DESIGN RELIGIESTUDIES

Vergelijkbare documenten
RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

GESKIEDENIS EKSAMENRIGLYNE GRAAD

LEWENSORIËNTERING EKSAMENRIGLYNE GRAAD Hierdie riglyne bestaan uit 7 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LANDBOUTEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 9 bladsye.

TOERISME EKSAMENRIGLYNE GRAAD

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

AFDELING C GRAAD 12 EKSAMENRIGLYNE

GASVRYHEIDSTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 11 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring RELIGIESTUDIES. Verdere Onderwys- en Opleidingsfase Graad 10-12

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Prysvorming deur vraag en aanbod

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

VERBRUIKERSTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD

VERBRUIKERSTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

BARRETT SE TAKSONOMIE

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Les Plan Twee. Habitats

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

DESIGN MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD Hierdie riglyne bestaan uit 12 bladsye.

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 HIST.1 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Die 1990's: Apartheid eindig - menseregte begin

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 7

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL

EKSAMEN RIGLYNE GESKIEDENIS GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

DESIGN ONTWERP EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 20 bladsye.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8

Transcriptie:

DESIGN RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2017 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye.

Religiestudies 2 DBE/2017 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING... 3 2. ASSESSERING IN GRAAD 12... 4 3. UITBREIDING VAN DIE INHOUD VIR GRAAD 12 (KABV)... 4 4. SLOT... 6

Religiestudies 3 DBE/2017 1. INLEIDING Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Religiestudies beskryf die aard en doel van die vak Religiestudies. Dit gee leiding aan die filosofie wat die basis is van die onderrig en assessering van die vak in graad 12. Die doel van hierdie is om: Duidelikheid te gee oor die diepte en omvang van die inhoud wat in die graad 12 Nasionale Seniorsertifikaat (NSS) -eksamen in Religiestudies geassesseer gaan word. Bystand te verleen aan onderwysers om leerders doelmatig vir die eksamens voor te berei. Hierdie dokument gee aandag aan die finale graad 12 eksterne eksamens. Dit behandel op geen vlak die Skoolgebaseerde Assessering (SBA) nie. Hierdie moet gelees word saam met: Die Nasionale Kurrikulumstelling (NKS) se Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV): Religiestudies Die Nasionale Protokol vir Assessering: 'n Addendum tot die beleidsdokument, die Nasionale Senior Sertifikaat: 'n Kwalifikasie op Vlak 4 op die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR) rakende die Nasionale Protokol vir Assessering (Graad R 12) Nasionale beleid met betrekking tot die program- en promosievereistes van die Nasionale Kurrikulumstelling, graad R 12

Religiestudies 4 DBE/2017 2. ASSESSERING IN GRAAD 12 2.1 FORMAAT VAN DIE VRAESTELLE Die eksterne eksamen bestaan uit twee vraestelle van TWEE UUR ELK. Die vraestelle dra dieselfde gewig, met 'n totaal van 150 punte elk. Die vraestelle is daarop gerig om die leerder se kennis van die graad 12-vakinhoud in die geheel, sowel as die vakkennis van graad 10 en 11 te toets. Graad 11-inhoud mag tot 20% van elk van die twee vraestelle uitmaak. Twee punte word vir elke geldige punt toegeken, bv. 'n vraag wat 10 punte tel, sal vyf geldige feite vereis. In AFDELING A van Vraestel 1 sal daar egter slegs EEN punt vir elke feit toegeken word, tensy dit anders aangedui word. 2.2. KOGNITIEWE VLAKKE Formele assessering in Religiestudies maak voorsiening vir 'n reeks kognitiewe vlakke, soos volg: Gewig Beskrywing van Kognitiewe Vlak Bloom se Taksonomie (%) 30% Herroeping (kennis) Vlak 1 en 2 40% Begrip Vlak 3 en 4 30% Analise, toepassing, evaluering en sintese Vlak 5 en 6 3. UITBREIDING VAN DIE INHOUD VIR GRAAD 12 (KABV) Die religieë wat in die vak bestudeer moet word, is op grond van hul teenwoordigheid in Suid- Afrika gekies. Dit is die volgende: Afrika Tradisionele Godsdiens/Afrika-godsdiens Hindoeïsme Boeddhisme Baha'i-geloof Judaïsme Die Christelike godsdiens Islam Taoïsme Sekere onderwerpe of onderafdelings van onderwerpe word in die KABV (bladsy 19 22) aangedui as 'Spesialisering in een religie'. Dit beteken dat, hoewel die relevante inhoud met betrekking tot al agt religieë in die lys hierbo bestudeer moet word, 'n diepgaande studie oor die onderwerp of onderafdelings van die onderwerp met betrekking tot slegs een religie, soos deur die kandidaat gekies, gedoen moet word. Hoewel die aanbevole handboeke die kerninhoud van die vak verskaf, moet die studie van hierdie vak ook aktuele kwessies insluit wat 'n invloed uitoefen op die onderlinge verhouding tussen religie en die samelewing. Dit is derhalwe noodsaaklik dat leerders kennis dra van mediadekking (beide huidige en onlangse nasionale en internasionale verwikkelings wat 'n impak op religie het).

