Kwotasieblad vir skole/groepe:

Vergelijkbare documenten
ATKV-DRAKENSVILLE. Omgewingsentrum

Nota vir die onderwyser/es:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

2 nd Chances... Wiskunde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Suidlanders Saamtrek Program

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL WATERKLOOF. Ons bou in geloof

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Camp Discovery (Pty) Ltd Game Reserve Leadership, Sport and Adventure Academy

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

GROOTFONTEIN KUIERFEES

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

Liewe Bruid en Bruidegom

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

GROOTFONTEIN KUIERFEES

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Laerskool Olifantsvallei

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Liewe Bruid en Bruidegom

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Laerskool Horison Graad

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vinkie. Laerskool Fairland

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

HANDLEIDING VIR ONDERWYSERS - AANBIED VAN 'N ONSKAN24 (MEDIA24) SKOOLKOERANT-KURSUS BY U SKOOL

GROOTFONTEIN KUIERFEES

1. ALGEMENE INLIGTING

Onthou dat aktiwiteite aangepas word by die ouderdom van die baba.

inligting vir skole Doen iets wen iets!

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

Sentraalbeplande stelsel

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

FAKTORE EN VEELVOUDE

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

TiertjieFees. Saterdag, 5 Maart 08:30 15:00. Pakket R90 per leerder Toegang R15 per persoon

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Leerders wat sonder n mediese sertifikaat afwesig is, sal nie toegelaat word om die vraestel te skryf nie en sal n 0-punt vir die vraestel ontvang.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Graad 7-inligtingsbrief

H/A NAMAQUA LODGE. Betaal R5000p/p deposito (binne 14 dae) nadat u bespreking bevestig is, en balans 30 dae voor toer vertrek.

Hoërskool Swartland Beheerliggaam Verhurings Beleid

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

Transcriptie:

Baie welkom by TO Strand se Veldskool of TO Strand School Camp & Adventure Hub soos dit deesdae bekend staan. Die naam sê beslis alles, en avontuur is die basis waarop ons die kampe aanbied. Ons poog om soveel as moontlik aktiwiteite aan te bied op die strand en wil aan leerders die geleentheid bied om hulself ten volle uit te leef en te geniet! Die volgende kwotasie-inligtingsblad moet so volledig as moontlik voltooi word en teruggestuur word. U kan dit faks na 086 572 0129 of epos na: marketing@tostrand.net Die program kan deur uself saamgestel word soos bv. watter aktiwiteite u wil aan deelneem tydens u kamp. n Konsep program sal dan aan u voorgelê word vir goedkeuring en dan daarvolgens sal ons u kwoteer. Indien u enige voorstelle/aktiwiteite het wat nie op ons lys voorkom nie, kan u gerus navraag doen en ons sal uit ons pad gaan om u van hulp te wees en dit so in te pas. Naam van Skool: Adres van Skool: Kwotasieblad vir skole/groepe: Kontakpersoon: Kontaknommer: Aankomsdatum: Vertrekdatum: Aankomstyd: Vertrektyd: Graad van kinders: Hoeveel seuns: Hoeveel mans onderwysers: Hoeveel busbestuurders: Hoeveel dogters: Hoeveel dames onderwysers: Kom die skoolhoof saam?:

Merk aktiwiteite wat gevolg gaan word (X) Kajak-uitdaging Vlotbou Kettieskiet Binneband in die see Fuffi-glybaan *Paintball Strandmars in die nag Brugbou-uitdaging Sandmodelle Leierskap program Nagnetbal Branderplank-uitdaging Strand olimpiade Skattejag Visvang Talentaand Kareoke *Ready, steady, cook *Pure Venom reptielvertoning *Fosiele op die strand inligtingsessie *Braai in die bos Boogskiet Klimmuur Kaskar-uitdaging Teikenskiet/Windbuks Snorkel Literiabaan Sokkie Naglyn Probleemoplossing Rafting in die see Minigolf Boeresport op die strand Groepdinamika Kompas en kaartwerk Waterpolo Buitlug DVD Fashion TV *Wild Waves Waterpark *Haairaad vertoning *NSRI inligtingsessie *Stokbroodbraai Let wel: Die aktiwiteite gemerk (*) word appart kwoteer en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Kamp Boboyi - Studentehuise Die kamp is n jeugtuiste wat 24 seuns en 24 dogters afsonderlik kan huisves met eie kombuis, lapa en opwasgeriewe. Die student maak gebruik van die ablusieblok in die woonwapark. Beddegoed word verskaf. Dagbesoeker Junior R0.00 R90.00 R0.00 R67.00 R0.00 R0.00 R157.00 Dagbesoeker Senior R0.00 R90.00 R0.00 R75.00 R0.00 R0.00 R165.00 Dagbesoeker Onderwyser R0.00 R0.00 R0.00 R75.00 R0.00 R0.00 R75.00 Die 3 Dag toer Die toer sluit 3 ontbyte, 3 middagetes en 3 aandetes in. Die groep arriveer op dag 1 middagete en vertrek na ontbyt op dag 4. Die groep slaap dus 3 aande. 3 Dag Toer Junior R270.00 R270.00 R201.00 R201.00 R234.00 R0.00 R1176.00 3 Dag Toer Senior R270.00 R270.00 R216.00 R225.00 R252.00 R0.00 R1233.00 3 Dag Toer Onderwyser R0.00 R0.00 R216.00 R225.00 R252.00 R0.00 R693.00 Die 4 Dag toer Die toer sluit 4 ontbyte, 4 middagetes en 4 aandetes in. Die groep arriveer op dag 1 middagete en vertrek na ontbyt op dag 5. Die groep slaap dus 4 aande. 4 Dag Toer Junior R360.00 R360.00 R268.00 R268.00 R312.00 R0.00 R1568.00 4 Dag Toer Senior R360.00 R360.00 R288.00 R300.00 R336.00 R0.00 R1644.00 4 Dag Toer Onderwyser R0.00 R0.00 R288.00 R300.00 R336.00 R0.00 R924.00 Die 5 Dag toer Die toer sluit 5 ontbyte, 5 middagetes en 5 aandetes in. Die groep arriveer op dag 1 middagete en vertrek na ontbyt op dag 6. Die groep slaap dus 5 aande. 5 Dag Toer Junior R450.00 R450.00 R335.00 R335.00 R390.00 R0.00 R1960.00 5 Dag Toer Senior R450.00 R450.00 R360.00 R375.00 R420.00 R0.00 R2055.00 5 Dag Toer Onderwyser R0.00 R0.00 R360.00 R375.00 R420.00 R0.00 R1155.00

Chalets/Woonstel akkommodasie Die student bly in die chalets of in die woonstelle wat ten volle gemeubileerd is. DSTV met 10 kanale, en beddegoed word verskaf in elke chalet of woonstel. Die 3 Dag toer Die toer sluit 3 ontbyte, 3 middagetes en 3 aandetes in. Die groep arriveer op dag 1 middagete en vertrek na ontbyt op dag 4. Die groep slaap dus 3 aande. 3 Dag Toer Junior R300.00 R270.00 R201.00 R201.00 R234.00 R0.00 R1206.00 3 Dag Toer Senior R300.00 R270.00 R216.00 R225.00 R252.00 R0.00 R1263.00 3 Dag Toer Onderwyser R0.00 R0.00 R216.00 R225.00 R252.00 R0.00 R693.00 Die 4 Dag toer Die toer sluit 4 ontbyte, 4 middagetes en 4 aandetes in. Die groep arriveer op dag 1 middagete en vertrek na ontbyt op dag 5. Die groep slaap dus 4 aande. 4 Dag Toer Junior R400.00 R360.00 R268.00 R268.00 R312.00 R0.00 R1608.00 4 Dag Toer Senior R400.00 R360.00 R288.00 R300.00 R336.00 R0.00 R1684.00 4 Dag Toer Onderwyser R0.00 R0.00 R288.00 R300.00 R336.00 R0.00 R924.00 Die 5 Dag toer Die toer sluit 5 ontbyte, 5 middagetes en 5 aandetes in. Die groep arriveer op dag 1 middagete en vertrek na ontbyt op dag 6. Die groep slaap dus 5 aande. 5 Dag Toer Junior R500.00 R450.00 R335.00 R335.00 R390.00 R0.00 R2010.00 5 Dag Toer Senior R500.00 R450.00 R360.00 R375.00 R420.00 R0.00 R2105.00 5 Dag Toer Onderwyser R0.00 R0.00 R360.00 R375.00 R420.00 R0.00 R1155.00

Skoolgroepe Spyskaarte 2018 Ontbyt Laerskool: R67.00 p/p Hoërskool: R72.00 p/p Mieliepap / Graanflokkies en Melk 2 x Eier (Roer/Gebak/Eierdis) 1 x Protiene (Maalvleis/Worsies/Viskoekies) Tamatie Vars brood Konfyt Koffie/Vrugtesap Middagete Laerskool: R67.00 p/p Hoërskool: R75.00 p/p 1 x Protiene (Vis/Pastei/Hamburgers/Hotdogs) 1 x Stysel (Skyfies/Rolletjies/Rys) 1 x Slaai (Mengel/Beet/Wortel ens.) Vrugtesap Aandete Laerskool: R78.00 p/p Hoërskool: R84.00 p/p 1 x Protiene (Gebakte Hoender/Herderspastei/Bolognaise/Frikadelle/Hoenderpastei) 1 x Stysel (Rys/Pasta/Aartappels) 1 x Slaai (Mengel/Pasta/Aartappel/Kool ens.) 1 x Groente (Ertjies/Mielies/Wortels/Roerbraai) Nagereg Vrugtesap Groep se eie Fasiliteerder/Lewensredders R75.00 per maaltyd Kospakkies R67.00 p/p n Bykomende heffing op alle halaal en spesiale etes Neem asseblief kennis dat hierdie pryse slegs geldig is vanaf: 15 Januarie 2018 14 Januarie 2019