Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Belydenisklas Kruislig Koffiediens Tienerdiens. TRIBE C Sending Bestuursvergadering Growth Point

Vergelijkbare documenten
Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. TRIBE C Growth Point. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens.

Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014

Iederark (018) (018)

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018)

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November

Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Erediens Koffiediens. Sondag 14 Junie. Gebedskrygers 07:00

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

Jona en die Groot Vis

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

NG KERK MIEDERPARK. 18 Augustus 2013 Uitgawe 23/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus

Uitgawe 22/ Julie 2016

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Tempel Leier besoek Jesus

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers TRIBE C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7) 07:00 18:30 Donderdag 27 Augustus Vrydag 28 Augustus

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Jona en die Groot Vis

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Iederark 23 MAART 2014 UITGAWE 10/2014

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

God eer Josef die slaaf

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Sondagskool Koffiediens Tienerdiens Gebedskrygers Eiendomsvergadering

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Kinderdiens Erediens Koffiediens. Sondag (Moedersdag) 10 Mei

Jesaja sien die Toekoms

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

Goeie Konings, Slegte Konings

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Welkom by Die Storie God se storie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Iederark 6 APRIL 2014 UITGAWE 12/2014

Wat gebeur DV die volgende week. Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens. 17:30 Bybelskool 18:00

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

GROOTFONTEIN KUIERFEES

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

GROOTFONTEIN KUIERFEES

n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Die Kerk se Geboorte

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

'n Man gestuur deur God

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Transcriptie:

Iederark 9 Februarie 2014 Wat gebeur DV die volgende maand. Inhoud: Gholfdag 2 Sending gebedsversoeke. Malawi uitnodiging. Stiltetyd 3 4 Kruismedia 5 Wêreld biddag vir vroue. 6 Verjaarsdae. 7 Iederark advertensies 8 Sondag 9 Februarie 2014 Maandag 10 Februarie 2014 Dinsdag 11 Februarie 2014 Woensdag 12 Februarie 2014 Donderdag 13 Februarie 2014 Vrydag 14 Februarie 2014 Saterdag 15 Februarie 2014 Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Belydenisklas Kruislig Koffiediens Tienerdiens 09:15 09:15 16:30 17:30 17:30 Eiendom Bestuursvergadering 18:00 FB Vergadering 07:30 TRIBE C Sending Bestuursvergadering Growth Point 16:00 18:00 18:30 Vroue Bybelstudie 09:30 Be My Muffintime (Jeug Valentynsdag aksie) Manne Biduur 07:00 Redaktrise: Naomi Scheepers naomischeepers@hotmail.com Stuur gerus bydraes in Word formaat. Voorstelle en wenke welkom. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers 018-2948197 018-2977926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Sendingkantoor 018-2948121 018-2946900 0794951836 0823308113 Faks-018-2943900 018-2943900 Jeugkantoor 0760202662

Blasy 2 NG Miederpark gholfdag 31 Januarie 2014. Alle eer ons Hemelse Vader! Ons tweede gholfdag het suksesvol afgeloop, en ten spyte van swaar rëen die oggend, kon die spel om 11.30 begin en teen ongeveer 16.00 was al 96 spelers terug by die klubhuis. n Bedrag van R18200.00 wins is getoon en in die kerkkas inbetaal. Inkomste: R28500.00. Betaling aan klub: R10300.00 Besondere en opregte dank aan ons borge van pryse, asook vir die spelerondersteuning: Borge van pryse: Speler ondersteuning ( R8500.00 se geskenkbewyse.) Glasfit Spar Miederpark. Grootbosch Fruit and Veg.City Beef Boys/ Neptune Fishmonger Montana Spur Mike s Kitchen Ocean Basket/ The Steakhouse The Broken Pot Boere Sjiek Mugg and Bean Café Fiori Sparwas Ds Okkie(skinkborde) Herman Lombard Donlouw Paneelkloppers Chriswalt Konsultasies Johan Grobler Miederpark Engen Shell V Power Klerksdorp Johan van Rensburg Chris Cronje Anton van Rooyen Lektratek Express Furnishers Uphando Electrical Dynamic Trading Willie Venter Wimpy Spar Miederpark Nic Kalamaris en maats Richard,Pat Charles, Japie

