DRAMATIESE KUNS gr. 10 gr

Vergelijkbare documenten
Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Stuur die aansoekvorm aan:

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

REKORD- EN EINDEKSAMEN

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Stuur die aansoekvorm aan:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ons Prospektus 1. WELKOM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

2015 AKADEMIESE JAAR

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

Graad 7-inligtingsbrief

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

AANSOEK OM STUDIELENING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Inligtingshandleiding

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

2 nd Chances... Wiskunde

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Nota vir die onderwyser/es:

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

Laerskool Stellenbosch

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskole. Vir meer inligting besoek die ATKV se webwerf by

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

Transcriptie:

DRAMATIESE KUNS gr. 10 gr. 11 2013 RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING MEESTERSGRAAD: DRAMA EN HOD (Drama en Engels) LID EN EKSAMINATRISE VAN SA DRAMA KOLLEGE ONDERRIG DRAMATIESE KUNS GR. 10-12 (9 jaar ervaring) NASIONALE BEOORDEELAAR: ATKV TIENERTONEEL 2012 DEELNAME AAN KUNSWEDSTRYDE, KUNSTEFEESTE, ATKV TIENERTONEEL FOKUS OP TONEELSPELTEGNIEKE, KREATIEWE DENKE, PROBLEEMOPLOSSINGSVAARDIGHEDE, PERSOONLIKHEIDSONTWIKKELING EN DRAMATERAPIE 0833022517 drama@rethapool.co.za www.rethapool.co.za

INHOUDSOPGAWE 1. Verkorte Curriculum Vitae 2 2. Dramatiese Kuns as ekstra vak vir gr. 10 en gr. 11 4 3. Buitemuurse pakkette 7 3.1 Kunswedstryd-pakket 7 3.2 Speel-pakket 7 3.3 Vol-pakket 7 3.4 Retha Pool Dramaskool Elite-groep 8 4. Aanwysings 8 5. Inskrywingsvorm/kontrak 9-2 -

1. Verkorte Curriculum Vitae Vir die afgelope 15 jaar bedryf ek my eie dramaskool in Bloemfontein. Ek was vanaf 2002 tot 2011 onderwyseres by die C&N Sekondêre Meisiekool Oranje Meisieskool in Bloemfontein waar ek verantwoordelik was vir die onderrig van Dramatiese Kuns, Kuns en Kultuur en Engels. Die matrieks wat Dramatiese Kuns neem, behaal n 100 % slaagsyfer vanaf 2002-2010. In 2005 en 2006 is ek deur die Vrystaat Departement van Onderwys aangestel om Dramatiese Kuns (FET) kursusse vir onderwysers aan te bied. Gedurende my tyd by die Oranje bring ek ses produksies op die planke waarvan ek een, hard self geskryf het. Tydens deelname aan die ATKV-Tienertoneelkompetisies verower ek jaarliks sertifikate vir regie en tegniese versorging. In 2003 wen Oranje Meisieskool die streeksfees met die produksie C est la Vie en in 2006 met (h)art. In 2008 wen die skool die Roodepoort streeksfees met hard en in 2009 wen hul die Potchefstroom streeksfees met Die Sewe Doodsondes. In 2010 eindig die skool tweede in die Vrystaat streeksfees met Swart Vlinders. In 2008 dring die produksie hard deur tot die nasionale finaal by Aardklop. Daar verower Oranje Meisieskool die derde plek onder my leiding. In 2007 inisiëer ek die Reza de Wet Tienertoneelfees wat vanaf 2009 deel is van die Vryfees. Gedurende my voorgraadse studies aan die Universiteit van die Vrystaat is ek deel van agt studenteproduksies waarvan ek die regisseuse van twee is. In 1996 word ek beloon met die Elsa Krantz-medalje as beste derdejaarstudent in Drama en Teaterkuns. In 2001 ontvang ek die Ben de Koker-prys as beste honneursstudent in Drama en Teaterkuns. In 2006 ontvang ek die MJ Thom-toekenning (FAK) vir uitmuntende diens as jong Afrikaanse onderwyser in die Sekondêre Fase. In 2007 verwerf ek my meestersgraad in Drama en Teaterkuns aan die UV. Ek voltooi in 2011 n meestersgraadmodule aan Kovsies se sentrum vir Hoër Onderwys en is tans daar besig met my PhD in dramaterapie. In 2012 is ek aangestel as een van ses nasionale beoordeelaars tydens die ATKV-Tienertoneelkompetisie. - 3 -

