Oorboek van huljoernale na grootboeke

Vergelijkbare documenten
Opstel van 'n proefbalans

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

(6) Laste Niebedryfsbates

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Voltooiing van brondokumente *

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net?

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

Hoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4

DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

Prysvorming deur vraag en aanbod

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Hoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10

DEBITEURE REKONSILIASIES

Module 1 Finansiële Rekeningkunde

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

Dt Opgehoopte Fondse Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Die klimaat van SA: Temperatuur

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Notas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

STUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

Groot godsdienste van die wereld *

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

NKABV. Rekeningkunde. Werkboek. Graad 10. D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen

GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE LEERDERBOEK AFDELING A

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

Rolprente uit twee verskillende genres *

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21

KASBOEK & BANKREKONSILIASIE

GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE ONDERWYSERBOEK AFDELING A

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015

Departement Rekeningkunde

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

Die verhaal van die ruimtewedloop

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)

KONTANT BESTUUR BELEID

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES

Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

'n Kort geskiedenis van seevervoer *

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

Transcriptie:

OpenStaxCNX module: m31823 1 Oorboek huljoernale na grootboeke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 BESTUURS, VERBRUIKERS EN FINANSIËLE KENNIS EN VAARDIGHEDE 4 Module 22 5 OORBOEK VAN HULPJOERNALE NA GROOTBOEK AKTIWITEIT 1: Om oorboeking die hulpjoernale na die grootboek te doen [LU 3.3] Nadat die hulpjoernale se inskrywings voltooi is, word al die inligting in die hulpjoernale na die grootboek oorgedra. Dit staan bekend as oorboeking. Die KOJ se kolomtotale word oorgeboek op die laaste dag die maand en die diverse kolom se inskrywings word individueel op die datum die inskrywing oorgeboek. Kontantontgste by 'n diensonderneming word soos volg die KOJ oorgeboek: 1. Bankrekening debiteer met die totale kontantontgste (Bate vermeerder aan die debietkant). 2. Lopende Inkomsterekening krediteer met die totaal die maand (Eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant). 3. Kapitaalrekening Krediteer met die kapitaalbedrag wat inbetaal is (Eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant). In die besonderhedekolom die grootboek kom die naam die ander rekeninge wat betrokke is. By bankrekening kapitaal en lopende inkomste (totale ontgste)by kapitaalrekening bankby lopende inkomsterekening Bank OPDRAG1: Oorboeking die KOJ by 'n diensonderneming Gebruik die voltooide KOJ Mzondi Loodgieters (Aktiwiteit 3.1 Opdrag 1) en boek die KOJ oor na die grootboek. (Verskaf self grootboekpapier vir voltooiing die aktiwiteit). OPDRAG 2: Oorboeking die KOJ by 'n handelsonderneming Version 1.1: Aug 31, 2009 9:29 am 0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStaxCNX module: m31823 2 Gebruik die voltooide KOJ Levubu Handelaars (Aktiwiteit 3.1 Opdrag 2) en boek die KOJ oor. (Verskaf self grootboekpapier vir voltooiing die aktiwiteit). Dieselfde beginsels geld. Die oorboeking word soos volg gedoen: 1. Bankrekening debiteer met die totale ontgste die maand (Bate vermeerder aan die debietkant) 2. Kapitaalrekening krediteer met alle kapitaal wat inbetaal is gedurende die maand(eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant) 3. Verkoperekening krediteer met die maand se verkope(eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant) 4. Koste verkope debiteer met bedrag vir die maand(eienaarsbelang verminder aan die debietkant) 5. krediteer met kosprys verkope se bedrag(bate verminder aan kredietkant) Bankrekening Dubbelinskrywing is totale ontgste Kapitaal Dubbelinskrywing is bankrekeningverkope Dubbelinskrywing is bankrekening Koste verkope Dubbelinskrywing is handelsvoorraad OPDRAG 3: Oorboeking die KBJ Gebruik die voltooide joernale Levubu Handelaars (Aktiwiteit 3.1 Opdrag 2) en boek die KBJ oor. (Verskaf self grootboekpapier). Die totaal die bankkolom en al die ander kolomme word op die laaste dag die maand oorgeboek. Die inskrywings in die diverse kolom word elkeen op die datum die inskrywing as 'n individuele bedrag na die spesieke rekening oorgeboek. Die oorboeking word soos volg gedoen: 1. Bankrekening krediteer met die totale betalings vir die maand(bate verminder aan die kredietkant) 2. Bates wat aangekoop word vir kontant debiteer elke bate afsonderlik met die betrokke bedrag(bates vermeerder aan die debietkant) 3. Uitgawes wat per tjek betaal word debiteer elke uitgawe afsonderlik met die betrokke bedrag(eienaarsbelang verminder aan die debietkant) Bankrekening Dubbelinskrywing is totale betalings Bates Dubbelinskrywing is bankrekeninguitgawes Dubbelinskrywing is bankrekening OPDARG 4: Oorboeking KOJ met kosprys verkope Gebruik die voltooide KOJ Lubbe Handelaars (Aktiwiteit 3.1 Opdrag 3) en boek oor. (Verskaf self grootboekpapier). OPDRAG 5: Oorboeking die Debiteurejoernaal Gebruik die voltooide DJ Gesina Handelaar (Aktiwiteit 3.2 Opdrag 1) en boek oor na die grootboek. Die totaal die verkopekolom, sowel as die totaal die koste die verkopekolom, word elkeen na twee rekeninge oorgeboek en wel soos volg: Verkopekolom 1. Debiteurekontrolerekening debiteer met die totaal kredietverkope vir die maand(bate vermeerder aan die debietkant) 2. Verkoperekening krediteer met die totaal die kredietverkope vir die maand(eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant)

