UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "UIT DIE HOOF SE KANTOOR"

Transcriptie

1 Marketstraat 145, Fairland (011) /2 Jaargang 24 Nr Junie 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die tweede kwartaal by n skool is altyd baie besig. Hierdie jaar was die tweede kwartaal in baie opsigte n riller. Baie dankie aan elke leerder, ouer en personeellid wat meegehelp het om van die kwartaal n groot sukses te maak. My wens vir elkeen is n heerlike wintervakansie. Mag julle lekker ontspan en die derde kwartaal met nuwe energie en ywer aanpak. Verskeie van ons sportspanne neem deel aan toere tydens die vakansie en ook net na die skool begin. Baie dankie aan die personeel wat hul vakansie opoffer om die leerders te vergesel. Van die personeel Mnr. Willie, ons wens jou en jou gesin n heerlike vakansie toe. Mag julle lekker uitrus en verlore gesinstyd inhaal.ons sien uit na die derde kwartaal met u aan die voorpunt. BELANGRIKE DATUMS DATUM AKTIWITEIT KULTUUR Julie LFK: Inskrywings open (voorlopige datums) SPORT Julie Sporttoer na Wes-Kaap 28 Julie Krieket: Vriendskaplik vs L/s Randhart (o/10a & 2de span) 29 Julie Hokkie (Maragon Hockey Festival) 29 Julie Krieket: Lynnwood Krieketfees 1ste span ALGEMEEN 24 Julie Skool open 26 Julie WOW-spelfees: Rondte 2 26 & 27 Julie LAPA-boekuitstalling 27 Julie Jaco Jacobs kom besoek die skool 31 Julie Produksie 2000: Boelie-vertoning 1 Augustus Oueraand: Sosiale media-praatjie: 18:45 in skoolsaal (ALLE OUERS) Tye: Gr. R: 16:30 18:30 / Gr. 1 tot gr. 7: 17:00 18:30 AKADEMIE 2 Augustus AMESA-Wiskunde Olimpiade Rondte 2 VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeellede wat gedurende die vakansie verjaar: Bernard Mpethi (sekuriteitswag) - 3 Julie Annemarie Heymans - 8 Julie Estelle Venter - 9 Julie Bianca Gouws - 18 Julie Melissa Breedt - 22 Julie Mag dit vir jou n wonderlike, geseënde lewensjaar wees.

2 2 REDAKSIE Hiep-hiep! Dis vakansietyd! Ons wens julle n lekker ruskans van die gewone roetine toe. Mag elke dag van die komende skoolvakansie julle die geleentheid gee om n bietjie van jou verlore menswees terug te kry. Speel met die kinders, lees n lekker storie, kyk n fliek, vang n vis of lê sommer net op jou rug en kyk na die wolke! Ons hoop dat een en elk verfris sal terugkom en veilig sal wees op julle reise. Erika VAN DIE BEHEERLIGGAAM HALFJAARVERSLAG 2017 Die beheerlilggaam het op Donderdag 22 Junie 2017 vergader om die eerste semester van die skooljaar te evalueer. In dié opsig is die meeste van die doelwitte wat vir die akademiese jaar gestel is, reeds ontmoet. Die aspekte wat ons op hierdie tydstip wil uitlig, is die volgende: FINANSIES Die geouditeerde finansiële state is bespreek en goedgekeur. Ons is baie dankbaar om te berig dat die skool se finansies goed daar uitsien wat beteken dat die skoolfonds so bekostigbaar as moontlik gehou kan word. AANLYN-AANSOEKPROSES Die nuwe aanlyn-aansoekproses vir Gr en die algemene aansoekproses vir gr. R-2018 het glad verloop. Die skool se leerdergetalle groei steeds maar die leerdergetalle per klas bly volhoubaar. Die impak van die assistent-opvoeders lewer positiewe resultate. TERUGVOER VAN HoëRSKOLE Hoërskole in ons afsetgebied doen verslag dat baie van ons oudleerders top akademiese presteerders by hulle skole is. n Alumni-vereniging is gestig om oud-leerders te betrek by die welsyn van ons skool en ook ons toekomsvisie. BELEIDE Die skool se verskeie beleide is hersien en voldoen aan die huidige vereistes. Die beheerliggaam werk nou saam met die skoolbestuur om daardie beleide toe te pas. Ons skool handhaaf steeds n uitstekende verhouding met die GDO. Die beheerliggaam sal aan die einde van die jaar n volledige jaarverslag aanbied by die algemene ouervergadering wat in Oktober 2017 sal plaasvind. Baie dankie aan al ons ouers vir u betrokkenheid en insette. Ons skool beleef tot op datum n gesonde groeikurwe op akademiese, sport- en kultuurgebied. Geniet die ruskans! JOHAN KILIAN VOORSITTER: BEHEERLIGGAAM