Blasy 3 SENDING GEBEDSVERSOEKE BOTSWANA SENDING Jerry en Magda Ons dank die Here vir Sy groot liefde, seen en ontferming. Bid: Dat ons Hom sal gehoorsaam en Sy wil sal soek. Ons kinders het gebed nodig: Izette moet groot besluite neem; Marize beleef n groot krisis. Baie dankie vir Gebede. Ons waardeer dit opreg. VERITAS SENDING Ds Dawie en Naomi Dit is n voorreg om weereens ons dankbaarheid en sake vir voorbidding met julle te deel. Ons vertrou dat dit met julle almal goed gaan. Eerstens wil ons net ons medelye deel met Fanie van Zyl se vrou Prim en die familie nadat hy onlangs oorlede is. Hulle is reeds jare lange voorbidders en ondersteuners van ons werk. Dawie laat weet uit Lubumbashi dat die opleiding met die fasiliteerders baie geseënd is. Hulle hanteer die probleme en almal leer baie. Na maande van kommunikasieprobleme is dit inderdaad n voorreg om langs mekaar te sit en regtig met mekaar te praat. Hy vra voorbidding vir die laaste twee dae en die terugreis. Dawie en Ivan het ook maar weer die Afrika-ondervinding gehad van n toilet wat die kamer oorstroom het en om sonder krag n oggendkoffietjie te probeer aanrig- maar van ons mense is mos bekend daarmee en erger.. n Administratiewe versoek van my kant asseblief: As iemand weet waar tannie Mara Cromhout is (laas van Centurion)of n kontaknommer vir haar het, laat weet ons, want ons wil graag met haar in aanraking kom. Mag die einde van hierdie week vir julle almal baie geseënd wees. MALAWI SENDING Pieter Baie dankie vir almal wat vir Pieter gebid het. OM vriende het hom na Nkhoma hospitaal geneem vir die toets van sy oog en X-strale vir die val. Met sy oog gaan dit beter. Hy kan meer sien, die pupil toon reaksie, die bloedkol is weg en water voor die oog is skoon. Hy het maar nog baie pyn by sy ribbes agv die val. Bid asb daarvoor en ook vir: Juma wat malaria het; William, n nuwe sendeling by ons wat malaria het; Bid steeds vir die mense wat die vertaling van die Bybel wil verander. Pieter kan nog gladnie daaraan dink om huistoe te kom nie. Hy het nog baie pyn en die ryery en slegte paaie maak dit nog baie erger. HOSPITAAL SENDING Petro Zaayman Dit is vandag Jannie Erasmus se beurt om die boodskap by die hospitaal te bring en van bed tot bed die pasiënte te besoek. Bid asseblief vir hom. Bid asb vir: Vrede en kalmte vir n man met longprobleme. Volkome genesing van n beenseer van n ouma wat haar kleinkinders versorg. Troos vir die families wat in die maand Januarie geliefdes verloor het. Die sterftesyfer was hoog. Dankie aan: WORLD OUTREACH INTERNATIONAL MC + Lezelle Coetzee Ivan Venter wat nou ook ingeskakel en aangestel is. Dit is voorwaar n groot hulp vir MC. Bid asb vir: Die Bybelskool wat plaasvind in Lesotho vanaf 7 10 Februarie.

Blasy 4 MARELET Dankie: - Ons het n paar baie koue dae met sneeu gehad. Ons hoof se man het vir my goed geleen wat jy onder jou skoene vasmaak dat jy nie in die sneeu gly nie. Ek was baie dankbaar daarvoor! Gister het die sonnetjie vir die eerste keer in n lang ruk geskyn heerlik! Maar nou is die paaie een modderspul. Ons dank die Here elke dag in ons klas vir ons heerlike warm skool en vir al die wonderlike voorregte wat ons het. Vra: Angie moes inderhaas uit die land gaan. Sy het weer na Georgië toe gegaan. Haar visum sou verstryk, maar daar is nou n nuwe reël as jou werkpermit afgekeur word moet jy die land binne 10 dae verlaat. Niemand het van hierdie nuwe reël geweet nie, en toe hulle vir n letter of invitation aansoek doen vir Angie, was die skool met oor die R4 000 beboet, omdat Angie nie die land binne 10 dae verlaat het nie. Sy probeer nou weer in Georgië aansoek doen vir n 3 maande besigheidsvisum. Dink asb aan haar in julle gebede. Oor n maand moet Ena weer aansoek doen vir haar werkspermit. Julle kan nou al daarvoor bid asb. Bid dat sy die werkpermit voor die tyd sal kry dat sy nie uit die land hoef te gaan nie. Simon, n nuwe outjie van Korea het uiteindelik teruggekom. Sy ma was met borskanker gediagnoseer en hulle was vir n jaar in Suid-Korea vir haar behandeling. Bid asb dat hy gou sal kan opvang met die werk. Toe hulle verlede jaar na Korea gegaan het, was hy in graad 3. Sy maatjies is nou almal in graad 4 en hy moet die graad 3 werk klaar maak. Ek vat n kans en doen graad 4 wiskunde met hom. (Die Koreane is gewoonlik baie goed met Wiskunde) Bid asb vir JW hy sukkel die laaste tyd - - weer baie emosio-neel. In die middae sukkel ek baie om hom sover te kry om huis toe te gaan. Hy is maar iemand wat dinge op SY manier wil doen. MALAWI SENDING Die gemeente word genooi na n sosiale byeenkoms van Malawi sending stuursel op Dinsdag 11 Februarie 2014 om 18:00 by die kerksaal. Kerrie en rys word vir innerlike versterking bedien. n Foto oorsig oor die wedervaringe en suksesse van ons sendeling, Pieter, sal vertoon word. Hierdie is n geleentheid vir mense met n hart vir sending om betrokke te raak by die sendingaksie wat die afgelope veertien jaar baie genade en seën van ons Hemelse Vader ontvang het. STILTETYD Maandag 10 Februarie van 18:00-19:00 in die saal hou ds Okkie n gesprek rondom STILTETYD - oor die hoe en die hoekom daarvan? En ook oor hoekom ons so sukkel om dit van die grond af te kry. En spesifiek oor die enorme impak wat dit het op jou mense, kinders en die geslag wat uit jou kom.

