WAPPORT UITGAWE Junie 2017

Vergelijkbare documenten
Wapport 7 24 Februarie 2017

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Laerskool Olifantsvallei

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hier trap ons diep spore...

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Daar is altyd drie opsies:

Laerskool Olifantsvallei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. ALGEMENE INLIGTING

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wrestling Federation Stoeifederasie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

GROOTFONTEIN KUIERFEES

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

WAPPORT UITGAWE 33 27Oktober 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

30 November 2017 JANUARIE 2018

Privaatskool Elnatan Januarie 2012

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Laerskool STULTING Primary School

22 Julie Die Hokkie organiseerders en Afrigters,

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

Laerskool Olifantsvallei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Hoërskole. Vir meer inligting besoek die ATKV se webwerf by

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

God droom groter as wat ek en jy kan.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

Hoërskool McLachlan * Julie 2012

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DATUMS Semi Finale vind plaas by Hoër Volkskool op Saterdag 12 April Geen wedstryde word op die Astro gespeel. Sien die aangehegte program.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Laerskool Olifantsvallei

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

2 nd Chances... Wiskunde

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

26 Januarie 2018 Omsendbrief 02/2018

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

WAPPORT UITGAWE 17 23 Junie 2017 Annika Schultz Karene de Waal Cari-Ané Malan Zanahreze Pienaar Charmaine Meintjies Jorina Smit Esmarie Boshoff Arina van Rensburg Leandra Klazen Dianca Jordaan Suné van Rooyen Chane Havenga Bees Human Bolla Strydom Henri Coetzee Ruan du Preez Liaan Burger RP Theron Pieter du Preez Matthew Peens Jadie Mostert Johan Zaayman Daniel-David Francis Danie vd Merwe Christiaan Celliers Vrydag, 14 Julie 2017 18:30 Andries du Plessissaal N$ 100 REFENTSE

Algemene nuus Belangrike datums Dag, datum en tyd Item Wie Waar 27 Junie Hotelaand Gr 11 & 12 Andries du Plessissaal 6 Julie TS Lanternloop WAP-Toneel Kleedrepetiesie 7 Julie WAP Toneelaand Leerlinge Andries du Plessissaal 11 Julie LS Speech Evening LS leerlinge 12 Julie TS Klasfoto s Treintjieskool 14 Julie Mnr & Mej WAP Andries du Plessissaal 18 Julie HS Speech Evening HS leerlinge 21Julie Griffelinskrywings Sluit 27 Julie HS Sportfoto s HS leerlinge 28 Julie LS Sportfoto s Kleuterwoordfees ATKV Tienertoneel LS leerlinge 29 Julie ATKV Tienertoneel 31 Julie SGE toetsing 1 Augustus HS Eksamen begin SGE toetse

Treintjieskoolnuus Vetkoekverkope Ons wil net baie dankie sê vir al die ouers se ondersteuning met die vetkoekverkope en almal wat so hard gebak het aan die heerlike vetkoeke. Langnaweek: Ons is baie dankbaar dat almal weer veilig is na die termynbreek. Kaalvoetprojek Isabel en haar maatjies van Kabouterland het vanoggend vir ons skoentjies gebring vir ons kaalvoetprojek. Skoene word volgende week aan minderbevoorregde kinders uitgedeel.

Laerskoolnuus ATKV- Redenaars Toptien in Namibië 2017 Baie geluk aan die volgende leerlinge van WAP wat die Toptien gehaal het tydens die semifinale rondte verlede Vrydag in Walvisbaai. Ons is trots op julle! Baie dankie aan mnr. Neels en juffrou Elzeth wat ook as beoordelaars opgetree het. Graad 1-3: Huistaal Annecke Potgieter 3 de plek Sunelle de Bruyn 4 de plek Carli van Aswegen 10 de plek Graad 4-5: Huistaal Nika van Aswegen 1 ste plek Gerhard Becker 6 de plek Graad 6-7: Huistaal Ada Kahl 2 de plek Nica van Aswegen het n eerste plek verower in die ATKV-Redenaarskompetisie verlede naweek en gaan Namibië verteenwoordig in Suid Afrika in die Graad 4-5-kategorie. Die datum vir die kompetisie is nog nie bevestig nie.

WAP Wetenskapuitstalling 2017 Die jaarlikse Wetenskapuitstalling is gehou op 14 en 15 Junie vanjaar. Tien ywerige Einsteins het hul projekte aan beoordelaars verduidelik. Ook is die projekte onderwerp aan beoordeling sonder dat die leerlinge enige insette kon lewer hier was goeie bemarking dus deurslaggewend! Aan die einde van die beoordeling is David Botha, Kaitlyn Leff, Matthias Gunter en Luré Horn met goud beloon. Staatmakers van formaat! Silwer is toegeken aan Ané de la Rey, Ada Khal, Carmi Muller, Esmaré Kitching en Caitlyn Mc Elhone. Ons is so trots op hierdie leerlinge. Sonja Siepker het brons verwerf en dit sommer al met n eerste deelname mooi so! Hierdie leerlinge gaan almal Vrydag, 23 Junie, terugvoering sowel as aanbevelings vanaf die beoordelaars se kant kry. Dan sal ons jonge Einsteins reg wees vir die volgende uitdagings op die streeks-uitstallings. Sterkte aan hierdie leerlinge.

