GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

Vergelijkbare documenten
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Jesaja sien die Toekoms

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

MEMORANDUM JUNIE 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Welkom by Die Storie God se storie

BARRETT SE TAKSONOMIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Pragtige Koningin Ester

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Briewe, posseëls en elektroniese pos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Antonieme en sinonieme

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Transcriptie:

NASIONALE SIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIRIGLYN PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) NASIRIGLYNE 1. ʼn Kandidaat mag nie meer as E vraag uit dieselfde genre beantwoord nie. 2. As ʼn kandidaat meer as die vereiste aantal vrae gedoen het, word net die eerste antwoord/respons nagesien. 3. Indien die antwoord in meer as een sin aangebied word en die antwoord nie in die eerste sin voorkom nie, maar dit tot die antwoord in die tweede sin lei, word die antwoord in die tweede sin nagesien. 4. Vir oop vrae waar JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE plus ʼn motivering vereis word, word slegs die rede/motivering oorweeg. Indien die kandidaat nie JA/NEE skryf nie, maar die motivering is korrek, word die punt toegeken. 5. Indien die kandidaat JA/NEE sê, moet die motivering korrek wees, anders verloor die kandidaat die punt. 6. Vir WAAR/ONWAAR of FEIT/LUG JOU MING vrae, word die punte verdeel: Slegs ʼn punt vir die motivering word toegeken. As die leerder se WAAR/ONWAAR korrek is, en die motivering is korrek, verdien die kandidaat slegs E punt. As die leerder se WAAR/ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is korrek, word GE punte toegeken nie. 7. Fals (Vals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels). 8. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woorde in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. 9. Aanvaar dialektiese variasies. 10. Indien die kandidaat kru taal gebruik, word die kru woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die kru woord sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 3 11. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. 12. Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar. 13. As die kandidaat twee antwoorde gee en die eerste antwoord is verkeerd, maar die tweede antwoord is reg, word die eerste antwoord nagesien en die tweede antwoord word geïgnoreer. 14. As antwoorde verkeerd genommer is, word die antwoorde volgens die nasienriglyn nagesien. 15. As ʼn spelfout die betekenis van ʼn antwoord beïnvloed, word dit verkeerd gemerk. As die spelling nie die betekenis van die antwoord beïnvloed nie, word dit as korrek beskou. 16. By SOORTGELYK beteken dit ʼn sinoniem vir die antwoorde, nie ʼn nuwe gedagte/antwoord nie.

4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: DIE ROMAN VRAAG 1: KONTEKSTUELE VRAAG DIE KRUPPEL GEL Zenobia Kock 1.1 1.1.1 Tina verkies om in Afrikaans onderrig te word. / Sy wil n opvoeding hê. / Sy wil nie n arbeider wees nie. (Enige TWEE) (2) 1.1.2 Hy het die finansies (skoolfooie, koshuisgelde en boekgelde) voorsien. (1) 1.1.3 Hy voel dit is sy verantwoordelikheid, want hy het haar grootgemaak./ Hy voel Tina waardeer nie wat hy vir haar doen nie./ Hy voel seergemaak toe hy uitvind Stefaans betaal Tina se skoolgeld. (1) 1.2 Sy was bang Tina sou uitvind Stefaans is haar biologiese pa. / Ma Lettie kon moontlik nog bitter/seergemaak voel oor wat tussen hulle gebeur het. (1) 1.3 1.3.1 Sy voel sy kan ant Lya stilmaak. (1) 1.3.2 Tina het n verlange om meer in aanraking met Stefaans te kom. (1) 1.4 1.4.1 Die mense sê daar is ʼn familie-engel op die plaas. (1) 1.4.2 Volgens oorlewing slaan die familie-engel altyd een geslag oor. (1) 1.5 1.5.1 Hy is haar biologiese pa. (1) 1.5.2 Sy het nie besef dat Tina nog nie weet nie. Sy besef sy het uit haar beurt gepraat. (2) 1.5.3 Die hele dorp BEHALWE SY ken die waarheid. (2) 1.5.4 Die soeke na identiteit. (1) 1.6 Ja, dis jou reg en ook net regverdig om jou ware identiteit te weet. Nee, dis beter, want wat jy nie weet nie, kan jou nie seermaak nie. (1) 1.7 1.7.1 ma 1.7.2 stoor 1.7.3 Vrydag (3)

