H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)"

Transcriptie

1 H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)

2 Inligtingstuk Groenie Nessie Kleuterskool word bestuur deur die Beheerliggaam van Laerskool Tuine. Ons het tans 7 klasse naamlik: 1 Graad RRR klas 2 Graad RR klasse 4 Graad R klasse Skoolgeld Halfdag (Vakansie uitgesluit) R Halfdag (Vakansie ingesluit) R Voldag (Vakansie uitgesluit) R Voldag (Vakansie ingesluit) R DIE VOLGENDE IS INGESLUIT BY DIE FOOIE : Ontbyt om 07:30 en verversings om 10:00 en 14:30 vir alle klasse asook Bak en Brou.

3 Neem asb. kennis van die volgende rakende die fooie : Aangesien ons n Privaat instansie is en geen subsidie van Laerskool Tuine ontvang nie, is die fooie STRENG vooruitbetaalbaar. U kleuter sal toegang tot die Kleuterskool geweier word indien daar agterstallige fooie is. U het 3 dae grasie vanaf u salarisdatum, om n inbetaling te maak. n Volle maandelikse fooi is betaalbaar tydens die vakansiemaande April, Julie en Oktober. U betaal slegs 11 paaiemente, dus word geen betaling gemaak vir Desember nie. INBETAALTYE: Daagliks vanaf 06:30 tot 08:00 by die Kleuterskool se kantoor. Daar sal streng by hierdie tye gehou word. Indien u n Bank- of Internetinbetaling doen, vra ons asseblief dat u altyd u familiekode as verwysingsnommer op die betalingstrokie sal meld en n bewys van betaling sal faks na (012) , vir aandag Gerda of na tuinefinansies@telkomsa.net

4 BAIE BELANGRIK: Die Kleuterskool se Bankbesonderhede is as volg: Laerskool Tuine, Absa Bank Hercules, Tjek Rekening Rekeningnommer : Takkode: Indien u enige rekeningprobleme het, kan u direk met die Kleuterskool kantoor in verbinding tree by (012) tussen 06:30 en 13:00 Gebruik asb. u familiekode vir alle inbetalings en stuur n faks of epos met bewys. UITSTAPPIES EN INSTAPPIES: Busvervoer is baie duur en dit maak uitstappies amper onbekostigbaar. Ons poog om een uitstappie per jaar te hou, en instappies waar moontlik. Die bedrag sal afhang van waarheen ons gaan en ons beloof om die kostes tot die minimum te beperk. TASSE: Elke kleuter benodig n KLEIN RUGSAKKIE met n ekstra stel klere daarin. Asseblief nie tasse wat getrek word of groot boks-tasse nie. (DIE GROOT TASSE PAS NIE IN DIE RAKKIES NIE) MERK asseblief alle klere, tasse, skoene en kosblikke. SPEELGOED EN JUWELE: Ons vra dat kleuters geen eie speelgoed en juwele skooltoe sal bring nie. Dit veroorsaak net onmin en ongelukkigheid.

5 SKOOLTYE: Halfdag : 06:30 tot 13:45 (STRENG) Voldag : 06:30 tot 17:15 (STRENG) NB: Geen kleuter sal ingelaat word voor 06:30 nie. Een personeellid kom vroeër om die skool oop te sluit en kan nie toesig hou oor kleuters en die hek beman terwyl sy moet oopsluit nie. Geen kind word ook toegelaat om voor 06:30 deur die kombuis te stap nie. Die skool begin stiptelik om 07:20. Sorg asseblief dat u kleuter betyds is, aangesien dit ontwrigtend vir die dagprogram is wanneer die kleuters laat inkom, en die personeel hul kinders moet los om die hek oop te maak. Geen kleuter mag vóór 12:30 afgehaal word nie, omdat ons nog besig is met ons dagprogram tot 12:30. NB: Toegang na 07:20 kan slegs verkry word deur gebruik te maak van die hoofingang van die Laerskool in Louisestraat. U moet asseblief saam met u kleuter tot by die Kleuterskool stap. Alle hekke word om 07:20 gesluit weens veiligheidsredes. Geen persoon word ook op die Laerskool terrein toegelaat voor 13:20 nie. U mag dus nie deur die Kleuterskool na die Laerskool gaan voor 13:20 nie. Die Laerskool begin ook om 07:20. Die kleinhekkie by die saal word om 07:20 gesluit en u moet dan gebruik maak van die hoofingang in Louisestraat. Geen Laerskool leerder wat laat kom, mag na 07:20 deur die Kleuterskool beweeg nie. Gebruik dan ook die hoofingang van die Laerskool. Die hekke by die Kleuterskool is ook gesluit. Geen leerder of ouer word toegelaat om na skool, deur die Kleuterskool te beweeg om kleuters af te haal nie. Gebruik die Kleuterskool se ingang in Weirstraat indien u kleuters kom afhaal.

