RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

Vergelijkbare documenten
AANSOEK OM STUDIELENING

2015 AKADEMIESE JAAR

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan:

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Pre-Graad R / Graad R

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Wher e l ittle is gre at

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

OUERAAND BEROEPSLEIDING:

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Vereiste tov van aansoeke

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS

Tjokkerjol Speelgroepie

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ALGEMENE INLIGTING EN VOORSKRIFTE

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Naskool Tel:

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

Dit begin alles hier. Teologie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Transcriptie:

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM Lees asseblief noukeuring deur die inligting en veral die vereistes om te kwalifiseer (op die aangehegte vorm bladsy 4). Aansoeke open op 1 Mei en sluit op 30 September 2017. Ons wil asseblief die volledig voltooide aansoekvorm, sowel as al die ondersteunende dokumentasie teen 30 September 2017 terug ontvang. Dokumentasie word met nuwe aansoeke en ook met heraansoeke benodig & is die volgende: ID dokumente van student (en ouers/gade) Bewys van jongste akademiese uitslae CV van aansoeker Salarisstrokies E-pos adres vir verdere kommunikasie (vereiste) student en ouers Motivering (ongeveer 400 500 woord): Hoekom studeer jy onderwys? Al die dokumentasie word benodig, aangesien aansoeke aan die komitee oorhandig word vir oorweging. Onvolledige en/of laat aansoeke kan sonder kennisgewing gediskwalifiseer word. Aansoekers sal gedurende Desember per sms in kennis gestel word of die aansoek suksesvol was aldan nie. Kontak ons gerus indien daar enige verdere navrae is. STUUR DIE VOLTOOIDE AANSOEK MET DOKUMENTE AAN : info@rof.org.za of kontak Erna du Preez by (012) 644-3906

[Type text] AANSOEK OM N RAPPORT ONDERWYSFONDS (ROF) LENINGSBEURS (ONDERWYS): 2018 SLUITINGSDATUM 30 SEPTEMBER 2017 ROF is by die Nasionale Kredietreguleerder [NKR] geregistreer. NCRCP3885 STUDENTENOMMER IS U TANS N LENINGSBEURSHOUER BY ROF? JA NEE INDIEN WEL, VERSKAF VERWYSINGSNOMMER SIEN AGTERBLAD VIR VEREISTES VIR ROF-LENINGSBEURS AFDELING A: PERSOONLIKE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Alle persoonlike inligting word ooreenkomstig die strengste vertroulikheid hanteer en sal nie geopenbaar of gebruik word vir enige ander doel buiten in die mate wat dit deur die Nasionale Kredietwet vereis word nie. TITEL VAN VOORLETTERS HUISTAAL ID NOMMER NOEMNAAM SKOOL GEMATRIKULEER (NAAM) E-POS ADRES VAN SKOOLHOOF SKOOL: AFR / ENG / DUBBEL MEDIUM INSTANSIE WAAR U GAAN STUDEER SKOOLHOOF SKOOL TEL NO: STUDIERIGTING GRONDSLAG INTERMED SENIOR VOO SPESIALISVAKKE (Indien Intermediêr/Senior/VOO studeer) JAAR VAN STUDIE IN 2018, BV. 1e / 2e, ens. INDIEN U ONDERWYS STUDEER, IS U REEDS BY N SKOOL IN DIENS? JA NEE WOONADRES & PROVINSIE VAN SELF/ OUERS/VOOG/ VAN SELF/ OUERS/VOOG/ WOONPLEK TYDENS STUDIE OUERHUIS PRIVAAT UNIVERSITEITS- LOSIES STUDIE ADRES SPESIFISEER TELEFOONNOMMER TYDENS STUDIE AANTAL LEDE IN GESIN (BLOEDVERWANT) *SELFOON- NOMMER (Vereiste) AANTAL STUDENTE IN GESIN, AANSOEKER INGESLUIT (BLOEDVERWANT) *STUDENT E-POS (Vereiste) AANTAL SKOLIERE IN HUISHOUDING (BLOEDVERWANT) BEVOLKINGSGROEP BLANK BRUIN SWART ANDER NOOIT GETROUD NAAM VAN E-POS VAN HUWELIKSTATUS VAN AANSOEKER: (HEG TOEPASLIKE BEWYS AAN) GETROUD OORLEDE GESKEI SELFOONNOMMER LEEF APART NAAM EN VAN ALTERNATIEWE KONTAK PERSOON (BUITEN OUERS, EN VOOG) (VERPLIGTEND) E-POS ADRES WAAR HET U VAN ROF VERNEEM? SELFOON- NOMMER Stuur die aansoekvorm voor die sluitingsdatum aan: Rapport Onderwysfonds E-Pos: info@rof.org.za Faks: 086 219 7346

