DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Vergelijkbare documenten
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Naskool Tel:

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

2015 AKADEMIESE JAAR

AANSOEK OM STUDIELENING

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Pre-Graad R / Graad R

Ons Prospektus 1. WELKOM

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Wher e l ittle is gre at

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

Wrestling Federation Stoeifederasie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

REKORD- EN EINDEKSAMEN

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Tjokkerjol Speelgroepie

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

NASKOOLSENTRUMBELEID

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Leerling-inligting: Van: Graad:

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Transcriptie:

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL: NAAM VAN MAATSKAPPY: WERKADRES: WERK TELEFOONNOMMER: EPOS ADRES: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN VADER TELEFOON: BEROEP: SEL: NAAM VAN MAATSKAPPY: WERKADRES: WERK TELEFOONNOMMER: EPOS ADRES:

DNK TRUST NASORG BETALINGS 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word PERSOON VERANTWOORDELIK VIR BETALING PERSOON VERANTWOORDELIK OM U KIND TE KOM AFHAAL 1. TEL. NR. 2. TEL. NR. EEN KALENDERMAAND GESKREWE KENNISGEWING IS NODIG OM ONS IN KENNIS TE STEL DAT U KIND NIE MEER DIE NASORG GAAN BYWOON NIE. MEDIESE FONDS MEDIESE FONDS NOMMER: ALLERGIE: In geval van nood, skakel asseblief: Dokter: Addisionele mediese kondisie: OPSIE (Dui opsie aan) Nasorg tot 15:30 Nasorg tot 16:30 Grade Nasorg tot 17:30 Vakansiesorg (Voorsien asseblief eie eetgoed vir ALMAL bogenoemde)

TYD DNK TRUST NASORG BETALINGS 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word KOSTE PER MAAND x 11 betalings vir die jaar 13:00 15:30 R430 14:00 15:30 R258 13:00 16:30 R602 14:00 16:30 R430 13:00 17:30 R774 14:00 17:30 R602 5% Afslag vir 2 de en 3 de kind TYD KOSTE PER MAAND x 11 betalings vir die jaar REGISTRASIE R109 per jaar eenmalige registrasie fooi. LAAT OPTEL Indien u, u kind laat kom afhaal sal n boete van R50 per halfuur gehef word. VAKANSIESORG van 09 Januarie tot 15 Desember 2017 (alle vakansies ingesluit) R336 per maand x 11 betalings vir die jaar by bogenoemde bygevoeg. ADDISIONELE VAKANSIESORG (SLEGS DAGBESOEKERS) R135 per dag, indien nie deel is van nasorg nie voorsien asseblief eie eet- en drinkgoed R81 per dag indien deel is van nasorg voorsien asseblief eie eet- en drinkgoed DAGBESOEKERS (nie by bogenoemde ingesluit nie) TYD KOSTE TYD KOSTE 13:00 15:30 R43 per dag 13:00 16:30 R60 per dag 14:00 16:30 R43 per dag

13:00 17:30 R77 per dag 14:00 17:30 R60 per dag Onderneming deur Ouers/Voogde: 1. Ek/Ons ouers/voog van. wy my hiermee vanaf die datum van hierdie dokument tot betaling toe en die ooreenkoms sal diensooreenkomstig op die laaste dag van bywoning aan Durban-Noord Kollege Opvoedings Trust Nasorgsentrum van dieselfde jaar, verval. 2. Ek/Ons neem kennis dat bywoning van Durban-Noord Kollege Opvoedings Trust Nasorgsentrum op voorwaarde van betaling van skoolfooie is en dat genoemde skoolfooie op datum is. Durban- Noord Kollege Opvoedings Trust beskik oor die reg om n leerder van Naskool te onthou indien skoolfooie nie op datum is nie, of tot genoemde fooie ten volle betaal is. 3. Ek/Ons neem kennis dat regstappe teen ouers geneem kan word as skoolfooie nie betaal word nie. Hierdie regsstappe sal geneem word ten spyte van die ouers/voogde se huwelikstatus, onderhoudooreenkoms of hofbevel. Regskostes sal deurgans die ouers/voog se verantwoordelikheid wees. 4. Ek/Ons onderneem om by die reëls en dissiplinêre kode van Durban-Noord Kollege Opvoedings Trust Nasorgsentrum te hou en neem kennis dat Durban-Noord Kollege Opvoedings Trust die reg het om n leerder wat nie die kode nakom en/of hom van slegte gedrag skuldig maak, toegang te weier (sien Bylae 1) 5. Ek/Ons neem kennis dat huiswerk by naskool onder toesig gedoen word, maar dat dit steeds die ouers se plig bly om die huiswerk na te gaan. 6. Ek/Ons onderneem om Durban-Noord Kollege skadevergoeding te betaal indien my kind enige eiendom beskadig. 7. Ek/Ons verstaan dat Durban-Noord Kollege Opvoedings Trust nie verantwoordelik gehou kan word vir enige beserings wat by naskool opgedoen word nie. Die verlies van kledingsstukke en/of eiendom bly ook die leerling en uiteindelik die ouer/voog s n.