Hoërskoolnuus ATKV -Redenaarskompetisie Baie dankie aan al die deelnemers wat aan die ATKV-Redenaars deelgeneem het op 16 Junie. Baie geluk aan die volgende wenners: Graad 8-9 Huistaal/ Voorbereid Milne Becker 1 ste plek Inge Becker 3 de plek Alexander Russel 8 ste plek Graad 8-9 : Huistaal/ Onvoorbereid Christo Boshoff 1 ste plek Aldo Horn 3 de plek Chantal Vermeulen 10 de plek Graad 10-12: Huistaal / Voorbereid Sareez Basson 5 de plek Graad 10 12 : Huistaal/Onvoorbereid Meghan van Rooyen 6 de plek

Kultuurnuus Diskonto-boekuitstalling Diskonto kom besoek ons skool weer 3 en 4 Julie. Hierdie uitstalling sal soos gewoonlik weer vanaf 08:00 tot 16:00 in die saal wees. Nasionale Waltons-Griffelkompetisie 2017

Kom beleef kuns en kultuur! WAPAT bied vanjaar vir die eerste keer Die WAP-VIVATUM-kultuuraand aan. Tydens hierdie geleentheid gaan WAP se twee ATKV-Tienertoneel produksies op die planke kom en vooraf kan die gaste kuns en kultuur beleef in ons kunsuitstalling. Hierdie kunsuitstalling gaan die produkte van die WAPAT-kunskompetisie uitstal saam met drie-dimensionele kuns en kookkuns! Skryf in en LEEF kuns en kultuur! Sluitingsdatum: 30 Junie 2017 Kom BELEEF ons kinders se talent op 28 Julie 2017! Vir meer besonderhede en inskrywingsvorms: sien BRONNE op School Communicator. ATKV Redenaars beoordelaarskursus: Die volgende onderwyseresse en oom Barnie van der Walt het die beoordelaarskursus Baie geluk!

Sportnuus Rugby Donderdag 15 Junie: Whk Affies o/10 wen 30-15 tn Parkies Whk Affies o/13b verloor 5-45 tn Parkies A Saterdag 17 Junie: Whk Affies o/19a wen 35-7 tn Elnatan o/19a Dinsdag 20 Junie: Whk Affies o/13a gelykop 17-17 tn Elim Whk Affies o/11 wen 17-7 tn Orban Woensdag 21 Junie: Whk Affies o/15 verloor 5-35 tn Dr. Lemmer Hokkie Woensdag 14 Junie: Whk Affies o/8a dogters gelykop 4-4 tn St Georges Whk Affies o/8b dogters verloor 2-5 tn Parkies C Whk Affies o/10a dogters verloor 0-5 tn St Georges Whk Affies o/14 dogters wen 6-1 tn Parkies Whk Affies o/8a seuns verloor 2-10 tn St Georges Whk Affies o/8 B seuns gelykop 3-3 tn St Georges Whk Affies o/10a seuns verloor 1-2 tn Parkies A Whk Affies o/12 seuns wen 5-0 tn Namutoni Whk Affies o/14 seuns wen 4-0 tn St Georges Tennis Woensdag 21 Junie: Whk Affies o/10 seuns wen 9-3 tn Parkies

Netbal Dinsdag 20 Junie: Whk Affies o/19b wen 22-9 tn Hage Geingob Woensdag 21 Junie: Whk Affies o/7 gelykop 0-0 tn 1 Whk Affies o/7 gelykop 0-0 tn Martti Ahtisaari Whk Affies o/7 gelykop 0-0 tn Whk Affies o/7 Whk Affies o/7 wen 2-1 tn 2 Whk Affies o/8 1 wen 2-0 tn Whk Affies o/8 1 wen 4-0 tn Khomas Primary Whk Affies o/8 2 wen 2-0 tn Martti Ahtisaari Whk Affies o/8 2 verloor 0-2 tn 4 Whk Affies o/9 1 gelykop 1-1 tn 1 Whk Affies o/9 1 wen 5-0 tn Khomasdal Whk Affies o/9 2 verloor 0-2 tn Martti Ahtisaari Whk Affies o/9 2 verloor 0-2 tn 3 Whk Affies o/9 2 gelykop 1-1 tn 2 Whk Affies o/9 3 wen 1-0 tn Martti Ahtisaari Whk Affies o/9 3 wen 1-0 tn 2 Whk Affies o/9 4 wen 3-0 tn 4 Whk Affies o/15a wen 26-1 tn HTS Whk Affies o/15b wen 13-4 tn HTS Whk Affies o/19b wen 22-21 tn HTS Donderdag 22 Junie: Whk Affies o/15a verloor 22-24 tn Whk Affies o/15b verloor 4-36 tn A Whk Affies o/19a verloor 31-55 tn Whk Affies o/19b wen 24-14 tn Baie geluk en sterkte aan Porsché Botha, Jeanelle Steenkamp, Faziela Alberts (o/13) en Janien van Zyl (o/17) wat genooi is om aan die finale Namibiese netbalproewe op 30 Junie en 1 Julie deel te neem. Windhoek Affies is trots op julle! Krieket Krieket-oefeninge gaan hierdie termyn normaal voort by Garfield: Maandae tot Donderdae van 15:00 tot 17:00.