OpenStaxCNX module: m31823 3 Die dubbelinskrywing vir verkope is dus debiteurekontrole en die dubbelinskrywing vir debiteurekontrole is verkope. Koste verkopekolom 1. Koste verkoperekening debiteer met die totale koste verkope vir die maand (Eienaarsbelang verminder aan die debietkant) 2. rekening krediteer met die bedrag koste verkope vir die maand(bate verminder aan kredietkant) Dubbelinskrywing vir koste verkope is handelsvoorraad en dubbelinskrywing vir handelsvoorraad is koste verkope OPDRAG 6: Oorboeking die krediteurejoernaal Gebruik die voltooide KJ Toledo Handelaars (Aktiwiteit 3.2 Opdrag 2) en boek oor na die grootboek. Kolomtotale word op die laaste dag die maand oorgeboek. Inskrywings in die diverse kolom word elkeen op die datum die inskrywing oorgeboek na die spesieke rekening. Oorboeking word soos volg gedoen: 1. Krediteurekontrole krediteer met al die kredietaankope vir die maand (Las vermeerder aan die kredietkant) 2. Alle bates wat aangekoop word, word elkeen afsonderlik gedebiteer met die bedrag aankope(bate vermeerder aan debietkant) 3 Alle uitgawes wat op krediet aangegaan is, word gedebiteer met die spesieke bedrag(eienaarsbelang verminder aan die debietkant) Die dubbelinskrywing vir krediteurekontrole is diverse aankope. Die dubbelinskrywing vir elke bate of uitgawe wat op krediet aangegaan is, is krediteurekontrole. OPDRAG 7: Ontgstes af debiteure: oorboeking die DJ en KOJ Gebruik die voltooide DJ en KOJ Highway Handelaars (Aktiwiteit 3.3) en voltooi die oorboeking. Wanneer 'n debiteur sy rekening betaal word dit in die KOJ aangeteken en daar na die grootboek oorgeboek. Dit word soos volg gedoen: 1. Bank debiteer met die kontantontgste(bate vermeerder aan die debietkant) 2. Debiteurekontrole krediteer met die bedrag wat deur debiteure betaal is(bate verminder aan die kredietkant) Die dubbelinskrywing by bank is debiteurekontrole en by debiteurekontrole is dit bank. OPDRAG 8: Betalings aan krediteure: oorboeking die KJ en KBJ Gebruik die voltooide KJ en KBJ Marais Handelaars (Aktiwiteit 3.4 Opdrag 1) en voltooi die oorboeking. Wanneer betalings aan krediteure gemaak word, word dit in die KBJ aangeteken en daarna na die grootboek oorgeboek. Dit word soos volg gedoen: 1. Krediteurekontrole debiteer met alle betalings aan krediteure vir die maand(las wat verminder word gedebiteer) 2. Bank krediteer met kontantbetalings(bate wat verminder word gekrediteer) OPDRAG 9: Oorboeking al die hulpjoernale KOJ, KBJ, DJ en KJ Gebruik die voltooide joernale Enslin Handelaars (Aktiwiteit 3.4 Opdrag 2) en boek oor.

