MORGENZON LANDBOU AKADEMIE

Vergelijkbare documenten
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE

MORGENZON LANDBOU AKADEMIE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

INLIGTING 2018 GRAAD 8

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Pre-Graad R / Graad R

Naskool Tel:

2015 AKADEMIESE JAAR

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM STUDIELENING

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

Wher e l ittle is gre at

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

HOËRSKOOL ZWARTKOP. Zwarriegroete A. TOELATINGSVEREISTES

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

inskrywingsboek WEBBLAD Jaar van toelating Graad van toelating Van Naam Dokumente 1. Bewys van adres

Tjokkerjol Speelgroepie

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:

2017 AANSOEK OM TOELATING

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

AANSOEK OM TOELATING. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 15 MAART 2018 (KOSHUIS) en 23 MAART 2018 (SKOOL) SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Stuur die aansoekvorm aan:

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD?

HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

Bergsig Akademie / Academy

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Transcriptie:

AANSOEKDOKUMENT vir toelating tot die skool en/of koshuis MORGENZON LANDBOU AKADEMIE BELANGRIK! 1. Hierdie aansoek moet VOLLEDIG voltooi wees vir oorweging. 2. NB!! Dievolgende dokumente (afskrifte) moet hierdie aansoek vergesel. Jongste rapport van leerder ID/Geboortesertifikaat van leerder Immuniseringssertifikaat (Grondslagfase) ID foto van leerder Oorplasingskaart van vorige skool ID s/huweliksertifikaat/egskeidingsbevel van biologiese ouers Beide ouers/voogde se ID s/bewys van voogdyskap (hofbevel) 3. Die verslag van huidige skool moet aangeheg wees by alle aansoeke en niemand sal daarsonder oorweeg word nie. 4. n Waglys word saamgestel vir onsuksesvolle aansoeke. Handig dus u aansoek- VOLLEDIG in. Indien dit nie volledig ingevul is nie, sal u kind glad nie oorweeg vorm (sodra moontlik) in om teleurstelling te voorkom. 5. Vul asseblief inskrywingsvorm, mediese vorms en finansiële kontrakvorm word nie. 6. Indien daar gevind is dat u nie die ware inligting aangaande u of u kind aan ons gegee het nie, kan dit lei tot uitsetting van u kind. LEERDERINLIGTING NOEMNAAM EN VAN:... GRAAD VAN AANSOEK: R 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 JAAR VAN AANSOEK: HUIDIGE SKOOL:...

ALGEMENE VOORWAARDES EN TOELATINGSBELEID Ons/Ek die ondergetekende rekeningpligtige(s) ouer(s)/voog(de) aanvaar hiermee ongekwalifiseerd en onvoorwaardelik die toelatingsbeleid en voorwaardes van die skool/koshuis en ons verklaar dat n afskrif daarvan aan ons beskikbaar gestel is tydens die ondertekening van hierdieinskrywing- en toelatingsvorm en verklaar soos volg dat: 1. Ons/Ek die ouer/voog van leerder, verklaar namens onsself en die leerder, dat ons die missie en doelstellings en die skool-/koshuisbeleid van die skool te alle tye onderskryf, handhaaf, beskerm en dat ons ons onderwerp aan al die toelatingsvereistes, tugmaatreëls en ander skool-/koshuisreëls; 2. Ons/Ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggelde, wat uit hoofde van ons verbintenis met die skool betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal word. Indien daar versuim word om die nodige skoolgelde te betaal soos ooreengekom, n saamgestelde rentekoers van 11% per jaar soos voorgeskryf op die totale bedrag uitstaande van die datum in mora sal gevoeg word tot die rekening. Sodanige nie-presterende ouer/voog sal aanspreeklik wees vir alle invorderingskostes en fooi, tans 25%, soos tussen prokureur-en-kliënt, spesifiek met betrekking tot kostes ten opsigte van opsporing asook soos voorsiening in die Skuldinvorderingswet van 1998 en enige ander fooie en kostes reeds aangegaan of wat in die toekoms aangegaan mag word; 3. Ons/Ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van koshuisgelde, wat uit hoofde van ons verbintenis met die koshuis betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal word. Indien daar versuim word om die nodige koshuisgelde te betaal soos ooreengekom, n saamgestelde rentekoers van 11% per jaar soos voorgeskryf op die totale bedrag uitstaande van die datum in mora sal gevoeg word tot die rekening. Sodanige nie-presterende ouer/voog sal aanspreeklik wees vir alle invorderingskostes en fooi, tans 25%, soos tussen prokureur-en-kliënt, spesifiek met betrekking tot kostes ten opsigte van opsporing asook soos voorsiening in die Skuldinvorderingswet van 1998 en enige ander fooie en kostes reeds aangegaan of wat in die toekoms aangegaan mag word; 4. Ons/Ek neem verder kennis dat alle gelde deur ons/my aan die skool betaal ten eerste teen skoolfonds en dan koshuisgelde verreken sal word; 5. Ons/Ek neem verder kennis dat koshuisgelde streng vooruitbetaalbaar is teen die eerste van elke maand; 6. Ons/Ek neem verder kennis dat indien koshuisgelde nie stiptelik betaal word teen die eerste van elke maand nie, my kind teen die sewende dag van die maand toegang tot die koshuis geweier mag word; 7. Ons/Ek verleen hiermee toestemming dat my naam op buro s gelys mag word as n wanbetaler indien daar enige bedrag uitstaande ingevolge hierdie ooreenkoms is. Ek verleen ookverder hiermee toestemming dat navraag gedoen mag word by enige buro om kredietwaardigheid te bevestig of om my op te spoor; 8. Die rekeningpligtige (ouer/voog) van die kind kies hiermee die adres soos in die aansoekvorm hiervoorvermeld as hul domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van moontlike kennisgewing wat aan sodanige rekeningpligte (ouer/voog)

