineringspatroon van D geassosieer word. (1 x 2) (2) Bereken die stroomorde by punt B. (1 x 2) (2) Gee EEN voorbeeld van n mensgemaakte verskynsel wat die rivier se afloop sal beperk. (1 x 2) (2) Verduidelik waarom daar n tydsverloop (vertragingstyd) tussen die neerslagpiek en vloedspits is. (2 x 2) (4) Verduidelik, met redes, die verskil in die tydsverloop (vertragingstyd) by stasie A en stasie B onderskeidelik. (6 x 2) (12) [30] TOTAAL VRAAG 1: 75 Bladsy 4 van 8

5 Junie-eksamen 2014 VRAAG Klimatoloë het jare gelede ontdek dat winde langs die kuslyn gedurende die dag en nag van rigting verander. Hierdie omgekeerde windtoestande staan as land- en seebriese bekend. Gebruik jou kennis van lugdrukverskille en lugvloei en verwys na FIGUUR 2.1 om aan te toon of die volgende stellings waar of onwaar is. Skryf slegs waar of onwaar langs die vraagnommers neer FIGUUR 2.1 illustreer n landbries Hierdie bries is plaaslik van aard Gedurende die dag by die kus verhit die land vinniger as die aangrensende see n Hoogdruk ontwikkel oor die land gedurende die dag n Seebries het n verkoelende effek op die aangrensende land n Laagdruk ontwikkel oor die land gedurende die nag n Landbries sal gedurende die nag ontwikkel. (7 x 1) [7] 2.2 Bestudeer FIGUUR Noem die proses wat in FIGUUR 2.2 geïllustreer word. (1 x 1) (1) Verskaf byskrifte vir die verskynsels A tot E op kaart Y in FIGUUR 2.2. (5 x 1) (5) Rivier B op kaart Y het verjonging ondergaan. Verduidelik wat verjonging beteken. (1 x 1) (1) Noem EEN landvorm wat as gevolg van hierdie verjonging kan ontstaan. (1 x 1) (1) [8] 2.3 Gebruik jou kennis van stedelike hitte-eilande en verwys na FIGUUR Verduidelik wat met die term stedelike hitte-eiland bedoel word. (1 x 2) (2) Watter gedeelte van die stad ondervind die hoogste temperatuur? (1 x 2) (2) Skryf n paragraaf (ongeveer 12 reëls) waarin jy verduidelik waarom die stad warmer as die landelike omgewing is. (6 x 2) (12) [16] 2.4 Bestudeer FIGUUR 2.4, wat n Suider-Afrikaanse sinoptiese weerkaart aantoon Noem elk van die hoogdrukstelsels gemerk A en B. (2 x 1) (2) Benoem die lugdruksel wat in die omgewing van Walvisbaai aan die weskus aangetref word. (1 x 1) (1) Bladsy 5 van 8

6 Junie-eksamen Identifiseer die weerstelsel gemerk C. (1 x 1) (1) Teken n dwarssnit van D tot E met volledige byskrifte wat die sektore en lugbeweging aantoon. (5 x 1) (5) Watter seisoen stel die sinoptiese weerkaart voor? (1 x 1) (1) Gee EEN rede vanaf die sinoptiese weerkaart.vir jou antwoord op VRAAG (1 x 2) (2) Noem EEN manier hoe die weer by Kaapstad oor die volgende 24 uur gaan verander. (1 x 2) (2) [14] 2.5 FIGUUR 2.5 illustreer n rivier en sy dreineerbekken. Hierdie dreineerbekken toon n medium dreineerdigtheid aan Verduidelik die term dreineerdigtheid. (1 x 2) (2) Verduidelik wat n hoë dreineerdigtheid sal aandui oor die a) onderliggende gesteentetipe. b) plantegroei. (2 x 2) (4) Skryf n kort paragraaf (12 reëls) om te verduidelik hoe die volhoubare bestuur van dreineerbekkens die gevaar van vloede kan voorkom. Toon ook die negatiewe impak aan wat vloede vir die plaaslike gemeenskappe inhou. (6 x 2) (12) [18] 2.6 FIGUUR 2.6 toon die lengteprofiel van n stroom aan voordat (A) en nadat (B) verjonging plaasgevind het Die lengteprofiel wat in FIGUUR 2.6 A aangetoon word, is dié van n gegradeerde stroom. Wat word met n gegradeerde stroom bedoel? (1 x 2) (2) Met verwysing na FIGUUR 2.6 A, verskaf EEN bewysstuk om die stelling te ondersteun dat die lengteprofiel van n gegradeerde stroom hier aangetoon word. (1 x 2) (2) Verduidelik hoekom n gegradeerde stroom n konkawe lengteprofiel ontwikkel het. (2 x 2) (4) Is n moontlike waterval by die knakpunt in FIGUUR 2.6 B, n voorbeeld van n permanente of tydelike erosiebasis? (1 x 2) (2) Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG (1 x 2) (2) [12] TOTAAL VRAAG 2:75 TOTAAL AFDELING A: 150 Bladsy 6 van 8