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 5 1.8 Hy vra haar om blommemeisie by sy troue te wees. (1) 1.9 1.9.1 C / Juffrou Dale 1.9.2 A / Jakob 1.9.3 B / Stefaans 1.9.4 E / Tina (4) 1.10 1.10.1 Toe hulle klein en alleen was, het Jakob vir Tina gevra om die pap te roer maar sy het geweier. Toe hy dit self doen, val hy met sy gesig in die warm pap en skend sy gesig. Toe sy wou help, val die pot op sy heup en daarom is hy kreupel. (3) 1.10.2 Merlin het n groot verantwoordelikheid (om Jakob op te pas) op Tina afgeskuif. (1) 1.11 1.11.1 Sy voel skuldig oor wat met Jakob gebeur het. Sy voel indirek verantwoordelik vir Jakob se dood. (2) 1.11.2 Dis eers toe sy die waarheid hoor oor hoe Jakob selfmoord gepleeg het. (1) 1.12 Hy het haar na Stefaans verwys vir finansiële hulp. (1) 1.13 Die engel speel ʼn sleutelrol in die hoofkarakter se lewe./ kruppel sluit aan by die engel, Jakob se fisiese en sielkundige gebreke. (1) 1.14 Tina moes heeltyd onder verdenking / met n skuldgevoel leef. (1) 1.15 Hy kon met iemand oor sy probleem gepraat het. (1) TOTAAL AFDELING A: 35

6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING B: DIE DRAMA DIE LAASTE KARRETJIEGRAF Riana Steyn en Athol Fugard VRAAG 2: KONTEKSTUELE VRAAG 2.1 2.1.1 Sarah is ʼn antropoloog ( n persoon wat die leefwyse van n volk bestudeer). (1) 2.1.2 Haar bevindinge gee bestaansreg aan die karretjiesmense. Haar bevindinge gee inligting oor die leefwyse van die karretjiesmense. (2) 2.2 2.2.1 Sy vingers is krom nadat hy in die tronk aangerand is. Die karretjiesmense kry nie meer skeerwerk nie. (2) 2.2.2 Hy voel minderwaardig. (1) 2.2.3 Ja, dis al werk wat hulle al geslagte lank ken. Nee, hulle moes tred hou met die tegnologie. / Hulle kon ander werk soek. (1) 2.3 2.3.1 Die hof het gevoel dat Koot se gesin afhanklik van hom as broodwinner was. (1) 2.3.2 Hy het later sy tweede vrou ook vermoor. (1) 2.3.3 Ja, Hy het duidelik nie geleer uit sy eerste oortreding nie. (1) 2.3.4 Toek-Toek kap sy eie hond dood. / Outjie slaan Rokkies se pop aan stukke. / Die kinders tree ook gewelddadig op. (1) 2.3.5 Nee, dis n keuse wat hy maak. Ja, alkohol het hom tydelik as n man met mag / krag laat voel. (1) 2.3.6 Oppas wat jy voor jou kinders doen./ Alkohol verander mense se gedrag. (1) 2.4 2.4.1 Hulle moes altyd trek na waar daar werk vir hulle was./ Hulle het nie geld daarvoor gehad nie / bekostig nie. (1) 2.4.2 Hulle kon nie huise bou met permanente strukture (soos bakstene) nie. (1)

