UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "UIT DIE HOOF SE KANTOOR"

Transcriptie

1 Marketstraat 145, Fairland (011) /2 Jaargang 25 Nr April 2018 Donderdag 26 April UIT DIE HOOF SE KANTOOR Neem asb. kennis dat die skool om 12:00 sluit. Naskoolsentrum gaan soos normaal voort. Voorsitters Baie geluk aan die volgende leerders wat tot voorsitters vir 2018 verkies is: Dogters: Kara Schreuder Mia Marais Euané Theart Isabella du Toit Ezaan Husselmann Seuns: Jarik Engelbrecht Ian van Heerden Francois van Zyl Andries de Kock Jean Oosthuizen Julle is n belangrike taak opgelê baie sterkte daarmee! Personalia Baie welkom aan Chantelle Marais wat in die plek van Monique Louis tot aan die einde van 2018 aangestel is. Chantelle ons glo dat jy sommer baie gou by Laerskool Fairland tuis sal voel. Baie geluk aan Marli en Alwyn Hollenbach met die geboorte van hul seuntjie, Wihan. Ons weet dat hy vir jul nog baie vreugde sal verskaf. Geniet die tydjie saam met hom! Toelatings 2019 Die aansoekproses vir 2019 het reeds geopen. Gr : Gr. R-2019: 16 April 2018 om 08:00 SLEGS aanlynaansoeke ( Gr moet asb. stawende dokumentasie binne 7 dae na aanlynregistrasie by Karén Reyneke inhandig. 19 April 2018 om 06:00 by ou adminkantore. Vir enige navrae, stuur asb. e-pos aan karen@lsfairland.co.za. Oueraand Baie dankie aan al die ouers wat die oueraand bygewoon het. Wintersdrag Ons beskou die tydperk tot 23 April as ʼn oorgangstydperk en die leerders kan dus somers- of wintersdrag aantrek. Vanaf Woensdag 2 Mei is wintersdrag verpligtend.

2 2 BELANGRIKE DATUMS DATUM AKTIWITEIT ALGEMEEN 27 April Vryheidsdag 30 April Skoolvakansiedag 1 Mei Werkersdag 10 Mei Gholfdag 19 Mei VVF-pretloop 1 September Kuierfees 15 September VVF-funksie AKADEMIE 9 Mei AMESA Wiskunde Olimpiade Mei WOW-spelfees: Eerste uitdunrondte (gr. 1 gr. 7) Skriftelik 31 Mei 13 Junie Junie-eksamen SPORT April Juniortennis: Bethlehemtoernooi 3 5 Mei Rugby: Trinity Festival (1ste span) KULTUUR 11 Mei LFK-visuele kuns gr. 4 gr. 7 Rondte 2 12 Mei Junior- en seniorkoor: Werkswinkel 18 Mei LFK-redenaars: Ronde 2 (Onvoorbereid) 26 Mei Revue: Dans Werkswinkel REDAKSIE Maroela Media het op 12 April n baie interessante artikel geplaas oor die belangrikheid van n ouer se rol in die akademiese prestasie van sy kind. Party van die aanbevelings wat hulle maak ten opsigte van veral die betrokkenheid van ouers by huiswerk, is insiggewend. Hulle noem ook die spreekwoordelike helikopter ouer as voorbeeld van wat jy nie moet doen nie. Ouers wat hulle kinders só mikro-bestuur, ontneem hul kinders die geleentheid om self verantwoordelikheid aan te leer vir hul pligte. Hulle noem ook dat dit baie belangrik is dat ouers van n vroeë ouderdom af vir hulle kinders leer hoé om hul take te beplan en betyds uit te voer. Hulle moet ook genoeg speeltyd kry, sodat hulle sosiale vaardighede kan aanleer soos hoe om hulle speelgoed op te pas en weg te bêre, basiese vaardighede soos om veters vas te maak, tafel te dek en handdoeke op te hang. Moet ook nie toelaat dat die TV en/of ander elektronika plaasvervangers word vir kwaliteit familietyd nie. Niks is belangriker as jou kommunikasie met jou kind nie. Indien jou kind nalaat om sy verpligtinge na te kom, moet jy as ouer toelaat dat hy die gevolge van sy optrede dra. Hulle moet leer dat elke aksie n gevolg het. Op dié manier leer hulle om te dink voor hulle doen! In dieselfde asem, jy het ook n verpligting om jou kind te ondersteun met die nodige infrastruktuur wat hom bemagtig om sy kant te bring. Almal weet dat kinders grootmaak nie vir sissies is nie, maar as n mens jou kind só grootmaak dat hy vir ander mense n plesier is, doen jy iets reg. Sterkte met jul grootse taak! Erika VERJAARSDAE Baie geluk aan al die personeel wat volgende week verjaar: Karen Brits Marzaan Daniels 23 April 24 April Mag julle nuwe lewensjaar voorspoedig en geseënd wees!

