AFRIKAANS TAALLEER GRAAD

Vergelijkbare documenten
EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

TAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Direkte en indirekte rede. Naam:

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Hoe kies n mens n troeteldier?

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

CAMI EDUCATION. AFRIKAANS Leesbegrip en Taalleer Graad 7 Totaal: 90 Tyd: 90 min. Naam:

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Antonieme en sinonieme

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

Jona en die Groot Vis

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Jona en die Groot Vis

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Toe God alles gemaak het

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

Toe God alles gemaak het

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

God eer Josef die slaaf

Motheo Onderwysdistrik

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

8 Die mens in die ruimte

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Afdeling A: Begripstoets

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 1 ½ UUR MAART 2009 PUNTE : 60 EKSAMINATOR MEV. N. VAN ZYL MODERATOR MNR. D.E.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

Memorandum: Voorbeeld van n toets

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

Die Groot Muur van Nehemia

Afdeling A: Begripstoets. Word glas werklik van sand gemaak?

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

FAKTORE EN VEELVOUDE

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

n Tempel Leier besoek Jesus

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GRAAD 9 AFRIKAANS VRAESTEL

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Jesaja sien die Toekoms

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Wiskunde Graad 4. November 2016

VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Tema 8: Mense wat ons help

Pragtige Koningin Ester

Transcriptie:

CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com AFRIKAANS TAALLEER GRAAD 6 2012 MARKS : 80 TIME : 90 min. Naam: Klas: Onderwyser: PUNTE V1 20 PUNTE V2 10 PUNTE V3 50 TOTAAL: 80 Copyright reserved Page 1 of 14

Instruksies: 1. Die vraestel bestaan uit DRIE afdelings: VRAAG 1: Begripstoets (20) VRAAG 2: Taal (10) VRAAG 3: Meervoudige keusevrae (50) 2. Lees al die instruksies noukeurig deur. 3. Beantwoord ALLE vrae op die vraestel en antwoordblad. 4. Gee aandag aan spelling en sinsbou. 5. Skryf netjies en leesbaar. Copyright reserved Page 2 of 14

1.1 Gee n sinoniem vir die woord bandiet in die titel van die leesstuk. (1) Skelm/skurk (enige relevante antwoord). 1.2 Waar het die gebeure wat hier beskryf word plaasgevind? (1) Harrismith 1.3 Waar het Leon Peens die hond gekry? (1) By die DBV. 1.4 Hoeveel honde het Leon Peens? (1) Twee. 1.5 Wat het Leon laat besef dat daar iets fout is? (1) Die Jack Russell het baie geblaf. 1.6 Hoekom noem Leon sy hond n aksieheld (reël 3)/ (1) Hy het soos n hond uit n prent op TV opgetree. 1.7 Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. (2) 1.7.1 Leon het die Jack Russell by die DBV gekry. Onwaar 1.7.2 Die gebeure het op n Saterdagaand plaasgevind. Waar 1.8 Gee n antoniem vir buitentoe (reël 7). (1) binnetoe 1.9 Gee die meervoude van die volgende woorde. (2) 1.9.1 hoek (reël 8) hoeke 1.9.2 werf (reël 8) werwe 1.9 Gee die verkleining van man (reël 7) (1) mannetjie Copyright reserved Page 3 of 14

1.10 Gee die korrekte vorm van die woord in hakies. (2) 1.10.1 Die hond het (vinnig) as ek gehardloop. 1.10.2 Jy sal in die toekoms (baie) versigtig moet wees as nou. vinniger meer 1.11 In die stuk word genoem dat n hond BLAF. Sê watter geluide die volgende diere maak. (2) 1.11.1 haan kraai 1.11.2 padda kwaak 1.12 DBV staan vir Dierebeskermingsvereniging. Waarvoor staan die volgende afkorting? (1) 1.12.1 asb. asseblief 1.13 As iemand baie vinnig is, sê ons hulle is bitsvinnig. Wat is die intensiewe vorm van die volgende woorde. (3) 1.13.1 bang doodbang 1.13.2 leeg dolleeg 1.13.3 koud yskoud TOTAAL VIR VRAAG 1: [20] Copyright reserved Page 4 of 14