3 3 AKADEMIE GR. 1- TOT GR. 3-LEESWEEK Wat n fees! Ons leerders het die leesweek en ook Sonja en Tjokker se kuier terdeë geniet. Dankie aan elke ouer vir u moeite. Sonja se CD s en DVD s het soos soetgoed verkoop en blitsvinnig was al haar beskikbare voorraad uitverkoop. Verskeie leerders het alreeds voorraad bestel en betaal, sy lewer dit direk na die skoolvakansie af. KULTUUR SENIORKOOR Ons nader nou die einde van die kwartaal. Ons wens al ons koorlede n lekker rustyd toe. Belangrike datums 15 Augustus - NG Weltevredenpark Koorfees 17 Augustus - Laerskool Louw Geldenhuys Koorfees 25 Augustus - Voorlopige datum LFK Belangrike datums JUNIORKOOR 26 Julie - Foyer Produksies 15 Augustus - NG Weltevredenpark Koorfees 17 Augustus - Laerskool Louw Geldenhuys koorfees 25 Augustus - Voorlopige datum vir Kunswedstryd 7 September - Gr. R - en gr. 1 - Inligtingsoggend tydens skooltyd 22 Oktober - NG Aasvoëlkop LAERSKOOL FAIRLAND KUNSWEDSTRYD LFK AUGUSTUS FINAAL (BESTE VAN DIE BESTE) 31 AUGUSTUS Inskrywings Ons is tans besig om die inskrywingsvorms voor te berei en sal dit teen die eerste week van volgende kwartaal open. Die drama- dans-, sang- en instrumentale- afdelings sal in die middel van Augustus plaasvind. DIE HERSIENE PROSPEKTUSSE BEHOORT BINNE DIE VOLGENDE 2 WEKE op die School Communicator geplaas te word.

4 Visuele kuns (LFK) 4 Die tweede rondte is afgehandel. Die deelnemers het spogkuns geskep en ons is baie trots op hulle. Belangrike datums Rondte 3: Gr. 4 - gr. 7 8 September (meer inligting volg later) Juf. Erika SPORT BELANGRIKE TOERDATUMS 2017 KAAPTOER 1ste spanne (netbal, tennis, rugby, hokkie) Julie 2017 Oefening gedurende die vakansie: (NIE VERPLIGTEND NIE): Maandae Donderdae: 10:45 12:00 LANDLOOP Alle leerders van gr. 1 tot gr. 7 word uitgenooi! Kom leer saam met ons die tegniek, die genot van oefen en word lekker fiks vir die komende landloopseisoen. Bring jou waterbottel, tekkies en n warm top saam. NETBAL Ons o/12- en o/13 A-span het die afgelope Vrydag en Saterdag 23 en 24 Junie, aan die Gautengkampioenskap te Krugersdorp High School deelgeneem. Die uitslae was soos volg: o/12 A: Verloor 24 5 vs Menlopark Verloor vs Helderkruin Verloor 19 9 vs Kruinsig Verloor 9 7 vs Impala Verloor 10 5 vs Kruinsig Wen vs Vryheidsmonument o/13 A: Verloor 9 6 vs Randhart Verloor 13 7 vs Florida Verloor 11 9 vs Wierdapark Verloor 11 8 vs Rissiville Verloor 13 8 vs Midvaal Verloor 9 7 vs Orion Die o/12 A-span van Juf. Yolandé eindig algeheel 12de. Die o/13 A-span van Juf. Bianca Gouws eindig algeheel 16de HOKKIE Oefening begin die derde kwartaal, behalwe o/13a-spanne wat nou oefen vir die Kaaptoer. Kliniekdatums: Donderdag 29 Junie o/9,o/10 en o/11 Seuns: 14:15-16:15 Hokkie-oefentye (3de Kwartaal) Dogters Seuns Spanne MAANDAE DINSDAE WOENSDAE o/7 & o/8 13:40-14:15 13:10-13:45 13:10-13:45 o/9 o/11 14:10 15:10 13:40 14:40 13:40 14:40 o/12 & o/13 15:10 16:10 14:40 15:40 14:40 15:40 Spanne MAANDAE DINSDAE WOENSDAE DONDERDAE Ontwikkeling 14:10 15:10 13:30 14:30 Geen oefening Geen oefening Junior Geen oefening 13:30 14:30 Geen oefening 14:10 15:10 Senior 15:30 16:30 Geen oefening 14:40-15:40 14:10 15:10 ** Die o/13-spanne oefen elke 2de Maandag by die astro vanaf 31 Julie tot 25 September. (5X) Wedstryde vir dogters o/9 - o/13 begin reeds Dinsdag 1 Augustus by Louw Geldenhuys. Wedstryde vir die seuns o/10 - o/13 is Vrydae by Louw Geldenhuys.