AFDELING B: BESONDERHEDE VAN OUER(S), VOOG OF MOEDER TITEL VAN VOORLETTERS NOEMNAAM HUWELIKSTATUS VAN MOEDER NOOIT GETROUD GETROUD WEDUWEE GESKEI NAAM VAN MOEDER SE MAN (INDIEN NIE AANSOEKER SE VADER NIE) WERKGEWER VAN MOEDER VADER VAD TITEL VAN VOORLETTERS NOEMNAAM HUWELIKSTATUS VAN VADER NOOIT GETROUD GETROUD WEWENAAR GESKEI NAAM VAN VADER SE VROU (INDIEN NIE AANSOEKER SE MOEDER NIE) WERKGEWER VAN VADER VOOG/ IS N VOOG IN TERME VAN N HOFBEVEL AANGESTEL OF AANGEWYS, OF IN TERME VAN N TESTAMENT AANGESTEL? INDIEN JA, VOOG SE TITEL VAN VOOR- LETTERS NOEM- NAAM JA NEE POS HUWELIKSTATUS VAN VOOG / NOOIT GETROUD GETROUD INLIGTING VAN JOU WEDUWEE/ WEWENAAR GESKEI NAAM VAN VOOG SE WERKGEWER VAN VOOG n Volledige uiteensetting in die vorm van n brief MOET aangeheg word wat die presiese finansiële en huislike omstandighede uiteensit in gevalle waar die moeder huisvrou is en/of waar inkomste bo R500 000 is. JAARLIKSE INKOMSTE PER GESIN Bewyse van BEIDE ouers/voogde se inkomste MOET aangeheg word. Verwys na VEREISTES op agterblad. BEROEP MAANDELIKSE BRUTO INKOMSTE JAARLIKSE BRUTO INKOMSTE VADER MOEDER VOOG / SELF

[Type text] AANSOEK OM N RAPPORT ONDERWYSFONDS (ROF) LENINGSBEURS (ONDERWYS): 2018 SLUITINGSDATUM 30 SEPTEMBER 2017 ROF is by die Nasionale Kredietreguleerder [NKR] geregistreer. NCRCP3885 Indien die student reeds by n skool werksaam is, toon asb. die volgende: Naam van skool: Vir watter graad gee u skool Watter vakke gee u Die aansoeker gee hiermee toestemming dat Rapport Onderwysfonds die akademiese resultate by die tersiêre instansie of skool, direk mag aanvra. Sou die aansoeker suksesvol wees en wel n leningsbeurs ontvang, gee die aansoeker hiermee toestemming dat sy/haar inligting aan die donateur gegee mag word (Van, naam, studente nommer, kursus, ID nommer en uitslae) Ons, die ondergetekendes verklaar dat die inligting hierin vervat waar en juis is. HANDTEKENING VAN AANSOEKER HANDTEKENING VAN OUER OF VOOG HANDTEKENING VAN (Indien binne gemeenskap van goedere getroud) DATUM Stuur die aansoekvorm voor die sluitingsdatum aan Rapport Onderwysfonds: E-Pos: info@rof.org.za Faks: 086 219 7346 Tel: 012 644 3906

VEREISTES OM TE KWALIFISEER VIR N ROF-LENINGSBEURS 1. Aansoekvorms moet volledig voltooi word en gesertifiseerde bewys van beide ouers/voogde se inkomste MOET aangeheg word. Die volgende is aanvaarbaar: a. Salarisstrokies. Indien u beëdigde verklarings aflê, moet 3 maande se bankstate aangeheg wees; b. In die geval van boere of eie besighede moet finansiële state vir 2 voorafgaande jare aangeheg word asook 3 maande se bankstate. c. Pensioenstrokies. 2. 'n E-pos adres as kontakmedium is 'n vereiste. 3. Onvolledige en/of laat aansoeke kan sonder kennisgewing gediskwalifiseer word. 4. 'n Bewys van u jongste akademiese uitslae en 'n onlangse CV MOET hierdie aansoek vergesel. Die aansoeker gee hiermee toestemming dat Rapport Onderwysfonds die akademiese resultate by die tersiêre instansie of skool, direk mag aanvra, indien nodig. 5. Die aansoeker moet 'n Suid-Afrikaanse burger wees wat Afrikaanssprekend is of wat Afrikaans as onderrigtaal verkies en van voorneme is om dit, sover doenlik, as onderrig- of kommunikasietaal in sy/haar werkplek te gebruik/bevorder. 6. 'n Duidelike afskrif van u ID-dokument MOET die aansoek vergesel. 7. Die aansoek word aan keuring onderwerp. Die voltooiing van 'n aansoekvorm sal nie as waarborg dien dat daar 'n toekenning gedoen sal word nie. Die besluit van die Rapport Onderwysfonds Beurskomitee is finaal en geen verdere korrespondensie sal gevoer word nie 8. Die leningsbedrag word direk aan die betrokke tersiêre instansie betaal en geen krediet is uitbetaalbaar nie. Indien 'n student vir welke rede ookal studies staak en 'n krediet ontstaan, sal genoemde krediet ter delging van die toekenning aangewend word. Enige verskil word in die fonds teruggeplaas. 9. Die student onderneem om die Rapport Onderwysfonds dadelik in kennis te stel indien n Funza of NSFAS beurs aan hom/haar toegeken word. Die kansellasie van die ROF leningsbeurs, al dan nie, sal individueel met elke student uitgeklaar word. 10. Aansoekers moet aan al die gestelde minimum akademiese toelatingsvereistes en/of bykomende keuring of toetse wat deur die opleidingsinstansie vir die betrokke studierigting gestel mag word, voldoen. 11. Hernuwingsaansoeke - die student bly verantwoordelik om weer aansoek te doen: a. Hernuwingsaansoekers moet die voorafgaande studiejaar so geslaag het, dat hulle na die volgende akademiese jaar bevorderbaar is en steeds in staat is om hulle studies binne die voorgeskrewe minimum tydperk te voltooi. Studente se akademiese vordering sal met behulp van die semester-eksamens gemonitor word. Swak prestasies, waaronder die druip van 'n kursuseenheid/eenhede, kan tot die kansellering van 'n toekenning lei. b. Toekennings is slegs hernubaar vir die normale voorgeskrewe duur van die betrokke graad/diploma/sertifikaatkursus byvoorbeeld B Ed - hernubaar vir 4 jaar. ensovoorts. 12. Die aantal toekennings aan aansoekers sal bepaal word en beperk wees tot die beskikbare fondse wat aangewend kan word terwyl die Fonds steeds onderhoubaar bestuur kan word. 13. Die maksimum bedrag per aansoeker sal van jaar tot jaar bepaal word. 14. Deelname aan hierdie skema is onderhewig aan die aansoeker se vermoë om borgskap te bekom wat as sekuriteit en die daarstelling van 'n verwysingsbron vir moontlike opsporingsdoeleindes sal dien. Sou dit nie gedoen kan word nie, kan aansoekers met besondere meriete (as suiwer weldaadsgevalle) deur die Beurskomitee aanbeveel word. 15. In geval van wangedrag en dissiplinêre optrede teen 'n student of kansellering van kursuseenhede of staking van studies vir watter rede ook, kan die toekenning onmiddellik gekanselleer word met onmiddellike terugbetaling van die volle bedrag insluitende rente tot op datum. 