Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Vergelijkbare documenten
WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Hoe om maatskaplike voorsorgvoordele vir kraamverlof te kry

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

FAKTORE EN VEELVOUDE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

1 Waar ek vandaan kom

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

DIE TERUGTREK VAN N VERKRAGTINGSAAK

Pragtige Koningin Ester

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Briewe, posseëls en elektroniese pos

As julle enige vrae het, iets

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Hoe om die geboorte van n kind te registreer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Toe God alles gemaak het

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Toe God alles gemaak het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Foto-redigering vir sun.ac.za

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Jesaja sien die Toekoms

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

God eer Josef die slaaf

n Tempel Leier besoek Jesus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Jona en die Groot Vis

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Transcriptie:

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet is baie streng oor die ure wat jongmense mag werk. Ek is 18. As jy 18 is, kan jy dieselfde ure werk as n volwassene. Maar omdat jy nog minderjarig is, het jy jou ouers se toestemming nodig om te kan werk. Vertel my van n keer toe jy meer gedoen het as wat van jou verwag is. Verlede jaar het ons kerk n konferensie gehou. Hulle het my gevra om die kinders op te pas tydens die konferensie. Ek het vir die kinders drie nuwe liedjies geleer en ons het dit aan die einde van die konferensie opgevoer. Almal was baie beïndruk dat ons die liedjies so gou geleer het. Dankie vir die onderhoud. Ons stel jou graag aan.

Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. VINNIGE FANIE FINANSIERING Hoe oud is jy? Die Arbeidswet is baie streng oor die ure wat jongmense mag werk. Ek is 15. Kinders van 14 tot 16 mag werk, maar daar is beperkings op waar en op hoeveel ure hulle mag werk. Hierdie feiteblad verduidelik wat die wet sê. En omdat jy minderjarig is, het jy ook jou ouers se toestemming nodig om te mag werk. FEITEBLAD Dit is teen die wet vir kinders van 14 tot 16 om werk te doen wat gevaarlik is hulle sal verhinder om skool toe te gaan of hulle huiswerk te doen ongesond is, of hulle fisieke, verstandelike, geestelike, morele of sosiale ontwikkeling sal belemmer. Kinders van 14 tot 16 mag ook nie saans van 20:00 tot 07:00 werk nie. Dit is ook teen die wet dat kinders van 14 tot 16 werk op n bouperseel of waar dinamiet geskiet word ondergronds of in n myn werk in n plek werk waar goedere vervaardig word by n kragstasie werk, of werk waar masjinerie gebou of uitmekaar gehaal word. Die staat kan aanpassings maak aan hierdie lys van plekke waar kinders van 14 tot 16 mag werk of nie mag werk nie. Wat is jou beste eienskap? Ek is n baie ordelike persoon. Ek hou my goed altyd netjies en op hulle plek. Ek sal n goeie werknemer wees omdat ek ook in my werk baie netjies en presies sal wees. Dankie vir die onderhoud, ons stel jou graag aan.

Ek wil asseblief aansoek doen vir werk op u plaas. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet is baie streng oor die ure wat jongmense mag werk. Ek is 10. Ek is jammer, maar die wet sê dat kinders onder 14 nie op n plaas of enige ander plek mag werk nie. Tom, wat doen jy hier? Ek wou ook werk hê, net soos jy. Jy kan werk as jy ouer is, maar nou moet jy eers op jou skoolwerk konsentreer. Ek het nou n deeltydse werk, maar ek mag nie saans werk nie. Ek sal net Saterdagoggende werk. Dit beteken dat ek ook tyd het om aandag aan my skoolwerk te gee. Goeie punte is so belangrik, ons moet hard leer.

Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Reg. Ek is 10. Mag ek vir u werk? Ja, dis doodreg. Baie jongmense werk vir ons. Nog iemand wat nie weet wat die wet sê nie. Is jy fluks? Jy moet van 19:00 in die aand tot 07:00 in die oggend werk, Maandae tot Vrydae. Maar dan sal ek mos te moeg wees vir skool. Jy hoef nie meer skool toe te gaan nie. Kom werk vir my en dan slaap jy in die dag. Ek sal jou N$1 per uur betaal. Het ek reg gekies?