OpenStaxCNX module: m31823 4 6 Assessering

OpenStaxCNX module: m31823 5 LU 3 Bestuurs, Verbruiker en Finansiële Kennis en VaardighedeDie leerder is in staat om kennis en die vermoë te toon om verskeie bestuurs, verbruikers en nansiële vaardighede toe te pas. Assesseringstandaarde(ASe) Ons weet dit as die leerder: 3.1 `n basiese inkomstestaat en balansstaat vir `n diensverskangs en kleinhandelbesigheid opstel; 3.2 verskillende sakeondernemings se strategieë en optrede ondersoek ten opsigte openbare betrekkinge, sosiale verantwoordelikheid en omgewingsverantwoordelikheid; 3.3 kontant en krediettransaksies in die boeke diens en kleinhandelondernemings doen; 3.4 toetsbordvaardighede en funksietoetse gebruik om sakedokumente te ontwikkel, te bewaar, te herwin en te redigeer; 3.5 nansiële state ontleed vir besluitneming op `n basiese vlak; 3.6 tussen verskeie vorms kredietaankope en metodes betaling kan onderskei. Table 1 7 Memorandum OPDRAG 1 Algemene Grootboek Mzondi Loodgieters Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag Kapitaal Bank Sept. 30 Totale ontgste KOJ 56 286 OPDRAG 3 Algemene Grootboek Levubu Handelaars Nominale Rekeningeafdeling Lopende Inkomste Table 2 Sept. 1 Bank KOJ 50 000 Sept. 30 Bank KOJ 6 286

OpenStaxCNX module: m31823 6 Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Kapitaal Bank Jul. 31 Totale ontgste KOJ8 140 900 Nominale Rekeningeafdeling Verkope Koste Verkope Jul. 31 KOJ8 8 720 OPDRAG 3 Algemene Grootboek Levubu Handelaars Table 3 Bedrag Jul. 1 Bank KOJ8 130 000 Jul. 31 Kosprys verkope KOJ8 8 720 B3 Jul. 31 Bank KOJ8 10 900

OpenStaxCNX module: m31823 7 Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag Toerusting Jul. 6 Bank KBJ8 6 000 Voertuig Jul. 15 Bank KBJ8 23 300 Jul. 31 Bank KBJ8 14 500 Bank Nominale Rekeningeafdeling Skryfbehoeftes Jul. 31 Bank KBJ8 220 Huuruitgawe Jul. 2 Bank KBJ8 1 400 Handelslisensie Jul. 8 Bank KBJ8 150 Telefoon Jul. 18 Bank KBJ8 125 Salaris Jul. 26 Bank KBJ8 2 650 Brandstof Jul. 28 Bank KBJ8 78 Water en Elektrisiteit Jul. 30 Bank KBJ8 56 Lone Jul. 31 Bank KBJ8 1 330 OPDRAG 4 Algemene Grootboek Lubbe Handelaars Table 4 B3 B4 Jul. 31 Totale Betalings KBJ8 49 809 N3 N4 N5 N6 N7 N8 continued on next page

OpenStaxCNX module: m31823 8 Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Kapitaal Bank Mei 31 Totale Ontgste KOJ9 82 960 Nominale Rekeningeafdeling Verkope Koste Verkope Mei 31 KOJ9 2 220 OPDRAG 5 Algemene Grootboek Gesina Handelaars Table 5 Bedrag Mei 31 Bank KOJ9 80 000 Mei 31 Koste verkope KOJ9 2 220 B3 Mei 31 Bank KOJ9 2 960 Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Debiteurekontrole Apr. 30 Verkope DJ 2 188 Nominale Rekeningeafdeling Verkope Bedrag Apr. 30 Koste DJ11 1 641 Verkope continued on next page

OpenStaxCNX module: m31823 9 Kosprys verkope Apr. 30 DJ11 1 641 Apr. 30 Debiteurekontrole DJ11 2 188 Table 6 OPDRAG 6 Algemene Grootboek Toledo Handelaars Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Toerusting Mei 1 Krediteurekontrole KJ12 380 Mei 31 Krediteurekontrole KJ12 2 783 Krediteurekontrole Nominale Rekeningeafdeling Skryfbehoeftes Mei 31 Krediteurekontrole KJ12 405 Verpakkingsmateriaal Mei 31 Krediteurekontrole KJ12 605 Herstelwerk Mei 2 Krediteurekontrole KJ12 500 Advertensie Mei 25 Krediteurekontrole KJ12 285 OPDRAG 7 Algemene Grootboek Highway Handelaars Table 7 B3 Bedrag Mei 31 Diverse KJ12 4 958 Aankope N3 N4 Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol continued on next page Bedrag