Blasy 5

Blasy 6 God had only one Son and he made that Son a missionary. Oorweeg asseblief om n maandelikse aftrekorder te teken vir die gemeente se sendingwerk. Bankbesonderhede: Absa Bank Takkode 632 005 Rek nr 405 041 9146 Baie dankie aan elkeen wat reeds n bydrae maak!! Wêreld Biddag vir Vroue Indien u gemeente 'n Dramagroep het of selfs talentvolle mense het wat kan sing/voordra kontak my gerus, ons wil graag van hul gebruik maak. Datum: 6 Maart 2014 Tyd: 17:45 vir 18:00 Plek: AGS Miederpark h/v Maherry en Sol Plaatjie laan Spreekster: Elma de Jager Tema: Strome water in die woestyn Land: Egipte Verversings na die geleentheid. Kontakpersoon: Magda 0182930142 van 08:00 tot 13:00

Februarie Verjaarsdae Datum Van Naam 01/02 Smith Nic Rex Magda Myburgh Charne Hare Eugene 02/02 Den Heijer Willem Dreyer Chantell 03/02 Smith Mareli Aldum Franci Jacobs Dina Leijenaar Ditri Van der Walt Anandi Kershoff Wynand Blignaut Ernst 04/02 Plotz Luze Jacobs Lente Hudson Doulina Jacobs Jean Jacq De la Rey Calvin Tullues Cara Van Rooyen Tjoeks 05/02 Coetzee Hannetjie Pat Miane Burgers Boeta 06/02 Hattingh Marelize Naude Salome Stewart Henry 07/02 Weldon Che Roux Francois Smith David Smith Cordre Ludeke Lenie Cronje Johan 08/02 Van der Walt Lohan Cronje Celeste Van Heerden Burger Hollamby Marsel 09/02 Janse van Rensburg Corlia Smit Heinrich Van den Berg Maryna 10/02 Mostert Hannes Le Roux Eugene Van der Merwe Albertus Schoeman Johan 11/02 Du Plessis Drieka Menezies JC 12/02 Willemse Bennie Du Toit Francois Janssen Jane 13/02 Pieterse Bruce Benade Susan 14/02 Grobbelaar Carina 15/02 Greeve Jaco 16/02 Botha Maria Van Zyl Heidi Van Heerden Marnus Cilliers Tommie Jnr Wolmarans James 17/02 Froneman Seth Joubert Elize 18/02 Smit Juanita Coetzee Kimone Van der Westhuizen Cherine 19/02 Uys Carla 21/02 Geldenhuys Hermien Louw Henk 22/02 Van den Heever Lucas 23/02 Van Niekerk Almari Hare Eugene Dednam Lorraine Putter Joanna Koekemoer Manus Foster Michelle 24/02 Botha Marianne Van Staden Valerie Coetzee Nadine Engelbrecht Rene 25/02 Groenewald Christo Van Tonder Madelein Smith Nerina 26/02 Kotze Alida Ferreira Marouxnette Swiegers Devenise 27/02 Lombaard Dassie Roos Jacqueline Nagel Mandie 28/02 Stemmet Elzaan Teblanche Barend Van den Berg Bokkie 29/02 Heigers Albert Smit Shenique

Iederark smalls Die Mediabestuur bespreek die voor en nadele deeglik en stem in dat beperkte spasie (bv. die A5 agterblad) beskikbaar gestel kan word vir klein advertensies @ R100 pm (vir vier plasings) vir n spasie van 75mm x 70mm. Dit sluit n outomatiese verskyning op die webblad in. Die koste van n A5 bladsy beloop dan R600 pm. Inbetalings word by die kerkkantoor gedoen. Advertensies word vooraf opgestel en elektronies tesame met die inbetalingsbewys na Naomi ge e-pos. (Naomi en die Mediabestuur hou die reg voor om advertensies wat indruis teen die etos van die gemeente, nie te plaas nie. Die voorreg om in die Iederark te adverteer is slegs vir ingeskrewe lidmate van die gemeente beskikbaar.) Die grootte van die oplaag word nie gewaarborg nie en word steeds gedruk na die behoefte van gemeente getalle. (Volgens die berekening sal die inkomste die drukkerskoste van die oppervlakte dra en kan n diens ook gelewer word aan gemeentelede). Bogemelde besluit word na bespreking deur die gemeentebestuur goedgekeur. Hierdie blok is die grootte van n advertensie @ R100 vir 4 plasings.