7 Junie-eksamen 2014 VRAAG 3 AFDELING B LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS 3.1 FIGUUR 3.1 illustreer n aantal nedersettings. Hierdie nedersettings het verskillende vorms aangeneem en dit het om verskillende redes ontwikkel. Jy word van VIER beskrywings. Identifiseer die nedersetting (A F) wat die beste deur elke beskrywing beskryf word. (Elke nedersetting kan meer as een keer gebruik word) n Nedersetting wat n liniêre buitelynvorm aangeneem het Groot nedersetting wat as n handels- en vervoernedersetting ontwikkel het Nedersetting wat n ronde buitelynvorm aangeneem het Nedersetting wat ontwikkel het om goedere uit te ruil. (4 x 2) [8] 3.2 Verwys na FIGUUR 3.2. n Stedelike gebied het verskillende grondgebruiksones en funksies. Die grondwaarde verskil in elk van hierdie gebruiksones. Gee vanuit die moontlikhede hieronder die gepaste term vir die beskrywings genommer tot Skryf slegs die korrekte term langs die betrokke vraagnommer in jou antwoordboek neer. (Dieselfde term mag meer as een keer gebruik word). Residensieel / Groengordel / Sentrale Sakekern (SSK) / Oorgangsone (vervalsone) / Landelike-stedelike oorgangsone / Stedelike profiel Grondgebruiksone met die hoogste grondwaarde Het n verskeidenheid funksies soos kommersieel, residensieel, hotelle en vermaak Kommersiële gebied gekenmerk deur hoë-orde funksies Die algemene voorkoms van n stedelike silhoeët (kantaansig) Grondgebruiksone wat die grootste oppervlak in n stedelike nedersetting dek n Gebied van gemengde landelike en stedelike aktiwiteite wat n stedelike gebied omring Vervalle gebied aangrensend aan die SSK. (7 x 1) [7] 3.3 Verwys na FIGUUR 3.3 wat die landelike vervalsiklus aantoon Verskaf TWEE stootfaktore wat veroorsaak dat jongmense die landelike gebiede verlaat. (2 x 2) (4) Wat word die beweging van mense vanaf landelike gebiede na die stede toe genoem? (1 x 2) (2) Bladsy 7 van 8

8 Junie-eksamen Wat is die gevolge van die bogenoemde beweging van mense vanaf landelike gebiede na die stede toe vir klein landelike dorpies? (3 x 2) (6) MIV/Vigs het n groot invloed op landelike gemeenskappe in Suid-Afrika. Noem DRIE maatreëls wat ingestel kan word om landelike gemeenskappe wat erg deur MIV/Vigs getref word, by te staan. (3 x 2) (6) [18] 3.4 Landbou is die verbouing van gewasse bewerking en die aanhou van lewende hawe (plaasdiere). Verwys na FIGUUR Identifiseer die nedersetting in FIGUUR 3.4 as landelik of stedelik. (1 x 2) (2) Verduidelik die verskil tussen die standplaas en die ligging van n nedersetting. (2 x 2) (4) Watter TWEE moontlike faktore het die keuse van die standplaas van hierdie nedersetting (figuur 3.4) beïnvloed? (2 x 2) (4) Sal jy hierdie boerdery as bestaan- óf kommersiële boerdery klassifiseer? (1 x 2) (2) [12] 3.5 Bestudeer FIGUUR 3.5, wat n voorstelling van n nedersetting is, en beantwoord die volgende vrae Identifiseer die nedersetting van Bevonville as landelik óf stedelik. (1 x 2) (2) Identifiseer die nedersettingspatroon van Bevonville. (1 x 2) (2) In watter halfrond is hierdie nedersetting geleë? Gee EEN rede vanuit n mikroklimatologiese oogpunt om jou antwoord te motiveer. (2 x 2) (4) Identifiseer die grondgebruiksones van Bevonville (a) by A. (b) wes van C. (c) tussen C en D. (3 x 2) (6) Die hoogste geboue is in die middel van Bevonville. Verduidelik waarom dit só is. (2 x 2) (4) Mense van die omliggende landelike gebiede kan na Bevonville toe migreer in die hoop van werk en n beter lewensstandaard. Skryf n paragraaf, ongeveer 12 reëls, waarin jy verduidelik watter probleme n nedersetting soos Bevonville kan ondervind met so n toename van mense. (6 x 2) (12) [30] TOTAAL AFDELING B: 75 GROOTTOTAAL: 225 Bladsy 8 van 8