5 PROEWE: Maandag Woensdag (24 26 Julie): o/9 o/11 (gedurende oefentye) Vrydag (28 Julie): o/10 13:15 14:15 Oefeninge 5 SENIORTENNIS Die top 12 seniorseuns en top 12 seniordogters oefen twee keer per week by Jean en Ruan. Oefening is verpligtend en daar sal by die oefening register gehou word. Indien n leerder 3 of meer oefeninge mis, mag hulle nie in die liga speel nie! Belangrike datums Bethlehem-toernooi: 8 12 Augustus vir top 8 - seuns en - dogters Seniortennisliga (Jhb-liga) Wedstryde (1ste en 4de kwartaal): Seniordogters: Woensdae Seniorseuns: Donderdae JUNIORTENNIS VOORLOPIGE LIGABEPALINGS: Dogters: 2 Augustus A bye B bye 9 Augustus A vs Trinity Randpark (t) B vs Kind David Victory Park (w) 16 Augustus A vs Unika (t) B vs Kings School Robin Hills (t) 23 Augustus A bye B vs Unika (w) 30 Augustus A vs Fontainebleau (t) B bye 6 September A vs Crawford Sandton (w) B vs Randpark Primary (t) 13 September A vs Louw Geldenhuys (t) B vs Louw Geldenhuys (w) Seuns: 27 Julie A vs Randpark Primary (w) B vs Fontainebleau (w) 1 Augustus A vs Kings School Robin Hills (t) B vs Cliffview (w) 8 Augustus A vs Fontainebleau (w) B vs Trinity Randpark (t) 15 Augustus A vs Unika (w) B vs King David Sandton (w) 22 Augustus A bye B vs Louw Geldenhuys (t) 29 Augustus A vs Louw Geldenhuys (w) B vs Bryanston Parallel (t) 5 September A vs Trinity Randpark (w) B vs Unika (w) RUGBY Ons o/9- tot o/11 A- en B-spanne, asook ons 1ste, 2de en 3de rugbyspanne het vanjaar aan die Superliga deelgeneem. Die finale uitslae is soos volg: o/9a: Eindig 4de in die Superliga, verloor in die Goue Leeus kwartfinaal vs Laerskool Florida. o/9b: Word as naaswenners aangewys. o/10a: Eindig 4de in die Superliga, verloor 10-0 in die Goue Leeus semi-finaal vs Laerskool Kenmare. o/10b: Word as naaswenners aangewys. o/11a: Eindig 4de in die Superliga, verloor in die Goue Leeus kwartfinaal vs Laerskool Randhart. o/11b: Word as ligawenners aangewys. 3de span: Eindig 3de in die Superliga. 2de span: Eindig 5de in die Superliga. 1ste span: Eindig 6de in die Superliga, verloor in die Goue Leeus kwartfinaal vs Laerskool Florida. Oefentye: KRIEKET Maandae: 14:10-15:40 Dinsdae en Woensdae: 13:45-15:15

