DISSIPLINÊRE PROSEDURE

Vergelijkbare documenten
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996)

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

LAERSKOOL TUINE SKOOLREëLS & DISSIPLINE STELSEL

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL

HOËRSKOOL RUSTENBURG

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

HOËRSKOOL OOS-MOOT AANHANGSEL TOT GEDRAGSKODE

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DISSIPLINÊRE BELEID. Prosedure vir die hantering van Kategorie A-oortredings.

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

DISSIPLINêRE BELEID 1. INLEIDING:

LAERSKOOL EVERSDAL GEDRAGSKODE

REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2010)

AFFIES DISSIPLINêRE KODE

DISSIPLINêRE KODE VAN DARLING KOLLEGE

Gedragskode vir Leerders van Hoërskool Wonderfontein High School

Staatskoerant Vol Desember 2002 GOEWERMENTSKENNISGEWING DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Nr 1589, 13 Desember 2002

Skoolreëls vir leerders

AANSOEK OM TOELATING

Laer Gedenkskool Danie Theron

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Dissiplinebeleid 2017

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

REKORD- EN EINDEKSAMEN

n Leerder wat afwesig is sonder n geldige rede, maak hom skuldig aan skoolontduiking.

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Gedragskode leerders. Laer Meisieskool La Rochelle. Girls' Primary School. A. Inleiding. 1. Wetsbepaling: Algemeen

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GEDRAGSKODES VIR LEERDERS

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Hoërskool Tuine. SKOOLREëLS VIR LEERDERS:

Laerskool Stellenbosch

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

GEDRAGSKODE VAN HOëRSKOOL GIMNASIUM, PAARL

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE VIR DIE LEDE VAN DIE BEHEERLIGGAAM

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Gedragskode: Beheerliggaam Januarie 2010

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

Naskool Tel:

HOËRSKOOL ALBERTON STRAFBELEID 2016

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE VAN DIE HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND Deel 1

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

LAERSKOOL QUEENSWOOD GEDRAGSKODE VIR LEERDERS 2011

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM

Hoërskool Swartland GEDRAGSKODE ALDUS AANVAAR OP HIERDIE. Voorsitter van beheerliggaam. Skoolhoof

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

HHH Gedragskode: 21 November 2016

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

DISSIPLINÊRE- EN GRIEWEPROSEDURE

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Bergsig Akademie/Academy

Laerskool Stellenbosch

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

NASKOOLSENTRUMBELEID

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Vasberade op Arendsvlerke

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

HOËRSKOOL TYGERBERG DWELMBELEID

ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS. 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie.

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

DISSIPLINÊRE PROSEDURE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996) Kennisgewing ingevolge Artikel 9 (3): Wangedrag van leerders by openbare skole en dissipline Woordomskrywing: wangedrag wangedrag wat deur ʼn leerder begaan is en sluit dit die volgende in: (a) wangedrag wat op die perseel van ʼn skool begaan is, hetsy tydens of buite skoolure; (b) wangedrag wat buite enige skoolaktiwiteit begaan is, ongeag of dit binne of buite die skoolperseel en tydens of buite skoolure begaan is; en (c) enige gedrag wat in of sonder skooluniform en binne of buite die skoolperseel begaan is en wat (i) die skool ʼn slegte naam kan gee; (ii) inmeng met die bestuur, gesag en behoorlike administrasie van die skool; (iii) inmeng met die toestande wat nodig is vir enige skoolaktiwiteit; (iv) behoudens die redelike uitoefening van die reg om te vergader, te betoog, ʼn betooglinie te vorm en petisies voor te lê soos in die Grondwet, 1996, en die kode bepaal, begaan word met die doel om enige persoon te verhinder om sy of haar regte, bevoegdhede of pligte as ʼn lid van die skoolgemeenskap uit te oefen, of begaan word ter vergelding van sodanige uitoefening; of (v) deur die kode van die skool verbied word. Toepassing (1) Hierdie kennisgewing en enige kode wat daarkragtens gemaak word, is van toepassing op ʼn leerder wat ten tyde van die wangedrag wat die leerder na bewering begaan het, aan die dissipline van die skool onderworpe was. (2) ʼn Leerder is aan die dissipline van die skool onderworpe indien die leerder as ʼn leerder by ʼn skool geregistreer is. (ERNSTIGE WANGEDRAG WAT SKORSING TOT GEVOLG KAN HÊ) BYLAE 1 ʼn Leerder sal skuldig wees aan ernstige wangedrag indien hy of sy, opsetlik en sonder gegronde rede (a) leer of onderrig in ʼn klas ernstig bedreig, ontwrig of frustreer; (b) aan ʼn sameswering deelneem om die behoorlike funksionering van die skool deur kollektiewe aksie te ontwrig; (c) die waardigheid van enige leerder aantas of enige leerder of ander persoon belaster, waaronder ook die maak van rassistiese aanmerkings; (d) enige toets- of eksamenmateriaal versprei of besit wat iemand anders in staat kan stel om ʼn onregverdige voorsprong in ʼn toets of eksamen te kry;