3 3 VAN DIE BEHEERLIGGAAM VERDAGTE AKTIWITEITE IN ONS SKOOL SE OMGEWING Indien u bewus word van verdagte aktiwiteite in die omgewing van die skool, vra ons dat u asb. n foto sal neem en dit na een van die volgende nommers sal stuur: Beagle Watch: Jakes SAPD: Kaptein Moyo o/offisier Monyemangene Rapportering per landlyn: - (011) Hierdie diens is in samewerking met SAPD en Beagle Watch vir ouers opgestel. LET WEL: ONS DOEN N VRIENDELIKE DOG DRINGENDE OPROEP AAN OUERS OM NIE HIERDIE DIENS TE MISBRUIK NIE. DIT IS SLEGS VIR VERDAGTE AKTIWITEITE OM DIE SKOOL EN OMLIGGENDE AREAS. Johan Kilian VOORSITTER: BEHEERLIGGAAM WOW-SPELFEES 2018 AKADEMIE Al die spellyste is reeds aan leerders uitgedeel. Die spellyste is ook op die School Communicator beskikbaar. Die eerste ronde is slegs SKRIFTELIK van aard en word in klastyd geskryf. Eerste ronde:woensdag 16 Mei(Gr. 1 tot gr. 7) Lekker spel! KULTUUR REDENAARS LFK: Redenaars Ronde 2: Gr. 4 gr. 7 (Vrydag 18 Mei) - Onvoorbereid LFK: Redenaars Ronde 3: Gr. 4 gr. 7 ( Vrydag 27 Julie) Spanredenaars Juf. Corisa (Kamer 50) LFK VISUELE KUNS Visuele Kuns ronde 2-11 Mei Hou asb. volgende week se Vinkie dop vir inligting oor die tweede been van ons kompetisie. DANS Maandae: 14:00-14:30 ( gr. 1 en gr. 2) 14:30-15:15 ( gr. 3 en gr. 4) 15:15 16:00 (gr. 5 gr. 7) DRAMA Donderdae: 15:00-15:45 ( gr. 3) 15:45-16:45 (gr. 4 en gr. 5) 16:45-17:45 ( gr. 6 en gr. 7) SENIORKOOR Wat voer Maestro Misrable Mineur en die Molle in die mou? Gaan die Rapsodie ooit die lig sien, of gaan dit inderdaad Rampspoedig wees?! Belangrike datums 12 Mei - Werkswinkel vir beide kore.

4 Belangrike datums 12 Mei - Werkswinkel vir beide kore. Oefentye 3 JUNIORKOOR REVUE Maandae - SANG [aanleer van musiek] Werkswinkels vir dans soos aangekondig. SPORT 16:00-17:00 juniors en 17:00 18:00 seniors BELANGRIKE TOERDATUMS 2018 Oos-Kaaptoer: Junie Uitslae vs Unika RUGBY o/8 vyftiental verloor 5 0 vs Unika o/9 B o/9b verloor vs Unika o/9 A o/10b gelykop 19 elk vs Unika o/10 A o/11b wen 7 0 vs Unika o/11 A 3de span wen 53 0 vs Unika 2de span 2de span wedstryd gestaak a.g.v weerlig. Baie geluk aan hierdie spanne. Superliga-uitslae vs L/s Pres. Steyn o/9a verloor 10 0 o/9b wen 27 5 o/10a gelykop o/10b wen 10 0 o/11a wen 29 0 o/11b wen de span gelykop de span verloor ste span verloor 41-6 Oefentye MAANDAG o/9a&b / & o/8xv o/10 o/11 3de 1ste & 2de 14:10-15:25 B-veld A-veld 15:25-16:40 B-veld B-veld A-veld DINSDAG & WOENSDAG o/9a&b & o/8xv o/10 o/11 3de 1ste & 2de 13:40-14:55 B-veld B-veld 14:55-16:10 A-veld B-veld A-veld Ligabepalings (Voorlopige datums en plekke waar wedstryde gespeel gaan word) Week van Wo. 18 April vs Pres. Steyn (t) Di. 24 April vs Kenmare (t) Wo. 2 Mei vs Randhart (w) Sa. 5 Mei vs TrinityHouse, Randpark (w) - vriendskaplik Wo. 9 Mei vs Helderkruin (t) Di. 15 Mei vs Roodekrans (w) Di. 22 Mei vs Orion (t) Di 29 Mei vs Florida (w) (voorlopig) 4 Junie Uitspeelwedstryde

