GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 VISUELE KUNS V1

Vergelijkbare documenten
NATIONAL SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

INSTRUKSIES EN INLIGTING

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

BARRETT SE TAKSONOMIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rolprente uit twee verskillende genres *

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNS ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 8

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 VISUELE KUNSTE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 HIST.1 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GESKIEDENIS EKSAMENRIGLYNE GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 VISUELE KUNS V1 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye.

2 VISUELE KUNSTE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING In hierdie eksamen sal jy die volgende vaardighede toon: Die gebruik van die korrekte kunsterminologie. Die gebruik en implementering van visuele analise en kritiese denke. Skryf- en navorsingsvaardighede binne ʼn geskiedkundige en kulturele konteks. Die plasing van spesifieke voorbeelde in ʼn kulturele, sosiale, politieke en historiese konteks. ʼn Begrip van eiesoortige kreatiewe style. Lees die volgende instruksies voordat jy besluit watter vrae om te beantwoord: 1. Hierdie vraestel bestaan uit AGT vrae. 2. Beantwoord enige VYF vrae vir ʼn totaal van 100 punte. 3. Vrae en subvrae moet korrek genommer word volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Vrae verskyn op die linkerkantse bladsye, met visuele bronne op die regterkantse bladsye. 5. Maak seker dat jy na die kleurafdrukke van die visuele bronne verwys waar dit vereis word. 6. Geen punte sal toegeken word vir inligting wat in een antwoord bespreek en in ander antwoorde herhaal word nie. Kruisverwysing na kunswerke is toelaatbaar. 7. Noem die kunstenaar en titel van elke kunswerk wat jy in jou antwoorde bespreek. Onderstreep die titel van ʼn kunswerk of die naam van ʼn gebou. 8. Skryf netjies en leesbaar. 9. Skryf op ʼn duidelike, kreatiewe en gestruktureerde manier en gebruik volsinne en paragrawe volgens die instruksies van elke vraag. Kolpunte is nie aanvaarbaar nie, en dien slegs as riglyne in jou opstel strukturering. 10. ʼn Lys met feite/tabelle word NIE aanvaar NIE. Gebruik die volgende riglyne vir die lengte van jou antwoorde. Let op die puntetoekenning: 6 8 punte: ʼn minimum van ½ ¾ bladsy 10 14 punte: ʼn minimum van 1 1½ bladsy(e) 20 punte: ʼn minimum van 2 bladsye

(EC/SEPTEMBER 2016) VISUELE KUNSTE V1 3 WOORDELYS Gebruik die volgende woordelys om seker te maak dat jy verstaan hoe om 'n spesifieke vraag te benader: Analiseer: Beskryf: Bespreek: Estetika: ʼn Gedetailleerde en logiese bespreking van die formele kunselemente soos lyn, kleur, toonwaarde, formaat en komposisie van 'n kunswerk. Gee die feite, besonderhede en verdere inligting van die kunswerk; berig oor wat die oog mag sien. Stel jou standpunt en gee redes vir jou stelling. Teorie van skoonheid en kuna en die verstaan van mooi dinge. Formele kunselemente Die basiese elemente wat gebruik word om 'n kunswerk te skep, soos lyn, vorm, toonwaarde, tekstuur, kleur, ruimte, komposisie, ensovoorts. Interpreteer: Kontekstualiseer: Motiveer: Noem: Verduidelik: Vergelyk: Visuele bronne: Analiseer en evalueer (gee 'n ingeligte mening oor) 'n kunswerk. Kontekstualiseer dit histories, kultureel, sosiaal, polities, ensovoorts en motiveer jou bevindinge deur na soortgelyke spesifieke voorbeelde te verwys. Met betrekking tot, of afhangend van, die raamwerk van inligting; met betrekking tot die situasie, tyd/era en plek waarna die inligting verwys. Om met bewyse of getuienis te ondersteun. Gee presiese feite en sê direk wat jy dink gee jou mening, asook 'n verduideliking. Maak duidelik en gee redes vir jou stelling. Toon die verskille en ooreenkomste op 'n geordende wyse binne dieselfde argument aan. Die visuele afbeeldings wat in hierdie vraestel voorsien word of waarna in ander bronne verwys word.