9 GEOGRAFIE VRAESTEL 1/2 TEORIE: BYLAE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 Hierdie bylae bestaan uit 9 bladsye Bladsy 1 van 9

10 GEOGRAFIE VRAESTEL 1/2: BYLAE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 FIGUUR 1.1 [Bron: Nasionale Senior Sertifikaat, Maart 2009] Bladsy 2 van 9

11 FIGUUR 1.3 Bladsy 3 van 9

12 FIGUUR 1.4 [Bron: Nasionale Senior Sertifikaat, Maart 2009] FIGUUR 2.1 [Bron: Nasionale Senior Sertifikaat, November 2009] Bladsy 4 van 9

13 FIGUUR 2.2 X Y [Bron: Via Afrika] FIGUUR 2.3 [Bron: Nasionale Senior Sertifikaat, November 2008] Bladsy 5 van 9

14 FIGUUR 2.4 [Bron: Via Afrika] FIGUUR 2.5 Bladsy 6 van 9

15 FIGUUR 2.6 [Bron: Nasionale Senior Sertifikaat, voorbeeld-vraestel 2008] FIGUUR 3.1 [Bron: Nasionale Senior Sertifikaat, November 2009] Bladsy 7 van 9

16 FIGUUR 3.2 [Bron: Nasionale Senior Sertifikaat, November 2008] FIGUUR 3.3 [Bron: Nasionale Senior Sertifikaat, November 2010] Bladsy 8 van 9

17 FIGUUR 3.4 [Bron: Nasionale Senior Sertifikaat, November 2009] FIGUUR 3.5 Bladsy 9 van 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2008 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 'n bylae van 6 bladsye. Geografie/V1 2 DoE/Model 2008 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 FEBRUARIE/MAART 2013 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. Geografie/V1 2 DBE/Feb. Mrt. 2013 INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GEOGRAFIE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GEOGRAFIE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GEOGRAFIE V1 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2012) INSTRUKSIES

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 1 bylae van 11 bladsye. Geografie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 NOVEMBER 2012 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. Geografie/V1 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van: Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam & Van: Gr.8 Eksaminator: Mnr H Smit Totaal: 100 Moderator: Mnr L Taute Tyd: 90 min Instruksies en Informasie:

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 GEOGRFIE V1 MOEL 2014 PUNTE: 225 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. Geografie/V1 2 E/2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 GEOGRFIE V2 VOOREREIENE EKSMEN 2008 PUNTE: 100 TY: 1½ uur NM: Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Geografie/V2 2 oe/voorbereidende Eksamen 2008 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes landskappe wat ontwikkel uit horisontale rotslae.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER

Nadere informatie

INSTRUKSIES: 1. Beantwoord ALLE vrae. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Nommer die vrae soos wat dit op die vraestel genommer is.

INSTRUKSIES: 1. Beantwoord ALLE vrae. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Nommer die vrae soos wat dit op die vraestel genommer is. GEOGRAFIE: TEORIE DATUM: 14 JUNIE 2016 VRAESTEL 1 TYD: 2 URE GRAAD 10 TOTAAL: 140 INSTRUKSIES: 1. Beantwoord ALLE vrae. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Nommer die vrae soos wat dit op die vraestel genommer

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel

Nadere informatie

GEOGRAFIE MEMORANDUM VRAESTEL 2. GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September :00. Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

GEOGRAFIE MEMORANDUM VRAESTEL 2. GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September :00. Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. GEOGRAFIE VRAESTEL 2 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September 2017 14:00 Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. VRAAG 1 GEOGRAFIE VRAESTEL 2 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 C B A C D 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10 B C C D A 1.11

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 HALF JAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 5 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 'n 11 bladsy-bylae. Geografie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 GEOGRAFIE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 GEOGRAFIE V1 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 SEPTEMER 2016 GEOGRFIE V1 PUNTE: 225 TY: 3 uur *GEOG1* Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en ʼn 9 bladsy-bylaag. 2 GEOGRFIE V1 (E/SEPTEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum EKURHULENI NOORD DISTRIk 14 NOVEMBER 2017 Graad 8 Memorandum Vak : Sosiale Studies Leerdissipline : Geografie Datum : 14 November 2017 Doel : Toets kennis en interpretasie vermoë Vaardighede : Om die informasie

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 RELIGIESTUDIES V1 NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Religiestudies/V1 2 DoE/November 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn addendum van 6 bladsye.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 GEOGRFIE V2 FERURIE/MRT 2009 EKSMEN- NOMMER SENTRUM- NOMMER PUNT EHL 100 NSIENER SENIOR NSIENER HOOFNSIENER MOERTOR TOTL 100 PUNTE: 100 TY: 1 ½ uur Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

BARRETT SE TAKSONOMIE

BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe. Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

Geografie Graad 11 November Eksamen 2017 Ekurhuleni-Noord D6 EKURHULENI NORTH GEOGRAFIE VRAESTEL : 1 TEORIE GRAAD : 11 TYD : 3 URE TOTAAL : 225

Geografie Graad 11 November Eksamen 2017 Ekurhuleni-Noord D6 EKURHULENI NORTH GEOGRAFIE VRAESTEL : 1 TEORIE GRAAD : 11 TYD : 3 URE TOTAAL : 225 EKURHULENI NORTH GEOGRAFIE VRAESTEL : 1 TEORIE GRAAD : 11 TYD : 3 URE TOTAAL : 225 DATE : 2 NOVEMBER 2017 Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en n BYLAAG van 11 bladsye. INSTRUKSIES EN INFORMASIE:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 EKSAMINATRISE: MODERATRISE : DATUM : TYD : TOTAAL: ME CJ VAN STADEN ME B JONES SIEKTETOETS SEPT 50 MINUTE 60 PUNTE LEERUITKOMSTE GEDEK: INSTRUKSIES LU 1 AS 2, 3, 4,

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye wat 2 diagramvelle insluit. 2 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS TYD: 1 UUR Mr. L. TAUTE TOTAAL: 100 BEANTWOORD AL DIE VRAE OP LYNTJIES PAPIER. GEEN WERK OP DIE VRAESTEL SAL GEMERK

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 NAAM: PUNTE: 33 TYD: 1½ uur *MUSDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 MUSIEK V2 (SEPTEMBER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN NASIONALE SENIOR SERIFIKAA EKSAMEN WISKUNDE VRAESEL 1 GRAAD 10 OKOBER / NOVEMBER EKSAMEN 01 PUNE: 100 YD: URE Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye INSRUKSIES EN INLIGING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER

Nadere informatie

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10 1 NTIONL SENIOR ERTIFITE GR 10 10 LEWENSWETENSKP V1 JUNIE EKSMEN 2016 PUNTE: 150 TY: 2½ uur ie vraestel bestaan bestaan uit 13 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2 PUNTE: 30 TYD: 1½ uur NAAM: *IMUSDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ʼn bylaag van 12 bladsye. 2 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA2* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ʼn addendum van 13 bladsye.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

vraestel bestaan uit 7 bladsye

vraestel bestaan uit 7 bladsye Toets Hoërskool Montana SS/SW Graad 8 Vervoer en Franse Revolusie 15 September 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam en van: Gr.8 Eksaminator: Mnr L Taute Moderator: Mnr H Smit Mnr E Kleynhans Groot

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 90 minute PUNTE: 100 10 bladsye + 1 inligtingsblad. 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 12 Vraestel 1 2012 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

Nadere informatie

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NTIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 RRYKSKUNE P2 MOEL 2008 MEMORNUM PUNTE: 100 TY: 1½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye insluitend die voorblad. Kopiéregvoorbehou laai om asseblief ardrykskunde/v2

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 GEOGRFIE V2 MOEL 2008 PUNTE: 100 TY: 1½ uur NM: SKOOL: Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 'n topografiese kaart en 'n ortofotokaart. Geografie/V2 2 oe/model 2008 HULPRONNE

Nadere informatie