Daar is altyd drie opsies:

Vergelijkbare documenten
Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

God droom groter as wat ek en jy kan.

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Hier trap ons diep spore...

2 nd Chances... Wiskunde

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Laerskool Olifantsvallei

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Animato Koorkompetisie/Choir

Camp Discovery (Pty) Ltd Game Reserve Leadership, Sport and Adventure Academy

Januarie ALGEMEEN

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Omsendbrief 19/ Junie 2015

HOëRSKOOL PORTERVILLE

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Persoonlike inligting

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Wrestling Federation Stoeifederasie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

30 November 2017 JANUARIE 2018

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Leerling-inligting: Van: Graad:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

Stuur die aansoekvorm aan:

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Laerskool Voorpos. Saalopening. 19 Junie 2017

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Laerskool STULTING Primary School

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

Laerskool Stellenbosch

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Horison Graad

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Hier trap ons diep spore...

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKORD- EN EINDEKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SURICATA AMPTELIKE NUUSBRIEF VAN HOËRSKOOL MONTANA

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Laerskool Olifantsvallei

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN Geagte Ouer / Voog PERSONALIA

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

op die Wonniewerf Nuusbrief April 2018 Met elke daad saai jy n saadjie, selfs al sal jy nooit die oes sien nie. Wonnies gee...

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hier trap ons diep spore...

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Transcriptie:

Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die nuusbrief aktiveer. E-posadresse - Beheerliggaam: beheerliggaam@hscenturion.co.za / Skool: info@hscenturion.co.za Belangrike datums 31 Mei Skool Studiedag 31 Mei Netbal teen Midstream (weg) 1 Junie Eksamen begin 3 Junie Rugby teen John Vorster (weg) 28 Junie Landloopkamp Program vir die week Maandag 22 Mei Dag 4 Dinsdag 23 Mei Dag 5 Woensdag 24 Mei Dag 6 *Seunshokkie Southdowns (tuis) 0/14A - 14:30

Donderdag 25 Mei Dag 1 0/16A - 15:30 Eerste Span - 16:30 Vrydag 26 Mei Dag 2 *Netbal Oos-Moot (tuis) Saterdag 27 Mei *Rugby *Dogtershokkie Zwartkop (weg) Zwartkop (weg) Uitslae en prestasies van leerders Rugby 13 Mei teen Eldoraigne Eerste span wen 30-3 Tweede span verloor 5-12 Derde span verloor 5-22 0/16A wen 26-7 0/16B gelykop 7-7 0/15A verloor 3-36 0/14A wen 19-10 0/14B verloor 15-19 Netbal 12 Mei teen Cornwall 0/14A wen 13-12 0/14B wen 9-5 0/14C wen 4-1 0/15A wen 21-6 0/15B wen 22-7 0/16A wen 16-6 0/16B wen 10-5 0/17A wen 14-4 Eerste span wen 25-14 Tweede span verloor 9-10 Seunshokkie 10 Mei teen AHS 0/14A 0/16A Eerste span wen 3-1 wen 3-2 wen 3-2 Dogtershokkie 13 Mei teen Pretoria-Noord 0/14A gelykop 1-1 0/14B wen 1-0 0/15A verloor 0-1 0/15B wen 3-1 0/16A verloor 1-2 0/16B wen 3-0 0/18A wen 3-2 0/18B wen 7-0 Landloop Baie geluk aan Shaina Piggot wat die afgelope naweek by die Gauteng-Noord landloopliga die dogters 0/17 wedloop gewen het. Rievan Lombard was derde in die Junior seunsitem. Die volgende liga is eerskomende Saterdag by Transnetpark te Kilnerpark. Luggeweer-en Pistoolskiet - Liga 4 Saterdag 13 Mei Baie geluk aan die volgende skuts met hulle goeie prestasies: Gewere: 0/16 Hardus Badenhorst - tweede Tiaan Geldenhuys - derde Monique Batt - vyfde 0/21 Evert Amsenga - eerste Marius Mostert - vierde Nico Alberts - sewende