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 7 2.5 2.5.1 Dit simboliseer die armoede van die karretjiesmense. (1) 2.5.2 Dit simboliseer die karretjiesmense se gewelddadige leefwyse. (1) 2.5.3 Dit simboliseer die karretjiesmense se vryheid / onafhanklikheid. (1) 2.6 2.6.1 Na Ouma se dood moes Koot en sy familie ʼn nuwe leefstyl aanneem. (1) 2.6.2 Nee, hulle ken nie ʼn ander lewe nie. Ja, omstandighede sou hulle moontlik forseer het (al sou dit moeilik wees). (1) 2.6.3 n Mens verwag dat Koot sou waardeer dat Pienkies iets probeer doen het om die gesin aan die lewe te hou, wat eintlik sy pa se plig was, soos om die hout van die karretjieskar te gebruik vir vuurmaak. (2) 2.6.4 Dit is n Khoi tradisie. Dit keer dat die geeste kontak het met die liggaam. Dit keer dat die wilde diere die liggaam uitgrawe. (3) 2.6.5 As gevolg van hul rondtrekkery, kon hulle kinders nie skoolgaan nie. (1) 2.7 Albei dui op die einde / vernietiging van die leefwyse van die karretjiesmense/ die einde van apartheid. (2) 2.8 2.8.1 kombuiswerker 2.8.2 wyn 2.8.3 drome (3) 2.9 2.9.1 E / Sarah 2.9.2 C / Koot 2.9.3 D / Pienkies 2.9.4 A / Rokkies (4) TOTAAL AFDELING B: 35

8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING C: KORTVERHAAL VRAAG 3: KONTEKSTUELE VRAAG BEANTWOORD ALBEI KORTVERHALE TEKS D BELINDA DIE BLOU STER Harry Kalmer 3.1 Tienerliefde / verhoudings op skool / kalwerliefde / (1) 3.2 3.2.1 Outydse musiek skaak (2) 3.2.2 Hy kon nie seks by Belinda kry nie. / Hy het iemand anders ontmoet. (1) 3.2.3 Nee, dis ʼn baie onmenslike manier. Ja, dis miskien beter en dan onbeplande reaksies so te vermy. (1) 3.3 3.3.1 Belinda het ʼn blou ster oor sy naam op haar arm getatoeëer. (1) 3.3.2 Selfs die blou ster sal haar aan Fred herinner. Elke keer as sy hom sien, sal sy aan hul verhouding / Fred dink. (2) 3.4 3.4.1 Oppas vir vriende met bymotiewe. / Moenie tatoeëermerke op jou liggaam toelaat nie. (1) 3.4.2 Sy kommunikeer met haar kind oor hierdie aspek. Sy vertolk die rol van ʼn verantwoordelike ouer, maar moenie haarself op haar kind afdwing nie. (2) 3.4.3 Sy kies liewer om sy naam op haar arm te tatoeëer om hom te wys sy is lief vir hom in plaas van om seks met hom te hê. (1) 3.5 Hy sê haar af nog voordat sy hom die tatoeëermerk kon wys. (2) 3.6 Liefde (vir Belinda) Woede (teenoor Fred) (2) 3.7 Hy tree onverantwoordelik op (laat skaakspan in die steek) / Hy gee nie Belinda kans om te verduidelik nie. (1) [17]

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 9 TEKS E KONING VAN DIE TOWNSHIPS Rudi Daniels 3.8 Seppie moes gaan werk vir n inkomste vir die huis. ( soortgelyk) (1) 3.9 Die polisie is korrup./ Hulle is bang./ Hulle werk met die bende. (1) 3.10 Nee, ʼn mens het altyd ʼn keuse in elke omstandigheid. Ja, moedelose en desperate mense probeer enigiets. (1) 3.11 Hy het sy talent verkeerd aangewend deur betrokke te raak by bendes/ misdaad met tragiese gevolge. (2) 3.12 Ouers hou hul kinders by die huis. Skole is vroeër gesluit. (2) 3.13 3.13.1 Die ander bende kon hom dalk beskou as hul vyand. (1) 3.13.2 Hy is nuuskierig. (1) 3.14 Hy het geglo in Seppie en sy bes probeer. (1) 3.15 Kom jou verantwoordelikhede as ʼn ouer na! (1) 3.16 3.16.1 ʼn blommetjie 3.16.2 Moses 3.16.3 tyd (3) 3.17 3.17.1 D / mnr. Brydon 3.17.2 E / die leerders 3.17.3 C / die jong dogter 3.17.4 B / Elsiesrivier (4) [18] TOTAAL AFDELING C: 35

