UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Vergelijkbare documenten
UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Vinkie. Laerskool Fairland

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

Geseënde Kersfees en n Voorspoedige 2018!

Laerskool Olifantsvallei

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Laerskool STULTING Primary School

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Gelukkige moedersdag aan al ons wonderlike mammas!

n Heerlike lente aan elkeen van julle!

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

Daar is altyd drie opsies:

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Hier trap ons diep spore...

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR KASKAR 2017

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Laerskool Olifantsvallei

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Vinkie. Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS BELANGRIKE DATUMS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Norm Laerskool Fairland

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Wapport 7 24 Februarie 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vinkie. Laerskool Fairland

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Laerskool Fairland Norm 2016

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Laerskool Olifantsvallei

Vinkie. Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige Moedersdag aan al ons mammas!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

1. ALGEMENE INLIGTING

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

2 nd Chances... Wiskunde

Uit die Vink se nes...

Uit die hoof se kantoor

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS VERJAARSDAE REDAKSIE

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Leerling-inligting: Van: Graad:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Laerskool Olifantsvallei

God droom groter as wat ek en jy kan.

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

Hier trap ons diep spore...

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

Transcriptie:

Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 20 29 Junie 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die tweede kwartaal by n skool is altyd baie besig. Hierdie jaar was die tweede kwartaal in baie opsigte n riller. Baie dankie aan elke leerder, ouer en personeellid wat meegehelp het om van die kwartaal n groot sukses te maak. My wens vir elkeen is n heerlike wintervakansie. Mag julle lekker ontspan en die derde kwartaal met nuwe energie en ywer aanpak. Verskeie van ons sportspanne neem deel aan toere tydens die vakansie en ook net na die skool begin. Baie dankie aan die personeel wat hul vakansie opoffer om die leerders te vergesel. Van die personeel Mnr. Willie, ons wens jou en jou gesin n heerlike vakansie toe. Mag julle lekker uitrus en verlore gesinstyd inhaal.ons sien uit na die derde kwartaal met u aan die voorpunt. BELANGRIKE DATUMS DATUM AKTIWITEIT KULTUUR 24 28 Julie LFK: Inskrywings open (voorlopige datums) SPORT 23 27 Julie Sporttoer na Wes-Kaap 28 Julie Krieket: Vriendskaplik vs L/s Randhart (o/10a & 2de span) 29 Julie Hokkie (Maragon Hockey Festival) 29 Julie Krieket: Lynnwood Krieketfees 1ste span ALGEMEEN 24 Julie Skool open 26 Julie WOW-spelfees: Rondte 2 26 & 27 Julie LAPA-boekuitstalling 27 Julie Jaco Jacobs kom besoek die skool 31 Julie Produksie 2000: Boelie-vertoning 1 Augustus Oueraand: Sosiale media-praatjie: 18:45 in skoolsaal (ALLE OUERS) Tye: Gr. R: 16:30 18:30 / Gr. 1 tot gr. 7: 17:00 18:30 AKADEMIE 2 Augustus AMESA-Wiskunde Olimpiade Rondte 2 VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeellede wat gedurende die vakansie verjaar: Bernard Mpethi (sekuriteitswag) - 3 Julie Annemarie Heymans - 8 Julie Estelle Venter - 9 Julie Bianca Gouws - 18 Julie Melissa Breedt - 22 Julie Mag dit vir jou n wonderlike, geseënde lewensjaar wees.

