NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR-SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 MEMORANDUM

HOëRSKOOL PRETORIA-NOORD GEOGRAFIE GRAAD 11 VRAESTEL KAARTWERK TYD: 1 ½ UUR TOTAAL: 75

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V2 MEMORANDUM

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GEOGRAFIE V2 MERKRIGLYNE

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

GEOGRAFIE MEMORANDUM VRAESTEL 2. GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September :00. Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

REKORD- EN EINDEKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

vraestel bestaan uit 7 bladsye

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

7. Lengte en breedtelyne

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Transcriptie:

NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 GEOGRFIE V2 FERURIE/MRT 2009 EKSMEN- NOMMER SENTRUM- NOMMER PUNT EHL 100 NSIENER SENIOR NSIENER HOOFNSIENER MOERTOR TOTL 100 PUNTE: 100 TY: 1 ½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. laai om asseblief

Geografie/V2 2 oe/febr. Maart 2009 HULPRONMTERIL 1. 2. 3. 4. 'n Uittreksel van topografiese kaart 2629 STNERTON. Ortofotokaart 2629 STNERTON. LET WEL: ie hulpbronmateriaal moet deur skole ingeneem word vir hul eie gebruik. 'n Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. Skryf jou EKSMENNOMMER en jou SENTRUMNOMMER in die ruimte wat op die voorblad van hierdie vraestel voorsien word. eantwoord L die vrae in die ruimtes wat op hierdie vraestel voorsien word. Jy word voorsien van 'n 1:50 000 topografiese kaart 2629 STNERTON en 'n ortofotokaart van 'n deel van die gekarteerde gebied. ie topografiese kaart en die ortofotokaart moet aan die opsiener aan die einde van die eksamensessie oorhandig word. ie volgende frikaanse terme of hulle Engelse vertalings word op die topografiese kaart aangedui. FRIKNS Uitgrawings Steenwerke Karavaanpark Stuwal/Keerwal Rioolwerke ENGELS iggings rickworks aravan park Weir Sewerage works laai om asseblief

Geografie/V2 3 oe/febr. Maart 2009 VRG 1 ie volgende vrae is op die 1:50 000 topografiese kaart 2629 STNERTON sowel as die ortofotokaart van 'n deel van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter ( ) in die blok langs elke vraag (1.1 1.10) neer. 1.1 ie topografiese kaart suidwes van 2629 Standerton verteenwoordig 'n deel van die provinsie. Limpopo Vrystaat KwaZulu-Natal Gauteng 1.2 ie rigting van die vliegveld in blok 10 vanaf Meyerville in blok G12 op die topografiese kaart is noordwes. suidwes. suidoos. noordoos. 1.3 ie damwal in blok G8 is op 'n hoogte van meter geleë. 1 580 1 540 1 551 1 560 1.4 ie vliegveld in blok 10 kom in die voor. SSK landelik-stedelike oorgangsone residensiële gebied krotbuurt-sone 1.5 ie verskynsel by 1 op die ortofotokaart is 'n beboste gebied. bewerkte landery. rioolsuiweringswerk. waterreservoir. 1.6 ie damme wat in die landelike gebiede van Standerton voorkom, word hoofsaaklik vir gebruik. ontspanning huishoudelike gebruik nywerheidsdoeleindes besproeiing laai om asseblief

Geografie/V2 4 oe/febr. Maart 2009 1.7 ie koördinate van trigonometriese stasie, nommer 101 in blok 11, is 26 53'46''S29 13'22''O / 26 53,7'S29 13,3'O. 26 53'46''O29 13'22''S / 26 53,7'O29 13,3'S. 29 13'22''S26 53'46''O / 29 13,3'S26 53,7'O. 29 13'22''O26 53'46''S / 29 13,3'O26 53,7'S. 1.8 Korswater word rondom Standerton vir landboudoeleindes gebruik. Een bewys om die gebruik van korswater te staaf, is die voorkoms van... riviere. damme. windpompe. krane. 1.9 ie kanaal van die Vaalrivier in blok F12, G11 en 12 is... reguit. kronkelend. gevleg. gegradeer. 1.10 ie verskynsel gemerk 2 op die ortofotokaart is 'n VRG 2 dam. rioolsuiweringswerk. waterreservoir. voor. (10 x 2) [20] 2.1 ereken die lengte van die landingstrook, in meter, van suidoos na noordwes in blok 10. (4) laai om asseblief