10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING D: GEDIGTE VRAAG 4: KONTEKSTUELE VRAAG TEKS F 4.1 brief / klagtebrief / formele brief (1) 4.2 fabrieksfout,/ voer hy in die vlerk (1) 4.3 Hoe kan GOD ʼn ooievaar vertrou met so ʼn kosbaarheid veral in hierdie tye van onbetroubare posdienste? (1) 4.4 Dit dui op die gebrokenheid van die spreker. / Dit pas by die onvolmaaktheid van die kind. (1) 4.5 Sy wou die kind dadelik na God terugstuur. (EIE WOORDE) (1) 4.6 begaan verward / (SLEGS TWEE WOORDE) freudiaanse glips (1) 4.7 Hulle verkies om die gelukwensings neer te skryf, want hulle weet nie wat om vir haar te sê nie. (1) 4.8 Hulle is dankbaar dat God nie aan hulle ʼn gestremde kind gegee het nie. (1) 4.9 Nee, niemand verwag onvolmaakthede / gestremde kinders van God nie. Ja, n mens moet aanvaar dat God soewerein is / moet aanvaar wat God op ons pad toelaat. (1) 4.10 fabrieksfout, frats, karikatuur (KORREKTE VOLGORDE) (1) 4.11 fabrieksfout (E WOORD) (1) 4.12 Aanvaar dit so gou as moontlik. / God vertrou jou met hierdie gestremde kind. / Wees lief vir jou kinders net soos hulle is. (Enige E soortgelyk) (1) 4.13 4.13.1 D / vertroue 4.13.2 B / dankbaarheid 4.13.3 A / verbaas/teleurgesteld 4.13.4 C / onbetroubaar (4 x 1) (4) 4.14 Hoe kan ʼn volmaakte God ʼn onvolmaakte produk vervaardig? Hoe kan uit die Hemel so n gestremde kind kom? (2) [18]

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 11 TEKS G 4.15 4.15.1 n Kaapse inwoner (1) 4.15.2 Die gedig is in Kaapse Afrikaans/dialek geskryf. Afrikaans gemeng met Engelse woorde. Voorbeelde: soos djy, wiet (Enige E of soortgelyk) (1) 4.16 Spanning / wantroue / onheil (1) 4.17 Dit impliseer n gegewe dat jy wel een of ander tyd gekaap gaan word. (1) 4.18 Mense vertrou nie meer mekaar nie. (1) 4.19 4.19.1 alleenplasing (1) 4.19.2 Hy beklemtoon die misdaadsituasie in Suid-Afrika. / Hy beklemtoon die herhaalde waarskuwing oor misdaad. / Hy beklemtoon dat mense op hul hoede moet wees. (Enige E of soortgelyk) (1) 4.20 Jy moet gereed wees om jouself dadelik te verdedig. (1) 4.21 supermarket, / stopstrate, / robots / driveways (SLEGS TWEE WOORDE) (2) 4.22 Hulle word onderbetaal / te min betaal. (1) 4.23 Hy voel die kriminele het meer regte as wetsgehoorsames. (1) 4.24 Hulle praat met vreemdelinge. / Hulle laat hul motordeure / vensters oop. / Hulle los hul pakkies / selfone in die motors. Hulle ry op verlate, donker paaie. (Enige E) (1) 4.25 4.25.1 oplettend 4.25.2 hoofweë 4.25.3 beskerm (3) 4.26 Die gedig waarsku ons teen misdadigers. / Maak ons bewus van kriminele gedrag. (1) [17] TOTAAL AFDELING D: 35 GROOTTOTAAL: 70