(e) in ʼn toets of eksamen of enige ander vorm van beoordeling soos take, kul; (f) aan enige daad van openbare onsedelikheid deelneem; (g) iemand anders seksueel teister; (h) in besit gevind word van of pornografiese materiaal of dit versprei; of (i) onder die invloed is van, of in besit van alkohol. BYLAE 2 (ERNSTIGE WANGEDRAG WAT UITSETTING TOT GEVOLG KAN HÊ) ʼn Leerder sal skuldig wees aan ernstige wangedrag indien hy of sy (a) skuldig bevind word aan wangedrag soos in Bylae 1 bedoel nadat hy aan dieselfde of soortgelyke wangedrag skuldig bevind is by twee vorige geleenthede; (b) versuim om te voldoen aan ʼn straf of skorsing as ʼn korrektiewe maatreël of (c) opsetlik en sonder gegronde rede- (i) enige dokument of handtekening vervals waar dit potensieel of werklik tot nadeel van die skool kan wees; (ii) in enige toets of eksamenvraestel of in enige toet of eksamenmateriaal handel dryf; (iii) poog om enige persoon om te koop of enige omkoop ten opsigte van enige toets of eksamen of homself of haarself of ʼn ander persoon in staat te stel om onregverdig voordeel daaruit te trek; (iv) aan bedrog deelneem; (v) aan diefstal deelneem, of andersins oneerlik optree tot nadeel van n ander persoon; (vi) in besit is van, gebruik maak van of handel dryf in enige onwettige of ander skadelike stof; (vii) in besit is van, gebruik maak van, of narkotiese of ongemagtigde dwelms oordra of indien daar sigbare bewys is van sodanige besit, gebruik of oordrag; (viii) in besit is van enige gevaarlike wapen; (ix) ʼn persoon aanrand of dreig om ʼn ander persoon aan te rand; (x) enige persoon gyselaar hou; (xi) enige persoon vermoor; (xii) enige persoon verkrag; of deelneem aan enige seksuele aktiwiteit wat ʼn oortreding van die wet is; (xiii) eiendom kwaadwillig beskadig. SKRYWES IN VERBAND MET VOORKOMS Blou brief Die blou brief word uitgereik aan leerders wie se voorkoms en gedrag korrek volgens die aanvaarde, eenvormige standaarde en norme met betrekking tot hul voorkoms en gedrag voldoen. Geel brief Die geel brief word uitgereik aan leerders wat nie volkome aan die aanvaarde, eenvormige standaarde en norme met betrekking tot hul voorkoms en gedrag voldoen nie. Leerders wat dié skrywe ontvang sal geleentheid gegun word om die afwykings van die normale, eenvormige standaarde reg te stel. Rooi brief Die rooi brief word uitgereik aan leerders wat geensins aan die aanvaarde, eenvormige standaarde en norme met betrekking tot voorkoms en gedrag voldoen nie. Dié leerders sal ook nie as leerder