Binneshuise hokkie Baie geluk aan die Juandré de Villiers wat van 5-10 Julie Namibië se o/11 Hawks Binneshuise-hokkiespan teen die Suid-Afrikaanse spanne, in Kaapstad, gaan verteenwoordig. Sy naam het per ongeluk in verlede week se WAPPORT uitgeval. Jammer, Juandré. Gimnastiek Gimnastiek se Central Zone Kompetisie is 16-17 Junie afgehandel. Baie geluk aan die Janko Viljoen silwer Vlak 1 Ouderdomsgroep 6&7 Henru Viljoen brons Vlak 1 Ouderdomsgroep 8&9 Eras Viljoen goud Vlak 2 Ouderdomsgroep 9&10 Bus na AffiesPark Neem asseblief kennis dat die sportbus om 14:00 en 15:00 vanaf die skool na vir die bus is teen N$10 by ontvangs by die skool te koop. Ouers word daaraan herinner dat die bus nie leerlinge terug vervoer skool toe nie. U moet self u kind by

Kort opsomming van AffiesPark Astroreëls: 1. Wees trots op AffiesPark se Astro. Hou dus die omgewing netjies en iets waarop jy, as n Affiesleerder, kan trots wees. 2. Geen leerder mag sonder n afrigter op die Astro wees nie. 3. Slegs leerders wat hokkie speel, mag op die Astro wees. 4. Slegs plat- en gladde-oppervlak-skoene mag op die Astro gedra word. Hakskoene, tokse, skoolskoene of enige ander skoen met n hak word verbied op die Astro. 5. Geen kougom mag op die Astro geëet word nie. 6. Sakke mag slegs aan die buitekant van die Astro neergesit word. 7. Slegs water word toegelaat op die Astro. 8. Moet asb nie op die Astro spoeg nie. 9. Indien n speler n besering opdoen en bloei, beweeg so gou as moontlik van die Astro af en lig die Astro-bestuurder dadelik daarvan in. 10. Moenie aan die nette hang, swaai of op die nette trap en staan nie. 11. Alle reëls geld ook vir afrigters en skeidsregters tydens oefeninge en wedstryde. 12. Geen rolskaatse, fietse, skaatsplanke of diere word op die Astro toegelaat nie. 13. Slegs spelers, afrigters, spanbestuurders en die persone wat die tegniese diens doen, word in die tegniese area toegelaat. 14. Enige leerder wat iets ongerymds by AffiesPark Astro opmerk, moet dit aanspreek en by die Astro-bestuurder aanmeld. 15. Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, het die Astro-bestuurder die mag om toegang tot die Astro te verbied. Indien daar enige navrae of probleme oor AffiesPark Astro is of u ekstra besprekings wil maak, is u meer as welkom om my te skakel. Xanthe Wittmann AffiesPark Astro-bestuurder e-pos: sport@wap.edu.na Selfoon nr: 0814261581 Astrobaan Daar is nog spasie aan die binnekant van die Astrobaan by AffiesPark beskikbaar vir maatskappye wat sou belangstel om advertensieborde op te sit. Kontak mnr. Kobus Espach by kobus@wap.edu.na indien u meer inligting wil hê of belangstel.