Kan ek u help? Kan ek u help? Ek wil graag nuwe stoele vir my kantoor koop. Ek wil graag aansoek doen om n lening. Ek is baie gelukkig met my werk. Ek werk dieselfde ure as my pa en help betaal aan die uitgawes by die huis. Die lewe is nou makliker. Ek is baie gelukkig met my werk. Ek werk drie ure per week. Ek kry n bietjie geld om goed te koop wat ek nodig het. En ek het nog genoeg tyd om my huiswerk te doen en te ontspan. Ek is bly ek het nie n werk nie. Hierdie huiswerk is moeilik. Ek moet hard leer. En dan kan ek met my pelle speel. Die lewe is lekker. Moenie vergeet dat jy my nog moet help met huishoudelike takies nie. Ja, ma.

PARBEIDSINS Die lewe is baie moeilik. Ek is so ongelukkig. Ek wens ek het nie weggeloop van die huis af nie. Ek wens ek was terug by die huis en die skool. Kom kinders, werk harder! Ek is hier om jou perseel te inspekteer. Jy het jong kinders wat vir jou bakstene maak. Dis teen die wet! EKTEUR Jy het n misdaad gepleeg. Die hof sal jou saak aanhoor. Jy kan beboet word met N$20 000, gevonnis word tot vier jaar tronkstraf of beide.

Die Namibiese grondwet sê dat niemand, n kind of volwassene, mag werk as n slaaf of gedwing word om te werk nie. Die Grondwet beskerm ook kinders teen uitbuiting. Kinders jonger as 14 mag nie in diens geneem word nie; kinders van 14 tot 16 mag nie werk doen wat gevaarlik is, hulle kan weerhou daarvan om skool te gaan of huiswerk te doen, ongesond is of hulle fisieke, verstandelike, geestelike, morele of sosiale ontwikkeling benadeel nie. Die Arbeidswet volg die bepaling van die Grondwet en brei daarop uit. Die Arbeidswet sê byvoorbeeld dat kinders van 14 tot 16 nie saans na 20:00 of soggens voor 07:00 mag werk nie. KINDERARBEID EN WERKSURE Kinders jonger as 14 mag nie in diens geneem word nie. Kinders van 14 tot 16 mag in diens geneem word, maar hulle mag nie tussen 20:00 en 07:00 werk nie. Gewone werksure geld vir mense van 18 en ouer (45 werksure per week en 10 ure oortyd per week word toegelaat). WERKSPLEK Dit is teen die wet dat kinders van 14 tot 16 werk op n bouperseel of waar dinamiet geskiet word ondergronds of in n myn werk in n plek werk waar goedere vervaardig word by n kragstasie werk, of werk waar masjinerie gebou of uitmekaar gehaal word. HET JY... n VRAAG?... n OPMERKING?... MEER INLIGTING NODIG? KONTAK ONS! SMS: 081-6000098 E-pos: comic@lac.org.na Faks: 088-613693 Posadres: Posbus 604 Windhoek Ons wil graag weet wat jy van hierdie strokiesprent dink. Teks: RACHEL COOMER Vertaling: LOCHNA MEESER Illustrasies, ontwerp en uitleg: DUDLEY VIALL en PERRI CAPLAN Projektoesig: RACHEL COOMER en DIANNE HUBBARD Finansiering: NEDERLANDSE MINISTERIE VAN BUITELANDSE SAKE, MDG3-FONDS Drukwerk: JOHN MEINERT PRINTING (EDMS) BPK Uitgewer: GENDER RESEARCH & ADVOCACY PROJECT, LEGAL ASSISTANCE CENTRE, 2010 Hierdie strokiesprent mag vryelik gekopieer word vir opvoedkundige doeleindes op voorwaarde dat erkenning aan die bron gegee word. n Elektroniese weergawe van hierdie publikasie is beskikbaar op die LAC-webwerf: www.lac.org.na Vir meer inligting oor die arbeidswet of om afskrifte van ons publikasies te kry, kontak gerus die Legal Assistance Centre.