aanvaar word alvorens hul voorkoms en gedrag aan die aanvaarde, eenvormige standaarde en norme met betrekking tot hul voorkoms en gedrag voldoen nie. DETENSIE Leerders wat -100 debietpunte het sal vir 2 ure na skool detensie sit. TUGVERHORE Intern Leerders met ʼn debietpunt van -200 sal by ʼn interne tugverhoor verskyn. Die leerder kan alleen of saam met ʼn ouer die verhoor bywoon. Beheerliggaam Dissiplinêre Komitee Leerders met ernstige oortredings. Leerder met debietpunte van meer as -300 kan ook voor dié komitee geroep word. (Indien ʼn leerder voor die Beheerliggaam Dissiplinêre Komitee verskyn en skuldig bevind word, kan strawwe as vonnis opgelê word binne die raamwerk van die Skolewet) ******************************* GEDRAGSKODES KREDIETE (positiewe vermeldings) A AKADEMIE A1 Top akademiese leerder per graad (per kwartaal) 50 A3 Top akademiese leerder per klas (per kwartaal) 40 A4 Top 10 van graad (per kwartaal) 30 A5 Akademie: Gem. styg met 3-6% in gemiddeld (na halfjaar eksamen) 20 A6 Akademie: Gem. styg met 7% of meer in gemiddeld (na halfjaar eksamen) 25 A7 Gemiddeld: 60-69% (per kwartaal) 20 A8 Gemiddeld: 70-79% (per kwartaal) 25 A9 Gemiddeld: 80-89% (per kwartaal) 30 A10 Gemiddeld: 90% of meer (per kwartaal) 40 A11 5 % verbetering per vak (na halfjaar eksamen) 10 A12 Akademie: vakgerig/ywer en fluksheid - netjiese werk (per kwartaal) 10-30 A1 Deelname aan Olimpiades /Vasvrae / vakgerigte kompetisies (per kwartaal) 10 B. SPORT B1 100% bywoning van oefeninge 100 B2 100% deelname aan byeenkomste, wedstryde 100 B3 75%+ bywoning van oefeninge 50 B4 75%+ deelname aan byeenkomste, wedstryde 50 B5 50%+ bywoning van oefeninge 25 B6 50%+ deelname aan byeenkomste, wedstryde (met verskoning) 15 B7 Prestasie: Interhoër - eerste plek 25 B8 Prestasie: Interhoër - tweede plek 20

B9 Prestasie: Interhoër - derde plek 15 B10 Deelname: TOP 10/20/30+ kwartaal 4 vorige jaar 20 B11 Prestasie: Sportspanprestasie - eerste plek (liga, reekse, ens.) 25 B12 Prestasie: Sportspan - tweede plek (liga, reekse, ens.) 20 B13 Prestasie: Sportspan finaal -derde plek 15 B14 Prestasie: Sport provinsiale kleure 30 B15 Prestasie: Sport SA kleure 50 B16 Prestasie: Deelname: Gauteng kampioenskap 20 B17 Prestasie: Buitesport (Provinsiaal) 30 B18 Prestasie: Buitesport (Nasionaal) 50 B19 Sport - massadeelname (uitdunne) 5-15 B20 Sporttoer/kursus (1 dag) 10 B21 Sporttoer/kursus (2 dae) 15 B22 Sporttoer/kursus (3 of meer dae) 20 B23 Deelname: Klub 300 (100% deelname) 25 B24 Deelname en hulpverlening: Noodhulpspan 25 B25 Deelname: Dirigent (alle byeenkomste) 25 B26 Oosie Olympics 5-15 C. KULTUUR C1 100% bywoning van oefeninge 100 C2 100% deelname 100 C3 75%+ bywoning van oefeninge 50 C4 75%+ deelname 50 C7 Deelname aan Groentjiekonsert 10 C8 Deelname aan skoolredaksie (eenmalig) 25 C9 Deurlopende betrokkenheid by die kosprojek 10 C9 Kultuurtoer/kursus (1 dag) 10 C10 Kultuurtoer/kursus (2 dae) 15 C11 Kultuurtoer/kursus (3 of meer dae) 20 C12 Prestasie: Kultuur finaal - Goud (kompetisies) 25 C13 Prestasie: Kultuur finaal - Silwer (kompetisies) 20 C14 Prestasie: Kultuur finaal - Brons (kompetisies) 10 C15 Prestasie: Provinsiaal 30 C16 Prestasie: SA s 50 C17 Prestasie: Buite skoolverband - provinsiaal 30 C18 Prestasie: Buite skoolverband: SA 50