5 TAU-rugby: (o/7 asook o/8 s wat nie opgeneem is in die o/8-vyftientalspan nie) Oefentye Maandae: 13:35 14:10 A- en B-veld Dinsdae en Woensdae: 13:00 13:35 A- en B-veld TAU-toernooi Uitslae 3 Mei (Unika); 9 Mei (Unika); 17 Mei (Unika); 24 Mei (tuis) 5 NETBAL Ons o/10- tot o/13 B- tot D-spanne het die afgelope Woensdag 11 April vriendskaplike netbalwedstryde teen Unika se A- tot C-spanne gespeel. o/10b verloor 2 12 vs Unika o/10 A o/10c verloor 8 9 vs Unika o/10 B o/10d verloor 5 12 vs Unika o/10 C o/11b wen 16 6 vs Unika o/11 A o/11c wen 13 8 vs Unika o/11 B o/11d verloor 2 16 vs Unika o/11 C o/12b verloor 9 10 vs Unika o/12 A o/12c wen 10 8 vs Unika o/12 B o/13c wen 10 7 vs Unika o/13 B Baie geluk aan hierdie dogters. D10-uitslae o/10d gelykop vs Unika o/10c o/11d wen 6 2 vs Unika o/11c Spesiale vermelding Baie geluk aan Jean du Toit (gr. 5) wat oor die vakansie in die TSA nasionale tenniskampioenskap in Bloemfontein in die algehele 13de plek geëindig het. Oefentye 1ste Sessie: Maandae: 14:15-15:30 Dinsdae en Woensdae: 13:50-15:05 Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan Klein teerbaan o/12a&b o/12c&d o/10a&b o/9a&b o/10c&d o/9c&d o/9-ont. 2de Sessie: Maandae: 15:30-16:45 Dinsdae en Woensdae: 15:05-16:20 Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/13a&b o/13c&d o/11a&b o/11c&d JOMO-liga (Voorlopige datums) Do. 19 April vs BPMS (t) Wo. 25 April vs TrinityHouse Randpark (t) Do. 3 Mei vs Roodekrans (t) Di. 8 Mei vs Kenmare (w) Do. 17 Mei vs Helderkruin (t) Vriendskaplik: Sa. 5 Mei vs TrinityHouse, Randpark (w) D10-liga (Voorlopige datums) Wo. 25 April vs Piet van Vuuren (w) Wo. 9 Mei vs King David Victory Park (t) Wo. 16 Mei vs Cooper College (t) Di. 22 Mei vs McAuley House (t) Do. 24 Mei vs Orban (w) Vriendskaplik: Sa. 5 Mei vs TrinityHouse, Randpark (w)