Geografie/V2 5 oe/febr. Maart 2009 2.2 ereken die gemiddelde gradiënt op die ortofotokaart vanaf punt 3 na die trigonometriese stasie, nommer 70 (wes van punt 3). (5) 2.3 Teken 'n akkurate dwarssnit vanaf punt 4 na punt 5 op die ortofotokaart. ui die ligging van die volgende verskynsels op jou dwarssnit aan: Waterreservoir Kraglyn Ontspanningsfasiliteit Gebruik die volgende skale: Vertikale skaal 1 cm verteenwoordig 10 m Horisontale skaal 1:10 000 Grafiekpapier vir die dwarssnit word op die volgende bladsy voorsien. laai om asseblief

Geografie/V2 6 oe/febr. Maart 2009 VRG 3 3.1 Verwys na die topografiese kaart. 3.1.1 Waarom is die vliegveld in blok 10 op die topografiese kaart geleë? (9) [18] (2 x 2)(4) 3.1.2 Wat dink jy is die nadele daarvan om in 'n nedersetting te woon wat naby die vliegveld in blok 10 geleë is? (2 x 2)(4) laai om asseblief

Geografie/V2 7 oe/febr. Maart 2009 3.2 Verwys na die topografiese kaart. 3.2.1 Wat is die oorheersende (hoof) ekonomiese aktiwiteit wat in die landelike gebiede van Standerton beoefen word? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2 x 2)(4) 3.2.2 Wat is die produk wat geproduseer word deur die ekonomiese aktiwiteit in VRG 3.2.1 hierbo genoem? _ (1 x 2)(2) 3.3 Sakhile groei na die weste. Gee EEN rede, wat op die ortofotokaart sigbaar is, waarom dit vir die inwoners van hierdie woonbuurt onmoontlik is om na die noorde uit te brei. (1 x 2)(2) 3.4 Verwys na beide die ortofotokaart en die topografiese kaart en identifiseer die verskynsels/grondgebruike genommer 6, 7 en 8 op die ortofotokaart. 6 7 8 (3 x 2)(6) 3.5 Verwys na blok 3 op die topografiese kaart. 3.5.1 Watter besproeiingsmetode word gebruik om die bewerkte landerye in blok 3 nat te lei? (1 x 2)(2) 3.5.2 Noem EEN voordeel van die besproeiingsmetode in VRG 3.5.1 hierbo genoem. (1 x 2)(2) 3.6 it blyk baie duur te wees om paaie in en om Standerton te bou. Noem die hoofrede hiervoor. (1 x 2)(2) laai om asseblief

Geografie/V2 8 oe/febr. Maart 2009 3.7 Verwys na die geomorfologiese verskynsel in blok F6 op die topografiese kaart. 3.7.1 Identifiseer die geomorfologiese verskynsels (gemerk ) langs rakspruit in blok F6 op die topografiese kaart. (1 x 2)(2) 3.7.2 eskryf kortliks die vorming van die geomorfologiese verskynsel in VRG 3.7.1 hierbo genoem. (2 x 2)(4) 3.8 Een van die beginsels van atho Pele, naamlik 'Mense Eerste', het te make met die toeganklikheid van dienste vir die mense. Vind dit regtig in Sakhile plaas? Motiveer jou antwoord. (2 x 2)(4) 3.9 Verklaar die ligging van die skietbaan noord van Florapark (blok 12). VRG 4 4.1 Onderskei tussen ruimtelike en attribuut-data. Ruimtelike: ttribuut (1 x 2)(2) [40] (2 x 2)(4) laai om asseblief

Geografie/V2 9 oe/febr. Maart 2009 4.2 Gee TWEE voorbeelde van ruimtelike data wat op die topografiese kaart en ortofotokaart gevind word. (2 x 2)(4) 4.3 atastoring in GIS moet in die volgende vorm wees: 4.3.1 4.3.2 (2 x 2)(4) 4.4 Noem TWEE prosesse wanneer met 'n GIS gewerk word. (2 x 2)(4) 4.5 efinieer die term afstandwaarneming. (1 x 2)(2) 4.6 eantwoord die volgende oor ruimtelike resolusie. 4.6.1 efinieer die term ruimtelike resolusie. (1 x 2)(2) 4.6.2 Het die ortofotokaart of die topografiese kaart 'n hoër ruimtelike resolusie? (1 x 2)(2) [22] TOTL: 100