D. LEIERSKAP D1 OMR-Presidente 50 D2 OMR-Hoofleiers (Akademie/Kultuur/Sport) 40 D3 OMR-lid 30 D4 VLR-leier (jaarliks) 20 D5 Junior Stadsraadslid 20 D6 Junior Stadsraad (bestuur) 30 D7 Leiers / Kapteine/Voorsitters ens. 15 E. HULPVERLENING E1 Hulpverlening (heeldag) 25 E2 Hulpverlening (2+ ure) 15 E3 Hulpverlening (minder as 2 ure/eenmalig) 10 E4 Klankspan (vir jaar) 50 F. GESINDHEID F1 100% skoolbesoek (per kwartaal) 25 F2 Voorkoms volgens reëls (per kwartaal) 20 F3 Fondsinsameling- en/of liefdadigheidsprojekte (skool) 10 F4 Eerlikheid (aanmelding van onreëlmatigheid) 10-30 F5 Inhandiging van verlore items in kantoor 10-30 F6 Positiewe gesindheid en gedrag in klas (per kwartaal) 15 F7 Bywoning van buitengewone geleenthede 10-20 - 30 DEBIETE (negatiewe vermeldings) G. GEDRAG IN KLAS G1 3 x versuim om boeke/opdragte/ toerusting te doen en bring -30 G2 3 x laat vir klas sonder toestemming -30 G3 Huiswerk afskryf of laat afskryf (leerder wat boek uitleen) -20 G4 Doen ander vak se huiswerk sonder toestemming -10 G5 Eet/Drink /Bemors lokaal -10 G6 Selfone / Elektroniese middele sigbaar of gebruik tydens klastyd -20 G7 Klasontwrigting (gewone skooldae/toetse/eksamens) -50 G8 Weier om te werk in die klas / klasreëls na te kom -10-20 -30 H. AFWESIGHEID H1 3 x laat vir skool -30 H2 Stokkiesdraai vir volle skooldag -100 H3 Periode stokkiesdraai -30 H4 Verlaat skoolterrein sonder toestemming -100 H5 Rondloop sonder toestemming -30

H6 Verkeerde toesigklas / nie in toesigklas -20 H7 Nie opdaag vir wedstryd/byeenkoms sonder verskoning -50 H8 Afwesigheid tydens eksamen sonder afwesigheidsbrief -100 H9 Versuim om afwesigheidsbrief in te handig -30 I EKSAMEN / TOETS I 1 Besit / versprei/ handel en oneerlikheid tydens toetse en eksamen -100 J K TERREIN / EIENDOM J1 Areas op die skoolterrein waar leerders nie tydens skoolure toegelaat word nie -30-50 J2 Onveilige en onwettige gebruik van enige vervoer op terrein (vinnig ry ens.) -20 / 50 J3 Opsetlike eiendomsbeskadiging / graffiti -20 tot -50 ALGEMENE GEDRAG K1 Boelie/Baklei in enige vorm -30-50 -100 K2 Disrespekvol (uitdagend, uittartend /dreigend teenoor enige leerder/opvoeder/gaste) -30 tot -100 K3 Vloek / skeltaal/ maak van lasterlike / kwetsende opmerking -50 K4 Skryf van onwelvoeglike briewe/sketse/elektronies -50 K5 Vertel leuens -20 K6 Enige gedrag / aksie wat die goeie werking en naam van die skool skade doen -50 tot -100 K7 Ontwrigting van opening in saal/vierkant -25 K8 Skooltasse: Graffiti/verkeerde tipe tas -20 K9 Nie-nakoming van detensie / straf / uitsteldatums / of van korrektiewe maatreëls -30 tot -100 K10 Liefkosing (onwelvoeglike en onvanpas) -20 tot -50 K11 Rook in skooldrag / Rooktoeskouer -100 K12 Sigarette / Elektroniese sigarette/ aanstekers / vuurhoutjies -100 K14 Dagboek nie by die skool nie -20 K15 Enige doelbewuste of nalatige gedrag wat tot besering of skade kan lei -20 tot -100 L. VOORKOMS L1 Voorkoms nie volgens skoolreëls (sien dagboekie) -20 tot -50 M GEDRAG - ERNSTIG (kan lei tot 'n dissiplinêre verhoor / skorsing / uitsetting) M1 Diefstal/Krimineel -100 M2 Besit en skiet van klappers -50 M3 Brandstigting -100 M4 Doelbewuste vervalsing (bv. Dokumente/handtekeninge ens.) -100 M5 Oneerlike telefoonoproepe -100 M6 Besit/gebruik/handel van enige verbode middels en gevaarlike voorwerpe (skoolreëls) -100 M7 Seksuele teistering / verkragting / deelname aan seksuele aktiwiteit -100

M8 Deelneem aan bende-aktwiteite -100 M9 Rassehaat / Rassistiese aanval -100 M10 Vandalisme -100 M11 Medepligtig aan bedrog -100 M12 Afneem en verspreiding van enige onwelvoeglike / onwettige gebeure -100 M13 Intimidasie -100 LET WEL: 1. Enige oortreding in die vierde kwartaal kan oorgedra word na die volgende jaar. 1. Leerders kwalifiseer vir die meriete uitstappie indien hul MEER positiewe as negatiewe inskrywings het. Leerders met ʼn eenmalige inskrywing van -50 word gediskwalifiseer. Hierdie vermeldings is onderhewig aan verandering soos deur omstandighede bepaal en na leerders gekommunikeer.