OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Vergelijkbare documenten
OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

Rolprente uit twee verskillende genres *

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

BARRETT SE TAKSONOMIE

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYFVRAESTEL NASIENRIGLYNE

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Tema 8: Mense wat ons help

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Assesseringsrubrieke

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Vlotheid en intonasie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Les 14: Entrepreneurskap

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

NASIONALE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 10 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Les Plan Twee. Habitats

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Les Plan Vier. Voeding

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DESIGN RELIGIESTUDIES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Transcriptie:

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 10 EAT

VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 10 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: INKLUSIWITEIT ONS GEE OM LEERUITKOMS 1: Luister en Praat Die leerder is in staat om te luister en te praat vir verskillende doeleindes en teikengroepe en in nverskeidenheid kontekste Toon kennis van verskillende vorme van mondelinge kommunikasie vir sosiale doeleindes: beplan en doen navorsing vir mondelinge opdragte vlot en ekspressief aan te bied: toon vaardighede in die luister na en lewer vanmondelinge aanbiedings toon kritiese bewustheid van taalgebruik in mondelinge situasies: LEERUITKOMS 2: Lees en Kyk Die leerder is in staat om te lees en te kyk vir begrip, om krities te evalueer en om op n wye verskeidenheidtekste response te lewer. toon verskeie lees- en kykstrategieë vir begrip en waardering evalueer die betekenis van n wye verskeidenheid geskrewe, visuele, oudioen oudiovisuele tekste: verduidelik hoe taal en beelde waardes en houdings kan weerspieël en vorm in tekste verken die hoofkenmerke van tekste en verduidelik hoe betekenis deur die leser se interaksie met tekste geskep word (hierdie kenmerke moet nooit in isolasie behandel word nie) LEERUITKOMS 3: Skryf en Aanbied Die leerder is in staat om vir n wye verskeidenheid doeleindes en teikengroepe te skryf en aan te bied deur konvensies en formate gepas vir verskillende kontekste te gebruik. beplan die skryfproses volgens n spesifiekedoel, teikengroep en konteks: toon die gebruik van skryfstrategieë entegnieke vir eerste weergawes: dink na oor, ontleed en evalueer, met inagneming van ander se sienings, eie werk en bied die finale produk aan: LEERUITKOMS 4: Taal Die leerder is in staat om taalstrukture en - konvensies gepas en doeltreffend te gebruik identifiseer en verduidelik die betekenis van woorde en gebruik dit korrek in n wye verskeidenheid tekste: gebruik goed gestruktureerde sinne betekenisvol en funksioneel: ontwikkel kritiese taalbewustheid: ONDERRIG AKTIWITEITE LEERDERAKTIWITEITE BRONNE ASSESSERING Datum afgehandel Aktiwiteit 1:Onderwyser vra leerders om die term Inklusiwiteit te probeer verduidelik. Na aanleiding van leerders se respons gee onderwyser dan ook korrekte verduideliking. Leerders word ook geleentheid gebeid om te gesels oor wat hulle weet van MIV / vigs Leerders gee responses na aanleiding van onderwyser se vrae en bespreek sekere aspekte waaroor hulle nie dudelikheid het nie.leerders beantwoord vrae (bl.146 Leerdersboek Piekfyn Leerders lees dan ook die feite oor MIV/vigs. Leerders stel dan ʼn lys van vrae saam wat hulle sal kan vra aan die Pamflette oor vigs Koerante berigte Tydskrifte Selfassessering

Aktiwiteit 2:Onderwyser laat leerders die leesstukke lees (bl.152-153, Leerdersboek Piekfyn en verduidelik enige vrae van leerders of moeilike woorde. Onderwyser verduidelik aan leerders raamwerk van die formele brief. Aktiwiteit 3:Onleding van Visuele Tekste. Onderwyser verduidelik waarom koerante en tydskrifte van spotprente gebruik maak. Aktiwiteit 4: Onderwyser verduidelik wat ʼn akroniem (letterwoorde) is en hoe dit gevorm word. Aktiwiteit 5: Onderwyser behandel ʼn gedig met leerders. Alle belangrike poёsise aspekte wat in die gedig voorkom word deeglik verduidelik aan leerders bv. Rympatrone,Assonans,Alliterasie, Vergelyking,Metafoor ens. Tuiswerk: Verryking/Uitgebreide geleenthede: Nabetragting: persoon wat hulle gaan uitnooi om hulle te kom toespreek. Leerders rolspeel die onderhoudsituasie in die klas Leerders lees die leesstukke en vra vrae. Leerders skryf dan ʼn brief aan die pers vir formele assessering. Leerders lees die informasie (bl.157 Leerdersboek Piekfyn en beantwoord dan die vrae wat volg (bl.158 Leerdersboek Piekfyn. Leerders leer die volgende afkortings en akronieme soos gegee (bl.160 Leerdersboek Piekfyn.en beantwoord ook die vrae (bl. 161 Leerdersboek Piekfyn. Leerders neem aktief deel aan bespreking en gee ook hulle eie menings waar moonlik. Leerders moet seker maak dat hulle aspekte goed verstaan en kan identifiseer wat in die gedig voorkom. Leerders beantwoord vrae wat gestel word oor die gedig Versjoernaal Opsomming van die gedig en enige ander aantekeninge wat onderwyser kan voorsien Leerder assesseer hulself met die kontrolelys (bl155 Leerdersboek Piekfyn Formele Assessering deur onderwyser Self/ Maatassessering aan die hand van onderwyser se memorandum Self/ Maatassessering aan die hand van onderwyser se memorandum Selfassessering dmv. Memorandum van onderwyser HANDTEKENINGE: ONDERWYSER DATUM DH / LS DATUM

VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 10 LESPLAN 2 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: LEERUITKOMS 1: Luister en Praat Die leerder is in staat om te luister en te praat vir verskillende doeleindes en teikengroepe en in nverskeidenheid kontekste Toon kennis van verskillende vorme van mondelinge kommunikasie vir sosiale doeleindes: beplan en doen navorsing vir mondelinge opdragte vlot en ekspressief aan te bied: toon vaardighede in die luister na en lewer vanmondelinge aanbiedings toon kritiese bewustheid van taalgebruik in mondelinge situasies: LEERUITKOMS 2: Lees en Kyk Die leerder is in staat om te lees en te kyk vir begrip, om krities te evalueer en om op n wye verskeidenheidtekste response te lewer. toon verskeie lees- en kykstrategieë vir begrip en waardering evalueer die betekenis van n wye verskeidenheid geskrewe, visuele, oudioen oudiovisuele tekste: verduidelik hoe taal en beelde waardes en houdings kan weerspieël en vorm in tekste verken die hoofkenmerke van tekste en verduidelik hoe betekenis deur die leser se interaksie met tekste geskep word (hierdie kenmerke moet nooit in isolasie behandel word nie) LEERUITKOMS 3: Skryf en Aanbied Die leerder is in staat om vir n wye verskeidenheid doeleindes en teikengroepe te skryf en aan te bied deur konvensies en formate gepas vir verskillende kontekste te gebruik. beplan die skryfproses volgens n spesifiekedoel, teikengroep en konteks: toon die gebruik van skryfstrategieë entegnieke vir eerste weergawes: dink na oor, ontleed en evalueer, met inagneming van ander se sienings, eie werk en bied die finale produk aan: LEERUITKOMS 4: Taal Die leerder is in staat om taalstrukture en -konvensies gepas en doeltreffend te gebruik identifiseer en verduidelik die betekenis van woorde en gebruik dit korrek in n wye verskeidenheid tekste: gebruik goed gestruktureerde sinne betekenisvol en funksioneel: ontwikkel kritiese taalbewustheid: ONDERRIG AKTIWITEITE LEERDERAKTIWITEITE BRONNE ASSESSERING Datum afgehandel Aktiwiteit 1: Onderwyser verduidelik die kenmerke van ʼn kortverhaal aan leerders. Onderwyser moet kenmerke soos die verteller, styl, toonaard, karakters hoof en newe, gebeure, einde/afloop en tema verduidelik. Leerders neem aantekeninge en lees dan die kortverhaal Hester se Sleutels deur C. Barnard (bl.176-178, Leerdersboek, Piekfyn Leerders moet dan ʼn opsomming maak van die kortverhaal deur van die kenmerke na te gaan en lewer dan kommentaar daaroor (bl. 178-179 Leerdersboek, Piekfyn Storiejoernaal Huisgenoot Selfassessering met onderwyser se memorandum Aktiwiteit 2:Onderwyser verduidelik dat Leerders lees dan die leesstuk Oor Selfassessering met

skrywers of kunstenaars altyd vir ʼn doel, teikengroep of styl skryf en daarvolgens ontleed kan word. Aktiwiteit 3: Onderwyser bespreek die verskil tussen goeie en slegte maniere in sekere kultuur groepe. Verduidelik ook idiome en die gebruik daarvan. Aktiwiteit 4: Onderwyser behandel kreatiewe skryfwerk wenke met leerders deur te verwys na sekere advertensies. Leerders moet baie aangemoedig word om so kreatief as moontlik te wees deur die onderwyser Aktiwiteit 5: Onderwyser begin met hersienings program ter vaslegging van sekere aspekte waarmee leerders gesukkel het gedurende September voorbereinde eksamen. ouers en uncool mense (bl.180-181, Leerdersboek, Piekfyn en ontleed dan die leesstuk volgens doel,teikengroep,styl,toonaard, formaat, taalstrukture. Leerders voltooi ook dan formele assesseringstaak soos aangedui (bl.184, Leerdersboek, Piekfyn Leerders neem deel aan klas bespreking en gee eie voorbeelde waarvan hulle kennis dra. Leerders lees dan die artikel Neusboor is gevaarlik (bl.186, Leerdersboek, Piekfyn en beantwoord die taal vrae wat volg (bl.187-189, Leerdersboek, Piekfyn Leerders lees die wenke en bespreek in groepe (bl.193 194, Leerdersboek, Piekfyn Leerders voer dan die opdrag uit deur ʼn advertensie te ontwerp waarin hulle afrikaans of enige ander aspek in hul gemeenskap probeer bevorder. Leerders volg hersienings program van onderwyser/ leerders kan ook vorige eksamen vraestelle uit werk. Koerant artikels Woordeboek Koerant artikels Tydskrifte Vorige Eksamen Vraestelle. onderwyser se memorandum. Formele assessering van formele taak deur onderwyser. Selfassessering met onderwyser se memorandum Groepassessering Tuiswerk: Enige take wat leerders nie voltooi in die klas nie moet by die huis voltooi word. Die take moet egter geassesseer word. Verryking/Uitgebreide geleenthede:leerders word geleentheid gegee om enige onduidelikhede met onderwyser te bespreek. Nabetragting: Selfassessering dmv. Memorandum van onderwyser