6 Mini-netbal Oefentye o/6 Maandae, Dinsdae en Woensdae : 13:05-13:50 o/7 en o/8 Maandae : 13:35-14:10 Dinsdae en Woensdae : 13:05-13:50 Mini-netbaltoernooi Oefentye 6 3 Mei (Unika); 9 Mei (Unika); 17 Mei (Unika); 24 Mei (tuis) SKAAK Donderdae: Gr. 1-leerders: Kamer 14 13:30-14:20 Gr. 2- en gr. 3-leerders: Mediasentrum 14:00-15:00 Gr. 4- tot gr. 7-leerders: Mediasentrum 15:00-16:30 EN/OF Vrydae: Gr. 4- tot gr. 7-leerders: Mediasentrum 13:00 14:00 LET WEL: Daar sal voortaan op Donderdae en Vrydae skaakoefening vir die gr. 4- tot gr. 7-leerders aangebied word. Leerders kan een of beide van die klasse bywoon. SWEM Gedurende die naweek van 3 en 4 Maart het twee van ons leerders, Lené Dyson en Dawid Wiggett, aan die Gauteng skole swemkampioenskap by die Hillcrest-swembad in Pretoria deelgeneem. Die byeenkoms is baie kompeterend en net swemmers met kwalifiserende tye kan deelneem. Lené eindig onder die Top10 in die 100m borsslag en Dawid behaal 3 Top10 plekke en blink uit in die 200m rugslag waar hy 5de eindig. Junior- en seniortennis TENNIS Oefentye vir kwartaal 2 verskyn op die School Communicator onder Bronne / Sport: Tennis VERE-KAS-TYE: ALGEMEEN MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit Kontak vir Thea Kilian (theakilian@vodamail.co.za) / Debbé Potgieter (debspot@mweb.co.za) vir enige navrae in verband met die Vere-kas. Rooiklas: Mia Botha en Ryan Jonker Persklas: Ewan van Staden en Minke Molenaar Groenklas: Henta Arlow en Leah van Zyl UITBLINKERS VAN DIE WEEK STER VAN DIE WEEK Geelklas: Lané Viljoen en Larco Coetzee Oranjekas: Dieter Greyling en Heidi Venter Blouklas: Denique Louw en Caleb Grobler Gr. 1/14: Monique Erasmus Gr. 1/22: Albrecht Swiegers Gr. 1/24: Noah Breedt Gr. 1/25: Amelia Schutte Gr. 1/26: Rickart Cornelius Gr. 1/27: Luca Ferreira Gr. 2/15: Cuené du Preez Gr. 2/16: Suné Durow Gr. 2/17: Milla le Roux Gr. 2/18: Kayleigh Ruffels Gr. 2/21: Kara Janse van Rensburg Gr. 2/23: Mia Edeling Gr. 3/12: Kayla Jonker Gr. 3/13: Nicola Bouwer Gr. 3/28: Lize Labuschagne Gr. 3/29: Sharné du Bruyn Gr. 3/45: Aninke Aucamp Gr. 3/46: Micayla Meyer

7 7 INLIGTINGSENTRUM Die inligtingsentrum sal elke Woensdagmiddag tot 15:00 oop wees. Gr. 4- tot gr. 7-leerders mag vanaf Maandag 16 April tydens tweede pouse boeke uitneem! Die inligtingsentrum sal op Vrydae tydens pouse gesluit wees a.g.v. CSV. Wêreldboekedag 23 April Onthou jou storieboek! Die hele skool neem aan n Drop all and read deel na saalperiode! Santam Kinderkuns Ons het hierdie jaar se inskrywingsvorms (met alle inligting daarop) ontvang! Dis beskikbaar by die inligtingsentrum! Die tema is: When I m big! Dit is oop vir alle belangstellende gr. R tot gr. 7 leerders. Jy mag die opdrag tuis doen! ATKV spelathon Die uitdunne sal op 19 April te Leeuwenhof Akademie plaasvind! Die volgende dogters neem deel: Mia Marais Jana du Plessis Karo Bekker Gardiol Keyter Baie sterkte! Ons weet julle gaan Laerskool Fairland se naam hoog hou! Juf. Connie SKYFSKIET AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND Twee skuts van Laerskool Fairland het die naweek van 16 en 17 Maart aan die Limpopo interprovinsiale (SANSSU) skyfskietkompetisie deelgeneem. Daar was skuts uit n hele paar provinsies, o.a. Gauteng, Noord-Gauteng, Ekurhuleni, Limpopo en Noordwes teenwoordig. Altesaam 20 skuts het in die o/14-ouderdomsgroep deelgeneem. Roeloff le Roux (gr. 7) het n 4de plek, met n skitterende telling van 1213 behaal en Stefan Prins (gr. 6) was op Roeloff se hakke in die 5de plek met n pragtige telling van Baie geluk Roeloff en Stefan met hierdie fantastiese prestasie.