2 REDAKSIE Hiep-hiep! Dis vakansietyd! Ons wens julle n lekker ruskans van die gewone roetine toe. Mag elke dag van die komende skoolvakansie julle die geleentheid gee om n bietjie van jou verlore menswees terug te kry. Speel met die kinders, lees n lekker storie, kyk n fliek, vang n vis of lê sommer net op jou rug en kyk na die wolke! Ons hoop dat een en elk verfris sal terugkom en veilig sal wees op julle reise. Erika VAN DIE BEHEERLIGGAAM HALFJAARVERSLAG 2017 Die beheerlilggaam het op Donderdag 22 Junie 2017 vergader om die eerste semester van die skooljaar te evalueer. In dié opsig is die meeste van die doelwitte wat vir die akademiese jaar gestel is, reeds ontmoet. Die aspekte wat ons op hierdie tydstip wil uitlig, is die volgende: FINANSIES Die geouditeerde finansiële state is bespreek en goedgekeur. Ons is baie dankbaar om te berig dat die skool se finansies goed daar uitsien wat beteken dat die skoolfonds so bekostigbaar as moontlik gehou kan word. AANLYN-AANSOEKPROSES Die nuwe aanlyn-aansoekproses vir Gr. 1-2018 en die algemene aansoekproses vir gr. R-2018 het glad verloop. Die skool se leerdergetalle groei steeds maar die leerdergetalle per klas bly volhoubaar. Die impak van die assistent-opvoeders lewer positiewe resultate. TERUGVOER VAN HoëRSKOLE Hoërskole in ons afsetgebied doen verslag dat baie van ons oudleerders top akademiese presteerders by hulle skole is. n Alumni-vereniging is gestig om oud-leerders te betrek by die welsyn van ons skool en ook ons toekomsvisie. BELEIDE Die skool se verskeie beleide is hersien en voldoen aan die huidige vereistes. Die beheerliggaam werk nou saam met die skoolbestuur om daardie beleide toe te pas. Ons skool handhaaf steeds n uitstekende verhouding met die GDO. Die beheerliggaam sal aan die einde van die jaar n volledige jaarverslag aanbied by die algemene ouervergadering wat in Oktober 2017 sal plaasvind. Baie dankie aan al ons ouers vir u betrokkenheid en insette. Ons skool beleef tot op datum n gesonde groeikurwe op akademiese, sport- en kultuurgebied. Geniet die ruskans! JOHAN KILIAN VOORSITTER: BEHEERLIGGAAM

3 AKADEMIE GR. 1- TOT GR. 3-LEESWEEK Wat n fees! Ons leerders het die leesweek en ook Sonja en Tjokker se kuier terdeë geniet. Dankie aan elke ouer vir u moeite. Sonja se CD s en DVD s het soos soetgoed verkoop en blitsvinnig was al haar beskikbare voorraad uitverkoop. Verskeie leerders het alreeds voorraad bestel en betaal, sy lewer dit direk na die skoolvakansie af. KULTUUR SENIORKOOR Ons nader nou die einde van die kwartaal. Ons wens al ons koorlede n lekker rustyd toe. Belangrike datums 15 Augustus - NG Weltevredenpark Koorfees 17 Augustus - Laerskool Louw Geldenhuys Koorfees 25 Augustus - Voorlopige datum LFK Belangrike datums JUNIORKOOR 26 Julie - Foyer Produksies 15 Augustus - NG Weltevredenpark Koorfees 17 Augustus - Laerskool Louw Geldenhuys koorfees 25 Augustus - Voorlopige datum vir Kunswedstryd 7 September - Gr. R - en gr. 1 - Inligtingsoggend tydens skooltyd 22 Oktober - NG Aasvoëlkop LAERSKOOL FAIRLAND KUNSWEDSTRYD LFK 14 25 AUGUSTUS FINAAL (BESTE VAN DIE BESTE) 31 AUGUSTUS Inskrywings Ons is tans besig om die inskrywingsvorms voor te berei en sal dit teen die eerste week van volgende kwartaal open. Die drama- dans-, sang- en instrumentale- afdelings sal in die middel van Augustus plaasvind. DIE HERSIENE PROSPEKTUSSE BEHOORT BINNE DIE VOLGENDE 2 WEKE op die School Communicator geplaas te word.

