Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid inskrywings per skool/instansie nie. Alle inligting oor die plek en tyd van byeenkoms sal vroegtydig aan u verskaf word. Let op die uiteengesette kategorië en maak seker die skool skryf volgens dit in. Geen verkeerde inligting kan later reggemaak word nie. Alle betalings moet in voorgeskrewe bankrekening inbetaal word. Alle musiek moet op CD gesit word, verkieslik 1 lied per CD. Klankstelsel sal verskaf word. Fooie per inskrywing is R35.00 Groepe van 4-9 se inskrywings is R165.00. Groepe van 10 hoër is R350.00. LET WEL geen gelde is terugbetaalbaar nie. GEEN laat inskrywings sal aanvaar word nie. Alle eerste plekke/afdeling wenners word uitgenooi na ons GALA geleentheid. Slegs die bestuur van Allegretto Eisteddfod besluit wie maak deel van die program vir hierdie aangeleentheid. As daar slegs een deelnemer in haar/sy afdeling deelneem staan hulle ongelukkig nie n kans om uitgenooi te word na ons GALA aand nie. Slegs afdeling wenners wat teen ander kompetisie deelgeneem het in hul kategorie sal n kans staan om uitgenooi te word. Ballet Kategorië A A Solo s A1 * A2 * A3 * Klassieke Musiek Improvisasie (Onvoorbereide Stuk) Gedramatiseerde (Beeld n Storie uit) Page 1
A Duo s A4 * A5 * A6 * Klassieke Musiek Improvisasie (Onvoorbereide Stuk) Gedramatiseerde (Beeld n Storie uit) A Groepe (Sluit in trio s / Kwartette dui duidelik aan) A9 * Klassieke Musiek A10 * Improvisasie (Onvoorbereide Stuk) A11 * Gedramatiseerde (Beeld n Storie uit) A12 * Klas Dans Latin American Kategorië B B Duo s B1 * B2 * B3 * B4 * B5 * Cha Cha Samba Ramba Mambo Polka B Eksperimenteel (As daar met n nuwe dans geeksperimenteer) B6 * Cha Cha B7 * Samba B8 * Ramba B9 * Mambo B10 * Polka Ballroom Kategorië C C Duo s C1 * C2 * C3 * C4 * Swing Wals Tango Jive Page 2
C Eksperimenteel (As daar met n nuwe dans geeksperimenteer word) C5 * Swing C6 * Wals C7 * Tango C8 * Jive Moderne Kategorië D D Tap Danse D1 * D2 * D3 * D4 * D5 * D6 * Tap Solo Tap Gedramatiseerd Duo s Improvisasie Groepe (Trio s / Kwartette) Klas Danse D Moderne Danse D7 * D8 * D9 * D10 * D11 * D12 * Moderne Solo Duo s, Trio s, Kwartette, Kwintette Groepe (6 of meer dansers) Improvisasie Gedramatiseerd Klas Dans D Hip-Hop D13 * Solo / Groepe (Spesifiseer asb) Revues & Folk Kategorië E E Traditionele Folk Danse E1 * Solo E2 * Duo s E3 * Trio s E4 * Kwartet E5 * Groepe E6 * Klas Danse Page 3
E Revues E7 * Eie Keuse Max van 3 Liedjies Of 12 Minute Tema & Enige Ander Kategorië F F Tema Keuse F1 * Tema vir 2013 : Soundtrack : WALKING ON SUNSHINE F Enige Ander Dansstyl: (Let wel n dansstyl wat nie alreeds in sillabus is nie) F2 * Solo F3 * Duo s F4 * Trio s F5 * Kwartette F6 * Groepe Page 4
Allegretto Kunstefees Dans byeenkoms: Vul asb een vorm vir elke kategorie in. Naam van Instansie/Studio: Deelname Besonderhede: (Let asb op die regte kategorie nommers) Kategorie Totale Dansers Graad Tipe Dans (bv. Tango, Tap, ens.) * Dui asb aan of Trio / Kwartet / Groep Naam van Deelnemers / Groep: Kontak besonderhede van Instansie / Leerling: Landlyn Faks Sel Kontak persoon Musiek Besonderhede: Naam van stuk (As beskikbaar) Skrywer van stuk (As beskikbaar) Tydsverloop Afrigter Inskrywingsgelde hierby ingesluit: (Cheque or Deposito Strokie) Deelname Fooi TOTAAL Navrae: Kobus Smal 083 469 5723 011 815 2995 Volledige program sal vroegtydig uitgestuur word. Page 5