2. Dramatiese Kuns as ekstra vak vir gr. 10 en gr. 11 VOORWAARDES Leerders het een keer per week vir twee ure klas (16 ure per kwartaal per leerder). Leerders in gr. 9 en gr. 10 wat in 2013 Dramatiese Kuns as ekstra vak wil neem, moet aan die einde van 2012 n gemiddeld van 70 % behaal. Die leerders word in Januarie 2013 deur die Hoërskool Fichardtpark by die Departement van Onderwys geregistreer. Daar moet n minimum van 7 leerders per graad wees. Indien daar minder as 7 leerders per graad is, sal klasgelde aangepas moet word. Leerders in gr. 12 kan nie in 2013 met Dramatiese Kuns begin nie. Leerders in gr. 10 en gr. 11 het een keer per week klas vir twee ure. Dit bestaan uit een uur teorie en een uur prakties. Die klasse is direk na mekaar. Die ideaal is dat gr. 10 leerders een middag vir klas beskikbaar sal wees van 14h00-16h00 en gr. 11 daarna van 16h00-18h00 beskikbaar sal wees. Aangesien Hoërskool Fichardtpark nie n geskikte lokaal/e (klaskamer + opvoerruimte vir prakties) beskikbaar het nie, is ooreengekom dat klasse by my ateljee in Kelly s View aangebied word. Ek bly sowat 10 km van die Fichardtpark af. PENDELDIENS: Leerders word slegs by Hoërskool Fichardtpark op en afgelaai. AFSLAG: Daar sal n ooreenkoms aangegaan word indien leerder van eie vervoer in beide rigtings gebruik maak. Leerders is verantwoordelik vir die aanskaffing van die nodige studiemateriaal. Ek het reeds met mev. Judith Voster (LF vir Dramatiese Kuns) in verbinding getree en die nodige aanbevelings ontvang. Leerders in gr. 10 en gr. 11 benodig n portefeulje waarin bewyse van take geliaseer kan word. Aan die einde van elke kwartaal sal ek leerders se punte betyds aan die skool deurgee en dit sal op hulle rapport verskyn. Leerders/ouers is welkom om my enige tyd te kontak om punte te bespreek. - 4 -

Alle ekstra vak leerders sal afgerig en namens Hoërskool Fichardtpark ingeskryf word vir die Vrystaatse Kunswedstryd in 2013. Die leerders is verantwoordelik vir die betaling van die inskrywingsfooi. Neem kennis dat leerders wat Dramatiese Kuns neem nie noodwendig aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie sal deelneem nie. Dit word beskou as n ekstra aktiwiteit wat ekstra kostes meebring. Ek sal met die skool onderhandel, sodat leerders geleentheid kry om tydens saalbyeenkomste en spesiale geleenthede op te tree. Klasgelde beloop R500-00 per leerder per maand oor 10 maande. Ouers word aangemoedig om nie leerders vir die vak in te skryf, indien u dit nie kan bekostig nie. Die skool sal in kennis gestel word van enige wanbetaling en so n leerder sal sonder waarskuwing die vak moet staak. n Registrasiefooi van R200-00 vir 2013 is in Januarie betaalbaar. Tydens registrasie word inskrywingsvorm/kontrak voltooi en ouers en leerders moet teenwoordig wees. Vakinligting word bespreek en klastye vir die jaar word ook bepaal. DRAMATIESE KUNS GR. 10-11 Registrasiefooi vir 2013 Klasgeld R200-00 kontant betaalbaar tydens registrasie R5000-00 per jaar of R500-00 per maand vir 10 maande 2013 DATUMS VIR DEBIETORDERS/ELEKTRONIESE BETALING/KONTANTBETALING 31 Januarie 28 Februarie 31 Maart 30 April 31 Mei 30 Junie 31 Julie 30 September 31 Oktober 31 Augustus Registrasiedatum en inligtingsessie: 14 Januarie: 17H30-18H30 REGISTRASIELOKAAL Sal by die skool afgekondig word - 5 -