Interhoër Saterdag 1 Julie, is Windhoek Affies die gasheerskool en ontvang ons WBPHS op AffiesPark om ernstig rugby, netbal en hokkie teen mekaar te speel. Kom ondersteun ons spanne en geniet iets heerlik te eet en te drink. Dit gaan n baie opwindende dag wees en ons nooi groot en klein, oud en jonk om dit saam met ons te geniet. Interhoër: Program vir opening 6:45 Alle leerlinge op pawiljoen. Walvis sit aan die noordekant en WAP aan die suidekant. 7:00 Opening Mnr Abie van Wyk 7:15 WBHPS Skoolhoof toespraak 7:20 WAP Skoolhoof toespraak 7:25 Mr en Mej WAP & WBHPS bekendstelling van die kapteine van die netbal, hokkie en rugby 7:40 WBHPS Skoollied, kreet en liedjies 7:50 WAP Skoollied, kreet en liedjies

Sportprogram vir die semester Dag, datum en tyd Sportkode Affies Span Vrydag 23 Junie Vrydag 23 Junie Saterdag 24 Junie Saterdag 24 Junie Saterdag 24 Junie Dinsdag 27 Junie 15:00 16:00 Dinsdag 27 Junie Woensdag 28 Junie 15:00 16:00 Woensdag 28 Junie 14:00 15:00 15:00 15:00 16:00 16:00 Superliga Netbal Laerskole Sportdag Superliga Netbal Hoërskole Sportdag Classic Clashes o/15a o/19a o/10 tot o/13 o/15a o/15a o/19a o/19a Rugby, netbal & hokkie o/19a rugby Rugby o/10 o/11 HS Netbal Rugby LS Hokkie Dogters o/19b o/19a o/19b o/19a o/12 o/8a o/8b o/10a o/8a o/14 Opponent Elnatan o/15a Agri College o/19a Duinesig o/15a De Duine o/15a Elnatan o/19a De Duine o/19a Tsumeb Gimnasium Suiderhof Suiderhof Hochland High o/19b Khomas High WHS III WHS II Namutoni St Pauls B St Pauls C St Pauls B St Pauls A Plek Tsumeb AffiesPark AffiesPark Wanderers Khomas High AffiesPark AffiesPark AffiesPark Astro Jubbervelde Jubbervelde Jubbervelde Jubbervelde Astro

Woensdag 28 Junie 14:30 14:30 15:00 15:30 15:30 16:45 Donderdag 29 Junie LS Hokkie Seuns LS Netbal o/8b o/10a o/10b o/8a o/12 o/14 o/10 tot o/13 Vrydag-Sondag 30 Junie 2 Julie Nasionale krieketoefengroep: oefenkamp Saterdag 1 Julie Interskole o/7 tot o/19 Sondag-Saterdag 2-8 Julie o/13 Cravenweek Donderdag 6 Julie LS Netbal Saterdag 8 Julie Tjokkerdag Sondag-Vrydag 9-14 Julie o/16 Grant Khomoweek Woensdag 12 Julie Tjokkernetbal Donderdag 13 Julie LS Netbal Vrydag-Sondag 14-16 Julie Nasionale krieketoefengroep: oefenkamp Saterdag 15 Julie Edugate Sportdag! St Pauls D St Pauls A St Pauls D C B St Pauls Parkies o/15 CCD Walvisbaai Privaat Hoërskool Jubbervelde Jubbervelde Jubbervelde Jubbervelde AffiesPark Astro AffiesPark Astro Pionierspark AffiesPark o/13 Bloemfontein, SA o/10 tot o/13 o/7 tot o/9 o/16 rugby o/7 tot o/9 o/10 tot o/13 Verskeie skole Orban AffiesPark Grey Kollege, Bloemfontein AffiesPark Orban o/11 CCD o/7- o/13 rugby en netbal Otjiwarongo

Sondag-Saterdag 16-22 Julie Cravenweek & Akademieweek Woensdag 19 Julie Tjokkernetbal Vrydag-Saterdag 21-22 Julie Khomas-streek netbal finale Dinsdag-Sondag 25-30 Julie o/18 Cape Town Hockey Festival Vrydag-Saterdag 28-29 Julie Mini World Cup hokkie Vrydag-Sondag 28-30 Julie Nasionale krieketoefengroep: oefenkamp Vrydag-Saterdag 4-5 Augustus Nasionale netbal finale Vrydag-Saterdag 4-5 Augustus Rugby kwartfinale Saterdag 5 Augustus Hokkie kwartfinale o/18 St Stithians, Johannesburg o/7 tot o/9 o/12- o/19 1ste dogters o/8 o/14 hokkie Verskeie skole Orban o/13 CCD o/12- o/19 o/13- o/19 HS Windhoek Kaapstad en omgewing Windhoek Windhoek Buite Whk Vrydag-Saterdag 11-12 Augustus Rugby Semi-finale Saterdag 12 Augustus Hokkie Semi-finale Saterdag 12 Augustus Jukskei Pretdag o/13- o/19 HS Gr 1-3 Woensdag 10 Aug 14:30 HS Hokkie 1e seuns Maandag Vrydag 21-25 Augustus Kuskriekettoernooi Maandag Saterdag 28 Aug 2 Sept Momentum Krieketfees! o/11 tot o/13 Peterhouse, Zimbabwe Verskeie skole Windhoek WHS Astro Windhoek AffiesPark Astro Walvisbaai o/19 Verskeie skole Vegkop, WHS