EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Vergelijkbare documenten
EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

TAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Hoe kies n mens n troeteldier?

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Abu Ali tel sy donkies

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Jona en die Groot Vis

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Afdeling A: Begripstoets

Direkte en indirekte rede. Naam:

Jakkals lê eendag heerlik en

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

Dinge wat kan verander

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Jona en die Groot Vis

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

Antonieme en sinonieme

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Klein Klaas se avonture!

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

1 Waar ek vandaan kom

Inhoudsopgawe. Voorwoord

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Boodskappe. Leestyd: n Artikel oor boodskappe

Wie is ek? TEMA MAANDE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Toe God alles gemaak het

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Toe God alles gemaak het

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Van Vervolger tot Prediker

Naam: Graad: A: Leesbegrip

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Welkom by Die Storie God se storie

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Woordorde. Skryf die volgende sin in die regte orde. Begin met die woord/e in vetgedrukte letters. 1. leef Die selekant diep onder die see nog altyd

Lag n slag. Praattyd: n Visuele teks. Kyk na die prent en beantwoord die vrae.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

God eer Josef die slaaf

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Nota vir die onderwyser/es:

Transcriptie:

Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en ouma in n klein huisie gebly in Elarduspark. Elke dag na skool moet sy haar ma help in die huis. Sy moes help kos maak en huis skoon maak. Nadat sy haar moeder gehelp het met die werkies kon sy met haar hondjie, Tinkerbel, in die parkie gaan speel. Daarna moet sy haar skoolwerk doen. Samantha werk hard en doen altyd haar skoolwerk, want sy wil graag eendag n veearts word, sodat sy baie diere kan help. Een middag toe Samantha in die parkie aankom is daar n seun met sy hond in die parkie. Hy gooi vir sy hond n mooi rooi bal, sy hond vang dit en bring dit weer vir hom terug. Vir Tinkerbel lyk dit te veel na pret en sy wil sommer saam speel. Hallo, my naam is Tshepo, en dis my hond Rower, hy is blind. Wat is jou naam? vra Tshepo. Samantha vergeet skoon om te sê wat haar naam is, sy het nog nooit n blinde hond gesien nie. Hoe kan hy dan sien om die bal te vang? vra Samantha. Hy luister na die klokkie in die bal en na my stem, ons oefen al vyf jaar. Wil jy hom vryf, hy sal jou nie byt nie? sê Tshepo. Tshepo en Samantha raak sommer vinnig goeie maats en die honde speel ook lekker saam. Tshepo vra of hy n foto van hulle kan neem met sy kamera, voordat Samantha moet huis toe gaan. Tshepo neem n foto en groet sy nuwe maats omdat hy ook moet huis toe gaan. Daarna hardloop Samantha huis toe, sy kan nie wag om vir haar ma van haar en Tinkerbel se nuwe vriende te vertel nie. Vir haar was dit n besonderse dag. Omkring die regte antwoord 1.1 Wat is die naam van die storie? a) Tinkerbel en Neo se nuwe maats. b) Samantha en Tinkerbel se nuwe maats. c) n Besonderse dag d) Tshepo en Rower se nuwe maats (1) 1

1.2 Wat is die dogtertjie se naam? EKURHULENI NORTH a) Tshepo b) Tinkerbel c) Samantha d) Neo (1) 1.3 Wat is Samantha se hondjie se naam? a) Tshepo b) Tinkerbel c) Rower d) Wollie (1) 1.4 Waar gaan Samantha met haar hondjie speel? a) In die sneeu b) In die parkie c) In die boomhuis d) In die see (1) 1.5 Wat wil Samantha eendag word as sy groot is? a) n Dokter b) n Veearts c) n Joernalis d) n Kelner (1) 1.6 Wat gooi Tshepo vir sy hond om te vang? a) n Rooi bal b) n Blou bal c) n Groen bal d) n Geel bal (1) 1.7 Hoe lank oefen Tshepo en sy hond al? a) 8 jaar b) 6 jaar c) 5 jaar d) 2 jaar (1) 2