OpenStaxCNX module: m31823 10 Debiteurekontrole Mei 31 Koste verkope Jun 30 Koste verkope Jun 30 Koste verkope DJ13 896 DJ14 192 KOJ13 9 280 Mei 31 Verkope DJ13 1 120 Jun. 30 Bank KOJ13 760 Jun. 30 Verkope DJ14 240 Bank Jun. 30 Totale ontgste KOJ13 12 360 Nominale Rekeningeafdeling Verkope Koste verkope Mei 31 DJ13 896 Jun. 30 DJ14 192 30 KOJ13 9 280 OPDRAG 8 Algemene Grootboek Marais Handelaars Table 8 B3 Mei 31 Debiteurekontrole DJ13 1 120 Jun. 30 Debiteurekontrole DJ14 240 Jun. 30 Bank KOJ13 11 600 Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol continued on next page Bedrag

OpenStaxCNX module: m31823 11 Onttrekkings Apr. 15 Bank KBJ14 500 Meubels en Toerusting Apr. 18 Bank KBJ14 400 Voertuie Apr. 8 Krediteurekontrole KJ14 7 500 Mrt. 31 Krediteurekontrole KJ13 2 340 Apr. 30 Krediteurekontrole KJ14 1 317 Apr. 30 Bank KBJ14 1 550 Bank Krediteurekontrole Apr. 30 Totale Betalings B3 B4 B5 KBJ14 7 823 Apr. 30 Bank KBJ14 3 568 Mrt. 31 Diverse KJ13 3 948 Aankope Nominale Rekeningeafdeling Lone Apr. 30 Bank KBJ14 210 Advertensies Mrt. 10 Krediteurekontrole KJ13 258 Apr. 30 Bank KBJ14 235 Salaris Apr. 30 Bank KBJ14 1 250 Skryfbehoeftes Mrt. 31 Krediteurekontrole KJ13 345 B6 Apr. 30 Diverse KJ14 9 427 Aankope continued on next page N3 N4

OpenStaxCNX module: m31823 12 Apr. 30 Krediteurekontrole KJ14 280 Voertuigonkoste Mrt. 31 Krediteurekontrole KJ13 380 Apr. 30 Krediteurekontrole KJ14 330 Verpakkingsmateriaal Mrt. 31 Krediteurekontrole KJ13 625 Water en Elektrisiteit Apr. 6 Bank KBJ14 110 N5 N6 N7 Table 9 OPDRAG 9 Algemene Grootboek Enslin Handelaars Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Kapitaal Onttrekkings Nov. 21 Bank KBJ15 100 Voertuie Nov. 2 Bank KBJ15 7 800 Toerusting Nov. 1 Krediteurekontrole KJ15 2 630 10 Bank KBJ15 1 310 30 Bank KBJ15 700 4 640 Bedrag Nov. 1 Bank KOJ15 20 000 10 Bank KOJ15 10 000 B3 B4 30 000 continued on next page

OpenStaxCNX module: m31823 13 Nov. 30 Bank KBJ15 1 720 Nov. 30 Koste verkope 30 Krediteurekontrole KJ15 5 950 30 Koste verkope Des. 1 Saldo a/b 2 710 Debiteurekontrole Nov. 30 Verkope DJ15 2 750 Bank Nov. 30 Totale Ontgste KOJ15 33 750 B5 DJ15 1 960 KOJ15 3 000 30 Saldo o/b 2 710 7 670 7 670 33 750 Des. 1 Saldo a/b 21 345 Krediteurekontrole Nominale Rekeningeafdeling Verkope Kosprys verkope Nov. 30 Totale Betalings B6 B7 KBJ15 12 405 30 Saldo o/d 21 345 33 750 B8 Nov. 30 Diverse KJ15 11 Aankope 253 Nov. 30 Bank KOJ15 3 750 continued on next page 30 Debiteurekontrole DJ15 2 750 6 500

OpenStaxCNX module: m31823 14 Nov. 30 KOJ15 3 000 30 DJ15 1 960 Lone 4 960 Nov. 30 Bank KBJ15 300 Skryfbehoeftes Nov. 30 Bank KBJ15 340 30 Krediteurekontrole KJ15 312 Telefoon 652 Nov. 30 Bank KBJ15 135 Verpakkingsmateriaal Nov. 30 Krediteurekontrole KJ15 1 740 Herstelwerk Nov. 30 Krediteurekontrole KJ15 621 N3 N4 N5 N6 N7 Table 10