4 VISUELE KUNSTE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 1 DIE STEM VAN OPKOMENDE KUNSTENAARS Suid-Afrikaanse swart en blanke kunstenaars het tydens die vroeë en middel twintigste eeu gesukkel om formele kunsopleiding te bekom. Ten spyte daarvan het hierdie opkomende kunstenaars werk van ʼn hoë kwaliteit geproduseer, waarvan vele kommentaar gelewer het op hul daaglikse lewens en die gemeenskap waarvan hul deel was. 1.1 Kies TWEE kunswerke uit FIGUUR 1a, FIGUUR 1b en FIGUUR 1c en verduidelik in twee aparte paragrawe hoe die kunstenaars se werke op daaglikse lewe in hul gemeenskap kommentaar lewer. Verwys na die volgende: Komposisie Toepassing van kunselemente Medium en tegniek Sigbare invloed op styl Leefstyl atmosfeer (10) 1.2 Kies TWEE bekende Swart Suid-Afrikaanse kunstenaars wie jy bestudeer het en wie se werk sosiale/ekonomiese kommentaar lewer. Skryf ʼn opstel van 1 tot 1½ bladsye waarin jy EEN van elke kunstenaar se werke bespreek. Jou bespreking moet die volgende insluit: Name van kunstenaars en werke Inspirasie en invloede op hul werk Inhoud Komposisie, tegniek en styl Evalueer die suksesvolheid van die werk as kommentaar (10) [20]

(EC/SEPTEMBER 2016) VISUELE KUNSTE V1 5 FIGUUR 1a: Gerard Bhengu, Portrait of a Zulu Man (Potret van n Zoeloeman), waterverf, geen datum. FIGUUR 1b: Dumile Feni, Father teach me how to pray (Vader leer my om te bid), conte-crayon on papier, 1967. FIGUUR 1c: George Pemba, New Brighton, Port Elizabeth, olie op doek, 1977.

6 VISUELE KUNSTE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 2 SUID-AFRIKAANSE KUNSTENAARS BEÏNVLOED DEUR AFRIKA- EN/OF INHEEMSE KUNSVORMS Deur die eeue heen beïnvloed Afrika- en inheemse kuns die wêreld deur: landskappe, godheidsbeeldjies of primitiewe maskers. Hierdie kunsvorme het aanleiding gegee tot nuwe kunsbewegings onder andere, Kubisme en Stedelike kuns. 2.1 Hou die bogenoemde in gedagte en skryf ʼn kort opstel of twee paragrawe waarin jy FIGUUR 2a en FIGUUR 2b analiseer en interpreteer om te bewys hoe elkeen van die kunstenaars suksesvol was met die vaslê van die gees van Afrika in n nuwe/ander konteks. Verwys na die volgende: Media en tegniek Komposisie Simbole Kleur Inhoud (8) 2.2 Verwys na FIGUUR 2c. Bespreek Andries Botha se werk met spesifieke fokus op die volgende: Toepassing van formele kunselemente Tema/boodskap Stemming(gevoel) met betrekking tot Afrika (6) 2.3 Kies EEN ander kunswerk (wat nie in hierdie vraestel voor kom nie), deur ʼn Suid-Afrikaanse kunstenaar wie se werk Afrika/Inheemse invloede toon. Skryf ʼn opstel van ten minste ʼn ½ bladsy, waarin jy die werk analiseer en evalueer deur na die volgende te verwys: Naam van kunstenaar en kunswerk Toepassing van formele kunselemente Tema/boodskap Stemming (gevoel) met betrekking tot Afrika (6) [20]

(EC/SEPTEMBER 2016) VISUELE KUNSTE V1 7 FIGUUR 2a: Roger Ballon, I fink U freeky (reeks), fotografie, 2013. FIGUUR 2b: Irma Stern, Pondo Woman (Pondovrou), olie op doek, 1929. FIGUUR 2c: Andries Botha, Ungayithengi inhliziyo nomogo Wami (Jy kan my hart en siel koop), installasie, 2006.