16. Die aansoek om finansiële ondersteuning moet jaarliks skriftelik en op die voorgeskrewe aansoekvorm geskied. 17. Renteberekening: a. Die rentekoers terwyl studente studeer, is ABSA se prima-koers minus 2%. Dit is van toepassing op die totale bedrag geleen, ingesluit die versekeringspremies wat jaarliks van toepassing is. b. Die rentekoers na afstudering of kansellasie van studie, soos van toepassing met die oog op terugbetaling van lening, beloop die ABSA prima-koers. c. Rente terwyl die student studeer, word jaarliks vooruit op die toegekende bedrag bereken en een keer per jaar, op 'n dag wat vir die Rapport Onderwysfonds of sy order geleë is, gedebiteer. d. Rente ná afstudering en tydens terugbetaling, word maandeliks op die uitstaande bedrag, insluitend die versekeringspremie van toepassing, gehef en bygevoeg. 18. Omskakeling gekoppel aan akademiese prestasie: a. 'n Gedeelte van die finansiële steun toegeken in ʼn spesifieke jaar, met inbegrip van die rente wat op daardie bedrag gehef is, kan op grond van volgehoue akademiese prestasie, in 'n beurs omskep word. b. Onderstaande tabel toon die mate van omskepping van die lening in 'n nie-terugbetaalbare beurs aan: Gemiddeld % Afslag Gemiddeld % Afslag Gemiddeld % Afslag 60 64 35% 70-74 45% 55-59 30% 65-69 40% 75+ 50% c. Omskepping vind jaarliks plaas nadat rente op die toegekende bedrag gehef is en mits 'n student die voorgeskrewe kursuseenhede van die kurrikulum vir die betrokke studiejaar geslaag het. d. Die student bly verantwoordelik om aansoek te doen vir omskepping deur middel van ʼn aparte skrywe, met die finale punte vir die jaar aangeheg. Maak asseblief seker dat ons hierdie aansoek voor einde Maart ontvang. 19. Terugbetaling: a. Indien 'n student studies suksesvol voltooi en 'n graad/diploma/sertifikaat verwerf, word die leningsgedeeltes gekonsolideer en begin terugbetaling sestig (60) dae nadat graad/diploma/sertifikaat verwerf is en wel in gelyke paaiemente oor 'n tydperk gelykstaande aan die aantal jare wat die student 'n ROF-leningsbeurshouer was. b. Indien die student nie die terugbetalings-ooreenkoms kan nakom nie, is die borg aanspreeklik vir terugbetaling. c. Die verantwoordelikheid bly by die student om ROF in kennis te stel wanneer hy/sy afgestudeer is. d. Alle terugbetalings moet per debietorder gemaak word, tensy die volle bedrag (insluitend die toepaslike rente) per direkte deposito vereffen word in die volgende rekening: Rapport Onderwysfonds, ABSA Bank, Brooklyn Court Tak, Rekening no: 4058646741, Takkode: 632005, Verwysing: Student se lêer nommer/studente nommer. e. Versuim om sodanig aan die bogenoemde te voldoen, sal in samewerking met die materiële termes en voorwaardes van hierdie ooreenkoms, kontrakbreuk daarstel. 20. Ná afstudering en versuiming van terugbetaling, sal ʼn regskoste gehef word vir invordering van skuld. 21. Die Raad van Trustees van die Rapport Onderwysfonds behou die reg voor om enige lening te verdiskonteer. VEREISTES OM TE KWALIFISEER VIR N ROF-LENINGSBEURS Onderteken deur: (Naam in drukskrif) Studente no Handtekening