Visuele kuns (LFK) 4 Die tweede rondte is afgehandel. Die deelnemers het spogkuns geskep en ons is baie trots op hulle. Belangrike datums Rondte 3: Gr. 4 - gr. 7 8 September (meer inligting volg later) Juf. Erika SPORT BELANGRIKE TOERDATUMS 2017 KAAPTOER 1ste spanne (netbal, tennis, rugby, hokkie) 23 27 Julie 2017 Oefening gedurende die vakansie: (NIE VERPLIGTEND NIE): Maandae Donderdae: 10:45 12:00 LANDLOOP Alle leerders van gr. 1 tot gr. 7 word uitgenooi! Kom leer saam met ons die tegniek, die genot van oefen en word lekker fiks vir die komende landloopseisoen. Bring jou waterbottel, tekkies en n warm top saam. NETBAL Ons o/12- en o/13 A-span het die afgelope Vrydag en Saterdag 23 en 24 Junie, aan die Gautengkampioenskap te Krugersdorp High School deelgeneem. Die uitslae was soos volg: o/12 A: Verloor 24 5 vs Menlopark Verloor 17 11 vs Helderkruin Verloor 19 9 vs Kruinsig Verloor 9 7 vs Impala Verloor 10 5 vs Kruinsig Wen 16 11 vs Vryheidsmonument o/13 A: Verloor 9 6 vs Randhart Verloor 13 7 vs Florida Verloor 11 9 vs Wierdapark Verloor 11 8 vs Rissiville Verloor 13 8 vs Midvaal Verloor 9 7 vs Orion Die o/12 A-span van Juf. Yolandé eindig algeheel 12de. Die o/13 A-span van Juf. Bianca Gouws eindig algeheel 16de HOKKIE Oefening begin die derde kwartaal, behalwe o/13a-spanne wat nou oefen vir die Kaaptoer. Kliniekdatums: Donderdag 29 Junie o/9,o/10 en o/11 Seuns: 14:15-16:15 Hokkie-oefentye (3de Kwartaal) Dogters Seuns Spanne MAANDAE DINSDAE WOENSDAE o/7 & o/8 13:40-14:15 13:10-13:45 13:10-13:45 o/9 o/11 14:10 15:10 13:40 14:40 13:40 14:40 o/12 & o/13 15:10 16:10 14:40 15:40 14:40 15:40 Spanne MAANDAE DINSDAE WOENSDAE DONDERDAE Ontwikkeling 14:10 15:10 13:30 14:30 Geen oefening Geen oefening Junior Geen oefening 13:30 14:30 Geen oefening 14:10 15:10 Senior 15:30 16:30 Geen oefening 14:40-15:40 14:10 15:10 ** Die o/13-spanne oefen elke 2de Maandag by die astro vanaf 31 Julie tot 25 September. (5X) Wedstryde vir dogters o/9 - o/13 begin reeds Dinsdag 1 Augustus by Louw Geldenhuys. Wedstryde vir die seuns o/10 - o/13 is Vrydae by Louw Geldenhuys.