8. Ek/Ons onderneem om my kind betyds voor toemaaktyd by Durban-Noord Kollege Opvoedings Trust Nasorgentrum af te haal. Die Nasorgsentrum sal nie verantwoordelik gehou word vir die veiligheid van my kind na werksure nie. Ek/Ons neem ook kennis dat daar n boetestelsel in plek is indien my kind nie teen die korrekte tyd afgehaal word nie. 9. Ek/Ons onderneem om skriftelik kennis te gee indien ek my kind/kinders nie meer Durban- Noord Kollege Opvoedings Trust Nasorgsentrum gaan bywoon nie. 10. Ek /Ons onderneem dat die inligting op hierdie vorm waar en korrek is. Ek doen hiermee aansoek vir bogenoemde kind, onderhewig aan die aangehegte terme en ooreenkoms, wat ek gelees en aanvaar, het sonder enige voorwaardes. HANDTEKENING VAN OUER/VOOG DATUM.

Bylae 1 Reëls en dissiplinêre kode van Durban-Noord Kollege Opvoedings Trust Nasorgsentrum: 1. Leerders meld direk na skool by nasorg, vir die neem van die register. 2. Die leerders sal hulle te alle tye gedra as goeie ambassadeurs van die skool 3. Indien die leerder op n gegewe dag nie die nasorg kan bywoon nie, moet u asseblief vir ons laat weet, skriftelik per SMS vir ons laat weet. Daar word andersins aanvaar dat die leerder afwesig is, óf die betrokke dag nie die nasorg besoek nie 4. Leerders mag slegs op plekke speel soos aangedui by die nasorg. Geen leerder mag tussen klasse ronddrentel nie. 5. Na skool trek leerders gewone klere aan. Toilette mag nie sonder toestemming besoek word nie. (Dit help dat daar beter beheer is) 6. Alle leerders het n minimum studietyd van een uur. Studietyd is vanaf 14:30-15:00. 7. Studietyd is verpligtend vir alle leerders. Ons sal nooit al die huiswerk gedoen kry nie, en dus ook nooit die betrokkenheid van die ouer by huiswerk kan wegneem nie. 8. Al kweek ons net die dissipline en verantwoordelikheid by die leerder, het ons al baie bereik. Senior leerders wat langer wil studeer, sal toegelaat word. Leerders moet dus die nodige studiemateriaal vir die week se toetse by hulle hê. 9. Klere moet asseblief duidelik gemerk wees. 10. Elke leerder moet aan die begin van die jaar die nasorg se vorm i.v.m. buitemuurse aktiwiteite volledig voltooi. 11. Ons voorsien geen voedsel nie. U moet self ekstra kos inpak.

12. Die tye van die nasorg is streng vanaf 13:00 tot 17:30. Geen leerder sal na die tyd opgepas word nie, tensy u skakel en sê dat daar 'n probleem is. 13. Leerders sal ten alle tye personeel met respek behandel 14. In hulle omgang met mekaar moet leerders wedersydse respek en verdraagsaamheid betoon 15. Leerders sal nie skool eiendom vandaliseer nie 16. Indien leerders nie by reels hou nie sal die volgende strafprosedure in plek wees: - Waarskuwing1- Skriftelik aan leerder oorhandig en moet terug besorg word met ouer se handtekening. - Waarskuwing 2- Leerder se ouers word ingeroep en die leerder se ggedrag word met die ouer/s bespreek.ouers word ook daarop attent gemaak dat die leerder nie verder by Nasorg geakkomodeer sal word indien daar weer problem is nie. - Waarskuwing 3- Leerder word gevra om Nasorg te verlaat Leerders word gevra om Nasorg te verlaat Baie dankie vir u vriendelike samewerking. Ons wil u verseker dat elke personeellid daarna streef om aan u diens van gehalte te lewer.