6 6 INLIGTINGSENTRUM LAPA-BOEKUITSTALLING EN SKRYWERBESOEK Lapa-boekhandelaars stal Woensdag 26 en Donderdag 27 Julie weer hope en hope Afrikaanse boeke uit in die saal. Kom maak gerus n draai en bederf jouself of iemand spesiaal met n lekker leesboek. Die gewilde skrywer, Jaco Jacobs, kom weerens by ons besoek aflê. Hy is die bekende skrywer wie se boeke julle so geniet! ATKV-KINDERBOEKTOEKENNING Sluitingsdatum: 24 Julie As jy deelgeneem het aan die leesprojek, moet jy seker maak jou stembrief is ingehandig by die inligtingsentrum sodra jy al die boeke gelees het. ATKV-LEESPROJEK Gr. 6- en gr.7- leerders skryf op Donderdag 27 Julie hul olimpiade-vraestel gedurende skooltyd in die inligtingsentrum. Hoop julle lees fluks gedurende die vankansie! Lekker lees Juf. Connie ALGEMEEN NASKOOL Die naskool is daagliks vanaf 7:00-17:30 oop vir ingeskrewe naskoolleerders. Onthou asb. n warm kombers, genoeg kos en ook n ekstra geldjie vir die snoepie of vir roomys. UITBLINKERS VAN DIE WEEK Blouklas: Matthew Joubert Groenklas: Jano Roux Oranjeklas: Kylo van der Sluys Persklas: Amelia Liebenberg Geelklas: Kaywin de Bruin Rooiklas: Nika Böhmer STER VAN DIE WEEK Gr. 1/14: Mia van der Poel Gr. 1/22: Michael Wood Gr. 1/24: Amoné Marais Gr. 1/25: Angelique J. van Rensburg Gr. 1/26: Gebbardt Brits Gr. 1/27: Aiden Fick Gr. 2/15: Gabrielle Fourie Gr. 2/16: Ricardo Swanevelder Gr. 2/17: Ruben Bredenkamp Gr. 2/18: Jandré Pienaar Gr. 2/21: Anita de Bod Gr. 2/23: Machnus van der Merwe Gr. 3/12 Janesca Swart Gr. 3/13 Aldo van Wyk Gr. 3/28 Ryno Wolmarans Gr. 3/29 Luke Comley-White Gr. 3/45 Donna de Wet Gr. 3/46 Danyella du Preez AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND SPORT ARTISTIESE GIMNASTIEK Payton Kleynhans het Saterdag 24 Junie aan die Central Zone Challenge deelgeneem en het n goue medalje verwerf.

7 7 KARATE Caiden Bouwer (bloubelt) het Saterdag 24 Junie aan die Goju Ryu karatebyeenkoms deelgeneem en het 'n eerste plek verwerf in sy ouderdomsgroep vir die kata. RITMIESE GIMNASTIEK Op 27 Mei neem Gardiol Keyter (gr. 5) deel as n Gold Reef Gymnatics -klublid, vir n plek in die Central Gauteng District span en verower n goue medalje. Op Saterdag 24 Junie verteenwoordig Gardiol die Central Gauteng District span in die SAGF Rhythmic Gymnastics Zone Festival kompetisie. Gimnaste van Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes en so ver as Durban het deelgeneem. Sy verower n goue medalje en behaal n 4de plek vir die o/11-ouderdomsgroep. Ons is trots op jou Gardiol, hou so aan! Op Saterdag 24 Junie het ritmiese gimnaste vanoor die hele land aan die SAGF North Zone Festival te Kiblerpark deelgeneem. Die volgende leerlinge het Gauteng verteenwoordig en die volgende prestasies behaal: o/7: Anina Strauss - silwermedalje; Karla Fourie - silwermedalje; Phiané Oosthuizen - goue medalje Lana Bouwer - goue medalje, asook 1ste plek vir die "freestyle" dans; Jeanne-Marié Kitshoff goue medalje, 2de plek vir die touroetine, 4de plek vir die "freestyle" dans asook algehele wenner van die o/7-afdeling. o/8: Ilze van Niekerk - goue medalje; Lomé Vorster - goue medalje, asook 2de plek vir die touroetine.