Religiestudies 5 DBE/2017 VRAESTEL 1 Daar word van kandidate verwag om DRIE vrae te beantwoord: een verpligte vraag (kortvrae van 50 punte) en 'n keuse van twee uit drie of vier vrae van 50 punte elk. AFDELING A (Verpligtend) Die vrae in AFDELING A vereis antwoorde bestaande uit een woord en kort paragrawe. Hierdie afdeling sluit ook vrae in wat kort verduidelikings en bondige beskrywings vereis. Vraagtipes sluit in waar/onwaar-vrae (met redes), pasitems en meervoudigekeuse-vrae. LET WEL: Elke feit in hierdie afdeling tel EEN punt, tensy anders aangedui. AFDELING B (Beantwoord TWEE uit drie of vier vrae.) Vrae fokus op die ondersoekende beskouing van 'n wye reeks bronne, soos tekste, kaarte, grafieke, ens. en sluit vergelykende vrae in. Die antwoorde wat verlang word, wissel van kort antwoorde tot paragrawe. Die volgende onderwerpe word in hierdie afdeling geassesseer: Konseptuele onderskeidings, bv. identiteit, uniekheid, eenheid, ooreenkoms, verskil en vergelykbaarheid Waardering vir die uniekheid van verskillende religieë Religieuse leringe Godsdiensvryheid, menseregte en mense se verantwoordelikhede o Religie en politiek (Verhoudings tussen religie en politiek) Geskiedenis en huidige dinamika van onderlinge verhoudings tussen religieë in Suid-Afrika sowel as in die internasionale gemeenskap Ondersoek mediadekking oor sake van openbare belang wat religieuse implikasies het Evalueer mediadekking van godsdienstige kwessies Ondersoek faktore wat 'n invloed uitoefen op godsdienstige kwessies Bevindings rakende die huidige situasie VRAESTEL 2 Daar word van kandidate verwag om DRIE vrae uit vier of vyf te beantwoord. Hierdie vraestel bestaan uit vier of vyf vrae. Daar sal van kandidate verwag word om slegs drie vrae te beantwoord. Die vrae tel almal dieselfde getal punte, nl. 50 punte elk. Vrae sal fokus op die ontleding en interpretasie van generiese kwessies rakende religieë. Daar word van kandidate verwag om 'n standpunt in te neem oor die kwessie/kwessies uit 'n Religiestudies-perspektief, en om argumente ten gunste van en teen hierdie standpunt aan te voer. 'n Bron kan ingesluit word om as prikkel te dien. Die volgende onderwerpe word in hierdie vraestel geassesseer: Die sentrale leringe van een religie (met spesialisering in EEN religie) o Die aard van godheid o Die aard van die wêreld o Die aard van die mensdom, met verwysing na die samelewing en die individu o Die plek en verantwoordelikheid van menslikheid in die wêreld o Die oorsprong en rol van die bose o Oorwinning oor die bose o Lewe na die dood Die rol van rituele in religie Interne verskille in 'n AANTAL religieë (met spesialisering in EEN religie) o Hoofkenmerke van sodanige differensiasies o Verduidelik die hoofeienskappe van hierdie groepe met verwysing na Leringe, Bestuur (Leiding) en Praktyk.

Religiestudies 6 DBE/2017 Religie in gebiede van onlangse konflik in Suid-Afrika, Afrika en die wêreld o Ontleed die situasie o In watter opsigte is religie deel van die probleem? o In watter opsigte is religie deel van die oplossing? o Verhouding tussen politiek en religie (kolonialisme, imperialisme, liberalisme/bevryding en transformasie) Normatiewe bronne in verskillende godsdienste Maniere om normatiewe bronne (hermeneutiese beginsels) te interpreteer (met spesialisering in EEN religie) o Werklike interpretasie van normatiewe bronne o Interpretasie in detail van een normatiewe bron Religie en die wetenskappe o Ondersoek die veranderende verhouding tussen religie en die natuurlike wetenskappe o Die skepping en evolusie vanuit wetenskaplike en verskeie godsdienstige oogpunte Ontleding van ten minste TWEE sekulêre wêreldbeskouings. Die vier vasgestelde wêreldbeskouings in die KABV is ateïsme, agnostisisme, humanisme en materialisme. Die oorsprong, doel en beïnvloedende faktore van ten minste TWEE sekulêre wêreldbeskouings Die ontwikkeling van 'n strategie om 'n groot probleem in die samelewing op te los, soos hieronder gespesifiseer Vir die eindeksamen 2017 en aanvullingseksamen 2018: o Tienerswangerskap o Diskriminasie o Die gesin as 'n sosiale eenheid Vir die eindeksamen 2018 en aanvullingseksamen 2019: o Genadedood o Middelmisbruik o Omgewingskwessies Vir die eindeksamen 2019 en aanvullingseksamen 2020: o Siektes soos MIV en Vigs o Misdaad en geweld o Selfdood LET WEL: Die vasgestelde grootste maatskaplike probleme moet bestudeer word met verwysing na spesialisering in EEN religie. Die onderwerpe vir die drie-jaar-siklus sal aan die einde van 2019 herhaal word, tensy dit deur 'n meer onlangse -dokument vervang word. 4. SLOT Hierdie -dokument is bedoel om die assesseringsaspirasies wat in die KABVdokument voorgestaan word, te verwoord. Dit is derhalwe nie 'n plaasvervanger van die KABVdokument, wat onderwysers vir onderrig moet gebruik, nie. Kwalitatiewe kurrikulum-dekking, soos uiteengesit in die KABV, kan nie oorbeklemtoon word nie.