6 NASKOOL: Die Kleuterskool bied n Naskool fasiliteit op ons terrein aan vir voldag kleuters. Daar is 3 dames aan diens. Geen formele program word dan gevolg nie, slegs toesig. Naskool personeel kan ook nie help met huiswerk nie. Ons vra dat kleuters wat n halfdagfooi betaal, reeds teen 13:45 afgehaal is. Indien u kleuter na 13:45 nog op die terrein is, sal n fooi van R40-00 gehef word vir middagversorging. Die Naskool word tot 17:15 beman, en ons verwag van u om u kleuter BETYDS AF TE HAAL. n Boete van R50-00 per 15 minute is betaalbaar indien u laat is. AFHAAL VAN KINDERS: Op die toelatingsvorm is daar n plek waar u vir ons aandui wie u kind mag afhaal. Voltooi asb. die lys volledig. Indien iemand anders (as die name op die lys) u kind kom afhaal, sal ons u bel. Laat weet asb. ook vir ons indien iemand wat ons nie ken nie, u kind kom afhaal. Kinders moet asb. ook uitgeteken word die uittekenlêer is op die stoep beskikbaar. U kind se veiligheid is vir ons baie belangrik. ETES: Ons maak Mieliepap, Maltabella en Hawermoutpap vir ontbyt. Indien u kleuter genoemde pap eet en u verkies dat hy/sy ontbyt by die skool eet, sal dit verskaf word. U mag ook kitspap in n bakkie saamstuur, ons sal sorg vir die melk en suiker. Verversings (toebroodjies, vrugte en koeldrank) word om 10:00 en 14:30 deur die skool verskaf. Middagete moet asseblief in n gemerkte kosblik skooltoe gestuur word. Indien u kleuter vroeg huistoe gaan, vra ons nogtans dat u iets sal inpak vir middagete, aangesien ons 12:00 eet. Geen gaskoeldrank en lekkergoed word toegelaat nie. Pak asb. voedsame kos in, aangesien te veel suiker en preserveermiddels u kind se konsentrasie erg benadeel.

7 OPVOEDKUNDIGE PROGRAM: n Opvoedkundige Program van hoogstaande gehalte word aangebied. Die dagprogram begin om 07:20 en sluit 12:30 af. Ons vra dat kleuters nie voor 12:30 afgehaal word nie. Alle personeel het Pre-Primêre Grade en/of Diplomas. Ons volg ook die CAPS Kurrikulum vir Graad R. Alle ander groepe volg n opvoedkundige program bestaande uit musiek, bewegingspele, persepsie, skeppende aktiwiteite, versies, Bybelstories en liedjies, ander stories asook bak-en-brou. Evaluering word deurlopend gedoen. Die Graad R leerders ontvang elke kwartaal n vorderingsverslag en die res van die skool ontvang vorderingsverslae twee keer per jaar, naamlik Junie en Desember. KLEREDRAG: Trek asseblief vir u kleuter gemaklik aan verkieslik klere waarvoor u nie jammer is nie. Dit is moeilik vir n kleuter om skoon te bly as hy/sy wil speel. Dit strem u kind se ontwikkeling en plaas onnodige druk op hulle. Merk asb. alle klere duidelik. TELEFONIESE KONTAK: As gevolg van ons besige Opvoedkundige program, vra ons vriendelik dat u die personeel gedurende die volgende tye sal skakel, tensy dit werklik n noodgeval is: Voorskool: 07:00-07:20; Buitespel: 10:30-11:45; Rustyd 12:45-13:45. Gedurende die ander tye is ons besig in die klas. U kan enige tyd n boodskap by die sekretaresse laat en ons skakel u so spoedig moontlik terug.