8 8 GIMNASTIEK Kayla Grant (gr. 1/22) het die afgelope naweek Sentraal- Gauteng verteenwoordig by die Central Zone Challenge waar hulle onder andere deelgeneem het teen gimnaste van die Vrystaat, Natal en Westelike Provinsie. Sy het aan die Vlak 2 kompetisie deel geneem en verwerf n algehele silwermedalje vir haar puntetelling. Baie geluk, ons is baie trots op haar! AKSIE-NETBAL Die volgende o/12-dogters is gekies vir die Aksie-netbal: Gauteng-Wes Superliga binnenshuise netbal o/12 A span: Daniela Popovic B span: Shané Mengel; Maria Kotze; Rulandi Grobler en Miike Mostert Baie geluk aan die dogters! WOW-SPELFEES 2017 AKADEMIE Die volgende leerders is gekies om aan die volgende uitdunronde van die WOW-spelfees deel te neem. Al die woorde op die Sanlam WOW-spellyste moet nou geleer word. (Soos op Communicator beskikbaar en soos reeds vantevore aan leerders uitgedeel.) Die volgende rondte se deelname is vrywillig en nie verpligtend nie. Die uitdunronde sal slegs mondeling van aard wees en sal aan die begin van Augustus, na skool smiddags plaasvind. Tye sal per brief bevestig word. Let wel: Gr. 1 gr. 2: Klank volgens spelreëls vervat in die WOW Spelfeesformaat: DIE BEOORDELING VAN KLANK IN GRAAD 1 EN 2, bl.19 20, wat reeds op die Communicator geplaas is. Juff. Islé en Liza sal duidelike riglyne aan die leerders verskaf. Laai gerus die volgende APP af: Xander Afrikaans Spel, gr. 1 & 2, met baie duidelike voorbeelde betreffende die korrekte klank van woorde. Let wel: Gr. 3- leerders moet nou volgens die alfabet hul woorde spel. Gr. 1: Ryan Cronjé Sean du Plessis Jano Greyling Cian Jonck Bernard Judels Annabelle Kirstein Wian Maartens Lizé Pelser Cornelia Remmers Megan Stahmer Anya van Aswegen Leila Westley Gr. 2: Ruben Bredenkamp Danika du Toit Ruaan du Toit Zeanté Nel Shylah Edwards Taliya Moolman Juan Nieuwenhuizen Ilke Otto Caton Potgieter Miané vd Westhuizen Marieke Wiggett Gr. 3: Hailey Armstrong Niel Marais Luan Moolman Mia Moore Jako Martin Müller Nina Nieuwoudt Amy Olivier Nina Theron Marlené van Niekerk Kaelin Vosloo Baie geluk en sterkte aan al die spellers! WOW-groete!

9 RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL 9 ADVERTENSIES Bly warm hierdie winter deur jou huis te vul met vrolike musieknote!! Skryf nou in vir kitaar, sang, viool, dromme of klavierlesse. Berario Ontspanningsentrum. Resonanze Musiekskool info@musicteach.co.za ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: Spasies beskikbaar: 1.18m x 0.46m (Koste: R1700 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: Karén Reyneke (karen@lsfairland.co.za) BEDIENDE BENODIG Ons is op soek na n bediende/helper wat kan inwoon en twee/drie dae n week kan werk (Honeydew area). Indien u weet van enige iemand, kontak asseblief vir Amanda Pretorius op EKSTRA WISKUNDEKLASSE Ekstra wiskunde (gr. 4 gr. 12), rekeningkunde (gr. 8 gr. 12) en ekonomie (g. 11 en gr. 12) beskikbaar. Klasse het 'n maksimum van 3 leerders. Wees progressief! Kwalifikasies: B.Com (Hons) Ekonometrie en PGCE Small Yolande

10 N WEGBREEKNAWEEK OP DIE LIMPOPORIVIER 10 Bederf jouself en gesin met n wegbreeknaweek om n vleisie te braai op die walle van die Limpopo en selfs n lyntjie in die rivier nat te maak. Ons het n 4 slaapkamer grasdakhuis met 9 beddens teen R1200 per nag vir 6 mense, daarna R150/persoon. Minimum van 2 nagte waarvoor jy nêrens beter kan doen nie. Geniet die mooiste sonsondergang oor Botswana en luister saans om die vuur na die jakkalse en ander naggeluide. Die plaas het heelwat wild wat bedags besigtig kan word vanuit jou voertuig. Die dapperes kan gaan stap gedurende die dag. Huidige beskikbare weke begin op 15 Aug, 5 Sept en 12 Sept. Kontak Callie op of Limpopodraai@gmail.com vir verdere besonderhede. Heksie s Bakery Lillian Ankersmit Phone: heksies@mweb.co.za Website: Heksies.co.za Cakes: Birthdays, Weddings, Picture Transfer, Pops Cup Cakes, Basic Butter Cream, Novelty, Boutique Biscuits, Choc Chip, Oatmeal, Ginger, Sweet, Pecan, Peanut butter, other. HONDJIE OP SOEK NA NUWE HUIS n Baie liefdevolle Toy Pom reuntjie moet n nuwe huis kry vanweë omstandighede. Hy is baie geduldig met kinders en is 6 jaar oud. Skakel indien u belangstel of van iemand weet wat die hondjie sal inneem. Hy is gesteriliseer.