8 8 GIMNASTIEK Payton Kleynhans in gr.2/17 het die naweek aan die Ready or Not gimnastiekkompetisie deelgeneem te JGC teen Alberton. Sy het n eerste plek behaal vir Level 2 in haar ouderdomsgroep. Sy het ook haar balk- en vloerroetines gewen. Ons is super trots op haar! RESONANZE MUSIEKSKOOL ADVERTENSIES As jy lief is vir MUSIEK, maar die gewone instrument is net nie genoeg nie, skryf dan in vir Resonanze Musiekskool se nuwe instrumente tjello, harp, trekklavier, klokkies en klawerbord!! Alle ander instrumentlesse steeds beskikbaar. Kontak Cindy Koen, , Berario Ontspanningsentrum. FISIOTERAPEUT Fisioterapeut in 8 th Avenue, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme; sportbeserings; posturale rehabilitasie en longfisioterapie. Privaat en groep-pilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers of taboersphysio@gmail.com. TUTOR Soek u na n ervare tutor vir hulp met Afrikaans, Engels of Wiskunde? Kontak Chrissie BETROUBARE HUISHULP Betroubare huishulp is op soek na voltydse/ deeltydse werk, asook n kamer vanaf Junie. Martha Hlongwane Carina van Vuuren Opvoedkundige Sielkundige Skoolgereedheid en Skolastiese evaluerings; Terapie; Vak en Beroepsleiding Studie Vaardighede Terapie en Coaching Mediese Fonds Tariewe. Marketstr 148 Fairland carinavanvuuren@gmail.com

9 9 HEART XPRESSIONS ART heart Xpressions Art bied pret kuns sessies aan vir kinders. Kuns help kinders met sosiale en emosionele ontwikkeling en gee vir hulle 'n unieke manier om uiting aan hulle emosies te gee. Gaan besoek gerus die facebook bladsy, vir meer inligting of kontak vir Mischa by

10 10

11 11

12 12

13 13 Het jy geweet? ONS BENODIG JOU EIENDOM OM TE VERKOOP Help die skool - Ons benodig eiendome in Fairland, Berario en Northcliff Area. Ons maak n skenking aan die skool vir elke eiendom wat deur ons gekoop of verkoop word. Fairland huis te koop R Hierdie groot familie huis het dit alles! 4 slaapkamers, 3.5 badkamers, verhitte swembad, vloerverwarming, groot kombuis, opwaskamer, was kamer, eetkamer, sitkamer, groot kantoor met fiber internet verbinding en n 2 slaapkamer woonstel! En dan het di took n onderdak patio met ingeboude braai wat uitkyk op n aangelegde tuin! So, wat het dit nie? Jou gesin wat hier woon! Skakel my vir n privaat besigtiging! Anton Anton Tromp Selnr e-posadres: anton@rezprop.com Anneke Debronic Linde Selnr e-posadres: dobronic@mweb.co.za Rezprop (Pty) Ltd Sweet Thorn Office Park Bosbokstraat Randparkrif Ondersteun deur:

14 14

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 10 13 April 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan een en elk ons gaan almal die tweede kwartaal met groot afwagting

Nadere informatie

Gelukkige moedersdag aan al ons wonderlike mammas!

Gelukkige moedersdag aan al ons wonderlike mammas! Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 13 10 Mei 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige moedersdag aan al ons wonderlike mammas! Gholfdag Baie dankie aan elke

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 12 26 April 2018 Toelatings 2019 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die aansoekproses vir 2019 het reeds geopen. Alle inligting beskikbaar

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 36 16 November 2017 Eksamen UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die einde van die eksamen is in sig hou moed jul is amper klaar! Werkerskospakkies

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 14 17 Mei 2018 Gholfdag UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons jaarlikse gholfdag was weereens n groot sukses. Baie dankie aan al die

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 17 7 Junie 2018 Akademie UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons is in die laaste week van die eksamen! Leerders moet asb. goed voorbereid

Nadere informatie

Uit die Vink se nes...

Uit die Vink se nes... Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 9 23 Maart 2018 Vrydag 23 Maart UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die skool sal Vrydag 23 Maart om 12:00 sluit. Geen leerder mag voor

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 8 15 Maart 2018 Beheerliggaamverkiesing UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan elke ouer wat die beheerliggaamverkiesing

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 35 26 November 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Keanu le Roux wie se pappa oorlede

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 14 25 Mei 2017 Revue UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan elke leerder en ouer wat die Revue ekstra spesiaal gemaak het.

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 16 1 Junie 2017 Eksamen UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie sterkte aan ons gr. 4- tot gr. 7-leerders wat Vrydag 2 Junie met eksamen

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 10 21 April 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan een en elk ons gaan almal die tweede kwartaal met groot afwagting

Nadere informatie

Geseënde Kersfees en n Voorspoedige 2018!