8 VISUELE KUNSTE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 3 SOSIO-POLITIEKE KUNS INSLUITEND WEERSTANDSKUNS Deur die eeue heen was daar nog altyd ʼn sterk verbandskap tussen kuns en politiek. In tye van politieke onrus gebruik kunstenaars hul werk as n mondstuk vir hul eie propoganda en sienswyses, of om hul onderdrukking deur diegene aan bewind, bekend te maak. 3.1 Bewys die bogenoemde stelling as waar deur FIGUUR 3a, FIGUUR 3b en FIGUUR 3c te analiseer. Skryf ʼn opstel van ongeveer een bladsy en verwys na die volgende: Historiese konteks en inhoud Gebruik van formele kunselemente en komposisie Materiale en tegnieke Boodskap/betekenis (10) 3.2 Kies TWEE kunswerke wat jy bestudeer het wat ʼn sosio-politieke boodskap lewer en skryf ʼn opstel (ten minste twee paragrawe van ʼn halwe bladsy elk) waarin jy die volgende insluit. Name van kunstenaars en kunswerke Inhoud/kwessies wat deur kunstenaar angespreek word Media en teghniek Toepassing van kunselemente Evaluering van die kunstenaar se sukses met oordrag van boodskap (10) [20]

(EC/SEPTEMBER 2016) VISUELE KUNSTE V1 9 FIGUUR 3a: Delacroix, Liberty leading the people (Vryheid wat die mense lei), olie op doek,1830. FIGUUR 3b: Leon Golub, The Interrogation 111 (Die ondervraging), akriel op doek, 1981. FIGUUR 3c: Banksy, Flower Thrower (Blomgooier), graffiti, 2005 2007.

10 VISUELE KUNSTE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 4 KUNS, KUNSVLYT EN GEESTELIKE WERKE HOOFSAAKLIK UIT LANDELIKE SUID-AFRIKA Wanneer jy met die term Afrika-kunsvlyt gekonfronteer word begin jy wonder wat is kuns en wat is kunsvlyt? Daar is verskillende menings in die kunsgemeenskap wat lei tot interessante debattering. Kunsvlyt verg sekere vaardighede om ʼn item te kan skep. Dit beteken meeste kuns is ook kunsvlyt. Beteken dit dan dat kunsvlyt ook kuns is? Meningsverskille ontstaan as gevolg van die Westerse siening oor kuns in die klassieke sin, soos die verf van portrette. Afrika verfwerke behels die versiering van klip, velle, hout, keramiek, beeldhoustukke en die menslike liggaam. 4.1 Met verwysing na die bogenoemde stelling, analiseer en interpreteer FIGUUR 4a en FIGUUR 4b deur ʼn opstel te skryf van 1½ tot 2 bladsye. Kies ook EEN ander kunswerk van jou keuse en EEN ander kunsvlyt-stuk (van ʼn plattelandse area) van jou keuse en verduidelik wanneer iets as kuns geklassifiseer kan word. Verwys na die volgende in jou opstel: Kunselemente Funksie Mediums Tradisionele gebruik Religieuse en spirituele elemente Titels Inhoud Punte word as volg toegeken: 3 punte vir inleiding wat handel oor jou siening met betrekking tot die vraag 16 punte vir insiggewende kommentaar oor die vier kunswerke 1 punt vir ʼn kort slot (opsomming) [20]

(EC/SEPTEMBER 2016) VISUELE KUNSTE V1 11 FIGUUR 4a: Nesta Nala, Ukhamba, keramiekstuk. FIGUUR 4b: Noria Mabasa, The Flood (Die Vloed), marula-hout, 1994.