PROEWE: Maandag Woensdag (24 26 Julie): o/9 o/11 (gedurende oefentye) Vrydag (28 Julie): o/10 13:15 14:15 Oefeninge 5 SENIORTENNIS Die top 12 seniorseuns en top 12 seniordogters oefen twee keer per week by Jean en Ruan. Oefening is verpligtend en daar sal by die oefening register gehou word. Indien n leerder 3 of meer oefeninge mis, mag hulle nie in die liga speel nie! Belangrike datums Bethlehem-toernooi: 8 12 Augustus vir top 8 - seuns en - dogters Seniortennisliga (Jhb-liga) Wedstryde (1ste en 4de kwartaal): Seniordogters: Woensdae Seniorseuns: Donderdae JUNIORTENNIS VOORLOPIGE LIGABEPALINGS: Dogters: 2 Augustus A bye B bye 9 Augustus A vs Trinity Randpark (t) B vs Kind David Victory Park (w) 16 Augustus A vs Unika (t) B vs Kings School Robin Hills (t) 23 Augustus A bye B vs Unika (w) 30 Augustus A vs Fontainebleau (t) B bye 6 September A vs Crawford Sandton (w) B vs Randpark Primary (t) 13 September A vs Louw Geldenhuys (t) B vs Louw Geldenhuys (w) Seuns: 27 Julie A vs Randpark Primary (w) B vs Fontainebleau (w) 1 Augustus A vs Kings School Robin Hills (t) B vs Cliffview (w) 8 Augustus A vs Fontainebleau (w) B vs Trinity Randpark (t) 15 Augustus A vs Unika (w) B vs King David Sandton (w) 22 Augustus A bye B vs Louw Geldenhuys (t) 29 Augustus A vs Louw Geldenhuys (w) B vs Bryanston Parallel (t) 5 September A vs Trinity Randpark (w) B vs Unika (w) RUGBY Ons o/9- tot o/11 A- en B-spanne, asook ons 1ste, 2de en 3de rugbyspanne het vanjaar aan die Superliga deelgeneem. Die finale uitslae is soos volg: o/9a: Eindig 4de in die Superliga, verloor 20-17 in die Goue Leeus kwartfinaal vs Laerskool Florida. o/9b: Word as naaswenners aangewys. o/10a: Eindig 4de in die Superliga, verloor 10-0 in die Goue Leeus semi-finaal vs Laerskool Kenmare. o/10b: Word as naaswenners aangewys. o/11a: Eindig 4de in die Superliga, verloor 17-12 in die Goue Leeus kwartfinaal vs Laerskool Randhart. o/11b: Word as ligawenners aangewys. 3de span: Eindig 3de in die Superliga. 2de span: Eindig 5de in die Superliga. 1ste span: Eindig 6de in die Superliga, verloor 25-12 in die Goue Leeus kwartfinaal vs Laerskool Florida. Oefentye: KRIEKET Maandae: 14:10-15:40 Dinsdae en Woensdae: 13:45-15:15

6 INLIGTINGSENTRUM LAPA-BOEKUITSTALLING EN SKRYWERBESOEK Lapa-boekhandelaars stal Woensdag 26 en Donderdag 27 Julie weer hope en hope Afrikaanse boeke uit in die saal. Kom maak gerus n draai en bederf jouself of iemand spesiaal met n lekker leesboek. Die gewilde skrywer, Jaco Jacobs, kom weerens by ons besoek aflê. Hy is die bekende skrywer wie se boeke julle so geniet! ATKV-KINDERBOEKTOEKENNING Sluitingsdatum: 24 Julie 2017. As jy deelgeneem het aan die leesprojek, moet jy seker maak jou stembrief is ingehandig by die inligtingsentrum sodra jy al die boeke gelees het. ATKV-LEESPROJEK Gr. 6- en gr.7- leerders skryf op Donderdag 27 Julie hul olimpiade-vraestel gedurende skooltyd in die inligtingsentrum. Hoop julle lees fluks gedurende die vankansie! Lekker lees Juf. Connie ALGEMEEN NASKOOL Die naskool is daagliks vanaf 7:00-17:30 oop vir ingeskrewe naskoolleerders. Onthou asb. n warm kombers, genoeg kos en ook n ekstra geldjie vir die snoepie of vir roomys. UITBLINKERS VAN DIE WEEK Blouklas: Matthew Joubert Groenklas: Jano Roux Oranjeklas: Kylo van der Sluys Persklas: Amelia Liebenberg Geelklas: Kaywin de Bruin Rooiklas: Nika Böhmer STER VAN DIE WEEK Gr. 1/14: Mia van der Poel Gr. 1/22: Michael Wood Gr. 1/24: Amoné Marais Gr. 1/25: Angelique J. van Rensburg Gr. 1/26: Gebbardt Brits Gr. 1/27: Aiden Fick Gr. 2/15: Gabrielle Fourie Gr. 2/16: Ricardo Swanevelder Gr. 2/17: Ruben Bredenkamp Gr. 2/18: Jandré Pienaar Gr. 2/21: Anita de Bod Gr. 2/23: Machnus van der Merwe Gr. 3/12 Janesca Swart Gr. 3/13 Aldo van Wyk Gr. 3/28 Ryno Wolmarans Gr. 3/29 Luke Comley-White Gr. 3/45 Donna de Wet Gr. 3/46 Danyella du Preez AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND SPORT ARTISTIESE GIMNASTIEK Payton Kleynhans het Saterdag 24 Junie aan die Central Zone Challenge deelgeneem en het n goue medalje verwerf.