11 11

12 12 KRAGOPWEKKER TE KOOP Maak ons n offer. Kontak mnr. Willie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 36 16 November 2017 Eksamen UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die einde van die eksamen is in sig hou moed jul is amper klaar! Werkerskospakkies

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 16 1 Junie 2017 Eksamen UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie sterkte aan ons gr. 4- tot gr. 7-leerders wat Vrydag 2 Junie met eksamen

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 35 26 November 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Keanu le Roux wie se pappa oorlede

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by 22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan al ons ouers, leerders en personeel vir die afgelope besige kwartaal. Dit was n suksesvolle kwartaal met baie hoogtepunte en

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 24 17 Augustus 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan mnr. Jaco van Rooyen en sy vrou, Tammy, met die geboorte

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 14 25 Mei 2017 Revue UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan elke leerder en ouer wat die Revue ekstra spesiaal gemaak het.

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 17 7 Junie 2018 Akademie UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons is in die laaste week van die eksamen! Leerders moet asb. goed voorbereid

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

Geseënde Kersfees en n Voorspoedige 2018!

Geseënde Kersfees en n Voorspoedige 2018! Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 38 5 Desember 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geseënde Kersfees en n Voorspoedige 2018! Aan die einde van dié jaar kyk ek met

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 11 19 April 2018 Donderdag 26 April UIT DIE HOOF SE KANTOOR Neem asb. kennis dat die skool om 12:00 sluit. Naskoolsentrum

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 10 13 April 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan een en elk ons gaan almal die tweede kwartaal met groot afwagting

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

Gelukkige moedersdag aan al ons wonderlike mammas!

Gelukkige moedersdag aan al ons wonderlike mammas! Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 13 10 Mei 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige moedersdag aan al ons wonderlike mammas! Gholfdag Baie dankie aan elke

Nadere informatie

n Heerlike lente aan elkeen van julle!

n Heerlike lente aan elkeen van julle! Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 27 6 September 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR n Heerlike lente aan elkeen van julle! Inligtingsdag Baie dankie aan elke personeellid

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 20 28 Julie 2016 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan Nicky en Monique Cronjé met die geboorte van hul dogtertjie,

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 23 2 Augustus 2018 Kaskarkag UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons moedig alle ouers en leerders aan om die donasielyste te voltooi.

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR KASKAR 2017

UIT DIE HOOF SE KANTOOR KASKAR 2017 Gr. R/07 Gr. R/08 Gr. R/09 Gr. R/10 Gr. R/11 Gr. R11A Gr. 1/14 Gr. 1/22 Gr. 1/24 Gr. 1/25 Gr. 1/26 Gr. 1/27 Gr. 2/15 Gr. 2/16 Gr. 2/17 Gr. 2/18 Gr. 2/21 Gr. 2/23 Gr. 3/12 Gr. 3/13 Gr. 3/28 Gr. 3/29 Gr.

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS BELANGRIKE DATUMS

Vinkie. Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS BELANGRIKE DATUMS Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 19 23 Julie 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan al ons personeel, leerders en ouers.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Norm Laerskool Fairland

Norm Laerskool Fairland Laerskool Fairland Norm 2017 Norm Laerskool Fairland (Hersien Februarie 2018) Inhoudsopgawe Norm 2018 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 14 17 Mei 2018 Gholfdag UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons jaarlikse gholfdag was weereens n groot sukses. Baie dankie aan al die

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 20 30 Julie 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Oueraand en Inligtingsessie Ons herinner ouers aan die oueraand

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Laerskool Fairland Norm 2016

Laerskool Fairland Norm 2016 Laerskool Fairland Norm 2016 (Hersien November 2015) Inhoudsopgawe Norm 2016 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 AKADEMIE (Hersien

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 10 21 April 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan een en elk ons gaan almal die tweede kwartaal met groot afwagting

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 12 26 April 2018 Toelatings 2019 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die aansoekproses vir 2019 het reeds geopen. Alle inligting beskikbaar

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 33 25 Oktober 2018 WOW-spelfees UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan ons leerders wat so puik gevaar het tydens die WOW-spelfees.