12 VISUELE KUNSTE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 5 MULTIMEDIA EN NUWE MEDIA ALTERNATIEWE, KONTEMPORÊRE EN POPULÊRE KUNSVORMS IN SUID-AFRIKA Multimedia kunstenaars maak gebruik van elemente wat spreek tot al vyf die sintuie. In klassieke kuns word slegs die sintuig van sig geprikkel. As gevolg van Marchel Duchamp en sy Ready-mades, geniet sig (as ʼn sintuig) steeds groter belangrikheid in multimediakuns. 5.1 Met verwysing na die bogenoemde stelling en FIGUUR 5A, skryf ʼn paragraaf (ʼn ½ (halwe) bladsy) waarin jy die stelling bespreek. Neem die volgende in ag: (4) Die medium wat gebruik is Die boodskap van die kunswerk 5.2 Ook met verwyssing na die bogenoemde stelling, analiseer en bespreek FIGUUR 5B in opstelformaat (ten minste ½ bladsy). Verwys na die volgende: Toepassing van kunselemente en beginsels Mediums se relevansie tot konsep Betekenis/boodskap (6) 5.3 Vir hierdie vraag mag jy nie ʼn kunswerk wat in hierdie vraestel voorkom gebruik nie. Jy mag wel ʼn ander kunswerk deur een van die kunstenaars in die vraestel gebruik. Skryf ʼn opstel van ten minste 1 bladsy waarin jy TWEE multimedia werke wat jy bestudeer het, herroep, bespreek en vergelyk deur die volgende te verwys: Name van werke en kunstenaars Media Boodskap en/of betekenis Deur watter kunsstyl dit beïnvloed is Voorlegging (10) [20]

(EC/SEPTEMBER 2016) VISUELE KUNSTE V1 13 FIGUUR 5a: Kendall Geers, The Terrorist s Apprentice (Die Terroris se Leerder), veiligheidsvuurhoutjie, 2002. FIGUUR 5b: Willem Boshoff, Blind alphabet (Blinde alfabet), 1990. FIGUUR 5b: Blind alphabet (Blinde alfabet), Verskillende aansig. Voorwerpe van Blind alphabet (Blinde alfabet) deur Willem Boshoff

14 VISUELE KUNSTE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 6 POST-1994-DEMOKRATIESE IDENTITEIT IN SUID-AFRIKA Post-Apartheid visuele kuns het ʼn definitiewe bydra gemaak tot die integrasie en emansipasie van verskillende rasse in Suid-Afrika. Dit het gelei tot ʼn geloofwaardige, kontemporêre Suid-Afrika waarin kunstenaars weereens kon fokus op hul eie identiteit. 6.1 Skryf ʼn opstel van ʼn ¾ bladsy en bespreek hoe die kunstenaars van die visuele bronne FIGUUR 6a en FIGUUR 6b hul identiteit uitdruk deur hul kunswerke. Verwys na die volgende: Mediums wat gebruik word Style en tegnieke Kommentaar wat deur die kunstenaars gelewer word Watter kunstenaar maak die grootste impak op jou, met redes vir jou keuse (8) 6.2 Skryf ʼn opstel van ten minste 1½ bladsye waarin jy die werke van enige TWEE kunstenaars wie jy bestudeer het wie se werk hul post-1994 identiteit bevraagteken en reflekteer, bespreek. Verwys na spesifieke kunswerke in jou antwoord. Hulle mag nie in hierdie vraestel voorkom nie. (12) [20] WOORDELYS Kontemporêre kuns: Kuns vanaf die 1970 s tot hede Stereotipes: ʼn Vasgestelde idee wat mense mag het van ʼn spesifieke persoon of ding, maar nie werklik so is nie.

(EC/SEPTEMBER 2016) VISUELE KUNSTE V1 15 FIGUUR 6a: Hasan en Husain Essop, Five Pillars (Vyf pillare), foto, 2008. FIGUUR 6b: Wim Botha, Mieliepap Pieta, resin en mieliepap, 2004.

16 VISUELE KUNSTE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 7 GESLAGSKWESSIES: MANLIKHEID EN VROULIKHEID Vanaf die Renaissance era is die vroulike figuur ʼn fokuspunt vir menigte kunstenaars, waarvan die meeste mans is. Mettertyd het vroulike kunstenaars ook op die vroulike figuur begin fokus, maar nie om die stereotipies idee van wat ʼn vrou is uit te beeld nie. 7.1 Met verwysing na die bogenoemde stelling en FIGUUR 7a en FIGUUR 7b, skryf ʼn opstel van ongeveer ʼn ¾ bladsy, waarin jy verduidelik en bespreek hoe hierdie kontemporêre vroulike kunstenaars die vroulike vorm voorstel. Verwys na die volgende: Komposisie Styl Formele kunselemente Hoe geslag bevraagteken/bevestig word (8) 7.2 Skryf ʼn opstel van ongeveer 1½ bladsye oor enige TWEE kunstenaars wat jy bestudeer het wie se werk manlike/vroulike identiteit aanspreek. Noem, beskryf en vergelyk die kunswerke. Sluit jou opstel af met ʼn bespreking van die impak van albei werke. (12) [20] WOORDELYS Stereotipies: Stereotipe: ʼn Byvoeglike naamwoord wat gebruik word om ʼn persoon of karaktertrek te beskryf wat aan ʼn stereotipe voldoen. ʼn Vasgestelde idee wat mense mag het van ʼn spesifieke persoon of ding, maar nie werklik so is nie.

(EC/SEPTEMBER 2016) VISUELE KUNSTE V1 17 FIGUUR 7a: Jenny Saville, Propped (Gestut), olie op doek, 1992. FIGUUR 7b: Mary Sibande, Red dogs (Rooi honde), installasie, 2014.

18 VISUELE KUNSTE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 8 ARGITEKTUUR IN SUID-AFRIKA Die 20 ste en 21 ste eeu het gesorg vir voorbeelde van uitsonderlike baanbrekerswerk in argitektuur. Innoverende ontwerpe, wat ook omgewingsbewus is, word wêreldwyd aangetref. 8.1 Met betrekking tot die bogenoemde stelling, bestudeer die innoverende strukture (elk een relevant tot hul eie tyd) in FIGUUR 8a en FIGUUR 8b. Skryf ʼn opstel (1 bladsy) waarin jy die innoverende prestasies van elk een evalueer. Sluit jou gedagtes oor die volgende in: Toegepaste elemente van ontwerp Moontlike invloede en kreatiwiteit Interessante karakterseienskappe Doel en effektiewe funksionaliteit (8) 8.2 In ʼn opstel van ongeveer 1½ bladsye analiseer TWEE geboue, deur bekende, populêre Suid-Afrikaanse argitekte. Bespreek vorms, materiale en ontwerp wat hierdie geboue in ʼn kategorie van uitmuntende impak plaas. Die volgende aspekte mag relevant wees: Name van argitekte/besighede en geboue Spesiale eienskappe Ligging en plasing Gebruik van boumateriale, tegnologie en ontwerp Ekologiese inagneming Omgewingskwessies Funksionaliteit (12) [20] WOORDELYS: Baanbrekerswerk: Om iets te skep wat nog nooit van te vore gemaak of gedoen of beleef is nie.

(EC/SEPTEMBER 2016) VISUELE KUNSTE V1 19. FIGUUR 8a: Revel Fox and Partners, Cape Town Convention Centre, 2008. FIGUUR 8b: House of Rhino, Crossways, selfonderhoubare omgewingsvriendelike huis, 2011. TOTAAL: 100