7 KARATE Caiden Bouwer (bloubelt) het Saterdag 24 Junie aan die Goju Ryu karatebyeenkoms deelgeneem en het 'n eerste plek verwerf in sy ouderdomsgroep vir die kata. RITMIESE GIMNASTIEK Op 27 Mei neem Gardiol Keyter (gr. 5) deel as n Gold Reef Gymnatics -klublid, vir n plek in die Central Gauteng District span en verower n goue medalje. Op Saterdag 24 Junie verteenwoordig Gardiol die Central Gauteng District span in die SAGF Rhythmic Gymnastics Zone Festival kompetisie. Gimnaste van Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes en so ver as Durban het deelgeneem. Sy verower n goue medalje en behaal n 4de plek vir die o/11-ouderdomsgroep. Ons is trots op jou Gardiol, hou so aan! Op Saterdag 24 Junie het ritmiese gimnaste vanoor die hele land aan die SAGF North Zone Festival te Kiblerpark deelgeneem. Die volgende leerlinge het Gauteng verteenwoordig en die volgende prestasies behaal: o/7: Anina Strauss - silwermedalje; Karla Fourie - silwermedalje; Phiané Oosthuizen - goue medalje Lana Bouwer - goue medalje, asook 1ste plek vir die "freestyle" dans; Jeanne-Marié Kitshoff goue medalje, 2de plek vir die touroetine, 4de plek vir die "freestyle" dans asook algehele wenner van die o/7-afdeling. o/8: Ilze van Niekerk - goue medalje; Lomé Vorster - goue medalje, asook 2de plek vir die touroetine.

8 GIMNASTIEK Kayla Grant (gr. 1/22) het die afgelope naweek Sentraal- Gauteng verteenwoordig by die Central Zone Challenge waar hulle onder andere deelgeneem het teen gimnaste van die Vrystaat, Natal en Westelike Provinsie. Sy het aan die Vlak 2 kompetisie deel geneem en verwerf n algehele silwermedalje vir haar puntetelling. Baie geluk, ons is baie trots op haar! AKSIE-NETBAL Die volgende o/12-dogters is gekies vir die Aksie-netbal: Gauteng-Wes Superliga binnenshuise netbal o/12 A span: Daniela Popovic B span: Shané Mengel; Maria Kotze; Rulandi Grobler en Miike Mostert Baie geluk aan die dogters! WOW-SPELFEES 2017 AKADEMIE Die volgende leerders is gekies om aan die volgende uitdunronde van die WOW-spelfees deel te neem. Al die woorde op die Sanlam WOW-spellyste moet nou geleer word. (Soos op Communicator beskikbaar en soos reeds vantevore aan leerders uitgedeel.) Die volgende rondte se deelname is vrywillig en nie verpligtend nie. Die uitdunronde sal slegs mondeling van aard wees en sal aan die begin van Augustus, na skool smiddags plaasvind. Tye sal per brief bevestig word. Let wel: Gr. 1 gr. 2: Klank volgens spelreëls vervat in die WOW Spelfeesformaat: DIE BEOORDELING VAN KLANK IN GRAAD 1 EN 2, bl.19 20, wat reeds op die Communicator geplaas is. Juff. Islé en Liza sal duidelike riglyne aan die leerders verskaf. Laai gerus die volgende APP af: Xander Afrikaans Spel, gr. 1 & 2, met baie duidelike voorbeelde betreffende die korrekte klank van woorde. Let wel: Gr. 3- leerders moet nou volgens die alfabet hul woorde spel. Gr. 1: Ryan Cronjé Sean du Plessis Jano Greyling Cian Jonck Bernard Judels Annabelle Kirstein Wian Maartens Lizé Pelser Cornelia Remmers Megan Stahmer Anya van Aswegen Leila Westley Gr. 2: Ruben Bredenkamp Danika du Toit Ruaan du Toit Zeanté Nel Shylah Edwards Taliya Moolman Juan Nieuwenhuizen Ilke Otto Caton Potgieter Miané vd Westhuizen Marieke Wiggett Gr. 3: Hailey Armstrong Niel Marais Luan Moolman Mia Moore Jako Martin Müller Nina Nieuwoudt Amy Olivier Nina Theron Marlené van Niekerk Kaelin Vosloo Baie geluk en sterkte aan al die spellers! WOW-groete!

