NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 HIST.1 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

DESIGN RELIGIESTUDIES

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE

BARRETT SE TAKSONOMIE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Motheo Onderwysdistrik

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 RELIGIESTUDIES MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

2 INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C. AFDELING A is VERPLIGTEND. AFDELING B bestaan uit vier vrae waarvan TWEE beantwoord moet word. AFDELING C bestaan uit vier vrae waarvan TWEE beantwoord moet word. Lees AL die vrae noukeurig. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf netjies en leesbaar.

3 AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 1.1 Pas die naam van die letter in KOLOM B by die ooreenstemmende godsdiens in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A - E) langs die vraagnommer (1.1.1-1.15) in die antwoordeboek neer. KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Afrika Tradisionele Godsdiens A wiel (sirkel) van die lewe 1.1.2 B halfmaan en ster 1.1.3 C kruis 1.1.4 Boedhisme D die letter vir Aum of OM 1.1.5 Hindoeïsme E driepootpot 1.2 Pas die godsdiens in KOLOM B by die godsdienstige rol in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A - E) langs die vraagnommer (1.2.1-1.2.5) in die antwoordeboek neer. KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Imam A Afrika Tradisionele Godsdiens 1.2.2 Sangoma B 1.2.3 Guru C Judaïsme 1.2.4 Pastoor D 1.2.5 Rabbi E Hindoeïsme 1.3 1.4 1.5 Noem die VYF monoteïse godsdienste wat hul oorsprong in die Midde Ooste/ Wes-Asië het. Definieer die term godsdiens. Waar het die term Hindoeïsme sy oorsprong?

4 1.6 Definieer die volgende nasies (konsepte) in godsdiens: 1.6.1 1.6.2 1.6.3 1.6.4 Propaganda Groep (tros) godsdienste Politeïsme Ubuntu 1.7 Die volgende persone is ontdekkers van twee verskillende godsdienste. Noem in elk van die volgende gevalle hul verskillende godsdienste: 1.7.1 1.7.2 Abraham en Moses Sidarta Gautama 1.8 1.9 Noem DRIE sosiale vorme wat gemeenskaplik in verskeie godsdienste is. Noem TWEE stappe wat in die navorsingsproses van die rituele in verskeie godsdienste gevolg moet word. (6) 1.10 Kies TWEE godsdienste uit die godsdienste hieronder in wie se heilige geskrifte ons die Tien Gebooie vind: AFDELING B Hindoeïsme; Ba'hai; Judaïsme; Beantwoord slegs TWEE vrae in hierdie afdeling. VRAAG 2 Die stastistieke oor geweld en MIV/Vigs is verontrustend hoog in Suid-Afrika. TOTAAL AFDELING A: 60 2.1 2.2 Bespreek krities hoe die godsdienstige instellings in die stryd teen geweld kan ingryp. Wat sou jy as gesonde godsdienstige strategieë vir die soeke na 'n oplossing tot die probleem van MIV/Vigs in Suid-Afrika beskou?

5 2.3 Skryf aantekeninge oor hoe die volgende gebooie 'n bydrae tot die aanspreek van die probleem van MIV/Vigs en geweld in ons land kan lewer: VRAAG 3 2.3.1 2.3.2 Jy mag nie doodslaan nie Jy mag nie egbreuk pleeg nie 3.1 Noem en bespreek die VYF beginsels wat as die basiese grondreëls vir leke Boedhiste dien. 3.2 Bespreek die godsdienstige rol van vroue in die volgende godsdienste: 3.2.1 3.2.2 3.2.3 3.2.4 Hindoeïsme Judaïsme Afrika Tradisionele Godsdienste VRAAG 4 4.1 4.2 4.3 Noem enige VIER godsdienste wat in Suid-Afrika bestaan. Noem enige TWEE godsdienste wat in China ontstaan het. Noem enige TWEE feeste van elk van die volgende godsdienste: 4.3.1 4.3.2 4.3.3 4.3.4 Judaïsme Hindoeïsme 4.4 4.5 Wat het aanleiding tot die ontstaan (stigting) van die Afrika Tradisionele Kerke in Suid-Afrika gegee? Bespreek die konsep oor verdraagsaamheid (toleransie) en verduidelik of dit 'n harmonieuse/vreedsame naasbestaan tussen die mense van verskillende gelowe kan bevorder. (16)

6 VRAAG 5 5.1 Bespreek hoe die statistieke oor godsdienstige aansluiting (affiliasie) verkry word en verduidelik die probleem om akkurate syfers/inligting te verseker. 5.2 Bespreek die volgende kalenders: 5.2.1 5.2.2 5.2.3 Die Juliaanse en Gregoriaanse kalenders Die Joodse kalenders Die itiese kalenders 5.3 5.4 Definieer die term monoteïsme en gee VYF gemeenskaplike kenmerke van monoteïstiese godsdienste. Gee VIER gemeenskaplike kenmerke wat in die meeste Afrika Tradisionele godsdienste gevind word. (12) (8) TOTAAL AFDELING B: 120 AFDELING C Beantwoord slegs TWEE vrae in hierdie afdeling. VRAAG 6 Bespreek krities die volgende terme om die kern (basiese) verskille tussen hulle aan te dui: 6.1 6.2 6.3 6.4 6.5 6.6 Indoktrinasie Sinkretisme Godsdienstige pluralisme Fundamentalisme Dialoog Godsdienstige konflik

7 VRAAG 7 7.1 7.2 Bespreek die rol van die Sangoma (Waarsêer) en God in die Afrika Tradisionele Godsdiens. Aborsie is 'n wêreldwye probleem. Ongeag die wettige status van hierdie vraagstuk in Suid-Afrika, gee die standpunte van die volgende godsdienste: VRAAG 8 7.2.1 7.2.2 Die 8.1 8.2 8.3 Bespreek die besnydenis as 'n Afrika kulturele ritueel ('rite'). Skryf notas oor die itiese standpunte oor rykdom en werk. Skryf 'n opstel oor die Afrika Tradisionele Samelewings en Werk. VRAAG 9 9.1 9.2 9.3 Bespreek krities die oorsprong en die leerstellings van die Nasaret Baptiste Kerk (Ibandla lama-nazaretha). Bespreek die oorsprong van die Ba'hai-geloof en hulle standpunt oor God. Skryf 'n opstel oor Karl Marx en sy leerstellings. TOTAAL AFDELING C: GRAND TOTAAL: 120 300