Staking van klasse: n Leerder skryf in vir die volle jaar. Staking mag SLEGS aan die einde van die eerste kwartaal (13-20 Maart 2013) skriftelik gegee word en geen klasgelde is verder betaalbaar nie. Indien n leerder na die eerste kwartaal klasse staak, is n kanselasiefooi van R500-00 binne 10 dae na kennisgewing van staking betaalbaar. Geen uitsonderings sal gemaak word nie. Indien u aan die begin van die jaar die volle bedrag vir die jaar betaal en klasse word aan die einde van die eerste kwartaal (13-20 Maart 2013) gestaak, sal die oorblywende deel van die jaargeld aan u terugbetaal word. Indien u aan die begin van die jaar die volle bedrag vir die jaar betaal, en klasse word na die eerste kwartaal gestaak, sal die R500-00 kanselasiefooi van die res van die jaargeld afgetrek en die balans aan u terugbetaal word. U mag aan die einde van 2013 kennis gee dat die leerder nie in 2014 voortgaan met Dramatiese Kuns nie. Geen kanselasiefooi is betaalbaar nie. Indien u nie aan die einde van 2013 kennis gee nie, aanvaar ek dat die leerder in 2014 met Dramatiese Kuns voortgaan en sal u n rekening vir die eerste kwartaal 2014 ontvang. n Leerder wat aan die einde van die eerste kwartaal Dramatiese Kuns druip of minder as 50 % behaal, moet die vak staak. n Leerder wat meer as twee klasse per kwartaal met of sonder verskoning mis, sal sonder waarskuwing gevra word om die vak te staak. n Leerder wat afwesig is vir enige toetse of eksamen moet binne 24 uur n mediese sertifikaat of skriftelike motivering (bv afsterwe van familielid ens.) as bewys indien. Daarsonder sal n leerder sy/haar punte verbeur. Indien omstandighede my verhoed om klas te gee (siekte ens.) sal ek u betyds in kennis stel en sal ooreengekom word op n ander tyd wat my en die leerders pas om die klas in te haal. Klasse begin 21 Januarie. n Leerder mag slegs begin met klas, indien ek die voltooide registrasievorm en die volle registrasiebedrag ontvang het. - 6 -

3. Buitemuurse pakkette Kontak my gerus indien u belangstel 3.1 Kunswedstryd-pakket: Hierdie klasse spesialiseer in: Leerders word slegs afgerig met die doel om in 2013 aan die Vrystaatse Kunswedstryd deel te neem. 3.2 Die Speel-pakket: Hierdie klasse spesialiseer in: die ontwikkeling van sosiale vaardighede en probleemoplossing met behulp van kreatiewe denke Leerders sal deelneem aan teaterspeletjies en improvisasie (onvoorbereide opvoerings) Spraakopleiding en leesvermoë Hierdie klasse bied veral n terapeutiese waarde aangesien leerders toegelaat word om te speel. Kreatiwiteit en spontane deelname word aangemoedig Leerders word tydens hierdie klasse aangemoedig om van hulle inhibisies ontslae te raak Leerders sal nie deelneem aan enige drama-eksamen/s of openbare optredes nie. 3.3 Die Vol-pakket Hierdie klasse spesialiseer in: Ontwikkeling van sosiale vaardighede Probleemoplossing Kreatiewe denke Toneelspeeltegnieke Spraakopleiding en leesvermoë Leerders neem deel een/twee drama-eksamens. Een is intern wat deur my en n senior dosent van die UV Drama Departement eksamineer word. Die ander een is ekstern wat deur die SA Drama Kollege eksamineer word. Leerders word ingeskryf vir een/meer items by die Vrystaatse Kunswedstryd in 2013. - 7 -

3.4 Die Retha Pool Dramaskool Elite-groep Hierdie pakket spesialiseer in: My Elite-toneelgroep bestaan uit leerders wat talent toon en die vermoë het om n rol te kan vertolk Net soos met die ander pakkette, kan enige leerder van Bloemfontein by hierdie groep ingesluit word. Die groep sal egter net uit 7-9 leerders bestaan. Oudisies sal gehou word gedurende die week van 4 Februarie 2013 om die geskikte akteurs/aktrises te kies. Hierdie groep sal net aan een/twee toneelstukke repiteer wat by verskeie geleenthede sal optree. RETHA POOL DRAMASKOOL PLOT 14, 9e LAAN, KELLY S VIEW, BLOEMFONTEIN AANWYSINGS: Ry uit Bloem uit met Haldonweg in die rigting van Petrusburg, verby MAKRO. Vanaf brug oor die N1 is dit sowat 10 km. Draai LINKS by KELLY S VIEW. Daar is geen straatnaamborde, hou by aanwysings. Draai REGS by eerste straat (Andre s Kaffee aan jou regterkant). Hou reguit aan verby M&F Raceway. Stop by treinspoor en ry oor. DRAAI ONMIDDELLIK LINKS op grondpad sodra jy net oor treinspoor gery het. Dis die EERSTE plot aan jou regterkant. Ry paar meter op grondpad en draai regs in by ons plot. Ry reguit aan tot by 2 groot wit store met sinkdakke. - 8 -

- 9 -