VRAAG 2: TAALLEER 2.1 Herskryf die volgende sin met die korrekte leestekens. (3) ek wens ek kon nou vir jessica n drukkie gee Ek wens ek kon nou vir Jessica n drukkie gee. 2.2 Rangskik die volgende woorde alfabeties: WOORDE ANTWOORD 2.2.1 vertel begin 2.2.2 begin doen 2.2.3 werf selfoon 2.2.4 selfoon vertel 2.2.5 doen werf (5) 2.3 Verdeel die volgende woorde in lettergrepe. 2.3.1 inwoner in-wo-ner 2.3.2 aksieheld ak-sie-held (2) 2.4 Gee die korrekte vorm van die woord in hakies. 2.4.1 Die (hard) stoel het my rug seergemaak. harde 2.4.2 Die mense het uit die (sink) skip gespring. sinkende 2.4.3 Kan ek n (half) glas melk kry asseblief? halwe 2.4.4 Hy wil n glas (koud) water hê. koue (4) 2.5 Herskryf die volgende sinne in die verlede tyd. 2.5.1 Piet speel in die tuin. Piet het in die tuin gespeel. 2.5.2 Sy kam haar hare. Sy het haar hare gekam. (2) Copyright reserved Page 5 of 14

2.6 Gee die vroulike vorm van die volgende woorde: 2.6.1 man vrou 2.6.2 seun dogter/meisie 2.6.3 oom tante/tannie (3) 2.7 Wat noem ons n persoon wat in die volgende lande bly? 2.7.1 Amerika Amerikaner 2.7.2 Suid-Afrika Suid-Afrikaner (2) 2.8 Skryf die volgende woorde in die korrekte volgorde om n sin te maak. 2.8.1 jy winkel wanneer toe gaan? Wanneer gaan jy winkel toe? 2.8.2 see gaan toe Saterdag ons. Ons gaam Saterdag see toe. (2) 2.9 Vul die korrekte woord in die oop spasie in. 2.9.1 Ek ry op my fiets. 2.9.2 My tannie kyk na ons in die middae. 2.8.3 Ek gooi die suiker in die koffie. (3) 2.10 Voltooi die volgende sinne: 2.10.1 Ek is so honger soos n wolf 2.10.2 Daardie meisie is so maer soos n kraai (2) 2.11 Verduidelik wat die volgende uitdrukkings beteken. 2.11.1 Hy is gou op sy perdjie. Hy word gou kwaad 2.11.2 Sy oë is groter as sy maag. Hy skep meer in as wat hy kan eet. (2) Copyright reserved Page 6 of 14 TOTAAL VIR VRAAG 2: [30]

VRAAG 3: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE Lees elke vraag noukeurig en maak n sirkel om die regte antwoord. 3.1 Watter woord pas nie by die res nie? A. gedink B. geblaf C. Gehaal D. eet (1) 3.2 Watter woord pas nie by die res nie? A. mooi B. wafferse C. verwaarloosde D. hond (1) 3.3 Watter woord pas nie by die res nie? A. die B. in C. op D. langs (1) 3.4 Watter woord pas nie by die res nie? A. hond B. bandiete C. man D. inwoner (1) Copyright reserved Page 7 of 14

3.5 Watter woord pas nie by die res nie? A. Harrismith B. Duitse C. Johannesburg D. Berlyn (1) 3.6 Kies die korrekte woord om in die spasie te gebruik: Leon het die telefoon gepraat. A. in B. op C. oor D. vir (1) 3.7 Baie stories handel honde wat mense red. A. oor B. op C. aan D. van (1) 3.8 Die hond het die eienaar toe gehardloop. A. aan B. toe C. na D. vir (1) 3.9 Die man het die speler n bottel gegooi. A. na B. op C. vir D. met (1) Copyright reserved Page 8 of 14