gerigmoet word. Enige verandering daarvan sal deur die ouers skriftelik aan die skool oorhandig word; 9. Ons/Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese en/of hospitaalrekeninge indien van toepassing in geval van besering; 10. Ons/Ek dra my/ons magte as ouer/voog oor aan die Hoof van die skool of sy verteenwoordiger, indien mediese behandeling/chirurgiese ingreep van my kind nodig mag wees. Sover ek weet is hy/sy fisies in staat om aan aktiwitetite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie gesondheid; 11. Ons/Ek verstaan dat ons/my kind voorwaardelik toegelaat word tot Morgenzon Landbou Akademie skool en koshuis. Indien hy/sy enige kategorie 3(b) oortreding begaan, moet hy/sy die skool onmiddellik verlaat. Sien kategorie 3(b) op aangehegte bladsy. Daar sal geen dissiplinêre verhoor of enige debatvoering oor dié saak gehou word nie; 12. Ons/Ek gee toestemming dat my/ons kind mag deelneem aan enige fondsinsamelingsprojek, sakebedrywigheid of enige ander aktiwiteit buiten n skoolaktiwiteit, ingevolge die Suid-Afrikaanse Skolewet, wat deur die Beheerliggaam of Skoolhoof goedgekeur is, hetsy op of weg van die skoolterrein; 13. Ons/Ek as ouer(s)/voog(de) onderneem soos volg: - om aktief in alle aktiwiteite en beheerstrukture van die skool/koshuis betrokke te wees; - om gereeld met my/ons kind oor algemene skool-/koshuissake te kommunikeer; - om n gesonde oop kultuur van samewerking met my/ons kind se onderwysers te skep en te handhaaf - om n atmosfeer tuis te skep wat studie sal bevorder; - om bystand en hulp teverleen aan die beskerming en instandbouding van onderrighulpbronne soos handboeke, stoele, tafels, ens. 14. Ons/Ek as ouer(s)/voog(de) onderneem om te voorsien dat my/ons kind die volgende sal onderhou: - die hoofrede waarom my/ons kind in hierdie skool is, is om te studeer en sodoende akademies, sosiaal en kultureel te ontwikkel; - om die skool-/koshuisreëls na te kom; - om die wetlikheid en outoriteit van die onderwysers te respekteer; - om hom/haar bereidwilligheid te verklaar vir alle deelnames aan die skool se VLR in beskerming van sy/haar eie belange; - om ander leerders te respekteer en nie teen iemand te diskrimineer nie; - om anti-sosiale gedrag soos diefstal, vandalisme, aanranding, seksuele teistering, alkohol misbruik en dwelm gebruik, asook soortgelyke aktiwiteite wat die leerproses ontwrig, te vermy; - om die skool/koshuis se selfoonbeleid te eerbiedig.

Ons/Ek, ouer(s)/voog(de)... van... verklaar dat die vorm volledig ingevul is en dat die besonderhede hierin, waar en korrek is. GETEKEN te MORGENZON op hierdie... dag van... 20......... HANDTEKENING VAN VADER/VOOG HANDTEKENING VAN MOEDER/VOOG...... ID VAN VADER/VOOG ID VAN MOEDER/VOOG

KATEGORIE 3(b) DISSIPLINêRE OORTREDINGS a) Alle gevalle van ernstige/herhaaldelike wangedrag binne die uitsluitlike diskresie van die Skoolhoof en indien skorsing oorweeg moet word b) Drank-/Dwelmmiddelgebruik of verkoop of in besit wees van enige afhanklikheidsvormende middel, bier en cider ingesluit of enige sigarette of tabak c) Diefstal d) Skadelike graffiti, haattaal, sekssisme, rassisme e) Besit/Ontvangs van enige gesteelde of vermoedelik gesteelde goedere f) Seksuele wangedrag g) Onsedelike wangedrag h) Pornografie, besit of verspreiding daarvan i) Eksamenbedrog j) Ernstige vandalisme of saakbeskadiging k) Besit of gebruik van gevaarlikewapens en/of voorwerpe l) Aanranding/Gebruik van geweld/afknouery m) Herhaaldelike oortredings van die skool-/koshuisreëls en/of gedragskode n) Versuim om voor n Tugkomitee te verskyn o) Verstrekking van wesenlike vals inligting van die skool, gesagsfigure, ander leerders aan die pers of enige ander instansie p) Satanisme/Godslastering q) Enige optrede wat die goeie naamvan die skool in oneer bring r) Pleeg van enige handeling/versuim wat in n Geregshof berigbaar is s) Toegang verkry deur ongeoorloofde gebruik van rekenaars of poog om toegang te verkry tot die skool se data lêers t) Wegloop/Dros van skool-of koshuisterrein sonder om uit te teken

VERSLAG VAN HUIDIGE SKOOL (Moet voltooi word deur n personeellid wat hom/haar goed ken) NAAM VAN LEERDER:... GR:... Het u al van die onderstaande probleme met die aansoeker ondervind? (Merk met n X) PROBLEEM JA NEE INDIEN JA- SPESIFISEER 1. Onvoltooide werk 2. Laat kom 3. Ontwrigting van klas 4. Vandalisme 5. Rook 6. Alkohol 7. Dwelms 8. Voorkoms volgens reëls 9. Stokkiesdraai 10. Ander 11. Dis n pragtige leerder. Neem hom/haar met Vrymoedigheid OPMERKING:............... HANDTEKENING VAN PERSONEELLID HOEDANIGHEID...... HANDTEKENING TOPBESTUURSLID HOEDANIGHEID DATUM VOLTOOI:...

INSKRYWINGSVORM MORGENZON LANDBOU AKADEMIEE 3 OUER INLIGTING BIOLOGIESE VADER BIOLOGIESE MOEDER Van: Voorletters: Noemnaam: Doopname: ID nommer: Verwantskap: Beroep: Maatskappy: Tel (werk): Huwelikstatus: Getroud Geskei Enkel Van: Voorletters: Noemnaam: Doopname: ID nommer: Verwantskap: Beroep: Maatskappy: Tel (werk): Huwelikstatus: Getroud Geskei Enkel Ras: Burgerskap: Huistaal: Korrespondensie taal: Tel (huis): Selnommer: E-pos: Ras: Burgerskap: Huistaal: Korrespondensie taal: Tel (huis): Selnommer: E-pos: Woonadres:...... Poskode:...... Woonadres:...... Poskode:... Posadres vir rekening en korrespondensie:......poskode:...

ADDISIONELE KONTAKPERSONE 1. Naam:... Verwantskap van leerder:... Tel:... 2. Naam:... Verwantskap van leerder:... Tel:... Graad: Van: Voorletters: Noemnaam: Doopname: Selnommer: LEERDERBESONDERHEDE Kind 1 Kind 2 Kind 3 Kind 4 Geslag: Seun/Dogter Seun/Dogter Seun/Dogter Seun/Dogter Geboortedatum: ID nommer: Koshuisinwoning: Ja/Nee Na/Nee Ja/Nee Na/Nee Links-/Regshandig: Ras: Burgerskap: Kerkverband: Ouers oorlede? Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei Woonagtig by: Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei Hoogste graad geslaag en jaar: Vorige skool: Provinsie: Adres van vorige skool:

MEDIESE BESONDERHEDE Mediese fonds:... Nommer:... Hooflid:... Dokter besonderhede: Naam en van:... Tel:... NEEM ASSEBLIEF KENNIS: Dit is u as ouer se verantwoordelikheid om die skool in kennis te stel van n adres/telefoonnommer wat verander!

GEBOORTESERTIFIKAAT/IDENTITEITSDOKUMENT (ID) VAN LEERDER ID FOTO VAN LEERDER

IDENTITEITSDOKUMENT (ID) VAN BIOLOGIESE VADER IDENTITEITSDOKUMENT (ID) VAN BIOLOGIESE MOEDER

STUDIERIGTINGS (Akademies, Landbou, Tegnies, Gasvryheid) VAKKEUSES In al hierdie studierigtings kan Universiteitstoelating verkry word mits dieregte vakke geneem word (GRAAD 8 + 9) VERPLIGTE VAKKE AFRIKAANS HUISTAAL ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE WISKUNDE SOSIALE WETENSKAP NATUURWETENSKAP EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAP TEGNOLOGIE SKEPPENDE KUNSTE LEWENSORIëNTERING REKENAARTIK (Nie eksamenvak) EN KEUSE VAKKE (Nie eksamenvakke) Kies slegs een LANDBOU TEGNIES GASVRYHEID

VAKKEUSES (GRAAD 10 12) VERPLIGTEND 1. AFRIKAANS HUISTAAL 2. ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE 3. LEWENSORIëNTERING (Nie-Universiteitsvak) 4. WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID KEUSE VAKKE Kies EEN vak uit elk van die drie kombinasies: KOMBINASIE 1 KOMBINASIE 2 INGENIEURSGRAFIKA & ONTWERP MEGANIESE TEGNOLOGIE (Nie-Universiteitsvak) LEWENSWETENSKAP ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (Nie-Universiteitsvak) LANDBOU BESTUURSPRAKTYK GASVRYHEIDSTUDIE (Nie-Universiteitsvak) (Nie-Universiteitsvak) TOERISME LANDBOUWETENSKAP (Nie-Universiteitsvak) REKENINGKUNDE KOMBINASIE 3 FISIESE WETENSKAP LANDBOU TEGNOLOGIE (Nie-Universiteitsvak) REKENAAR TOEPASSINGS TEGNO- LOGIE (Nie-Universiteitsvak)

AKADEMIESE- LANDBOU- EN GASVRYHEID STUDIERIGTING GR. 10 TOT 12 (VANAF 2016) VERPLIGTEND: 1. AFRIKAANS HUISTAAL 2. ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE 3. LEWENSORIëNTERING 4. WISKUNDE OF WISKUNDE GELETTERHEID KIES EEN VAK UIT ELK VAN DIE DRIE KOMBINASIES: KOMBINASIE 1 KOMBINASIE 2 GASVRYHEIDSTUDIE LEWENSWETENSKAP LANDBOUWETENSKAP REKENINGKUNDE KOMBINASIE 3 FISIESE WETENSKAP LANDBOU TEGNOLOGIE REK. TOEPASSINGS TEGN. LANDBOU BESTUURSPRAKTYK TOERISME TEGNIESE STUDIERIGTING - GR. 10 TOT 12 (VANAF 2016) VERPLIGTEND: 1. AFRIKAANS HUISTAAL 2. ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE 3. LEWENSORIëNTERING 4. WISKUNDE OF TEGNIESE WISKUNDE 5. INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP 6. FISIESE WETENSKAP OF TEGNIESE WETENSKAP KIES EEN VAK UIT DIE VOLGENDE: MOTORWERKTUIGKUNDE ELEKTRISIëNSWERK

TOESTEMMINGS- EN VRYWARINGSVORM (Vir gebruik slegs in geval van aktiwiteite buiten skoolaktiwiteite ingevolge artikel 1 van die Suid-Afrikaanse Skolewet) Hiermee gee ek,... ouer/voog van...... (leerder se naam) in Graad... Toestemming dat hy/sy aan enige fondsinsamelingsprojek, sakebedrywigheid of enige ander aktiwiteit buiten n skoolaktiwiteit, ingevolge die Suid-Afrikaanse Skolewet 1, deelneem wat deur die Beheerliggaam of Skoolhoof goedgekeur is, hetsy op of weg van die skoolterrein. Ek besef dat my kind op eie risiko aan bogemelde aktiwiteite deelneem. Ek verleen verder toestemming dat die personeel van die skool, of n persoon wat deur die skool aangewys word, my kind na en van die aktiwiteite weg van die skoolterrein vervoer. Ek neem kennis dat my kind onder die toesig van die skool, of n persoon wat deur die skool aangewys word, sal wees, welke persoon/persone met die nodige sorg sal optree om die veiligheid van my kind te verseker. Ek besef voorts dat die personeel van die skool, persone wat aangewys word deur die skool, die Beheerliggaam en die skool self, nie aanspreeklik gehou kan word vir die verlies van enige persoonlike besitting of enige ander verlies of skade wat opgedoen of gely kan word nie. Daarom doen ek hiermee afstand van enige eis hoegenaamd teen die skool wat kan voortvloei uit enige skade of verlies vanweë deelname aan bogenoemde aktiwiteite. As ouer/voog verleen ek hiermee toestemming aan die verantwoordelike personeel van die skool, of n persoon wat deur die skool aangewys word, om dringende mediese hulp vir my kind te bekom indien dit nodig sou word ten tye van sy/haar betrokkenheid by aktiwiteite waarop hierdie vrywaring betrekking het. Sover ek weet, verkeer die kind in goeie gesondheid. Die verantwoordelike persoon/persone word egter versoek om op die volgende te let: (Noem hier enige gebrek, gesondheidsrisiko, swakheid of afwyking waaraan u kind ly en/of enige spesiale bedrywighede waaraan u kind nié mag deelneem nie. Meld ook enige medisyne of allergieë)......... 1 n Skoolaktiwiteit word omskryf as enige amptelike opvoedkundige, kulturele, ontspannings- of sosiale aktiwiteit van die skool op of buite die skool se perseel

Vereiste inligting in geval van mediese of hospitaalbehandeling: Naam en adres van werkgewer:......... Naam van mediese fonds:... Mediese fonds nommer:... Mediese fonds plan/opsie:... Woonadres van ouer/voog:... Telefoonnommers:...... Huis:... Pa (werk):... Pa (selfoon):... Ma (werk):... Ma (selfoon):... Huisdokter (naam):... (telefoonnommer):... Ek neem kennis van die volgende: 1. Dat hierdie toestemming en vrywaring nie van toepassing is op skoolaktiwiteite nie en dat die staat aanspreeklik is vir enige skade wat uit n skoolaktiwiteit spruit. 2. Dat hierdie toestemming en vrywaring geensins n afstanddoening is van enige eis wat die minderjarige self kan instel nie....... HANDTEKENING VAN OUER DATUM LET WEL: Baie belangrik: Dit is die ouers se verantwoordelikheid om self afsprake vir hul kind by dokters se spreekkamers te maak. Dokters is beskikbaar op Maandae, Woensdae en Donderdae vanaf half 2. Telefoonnommers is soos volg: 017/7933083 (Morgenzon) of 017/7531025 (Amersfoort). Daarna sal kind na dokters vervoer word.

OPNEMINGSVORM MEDIESE- EN VOOGVORM DATUM:... LET WEL: Geen leerders mag deur homself/haarself uitgeteken word nie. Ouers moet vroegtydig reël indien ander persone wie se name nie op die uittekenkaart is nie, hom/haar moet uitteken. BESONDERHEDE VAN LEERDER: VAN: VOORNAME: GEBOORTEDATUM: GRAAD:............ BESONDERHEDE VAN OUER/VOOG: VAN: VOORNAME: WOONADRES: POSADRES:............ TEL NO. BEROEP (HUIS): (WERK): (VADER): (MOEDER):...... (VADER)... (MOEDER)...... WAAR WERKSAAM: (VADER):... (MOEDER):... NAAM VAN HUISDOKTER VAN LEERDER:... KERKVERBAND:...

PERSOON WIE GEKONTAK KAN WORD IN GEVAL VAN NOOD INDIEN OUERS NIE BESKIKBAAR IS NIE: NAAM:... ADRES:... TEL NO.... BESONDERHEDE VAN PERSOON VERANTWOORDELIK VIR BETALING VAN REKENING: VAN:... VOORNAME:... WOONADRES:... POSADRES:... KODE:... TEL NO. (HUIS):... (SEL):... ID NOMMER:... MEDIESE FONDS NAAM:... MEDIESE FONDS NO.:... MEDIESE BEHANDELING: ALLERGIEë VAN LEERDER:... GESONDHEIDSTOESTAND, GEBREKE OF KWALE VAN DIE LEERDER:... ENIGE MEDISYNE WAT LEERDER NIE MAG GEBRUIK NIE - NOEM NAME:... EK IS BEWUS DAARVAN DAT MY KIND MOONTLIK BY DIE KOSHUIS DEUR PERSONEEL ALGEMENE MEDISYNE TOEGEDIEN MAG WORD (BV. HOOFPYN, NAARHEID) OP AANVRAAG EN ONTHEF HULLE VAN ENIGE VERANTWOOR- DELIKHEID INDIEN DIT MOONTLIK NEWE EFFEKTE MAG Hê. Ek dra my magte as ouer/voog oor na die Hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese behandeling/chirurgiese ingreep vir my kind nodig mag wees.... HANDTEKENING VAN OUER/VOOG

AFSKRIF VAN MEDIESE FONDS (BEIDE KANTE)

SKOOLGELDE REGISTRASIE EN ONDERNEMING DEUR REKENINGPLIGTIGE (Afskrifte van: Geboortesertifikaat van leerder, beide biologiese vader en moeder se ID s of huweliksertifikaat of egskeidingsbevel. Beide voogde se ID s, bewys van voogdyskap (hofbevel) moet asseblief ingehandig word saam met toelatingsvorm) BETALING VAN SKOOLGELDE: (Uittreksel van Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996) n Ouer is verantwoordelik vir die betaling van skoolgelde soos bepaal in terme van paragraaf 39, behalwe as hy of sy vrystelling het van betalings in terme van die wett, die Beheerliggaam van n publieke skool mag, deur middel van wetgewing, betaling van skoolgelde vereis van ouers wat verantwoordelik is om tebetaal in terme van paragraaf 39. LEERDER/S BESONDERHEDE Graad: Van: Noemnaam: Doopname: Geslag: Geboortedatum: BETALING VAN SKOOLFOOIE: Kind 1 Kind 2 Kind 3 Kind 4 Merk asseblief met u handtekening 1 opsie vir betaling by skoolgeld OPSIE 1 (per jaar) R10 500 met inskrywing (-5% = R9 975) OPSIE 1 (per jaar) R9 500 met inskrywing (-5% = R9 025) OPSIE 1 (per jaar) R6 200 met inskrywing (-5% =R5 890) SKOOLGELDE - HOëRSKOOL LEERDERS OPSIE 2 (per maand) R2 100 met inskrywing daarna R1 050 p/m vir 8 maande 1ste paaiement betaalbaar teen 1 Februarie 2016 Laaste paaiement betaalbaar teen 1 September 2016 SKOOLGELDE LAERSKOOL LEERDERS OPSIE 2 (per maand) R1 800 met inskrywing daarna R950 p/m vir 8 maande 1ste paaiement betaalbaar teen 1 Februarie 2016 Laaste paaiement betaalbaar teen 1 September 2016 SKOOLGELDE GR. R LEERDERS OPSIE 2 (per maand) R1 200met inskrywing daarna R600 p/m vir 8 maande 1ste paaiement betaalbaar teen 1 Februarie 2016 Laaste paaiement betaalbaar teen 1 September 2016 REKENINGNAAM: MORGENZON LANDBOU AKADEMIE BANK: ENB MORGENZON TAKKODE: 270 644 REKENINGNOMMER: 620 265 680 74 TIPE REKENING: TJEK VERWYSING: KIND SE NAAM, VAN EN GRAAD FAKS INBETALINGSBEWYS NA: 086 672 4112 E-POS: mlafinansies@mweb.co.za Skoolfonds: Gr.R: 1ste kind R620 p/m (R6 000 5% = R5 890) 2de kind R570 p/m (R5 700 5% = R5 415) 3de kind R520 p/m (5 200 5% = R4 940) OPSIE 3 (per maand) R1 050 met inskrywing daarna R1 050 per maand vir 9 maande 1ste paaiement betaalbaar teen 1 Februarie 2016 Laaste paaiement betaalbaar teen 1 Oktober 2016 OPSIE 3 (per maand) R950 met inskrywing daarna R950 per maand vir 9 maande 1ste paaiement betaalbaar teen 1 Februarie 2016 Laaste paaiement betaalbaar teen 1 Oktober 2016 OPSIE 3 (per maand) R600 met inskrywing daarna R600 per maand vir 9 maande 1ste paaiement betaalbaar teen 1 Februarie 2016 Laaste paaiement betaalbaar teen 1 Oktober 2016 Skoolfonds:Laerskool1ste kind R950 p/m (R9 500 5% = R9 025) Hoërskool1ste kind R1 050 p/m (R10 500 5% = R9 975) 2de kind R900 p/m (R9 000 5% = R8 550) 2de kind R950 p/m (R9 500 5% = R9 025) 3de kind R850 p/m (R8 500 5% = R8 075) 3de kind R5700 p/m (R9 000 5% = R8 550)

KOSHUISGELDE REGISTRASIE EN ONDERNEMING DEUR REKENINGPLIGTIGE (Afskrifte van: Geboortesertifikaat van leerder, beide biologiese vader en moeder se ID s of huweliksertifikaat of egskeidingsbevel. Beide voogde se ID s, bewys van voogdyskap (hofbevel) moet assblief ingehandig word saam met toelatingsvorm) LEERDER/S BESONDERHEDE Graad: Kind 1 Kind 2 Kind 3 Kind 4 Van: Noemnaam: Doopname: Geslag: Geboortedatum: *LET WEL: Geen korting vir 2de en 3de kind vir verblyf in koshuise nie OPSIE 1 (per jaar) R18 500 met inskrywing (-5% = R17 575) KOSHUISGELDE OPSIE 2 (per maand) R3 700 met inskrywing daarna R1850 p/m vir 8 maande 1ste paaiement betaalbaar teen 1 Februarie 2016 Laaste paaiement betaalbaar teen 1 September 2016 OPSIE 3 (per maand) R1 850 met inskrywing daarna R1 850 per maand vir 9 maande 1ste paaiement betaalbaar teen 1 Februarie 2016 Laaste paaiement betaalbaar teen 1 Oktober 2016 REKENINGNAAM: KOSHUIS MLA BANK: ENB MORGENZON TAKKODE: 270 644 REKENINGNOMMER: 625 011 221 13 TIPE REKENING: TJEK VERWYSING: KIND SE NAAM, VAN EN GRAAD FAKS INBETALINGSBEWYS NA: 086 672 4112 E-POS: mlafinansies@mweb.co.za

GROOTFONTEIN TRUST Privaatsak X6 MORGENZON 2315 2015-10-19 BUS TARIEWE Bustariewe vir 2016 is soos volg: ROETE R/MAAND R/NAWEEK R/ENKELRIT ERMELO Ermelo 630 240 180 Carolina 1210 480 360 Pretoria Bethal 500 190 140 Delmas 970 380 275 Springs 1040 390 290 Bapsfontein 1060 410 300 Pretoria 1100 430 320 SECUNDA Trichardt 765 290 220 Secunda 765 290 220 WITBANK Kriel 785 300 220 Witbank 990 380 290 MEYERTON Devon 985 380 280 Nigel 1035 400 290 Heidelberg 1055 410 300 Meyerton 1090 430 320 Alberton 1170 440 330 STANDERTON Standerton 630 240 180 Meer as 1 kind per gesin: 1ste Kind: 2de Kind: 3de Kind: Volle bedrag 75% van volle bedrag 50% van volle bedrag Rekeningnaam: Grootfontein Trust Bank: ENB Morgenzon Takkode: 270644 Rekeningnommer: 62026719411 Verwysing: Leerder se voorletter en van (Baie belangrik)

Ouers moet assseblief deeglik kennis neem van die volgende reëlings ten einde die busroetes effektief te bedryf. 1. Busgeld is streng vooruitbetaalbaar voor of op die eerste dag van die maand waarin die leerder van die bus gebruik sal maak. 2. Let wel: Geen reëling sal oorweeg word nie en geen leerder sal toegelaat word om bus te ry as sy/haar geld nie betaal is nie. As die busgeld nie betaal is nie, gaan die busbestuurder die leerder nie oplaai nie. 3. Neem asseblief kennis dat indien u kind om een of ander rede vir n maand of langer nie van ons busdiens gebruik gaan maak nie, u Mev. Marietjie Joubert in die kantoor onmiddellik skriftelik moet laat weet, sodat u kind se naam van die buslys verwyder kan word, anders gaan u verantwoordelik bly vir die betaling van die busgeld. 4. Die maandtarief, wat steeds die goedkoopste opsie is, is bereken volgens die gemiddelde hoeveelheid ritte wat per jaar gery word en verdeel is oor elf maande. As u die maandopsie kies, betaal u vir elf maande dieselfde bedrag, ongeag vakansies. 5. Ons bied ook n tarief per naweek sowel as per enkelrit aan. Hierdie opsie is egter duurder as die maandopsie, maar ons aanvaar dat ouers dalk n behoefte het om per geleentheid van die naweek- en ritopsie gebruik te maak. 6. Ouers wat van aftrekorder of internet fasiliteite gebruik maak moet asseblief seker maak dat die geld in Grootfontein Trust se rekening inbetaal word voor of op die eerste dag van die maand waarin die leerder gaan bus ry. Vir volledigheid verskaf ons weer die besonderhede van die rekening waar busgeld inbetaal moet word: Rekeningnaam: Grootfontein Trust Bank: ENB Morgenzon Takkode: 270644 Rekeningnommer: 62026719411 Verwysing: Leerder se voorletter en van (baie belangrik) Faks inbetalingstrokie na: 086 6724 112 E-pos: mj@hsmorgenzon.co.za

VERWAGTE AANKOMS- EN VERTREKTYE BUSROETES 2016 (Met dien verstande dat die bus op Vrydae om 13h00 vertrek vanaf die skool) PRETORIA ROETE AANKOMS (VRYDAG) VERTREK (SONDAG) Bethal Jan Frik Vulstasie 13:30 18:05 Delmas Top Gear 14:50 16:45 Springs - (Engen) h/v Paul Kruger en 15:30 16:00 Cowlesstraat Bapsfontein -(Caltex) by vierrigtingstop 16:00 15:30 Pretoria - Hoërskool Waterkloof 16:30-17:00 15:00 Attie Olivier Selnommer: 0795175239 MEYERTON ROETE AANKOMS (VRYDAG) VERTREK (SONDAG) Devon Garage 14:30 16:20 Nigel Vrydae Wimpy/ Sondae KFC 15:00 15:45 Heidelberg Excelsior Garage 15:15 15:30 Meyerton 2de stopstraat vanaf Heidelberg by 15:50 15:00 Sasol Garage Alberton BP Swartkoppies 16:30 14:00 Jan Erasmus Selnommer: 0747994719 SECUNDA ROETE AANKOMS (VRYDAG) VERTREK (SONDAG) Secunda - Nuwe Kentucky 14:00 16:30 Mac Vermaak Selnommer: 0797596740 ERMELO ROETE AANKOMS (VRYDAG) VERTREK (SONDAG) Ermelo Ligbron 13:30 17:30 Carolina Total Garage 14:15 16:45 Ivan Timmerman Selnommer: 0842082080 WITBANK ROETE AANKOMS (VRYDAG) VERTREK (SONDAG) Kriel Laaste T-aansluiting Kriel/Witbankpad 14:00 17:10 Witbank Waltons 14:45 16:20 Johan Vermaak Selnommer: 0824883775 STANDERTON ROETE AANKOMS (VRYDAG) VERTREK (SONDAG) Standerton Pick a Pay 13:30 17:00 Baba Maree Selnommer: 0824765648

PRYSLYS KLERE (2015) ALMAL ITEM GROOTTES PRYS Hemde met skoolwapen (wit) 28 34 R100-00 36 48 R120-00 Los hempwapens (wit) R25-00 Baadjies met skoolwapen 84 112 R500-00 117 122 R565-00 Los baadjiewapens Gewoon R45-00 Ere R65-00 Dasse Gewoon R60-00 Ere/Matriek R65-00 Koord (per meter) R20-00 Truie (navy) 66 107 R160-00 112 122 R170-00 Pull-overs (navy) 66 92 R110-00 97 117 R130-00 Sweetpakke 8 9jr (26) 66cm R420-00 10 11jr (28) 71cm R430-00 12 13jr (30) 76cm R450-00 14 15jr (32) 81cm R470-00 Small (34) 87cm R500-00 Medium (36) 92cm R520-00 Large (38) 97cm R540-00 XLarge (40) 102cm R560-00 Ondersteuners Hemde 28 32 R135-00 34 44 R165-00 Broeke Almal R115-00 Pette R50-00

MEISIES ITEM GROOTTES PRYS Skoolrokke 4 11 R190-00 12 20 R220-00 Langbroeke (navy) 64 72 R130-00 74 84 R150-00 Atletiek: Frokkies Almal R135-00 Broeke Almal R115-00 Hokkie-/netbalstel Almal R400-00 Hokkiekouse Almal R70-00 SEUNS Kortbroeke (navy) 52 78 R110-00 80-94 R120-00 96 114 R130-00 Langbroeke (navy) 64 72 R200-00 74 84 R215-00 86 117 R230-00 Kouse (grys sonder strepe) Almal R40-00 Rugby: Kouse Almal R70-00 Broeke Almal R90-00 Atletiek: Frokkies Almal R135-00 Broeke Almal R115-00 ANDER Lapbalkies Gewoon R25-00 Ere R30-00 Jaartalle Gewoon R25-00 Ere R30-00 KHAKI (NUUT) DOGTERS SEUNS Hemde (28-36) R170-00 Hemde (28-36) R120-00 (38 ) R180-00 (38 ) R130-00 Broekrompe (Gr 1-7) R140-00 Kortbroeke (52-90) R140-00 (92 ) R170-00 Rompe (52-84) R150-00 Langbroeke (52-90) R260-00 (88 ) R170-00 (92 ) R290-00 Kouse R 30-00 Kouse R 40-00 Langbroeke (74-90) R230-00 (92 ) R250-00

KOSHUISBENODIGDHEDE 1. Beddegoed (duvet/kussing/laken/ekstra kombers), GEEN warm komberse en verwarmers 2. Toiletware (handdoek/seep/sjampoe/tandepaste/toiletpapier, ens. 3. Gewone ontspanningsklere en swemklere 4. Warm klere vir ons wisselvallige klimaat 5. Haardroeër 6. Slot vir hangkas (kombinasieslot) 7. Twee stelle ou klere/oorpak indien Landbou neem 8. LET WEL NET HOëRSKOOL: Ketel/koffiebeker/koffie/suiker/melk 9. LET WEL NET HOëRSKOOL: Radio (nie Hi Fi nie) 10. Muskietweerder 11. Snoepgoed en/of sakgeld vir snoepie 12. Besem en skoppie 13. Flitslig

AKTIWITEITE BY SKOOL AKADEMIE KULTUUR REDENAARS LANDSDIENS KOOR REVUE KUNSWEDSTRYD JEUGSKOU SPORT RUGBY HOKKIE NETBAL PERDRY ATLETIEK LANDLOOP KRIEKET GHOLF TENNIS JUKSKEI SKAAK TOUTREK VARSWATER OEWERHENGEL KONTAKBESONDERHEDE Mnr. A.M. Wehmeyer (Skoolhoof) Sel: 076 753 2591) Tel: 017 7933 089/058 Faks: 086 672 4112 mlabemarking@mweb.co.za landties@mweb.co.za www.hsmorgenzon.co.za Privaatsak X6, Morgenzon, 2315