Geseënde Kersfees en n Voorspoedige 2018! Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 38 5 Desember 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geseënde Kersfees en n Voorspoedige 2018! Aan die einde van dié jaar kyk ek met

Nadere informatie

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by 22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan al ons ouers, leerders en personeel vir die afgelope besige kwartaal. Dit was n suksesvolle kwartaal met baie hoogtepunte en

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

Uit die Vink se nes...

Uit die Vink se nes... Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 6 1 Maart 2018 Atletiek: Gautengkampioenskap UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie sterkte aan al ons atlete wat die naweek aan die

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 23 2 Augustus 2018 Kaskarkag UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons moedig alle ouers en leerders aan om die donasielyste te voltooi.

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 3 02 Februarie 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons dink aan een van ons nuwe leerders, Jacques Esterhuizen (gr.

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS BELANGRIKE DATUMS

Vinkie. Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS BELANGRIKE DATUMS Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 19 23 Julie 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan al ons personeel, leerders en ouers.

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Marketstraat 145, Fairland /2   Jaargang 23 nr April 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 11 14 April 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons is sommer baie trots op mnr. Jordaan en ook juf. Tina

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 21 5 Augustus 2016 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons dink hierdie week aan twee van ons personeellede en hul gesinne,

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR KASKAR 2017

UIT DIE HOOF SE KANTOOR KASKAR 2017 Gr. R/07 Gr. R/08 Gr. R/09 Gr. R/10 Gr. R/11 Gr. R11A Gr. 1/14 Gr. 1/22 Gr. 1/24 Gr. 1/25 Gr. 1/26 Gr. 1/27 Gr. 2/15 Gr. 2/16 Gr. 2/17 Gr. 2/18 Gr. 2/21 Gr. 2/23 Gr. 3/12 Gr. 3/13 Gr. 3/28 Gr. 3/29 Gr.

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Beheerliggaamverkiesing: 12 Maart 2018

Beheerliggaamverkiesing: 12 Maart 2018 Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 7 8 Maart 2018 Beheerliggaamverkiesing UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons doen graag n beroep op ons ouers om asb. die skool tydens

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 24 17 Augustus 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan mnr. Jaco van Rooyen en sy vrou, Tammy, met die geboorte

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 20 29 Junie 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die tweede kwartaal by n skool is altyd baie besig. Hierdie jaar was

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 20 30 Julie 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Oueraand en Inligtingsessie Ons herinner ouers aan die oueraand

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

n Heerlike lente aan elkeen van julle!

n Heerlike lente aan elkeen van julle! Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 27 6 September 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR n Heerlike lente aan elkeen van julle! Inligtingsdag Baie dankie aan elke personeellid

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland. VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat verjaar: Mariëtte Goosen 1 Mei

Vinkie. Laerskool Fairland. VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat verjaar: Mariëtte Goosen 1 Mei Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 12 7 Mei 2015 BELANGRIKE DATUMS 16 Mei VVF-Pretloop 18 22 Mei Kultuurfees 26 Mei Laerskool Fairland

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 20 28 Julie 2016 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan Nicky en Monique Cronjé met die geboorte van hul dogtertjie,

Nadere informatie

2017 JAARBEPLANNING (OUERS)

2017 JAARBEPLANNING (OUERS) 2017 JAARBEPLANNING (OUERS) JANUARIE 2017/01/10 DINSDAG GRAAD RR, R, 1 EN 4 BY SKOOL 2017/01/11 WOENSDAG SKOOL BEGIN VIR LEERDERS LEIERS-MAANDTEMA - GELYKENIS VAN TALENTE 2017/01/13 VRYDAG INDIVIDUELE

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

Norm Laerskool Fairland

Norm Laerskool Fairland Laerskool Fairland Norm 2017 Norm Laerskool Fairland (Hersien Februarie 2018) Inhoudsopgawe Norm 2018 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 23 20 Augustus 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons wens Mariëtte Goosen, wat n mediese prosedure

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 Nr. 37 6 Desember 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons groet ons adjunkhoof, juf. Bettie Die klein vroutjie met die groot hart Na

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 3 09 Februarie 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Jacques Esterhuizen (gr. 2/16) is baie ernstig siek! Jacques, ons

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie