SAAMBRINGLYSIE: WAPADRAND GGA/N AUGUSTUS 2018

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "SAAMBRINGLYSIE: WAPADRAND GGA/N AUGUSTUS 2018"

Transcriptie

1 SAAMBRINGLYSIE: WAPADRAND GGA/N AUGUSTUS 2018 ALGEMENE KAMPBENODIGDHEDE: Slaapsak en kussing Spandrag / gemaklike dra-klere vir Vrydag / Saterdag Aktiewe Voortrekkerdrag vir Sondag Sweetpak en warm klere vir die aand Gemaklike skoene Sonbrandmiddel en hoed (BAIE BELANGRIK!) Reënjas Eie eetgerei Toiletware Flits Bybel Sakgeld: Daar gaan 'n snoepie wees Kampstoele vir Verkenners en volwassenes (nie te groot nie dit gaan rondgedra moet word) Leë roomysbak handig asb in met registrasie Volwassenes wat saam kamp moet asb sorg vir hulle eie tente / karavane.

2 KURSUSBENODIGDHEDE Graad R e Bordesakkie Pennesakkie met sker, gom en inkleurpotlode Waterbottel Rugsakkie om alles in te pak Junior Kok Per kind (in n GEMERKTE papierboks): Voorskoot Vadoeke: Afdroog- en waslappie Leë, skoon kondensmelkblikkie Bordesakkie met bord, mes, vurk, teelepeltjie en beker Klein bakkie om eier in te klits Servetring (kan tuisgemaak wees gebruik eie inisiatief) Rasper Blikoopmaker A4 plakkaat (collage) met die volgende daarop: o Elektriese ketel (indien moontlik waar ingeprop in muur) o Elektriese stoof o Verskillende soorte messe wat in die kombuis gebruik word o Rasper o Blikoopmaker o Kaas, snytjie brood, gedekte tafel vir ontbyt Per span: Gasbraaier met skottel Eierspaan Tafel (vir spanlede om by te werk) NB: Een volwassene vir elke 5 Junior Kokke wat ingeskryf word asseblief. Taalpret Bring 'n ou tydskrif, skêr, gom, skryfgoed en inkleurpotlode saam. Onthou ook jou bordesakkie! Groot Trek Per lid, duidelik gemerk asb: Pennesakkie met skêr, kleurpotlode, gom en pen Rugsakkie/Sak om alles in te bêre Kombers/e om op te sit Papier bord

3 Spoorkennis Potlood/pen Boekie vir notas Ou klere Hoed en sonbrandroom NB Boeresport Geen. Seremonies Formele Voortrekkerdrag Gr. 6/7 Graadwielboek. Ken die basiese bevele wat in Gr. 6/7 Graadwielboek behandel word. Nutsman Per span alles in n gereedskapskas en gemerk: Kantsnyer ( side cutter ) Tang Kabel/mat mes Skroewedraaiers: 1x klein platpunt, 1x medium platpunt en 1x medium sterpunt 1 ou koerant Soldeerbout Krapper (putty knife) ongeveer 30mm breed Per kind: Notaboek Pen Voetslaner Hierdie spesialisasie is slegs vir Verkenners. Jy moet gemaklik 15-20km met n vol rugsak in n dag kan stap. 1. Staprusgsak Groot genoeg om al jou goed vir die naweek in te sit. Sien foto s onder aan brief. 2. Slaapsak 3. Stapmatrassie 4. Stapstewels of gemaklike tekkies (Skoene moet alreeds ingeloop wees). Sien foto s onder aan brief. 5. Beker 6. Messe, Vurke en Borde (Verkieslik plastiek messe en vurke, papierborde). Daar is nie opwasgeriewe nie. 7. Reënjas (poncho werk goed) 8. Warm baadjie 9. Hoed 10. Klere vir Saterdag. 11. Iets warms om Vrydag en Saterdag in te slaap. 12. Sonblok

4 13. Tandeborsel, tandepasta, wet wipes, deodorant 14. Swartsakke x2 15. Waterbottels Genoeg om 3L water saam te dra 16. Poeier aanmaak koeldrank, bv. Game. 17. Hoë-energie peuselhappies. Bring waarvan jy hou. Genoeg vir Saterdag tussen etes en Sondag oggend na ontbyt. Die volgende werk goed: Neute & gedroogte vurgte Biltong Suiglekkers Wine gums Energie stafies 18. Persoonlike medisyne 19. Opsioneel as jy het: Stapstofie & gas Stappotte en -panne

5 Fotografie Digitale kamera (verkieslik SLR met n manual verstelling) met sagteware en kabels vir die aflaai van fotos Ekstra batterye / laaiers Driepoot as jy het Gemaklike skoene en warm klere vir stap vir nagfoto s Notaboek en pen Gekleurde liggies / flitse Glow sticks (4 verskillende kleure indien moontlik, maar kan onderling uitruil ook) USB-stokkie 3 Ballonne Naald Skootrekenaar (indien beskikbaar, sal veilig toegesluit word) Sterrekunde Geen. Elektronika Bring saam as jy het (moenie spesiaal gaan koop nie): Klein langbektang Klein kantsnyer Soldeerbout (met klein of skerp punt) Soldeersuiger Multimeter Verfbal Ou klere ( browns of n ou denim) Ou, toe skoene (tekkies) Waterbottel Pet (nie breërand hoed nie) R30 vir ekstra balletjies (opsioneel)

SWARTVLEI SEEKAMP 2018

SWARTVLEI SEEKAMP 2018 SWARTVLEI SEEKAMP 2018 Liewe Swartvlei Voortrekkers Junie 2018 BAIE WELKOM BY DIE 26ste SWARTVLEI SEEKAMP Kampdatums : Sondag 24 Junie 2018 om 09h00 tot Saterdag 30 Junie 2018 om 14:00 Ons kampterrein

Nadere informatie

GARSVALLEI VOORTREKKERS

GARSVALLEI VOORTREKKERS GARSVALLEI VOORTREKKERS GARSVALLEI KENTEKENDAG (GGA/2018/15) VRYDAG 3 AUGUSTUS TOT SATERDAG 4 AUGUSTUS 2018 Garsvallei Kommando nooi u hartlik uit na ons jaarlikse Kentekendag. Ons spesialisasies word

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners Datum: 13 15 Januarie 2017 Volksdanse Spesialisasie vir Geagte Ouer / Offisier Hieronder die inligting oor die Volksdans Spesialisasie vir wat aangebied gaan word by die Voortrekker Monument. Plek: Voortrekkermonument

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Datum: 15 17 Januarie 2016 Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Geagte Ouer / Offisier Hier is n geleentheid wat elke Graad 6 12 kind moet aangryp. Lede van Die Voortrekkers kan die Volksdans

Nadere informatie

IMPALA VOORTREKKERS SPESIALISASIEDAG &SPESIALISASIENAWEEK VRYDAG 25 JULIE TOT 27 JULIE 2014

IMPALA VOORTREKKERS SPESIALISASIEDAG &SPESIALISASIENAWEEK VRYDAG 25 JULIE TOT 27 JULIE 2014 WAAR: Impala Voortrekker Kompleks, ROOIBOSLAAN, Allen Grove, Kempton Park. Sien aangehegte padkaart GPS Koordinate: S 26 05 07.86 O 28 13 58.05 Gereformeerde Kerk, Veldstraat, Glen Marais, Kempton Park:

Nadere informatie

IMPALA VOORTREKKERS SPESIALISASIEDAG & SPESIALISASIENAWEEK VRYDAG 20 JULIE TOT 22 JULIE 2012

IMPALA VOORTREKKERS SPESIALISASIEDAG & SPESIALISASIENAWEEK VRYDAG 20 JULIE TOT 22 JULIE 2012 WAAR: Impala Voortrekker kompleks, ROOIBOSLAAN, Allen Grove, Kempton Park. Sien aangehegte padkaart GPS Koordinate: S 26 05 07.86 O 28 13 58.05 Gereformeerde kerk, Vleistraat, Glen Marais, Kempton Park:

Nadere informatie

Inligtingshandleiding

Inligtingshandleiding Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag

Nadere informatie

SWARTVLEI SEEKAMP 2017

SWARTVLEI SEEKAMP 2017 SWARTVLEI SEEKAMP 2017 Liewe Swartvlei Vories 8 Junie 2017 BAIE WELKOM BY DIE 25ste SWARTVLEI SEEKAMP Kampdatums : Sondag 02 Julie 2017 om 09h00 tot Saterdag 8 Julie 2017 om 14:00 Ons kampterrein is by

Nadere informatie

SEEJOL Seejol... ons trap spore! "DIE DEINING" VTS Seejol Verkennerkamp KAMPBRIEF VIR VERKENNERS EN OFFISIERE. Seejolgroete

SEEJOL Seejol... ons trap spore! DIE DEINING VTS Seejol Verkennerkamp KAMPBRIEF VIR VERKENNERS EN OFFISIERE. Seejolgroete VTS Seejol Verkennerkamp SEEJOL 2016 "DIE DEINING" KAMPBRIEF VIR VERKENNERS EN OFFISIERE ELKE VERKENNER (SEEJOL-MATROOS) EN OFFISIER: BAIE WELKOM BY DIE VAART VAN VTS SEEJOL 2016! Ons land se Voortrekkers

Nadere informatie

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM INSKRYWINGSVORM Datum van toelating...... Halfdag / Voldag sorg verlang?...... Van en volle name van kind...... Noemnaam van kind...... Geboortedatum...... Woonadres...... Telefoon (Huis)... e-pos:...

Nadere informatie

BENODIGHEDE VIR KRUIS GEBEDSREIS

BENODIGHEDE VIR KRUIS GEBEDSREIS BENODIGHEDE VIR KRUIS GEBEDSREIS Dertien (13) tafels Tafeldoeke Druk plakkate van tekste en tema vir elke tafel (Sien PowerPoint); dit is nodig sodat deelnemers weet by watter stasie hulle is en dit kan

Nadere informatie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis

Nadere informatie

SOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP

SOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP 16 18 JUNIE 2018 KLIPDRAAI KARAVAANPARK VIEWLAAN, ROTHDENE, MEYERTON SOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP Klipdraai Karavaanpark Viewlaan Rothdene, Meyerton AANWYSINGS: ALGEMENE INLIGTING: WAAR VIND DIE MANNEKAMP

Nadere informatie

Die Afrikaner Volkskultuurbeweging Schildpaddop Selfbehoudkamp

Die Afrikaner Volkskultuurbeweging Schildpaddop Selfbehoudkamp Die Afrikaner Volkskultuurbeweging Schildpaddop Selfbehoudkamp Kampleier: Hermann van Rooyen 083 327 5476 herrievr@gmail.com schildpaddop@gmail.com Onder-kampleier: Bennie van Zyl 082 466 4470 Kamp administrasie:

Nadere informatie

Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle nuwe lewe saam te begin

Nadere informatie

Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle

Nadere informatie

Die planeet aarde beweeg

Die planeet aarde beweeg Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son

Nadere informatie

Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale

Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale HERWINNINGSPROJEK Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale tydens vervaardiging Minder ingevoerde rou-materiale benodig

Nadere informatie

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool: My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool: Erkenning Ons bedank graag die volgende webtuistes vir die gebruik van hul hulpmiddels: http://www.math-drills.com/addition.shtml http://www.mathworksheetwizard.com/grade1/grade1arithmetic.html

Nadere informatie

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Tentatiewe idees vir Jeugkamp 2012. Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Myn-dag Ons het gedink dat ons

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR OpenStax-CNX module: m25018 1 Visuele Kuns: Kleur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018 Graad R 1 Pakkie uitdraaikryte (Steadler) 1 2 Pakkie dik jumbo vetkryte (9) 1 3 Pennesakkie (22 cm) 1 4 Stomppuntskȇr 1 6 Groot houer handewasseep 1 7 Pak sneesdoekies 1 8 Flip file 10 sakkies 1 9 Buis

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye Onderwys en Sportontwikkeling Lefapha la Thuto le TlhabololoyaMetshameko Dept. Van Onderwys en Sportontwikkeling Dept. of Education and Sport Development NOORDWESPROVINSIE GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE

Nadere informatie

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

ADVERTENSIES 18 Mei 2017 Nr KONTAKPERSOON *1 Maria 072 782 8462 Elize 083 445 2131 Maria soek werk 2 dae per week (Dinsdag & Donderdag) vanaf 1 Junie. Sunward - Freeway, omgewing. Sy is baie betroubaar en hardwerkend. Vir verwysing

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

Kwotasieblad vir skole/groepe:

Kwotasieblad vir skole/groepe: Baie welkom by TO Strand se Veldskool of TO Strand School Camp & Adventure Hub soos dit deesdae bekend staan. Die naam sê beslis alles, en avontuur is die basis waarop ons die kampe aanbied. Ons poog om

Nadere informatie

ATKV-Hartenbos Program

ATKV-Hartenbos Program Vrydag 28 September 14:00 ATKV-Hartenbos se vakansieprogram begin Baie welkom by nog n heerlike Hartenbosseevakansie. Kuier saam met my, Ian Hawkesley, daagliks van 10:00 tot 12:00 by die pretpark se sandput

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

Die Afrikaner Volkskultuurbeweging Schildpaddop Selfbehoudkamp

Die Afrikaner Volkskultuurbeweging Schildpaddop Selfbehoudkamp Die Afrikaner Volkskultuurbeweging Schildpaddop Selfbehoudkamp Kampleier: Hermann van ooyen 083 327 5476 herrievr@gmail.com schildpaddop@gmail.com Onder-kampleier: Bennie van Zyl 082 466 4470 Kamp administrasie:

Nadere informatie

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. OEFENPROGRAM DESEMBER 2012 Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. Junior Naellope: Maandag Wegspring spoed Laat iemand

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak)

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak) IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak) Bestellings word aanlyn gedoen by 10/10 se webtuiste: www. tienuittien.co.za of dit kan per faks of per e-pos

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Dinky Dots. Pauline Spruijt 365 Garsfontein. Waar kleuter nog kleuter bly!

Dinky Dots. Pauline Spruijt 365 Garsfontein. Waar kleuter nog kleuter bly! Dinky Dots 083 444 7240 Pauline Spruijt 365 Garsfontein Waar kleuter nog kleuter bly! Dinky Dots is n klein intieme kleuter, peuter en baba mini-kampus. Ons hou ons getalle min vir optimale aandag en ontwikkeling.

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde GRAAD 8 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak seker dat u kind die nuwe skooljaar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK INSTRUKSIES EN INLIGTING OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3 Naam: Getalgebied 600-700 Graad 3 Kwartaal 3 Taak 1 Tel in onewe 601-700 601 602 610 Voltooi die volgende tabel: Ons tel in. 602 604 606 610 614 618 626 700 654 650 678 2 Voltooi die volgende tabel. Ons

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

ATKV-Klein-Kariba Program

ATKV-Klein-Kariba Program Vrydag 28 September 2018 12:00 Gaste boek in en word verwelkom. Ontvangs Welkom by : Jou geliefkoosde eenstoprestaurant. Kyk uit vir hierdie vakansie se spesiale aanbiedings, à la carte-geregte en buffetetes.

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Baie, baie welkom by ons. Ons weet dat jy baie gelukkig in jou nuwe tuiste gaan wees. Ons sien daarna uit om jou persoonlik te ontmoet.

Baie, baie welkom by ons. Ons weet dat jy baie gelukkig in jou nuwe tuiste gaan wees. Ons sien daarna uit om jou persoonlik te ontmoet. Welkom Klawertjies! Wat n wonderlike tyd van julle lewe het nie nou aangebreek nie! Ons sou wát wou gee om weer daardie geleentheid te hê. Dit was n ongelooflike tyd in ons lewens en ons weet dit gaan

Nadere informatie

PROBLEEMOPLOSSING. Antwoord: nr 1. Antwoord: nr 2

PROBLEEMOPLOSSING. Antwoord: nr 1. Antwoord: nr 2 PROBLEEMOPLOSSING 1. Jou motor ry van die pad af tydens n verdonkering gedurende die tweede wêreldoorlog. Dit beland in n klein meer, maar kom gelukkig tot stilstand op die eiland in die middel van die

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10 PUNTE: 80 TYD: 1.5 UUR DATUM: MEI/JUNIE 2012 EKSAMINATOR: A. JACOBS INSTRUKSIES: Lees die volgende instruksies / opdragte noukeurig deur voordat jy

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 35 26 November 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Keanu le Roux wie se pappa oorlede

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof ʼn besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Dit kan tydrowend wees om die regte onthaalarea

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

8 Die mens in die ruimte

8 Die mens in die ruimte 8 Die mens in die ruimte Ons sonnestelsel 1. Die middelpunt van ons sonnestelsel is die 2. Noem die nege planete van ons sonnestelsel in volgorde: 1 4 7 2 5 8 3 6 9 3. Wat is die planeet naaste aan die

Nadere informatie

Studies in wit en swart

Studies in wit en swart Hoofstuk 5 Visuele kuns Studies in wit en swart 1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let buitelyne het nie. vereis. Die onderwyser demonstreer verskillende potloodtegnieke

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink? Persoonlike higiëne Opdrag 1 Week 7 Skryf jou eie gediggie oor higiëne. Opdrag 2 1. Wat is kieme? 2. Is al le kieme gevaarlik? 3. Hoe versprei kieme? 4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep.

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS 2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel

Nadere informatie

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte CAMI EDUCATION Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen 2009 150 Punte CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel:

Nadere informatie

Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm

Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm Preperations, preperations Kommunikeer die frustrasie as vrou en ma met die ewige take rondom kosmaak.

Nadere informatie

OOM HENNIE SE VELDSKOOL - VAKANSIEKAMP

OOM HENNIE SE VELDSKOOL - VAKANSIEKAMP OOM HENNIE SE VELDSKOOL - VAKANSIEKAMP INSKRYWINGS- & VRYWARINGSVORMS Jagkamp: 2014 Algemene Inligting Vier jagkampe is reeds in 2012 & 2013 suksesvol afgehandel. Daar is ook hengelkampe vir jonger seuns

Nadere informatie

H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)

H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012) H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus 48007 Hercules 0030 E-pos: groenienessie@gmail.com Tel: (012) 379-6260 Faks: (012) 379-1949 Inligtingstuk Groenie Nessie Kleuterskool word bestuur deur

Nadere informatie

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Klip River Country Estate Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Telefoon: 082 901 0289 E-pos: info@krce.co.za Of besoek ons webtuiste by: www.klipriverguesthouse.co.za Goeiedag Organiseerder, Baie dankie

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys vir 2012. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak

Nadere informatie

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22 Ontmoeting 22 Briewe van Johannes Hierdie ontmoeting word in die vorm van n gebedsreis gehou. Die Welkom, Wyding, Woord en Werskaf word geïntegreer. Teks: 1 Johannes, 2 Johannes en 3 Johannes Notas oor

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES Kontrak MISSIE Die Bestuur van Kleuterskool Eugene Marais streef na die lewering van gehalte diens deur die daarstelling van n kindervriendelike fasiliteit waar elke kind veilig, gelukkig en geborge voel

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Jy sit in die wegspringblokke van die beste jare van jou lewe, op akademiese en rugby-gebied! Gun ons die kans om te verduidelik.

Jy sit in die wegspringblokke van die beste jare van jou lewe, op akademiese en rugby-gebied! Gun ons die kans om te verduidelik. Eerstejaars Boekie 2016 Privaatsak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika, 2520 Tel: (018) 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Tel : 018-299 2429 Faks/Fax : 018-299 2430 E-pos/E-mail : Ronel.Emms@nwu.ac.za

Nadere informatie

Durbanville Kinderhuis Kersfees Wenslys SEUNS

Durbanville Kinderhuis Kersfees Wenslys SEUNS HUIS 3 Andre 17 Ek wil baie goed in my lewe 2L Coke, biltong, chips, lekkers en 'n Ek wil in die vloot wees. bereik. toksak. Ek gaan vir iemand 'n geskenk Large Size 36 10 Bronwin 15 Ek wil Tafelberg gaan

Nadere informatie