Baie geluk aan Evert Amsenga wat die finaal van Liga 3 gewen het. Pistole: 0/21 Justin Coetzee - eerste Anastasiya Smith - tweede John Batt - derde Eerste Muurbalspan Baie geluk aan die volgende leerders wat vir die eerste muurbalspan gekies is: Damian Groenewald Shané Luyt Dian Strydom Tiaan Benadé Boogskiet - Centurion Interskole Kompetisie by Hoërskool Zwartkop 6 Mei 2017 Marichelle Botha (gr.10) het 'n tweede plek in die Senior Meisieskategorie behaal met 'n totaal van 272/300. Maristelle Welgens (gr.8) het 'n agtste plek behaal met 'n totaal van 255/300. Jeandre Eksteen (gr.11) het 'n sewende plek in die Senior Seunskategorie behaal met 'n totaal van 269/300. Karate Tiaan van den Berg neem deel aan die Osawa Internasionale Karatetoernooi in Las Vegas en verwerf 'n brons medalje in die kategorie Tradisionele Kumité-gevegsafdeling. ATKV-Redenaars Baie geluk aan Carla Fourie wat deurdring na die finale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie in die afdeling vir graad 10 tot 12 Huistaal Onvoorbereid. Die finaal vind op 11 Augustus te ATKV Goudini in Worcester plaas. Dit is voorwaar 'n merkwaardige prestasie! Voortrekkers Alzanley Noome, die enigste gr.12-voortrekker in die skool, het haar Presidentsverkenner-eksamen geslaag. Sagtebaltoer Die sagtebalseisoen is om die draai en ons gaan eersdaags begin met voorseisoen oefensessies. Ons het dit ook goed gedink om die dogters weg te neem op 'n sagtebaltoer ter voorbereiding vir die seisoen wat voorlê. BELANGRIKE DATUMS Die proewe vind plaas in die week wat die skool heropen - 24 tot 27 Julie 2017. Ons vertrek na Warthog Inn op 28 Julie 2017 om 14:30, waar ons Vrydag 'n oefensessie gaan hê. Saterdag (29 Julie) gaan ons 'n sagtebalkursus vir die dogters en afrigters aanbied en ons gaan ook spanbou-aktiwiteite doen. Sondagoggend (30 Julie) vertrek ons terug. Ons sal ongeveer om 11:00 terug wees by die skool.

Ons gaan tuis by Warthog Inn, net buite Brits. Daar word vyf etes gedurende die toer voorsien. Die leerders moet egter self sorg vir middagete vir die Vrydag wanneer ons vertrek. Die koste vir die toer beloop R950 per speler. Ons wil baie graag soveel as moontik dogters saam neem. Sluitingsdatum vir die inskrywings vir die toer is 23 Junie 2017. Gr.9 Vakkeuse: Psigometriese toets Op 5 Junie 2017 word psigometriese toetse, wat bestaan uit aanlegtoetse, persoonlikheids- en belangstellingstoetse, in die skoolsaal afgelê. Hierdie psigometriese toetse sal deur gekwalifiseerde sielkundiges afgeneem word teen 'n betaling. Dit sluit 'n verslag en individuele terugvoersessie in. Die aflegging van die toetse is vrywillig en u is nie verplig om daarvan gebruik te maak nie. U is ook welkom om enige ander sielkundige te gaan sien om u privaat met hulp by te staan. Die skool wil egter aanbeveel dat, indien u in enige opsig onseker is oor u kind se voorkeure, hy/sy die toetse sal afneem. Die koste beloop R700 wat n volledige verslag en terugvoersessie insluit. Toetse word kontant betaal en u kan die bedrag elektronies oorbetaal. Moet asseblief nie op die skool se rekening enige betalings maak nie. Die rekeningbesonderhede is as volg: C.M Badenhorst FNB Takkode: 252145 Rekeningnommer: 62014584222 (Gee asseblief u kind se voorletters en van as verwysing.) E-pos bewys van betaling na: christa@educationalpsych.co.za Kontak Me. C. Badenhorst by 083 377 2846 vir verdere inligting. Ekstra Afrikaanse klasse Me. J. Coetzee in T7. R120 per maand of R30 per les. Lief en leed Met groot hartseer het ons van die afsterwe van Me. R. Vermeulen se man en Me. A. Herbst se broer verneem. Aanpassing: Eksamenrooster Junie 2017 Personeel word pouse deur irelax bederf!