1.8 Waarmee neem Tshepo n foto? EKURHULENI NORTH a) n Kamera b) n Selfoon c) n Rekenaar d) n Tablet (1) 1.9 Vervang die woorde tussen hakies om die volgende stellings waar te maak. 1.9.1Samantha woon saam met haar (pa) in die huis. (par. 1) 1.9.2 Een (oggend) toe Samantha in die parkie aankom is daar n seun met sy hond ook in die parkie. (par. 2) 1.9.3 Daarna hardloop Samantha (motor toe). (par. 4) Beantwoord die volgende vrae. 1.10 Noem twee goed wat Samantha eers moet doen voordat sy in die parkie kan gaan speel? (par. 1) (2) 1.11 Wat moet Samantha doen nadat sy klaar met haar hondjie gespeel het? (par. 1) (1) 3

1.12 Wat sien Samantha toe sy in die parkie aankom? (par. 2) a) n dogtertjie met haar hond speel. b) n seun wat met sy hond speel. c) n man wat met sy hond speel. d) n kind wat met sy hond speel. (1) 1.13 Wie woon ook saam met Samantha en haar ma in die huis? (par. 1) (1) 1.14 Hoekom dink jy vergeet Samantha skoon om haar naam te sê? (par. 3) (2) 1.15 Dink jy Samantha hou baie van diere? Gee n rede vir jou antwoord. (par. 1) (2) 1.16 Om blind te wees beteken dat jy nie kan sien nie. Wat noem ons dit as iemand nie kan hoor nie? Gee een woord. (1) Voltooi die sinne. 1.17 (par. 4) Vir Samantha was dit n besonderse dag, want (2) 1.18 (par. 3) Daar is n klokkie in die bal sodat Rower (2) 1.19 Skryf die volgende sin oor in die ontkenningsvorm. Hy luister na die klokkie in die bal (2) 4

1.20 Omkring die korrekte spelling van die volgende woorde: 1.20.1 a. huistoe 1.20.2 a. klokie b. huis toe b. kloukkie c. hystoe c. klokkie d. heistoe d. klukkie (2) 1.21 Skryf die volgende afkorting uit: a.g.v. Totaal Afdeling A : (30) Afdeling B: Taalstruktuur 2.1 Skryf die volgende sin oor in die toekomende tyd (future tense). : Tshepo gooi die bal vir Rower. Tshepo gaan die bal vir Rower gooi. 2.1.1 Samantha doen haar huiswerk. Samantha 2.2 Skryf die volgende sin oor in die verlede tyd (past tense). : Tshepo gooi die bal vir Rower. Tshepo het die bal vir Rower gegooi. 2.2.1 Tshepo neem n foto met sy kamera. Tshepo 5

2.3 Kies die regte teenoorgestelde (opposite) uit die blokkie hieronder. groot lelik vuil min 2.3.1 baie 2.3.2 klein (2) 2.4 Vul die regte voornaamwoord (pronoun) in: hy sy haar hom 2.4.1 Samantha werk hard, want wil eendag n veearts word. 2.4.2 Samantha help ma in die huis. (2) 2.5 Gee die meervoude (plurals) van die volgende woorde: (2) hond seun honde dier 2.6 Verdeel die volgende woord in lettergrepe (syllables): (1) vergeet dogtertjie ver geet 2.7 Gee die intensiewe vorm (intensive form) van die volgende woord: (1) hard vinnig kliphard 6

2.8 Gee n sinoniem (synonym) vir die woord hieronder: (1) maats pret vriende 2.9 Skryf die trappe van vergelyking (degrees of comparison) van die volgende woorde: vinnig klein vinniger vinnigste hard (2) 2.10 Gebruik die voegwoord hieronder om die twee sinne bymekaar te voeg. Samantha werk hard. Samantha wil eendag n veearts word.. (want) 2.11 Rower het n spesiale bal wat hy vang. Vul die byvoeglike naamwoord wat die bal beskryf hier onder in. Dit is n mooi bal. (1) Totaal Afdeling B (15) Groot Totaal (45) Geniet die vakansie! 7