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL 9 ADVERTENSIES Bly warm hierdie winter deur jou huis te vul met vrolike musieknote!! Skryf nou in vir kitaar, sang, viool, dromme of klavierlesse. Berario Ontspanningsentrum. Resonanze Musiekskool - 081 351 7491 - info@musicteach.co.za ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: Spasies beskikbaar: 1.18m x 0.46m (Koste: R1700 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: Karén Reyneke (karen@lsfairland.co.za) BEDIENDE BENODIG Ons is op soek na n bediende/helper wat kan inwoon en twee/drie dae n week kan werk (Honeydew area). Indien u weet van enige iemand, kontak asseblief vir Amanda Pretorius op 082 924 8781. EKSTRA WISKUNDEKLASSE Ekstra wiskunde (gr. 4 gr. 12), rekeningkunde (gr. 8 gr. 12) en ekonomie (g. 11 en gr. 12) beskikbaar. Klasse het 'n maksimum van 3 leerders. Wees progressief! Kwalifikasies: B.Com (Hons) Ekonometrie en PGCE Small Yolande 0836349992

N WEGBREEKNAWEEK OP DIE LIMPOPORIVIER 10 Bederf jouself en gesin met n wegbreeknaweek om n vleisie te braai op die walle van die Limpopo en selfs n lyntjie in die rivier nat te maak. Ons het n 4 slaapkamer grasdakhuis met 9 beddens teen R1200 per nag vir 6 mense, daarna R150/persoon. Minimum van 2 nagte waarvoor jy nêrens beter kan doen nie. Geniet die mooiste sonsondergang oor Botswana en luister saans om die vuur na die jakkalse en ander naggeluide. Die plaas het heelwat wild wat bedags besigtig kan word vanuit jou voertuig. Die dapperes kan gaan stap gedurende die dag. Huidige beskikbare weke begin op 15 Aug, 5 Sept en 12 Sept. Kontak Callie op 082 926-9195 of Limpopodraai@gmail.com vir verdere besonderhede. Heksie s Bakery Lillian Ankersmit Phone: 082 324 5034 E-mail: heksies@mweb.co.za Website: Heksies.co.za Cakes: Birthdays, Weddings, Picture Transfer, Pops Cup Cakes, Basic Butter Cream, Novelty, Boutique Biscuits, Choc Chip, Oatmeal, Ginger, Sweet, Pecan, Peanut butter, other. HONDJIE OP SOEK NA NUWE HUIS n Baie liefdevolle Toy Pom reuntjie moet n nuwe huis kry vanweë omstandighede. Hy is baie geduldig met kinders en is 6 jaar oud. Skakel 074 754-7954 indien u belangstel of van iemand weet wat die hondjie sal inneem. Hy is gesteriliseer.

11

12 KRAGOPWEKKER TE KOOP Maak ons n offer. Kontak mnr. Willie