Nadere informatie

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Marketstraat 145, Fairland /2   Jaargang 23 nr April 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 11 14 April 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons is sommer baie trots op mnr. Jordaan en ook juf. Tina

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gr. R/07 Gr. R/08 Gr. R/09 Gr. R/10 Gr. R/11 Gr. R11A Gr. 1/14 Gr. 1/22 Gr. 1/24 Gr. 1/25 Gr. 1/26 Gr. 1/27 Gr. 2/15 Gr. 2/16 Gr. 2/17 Gr. 2/18 Gr. 2/21 Gr. 2/23 Gr. 3/12 Gr. 3/13 Gr. 3/28 Gr. 3/29 Gr.

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 22 14 Augustus 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Toetsreeks Die amptelike toetsreeks het hierdie week

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige Moedersdag aan al ons mammas!

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige Moedersdag aan al ons mammas! Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 12 12 Mei 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Gelukkige Moedersdag aan al ons mammas! Gholfdag 11 Mei Baie dankie aan Johan Nel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS = LUTZVILLE

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Uit die Vink se nes...

Uit die Vink se nes... Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 9 23 Maart 2018 Vrydag 23 Maart UIT DIE HOOF SE KANTOOR Die skool sal Vrydag 23 Maart om 12:00 sluit. Geen leerder mag voor

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Nuusbrief 1 24 Januarie 2017 Uit die hoof se kantoor 'n Grit lewenswyse Ek wil elke Wonnie en hul ouers welkom heet by die 2017 skooljaar. Mag ons Hemelse Vader in alle opsigte die bron van krag en inspirasie

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 3 02 Februarie 2017 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons dink aan een van ons nuwe leerders, Jacques Esterhuizen (gr.

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 3 16 Mei 2018 Uit die hoof se kantoor Hoërskool Wonderboom se primêre doel is om 'n opvoedkundige instansie te wees wat kinders met karakter in die wêreld in stuur. Ons gee erkenning aan u wat

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS VERJAARSDAE REDAKSIE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS VERJAARSDAE REDAKSIE Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 36 16 November 2017 Eksamen UIT DIE HOOF SE KANTOOR Leerders moet asb. goed voorbereid eksamen kom skryf. BELANGRIKE DATUMS

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees. OB2/2017 2 Mei 2017 Geagte Ouers Na die tradisionele Paasvakansie en ons pas afgelope mini-vakansie, verwelkom ons ieder en elk weer terug. Mag kwartaal 2 weereens getuig van n ouergemeenskap en skool

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 21 5 Augustus 2016 Personalia UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons dink hierdie week aan twee van ons personeellede en hul gesinne,

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

God droom groter as wat ek en jy kan.

God droom groter as wat ek en jy kan. God droom groter as wat ek en jy kan. Belangrike datums 11-12 Maart -Debat AHS. 15 Maart -Cleopatra-aand. 18 Maart -Skool sluit (laaste kwartaaltoetse word geskryf). Program vir die week Maandag, 29 Februarie

Nadere informatie

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

MAANDAG, 19 OKTOBER2015 ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,

Nadere informatie

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 SPANNE IN LIMPOPO FINALE UITSPELE: RUGBY : 4 SPANNE NETBAL : 3 SPANNE DOGTERSHOKKIE : 4 SPANNE Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 24 16 Augustus 2018 Laatkommers UIT DIE HOOF SE KANTOOR Dit is vir my kommerwekkend om te sien hoeveel van ons leerders

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 Nr. 37 6 Desember 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons groet ons adjunkhoof, juf. Bettie Die klein vroutjie met die groot hart Na

Nadere informatie

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon. LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB15/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 3 Mei 2016 OB15/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Toelating 2017: Do. 19 Mei 2016 : Inligtingsaand

Nadere informatie

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 25 23 Augustus 2018 Parkering/Verkeer UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons wil weereens n vriendelike dog dringende beroep op ons

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee. LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid

Nadere informatie