8 VAKANSIESKOOL: Die Kleuterskool sal tydens amptelike departementele skoolvakansies oop wees, nl. April, Junie- en Oktobervakansies. NB: DAAR IS GEEN VAKANSIESKOOL VOOR DIE SKOOL AMPTELIK IN JANUARIE BEGIN NIE, ASOOK NIE IN DESEMBER NA DIE SKOOL GESLUIT HET NIE. NB: LET ASB. DAAROP DAT ONS GESLUIT IS OP PUBLIEKE VAKANSIEDAE, ASOOK OP AMPTELIKE SKOOLVAKANSIEDAE WAT IN DIE SKOOLKWARTAAL VOORKOM sien onderaan vir n lys van datums. Ontbyt en verversings sal steeds verskaf word, u moet net middagete verskaf. Net leerders van Groenie Nessie wat vir die Voldag of halfdagvakansie ingesluit opsie betaal kan geakkommodeer word en geen Laerskool leerders sal toegelaat word nie. Slegs Groenie Nessie kinders word toegelaat. KOMMUNIKASIE: Ons kommunikeer dikwels deur sms/e-pos met die ouers. Indien u selnommer/e-pos adres verander, vra ons dat u ons onmiddellik in kennis sal stel.

9 MEDISYNE BELEID: Ons mag volgens wet geen medikasie by die skool hou nie nie eers iets soos Panado nie. Ons gee egter met graagte vir u kind voorgeskrewe medikasie op die volgende voorwaardes: Dat die medikasie vir die klasjuffrou gegee word en nie in die tasse gestuur word nie; Daar moet duidelike geskrewe riglyne van toediening by die medikasie wees; Die medikasie moet in n klein inspuiting opgetrek wees, (in n klein bakkie met n deksel) sodat ons dit net kan toedien; Alle medikasie moet gemerk wees met u kind se naam op. SNOEPIE: As deel van ons fondsinsameling hou ons snoepie op n Vrydag. Die koste daaraan verbonde is R5-00 per week en word kwartaalliks aan u deurgegee. Snoepiegeld word eenmalig aan die begin van elke kwartaal by die kantoor inbetaal. Sewentien kinders kry elke week n beurt om 10 snoepiepakkies te verkoop. Daar word vooraf n snoepielys gestuur sodat u weet wanneer u op snoepiebeurt is dit sal (per kind) een keer per kwartaal wees. EKSTRA AKTIWITEITE: Die volgende instansies kom een keer per week tydens buitespel by die skool hulle aktiwiteite aanbied. Inskrywingsvorms vir die aktiwiteite is beskikbaar by die Kleuterskool kantoor. Betalings geskied direk in die betrokke instansie se bankrekening, die Kleuterskool hanteer geen van die aktiwiteite se gelde nie. Ballet en Moderne Danse - Lizette Kids Computer on Wheels - Jannie Playball - Hendrik

10 Skaak - Magda Wetenskapklasse - Elize TERAPEUTE: Die volgende terapeute besoek die skool. Arbeidsterapeut Ruda Diedericks Spraakterapeut Rebecca Ramage SKOOL KALENDER : Kwartaal 1: 11 Januarie 31 Maart 2017 Kwartaal 2: 18 April 30 Junie 2017 Kwartaal 3: 24 Julie 29 Oktober 2017 Kwartaal 4: 09 Oktober 06 Desember 2017 Let asb. daarop dat die Kleuterskool GESLUIT sal wees op die volgende publieke vakansiedae en amptelike skoolvakansiedae wat in die termyn voorkom Januarie - Skoolvakansie 20 Maart - Skoolvakansiedag 21 Maart - Menseregtedag 14 April - Goeie Vrydag 17 April - Familiedag 27 April - Vryheidsdag 28 April - Skoolvakansiedag 01 Mei - Werkersdag 16 Junie - Jeugdag 09 Augustus - Vrouedag 24 September - Erfenisdag

11 TOELATINGSVORM: Voltooi asseblief meegaande toelatingsvorm en handig in, tesame met afskrifte van u kleuter se: Geboortesertifikaat, immuniseringskaart, vorige kleuterskoolverslae (indien van toepassing) en terapieverslae (indien van toepassing). NB! NB! NB: ONS KAN NIE U KIND INSKRYF AS DAAR NIE N AFSKRIF VAN U KIND SE GEBOORTE- EN IMMUNISERINGSKAART AANGEHEG IS NIE!!! Ons sien baie daarna uit om u kleuter te ontvang. Indien u enige verdere navrae het, is u meer as welkom om my te skakel by: (Skool) of (Sel) Chrisna Halliday Hoof: Groenie Nessie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES Kontrak MISSIE Die Bestuur van Kleuterskool Eugene Marais streef na die lewering van gehalte diens deur die daarstelling van n kindervriendelike fasiliteit waar elke kind veilig, gelukkig en geborge voel

Nadere informatie

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM INSKRYWINGSVORM Datum van toelating...... Halfdag / Voldag sorg verlang?...... Van en volle name van kind...... Noemnaam van kind...... Geboortedatum...... Woonadres...... Telefoon (Huis)... e-pos:...