3.10 Die gif ruik koffie. A. met B. soos C. vir D. op (1) 3.11 Gee die korrekte vorm van die woord in hakies: Gerhard hardloop (vinnig) as ek. A. vinnig B. vinniger C. vinnigste (1) 3.12 Hy is die (slim) leerder in die klas. A. slim B. slimmer C. slimste (1) 3.13 Hy is die (gelief) akteur in die sepie. A. geliewe B. mees geliewe C geliefste (1) 3.14 Dit was die (wreed) oorlog ooit! A. wreder B. mees wrede C wreedste Copyright reserved Page 9 of 14

3.15 Koos het die (baie) geld gespaar. A. baie B. meer C. meeste (1) 3.16 Watter van die volgende is n opinie? A. Die aarde is in sewe kontinente verdeel. B. Daar vind gereeld sonstorms plaas. C. n Sonstorm gaan die aarde die einde van die jaar verwoes. (1) 3.17 Watter van die volgende is n feit? A. Die BMW is die veiligste motor op die pad. B. Die petrolprys gaan nooit weer daal nie. C. Die BMW is n Duitse motor. D. Almal wil graag n BMW bestuur. (1) 3.18 Watter een pas nie? A. beeldskoon B. silwerskoon C. pikdonker D. doodmin (1) 3.19 Watter een pas nie? A. perdfris B. peperduur C. skotskoon D. brandarm (1) Copyright reserved Page 10 of 14

3.20 Watter een pas nie? A. doodeerlik B. goudmn C. sielseker D. pikstil (1) 3.21 Watter een pas nie? A. mannetjie B. pennetjie C. hartjie D. vis (1) 3.22 Watter een pas nie? A. baadjie B. katjie C. matjie D. saadjie (1) 3.23 Watter een pas nie? A. mas B. oupas C. oumas D. pa s (1) 3.24 Watter woord is n homofoon? A. hard B. band C. sand D. kant (1) Copyright reserved Page 11 of 14

3.25 Watter woord is n homoniem? A. beter B. kant C. sand D. brand (1) 3.26 Watter woord is nie n homofoon nie? A. boud B. brei C. vaal D. sout (1) 3.27 Watter woord is nie n homoniem nie? A. steel B. tand C. maat D. rys (1) 3.28 Watter een pas nie? A. seuns B. mans C. kanse D. vakansies (1) 3.29 Watter een pas nie? A. kase B. jare C. hare D. eeue (1) Copyright reserved Page 12 of 14

3.30 Watter een pas nie? A. hasie B. apie C. rokie D. vakansie (1) TOTAAL VIR VRAAG 3: [30] Copyright reserved Page 13 of 14

ANSWER SHEET Name: Class: 3.1 A B C D 3.26 A B C D 3.2 A B C D 3.27 A B C D 3.3 A B C D 3.28 A B C D 3.4 A B C D 3.29 A B C D 3.5 A B C D 3.30 A B C D 3.6 A B C D 3.31 A B C D 3.7 A B C D 3.32 A B C D 3.8 A B C D 3.33 A B C D 3.9 A B C D 3.34 A B C D 3.10 A B C D 3.35 A B C D 3.11 A B C D 3.36 A B C D 3.12 A B C D 3.37 A B C D 3.13 A B C D 3.38 A B C D 3.14 A B C D 3.39 A B C D 3.15 A B C D 3.40 A B C D 3.16 A B C D 3.41 A B C D 3.17 A B C D 3.42 A B C D 3.18 A B C D 3.43 A B C D 3.19 A B C D 3.44 A B C D 3.20 A B C D 3.45 A B C D 3.21 A B C D 3.46 A B C D 3.22 A B C D 3.47 A B C D 3.23 A B C D 3.48 A B C D 3.24 A B C D 3.49 A B C D 3.25 A B C D 3.50 A B C D TOTAL FOR QUESTION 3: [50] GRAND TOTAL: [80] Copyright reserved Page 14 of 14