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting Spreuke 16:9 n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop. 1 Hierdie is ons Leerplek Speelplek - Lekkerplek Beste ouer, Baie dankie dat u ons vertrou met u kosbaarste besitting! Ons wil net die

Nadere informatie

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS TARIEWE VIR 2018 PERSONEEL: R750 per kwartaal per kind Gr 1: Alta van Heyningen 073 170 5974 Gr 1: Elana Schoeman 072 204 6779 Gr 2: Lynette Pretorius 072 099 7887 Gr 2 & 3

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

VERFKWASSIE INLIGTINGSTUK VIR BABA S 2015

VERFKWASSIE INLIGTINGSTUK VIR BABA S 2015 1 VERFKWASSIE INLIGTINGSTUK VIR BABA S 2015 2 VERFKWASSIE Verfkwassie het voorheen bekend gestaan as Daantjie Kat Kleuterskool. Sedert Oktober 1999 staan die kleuterskool as Verfkwassie bekend. Die skooltjie

Nadere informatie

1 KIDDO REËLS EN REGULASIES /

1 KIDDO REËLS EN REGULASIES / 1 KIDDO REËLS EN REGULASIES 012 330 2054 / 082 652 7882 kiddokleuter@mweb.co.za Die doel met ons skool is om n veilige en stimulerende omgewing vir u kind/kinders te skep, wetende dat hulle die beste sorg

Nadere informatie

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

Inligtingshandleiding

Inligtingshandleiding Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks Laerskool Bakenkop Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion Posbus 51928, Wierdapark, 0149 Tel nr 012 653 4187 faks 012 653 4129 Epos: admin@laerskoolbakenkop.co.za 22 Januarie 2015 NASKOOL/TOESIGSENTRUM

Nadere informatie

ORBANSKOOL: Laerskool Kleuterskool en Peutersentrum

ORBANSKOOL: Laerskool Kleuterskool en Peutersentrum ORBANSKOOL: Laerskool Kleuterskool en Peutersentrum Welkom by Orban Kleuterskool Uit ons kleuterskoolhoof se klaskamer Orban Kleuterskool maak deel uit van Orbanskool, n groeiende, onafhanklike privaatskool

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

Liewe Ouers. Baie Welkom! Ons glo dat dit vir u en u kind n positiewe ervaring gaan wees om deel van ONS skool te wees.

Liewe Ouers. Baie Welkom! Ons glo dat dit vir u en u kind n positiewe ervaring gaan wees om deel van ONS skool te wees. 1 2019 Liewe Ouers Baie Welkom! Ons glo dat dit vir u en u kind n positiewe ervaring gaan wees om deel van ONS skool te wees. Die Gr. R- en RR klasse is deel van Laerskool Eligwa se grondslagfase. Ons

Nadere informatie

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos:

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos: Skoolreëls Die skoolreëls dien as riglyn waarbinne die leerlinge hul volle potensiaal kan ontwikkel en verdraagsaamheid teenoor medeleerlinge en onderwysers kan aanleer. Die word in die Gedragskode breedvoerig

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks 043-7229278 Sel. 072 3855 147 Web adres: www.grensies-petite.co.za e-pos: grensies-petite@telkomsa.net INSKRYWINGSVORM - 2015 KIND SE

Nadere informatie

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters Speel, leer en groei saam na n blink toekoms! Werk en Wen Dit is ons skool so mooi Waarheen ons al die Norienes-maats nooi, Waar jy self kan speel,

Nadere informatie

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord Plot 40 Posbus 249 Tel: 012-562 0539 Bon Accord Bon Accord 012-562 0449 0009 0009 082 552 6468 HOOFDOEL Om ruiters die basiese beginsels van perdry te leer. Om liefde vir perde uit te leef Gesonde ontspanning

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners Datum: 13 15 Januarie 2017 Volksdanse Spesialisasie vir Geagte Ouer / Offisier Hieronder die inligting oor die Volksdans Spesialisasie vir wat aangebied gaan word by die Voortrekker Monument. Plek: Voortrekkermonument

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Klip River Country Estate Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Telefoon: 082 901 0289 E-pos: info@krce.co.za Of besoek ons webtuiste by: www.klipriverguesthouse.co.za Goeiedag Organiseerder, Baie dankie

Nadere informatie

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters Speel, leer en groei saam na n blink toekoms! Werk en Wen Dit is ons skool so mooi Waarheen ons al die Norienes-maats nooi, Waar jy self kan speel,

Nadere informatie

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019 OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

KONTRAK VIR TOELATING

KONTRAK VIR TOELATING KONTRAK VIR TOELATING Tussen Skitterland Montessori Skool (hierna genoem die Skool) EN Volle naam en van van vader Identiteitsnommer Volle naam en van van moeder Identiteitsnommer (hierna genoem die ouers)

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

The Oaks. Voorbereidingskool HANDLEIDING

The Oaks. Voorbereidingskool HANDLEIDING The Oaks Voorbereidingskool HANDLEIDING 1 WELKOM BY The Oaks Voorbereidingskool Ons wil u hartlik welkom heet by ons skool. Die voorreg om Ouers te wees bring daarmee saam die verantwoordelikheid om u

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie. Die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m31957 1 Om tyd te leer lees Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Datum: 15 17 Januarie 2016 Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Geagte Ouer / Offisier Hier is n geleentheid wat elke Graad 6 12 kind moet aangryp. Lede van Die Voortrekkers kan die Volksdans

Nadere informatie

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: snipper@8tamail.com Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna

Nadere informatie

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye Onderwys en Sportontwikkeling Lefapha la Thuto le TlhabololoyaMetshameko Dept. Van Onderwys en Sportontwikkeling Dept. of Education and Sport Development NOORDWESPROVINSIE GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE

Nadere informatie

Nota vir die onderwyser/es:

Nota vir die onderwyser/es: 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

NASKOOLSENTRUMBELEID

NASKOOLSENTRUMBELEID NASKOOLSENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die naskoolsentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid

Nadere informatie

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: 1 NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK Kerkkantoor Posbus 140 RAWSONVILLE 6845 023 349 1711 Faks 023 349 1711 Epos goudini@compnet.co.za NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: PLEK:...

Nadere informatie

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe

Nadere informatie

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende

Nadere informatie

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur /0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...

Nadere informatie

Persoonlike inligting

Persoonlike inligting Persoonlike inligting Naam Adres Posadres Telefoon (Huis) (Werk) Faksnommer Selfoonnommer E-posadres Bestuurslisensienommer Vervaldatum Motorregistrasienommer Mediese inligting In geval van nood, skakel

Nadere informatie

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools) Brief 1/2019 Januarie 2019 Beste Menlo-musiekouers Voorspoed vir 2019! Ons sien uit na n jaar vol Menlo-musiekhoogtepunte. Dit is vir ons werklik n voorreg om met u kind te werk en ons sien daarna uit

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Kwotasieblad vir skole/groepe:

Kwotasieblad vir skole/groepe: Baie welkom by TO Strand se Veldskool of TO Strand School Camp & Adventure Hub soos dit deesdae bekend staan. Die naam sê beslis alles, en avontuur is die basis waarop ons die kampe aanbied. Ons poog om

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders) HOERSKOOL TYGERBERG HIGH SCHOOL Geagte Ouer(s) 31 Oktober 2018 SKOOLFONDS 2019 Die skoolfonds vir 2019 is tydens die onlangse begrotingsvergadering, gehou op 25 Oktober 2018, deur die meerderheid van die

Nadere informatie

Paarlstraat 2124 Fax: Modelpark Uitbreiding 12 Cell:

Paarlstraat 2124 Fax: Modelpark Uitbreiding 12 Cell: Paarlstraat 2124 Fax: 086 659 0408 Modelpark Uitbreiding 12 Cell: 082 840 4091 EMALAHLENI 1035 Liewe Ouers, Baie welkom by Vinkel & Koljander. Ons sal ten alle tye u kind veilig laat voel en hom/haar stimuleer

Nadere informatie

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING Indien voedsel aan kleuters verskaf word, moet die daaglikse spyskaart vertoon word. Spyskaarte se samestelling moet voedsame maaltye aan die kinders verskaf. Voedselvoorbereiding

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie