1 KIDDO REËLS EN REGULASIES /

Vergelijkbare documenten
Inligtingshandleiding

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

Tjokkerjol Speelgroepie

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Ons Prospektus 1. WELKOM

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Dinky Dots. Pauline Spruijt 365 Garsfontein. Waar kleuter nog kleuter bly!

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

VERFKWASSIE INLIGTINGSTUK VIR BABA S 2015

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Paarlstraat 2124 Fax: Modelpark Uitbreiding 12 Cell:

KONTRAK VIR TOELATING

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Laerskool Horison Graad

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Naskool Tel:

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks

Wher e l ittle is gre at

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

NASKOOLSENTRUMBELEID

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Wrestling Federation Stoeifederasie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Les 14: Entrepreneurskap

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Graad 7-inligtingsbrief

Mini-me Akademie Tel nr / Faks (012)

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Aanvaardingsdokument van Vinkel & Koljanderkleuterskool

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

BESONDERHEDE LEERDER: Kerkverband: Indien voorheen in KleuterAkademie, dui asb aan by watter tak en wanneer:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Leerling-inligting: Van: Graad:

BABBEL & KRABBEL k l e u t e r s k o o l

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Registrasie Vorm - Kleuterskool

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

AANSOEK OM STUDIELENING

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos:

2 nd Chances... Wiskunde

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Loerie Str. 31, West Acres, Nelspruit, 1200 Tel:

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Transcriptie:

1 KIDDO REËLS EN REGULASIES 012 330 2054 / 082 652 7882 kiddokleuter@mweb.co.za Die doel met ons skool is om n veilige en stimulerende omgewing vir u kind/kinders te skep, wetende dat hulle die beste sorg ontvang. Om die kleuterskool doeltreffend te laat funksioneer. Is dit nodig dat u die volgende regulasies deeglik lees en nakom. 1. VEILIGHEIDS MAATREËLS Vir ons kinders se veiligheid: Die skool moet telefonies of per brief in kennis gestel as n ander persoon u kind by die skool kom afhaal. Geen persoon sal toegelaat word om n kleuter af te haal by die kleuterskool sonder toestemming van die ouers nie. Kinders mag nie voor die hek afgegee word nie, hulle moet deur n volwassene by die klas afgee word. Alle ouers of gemagtigde persone is self verantwoordelik vir hul kind/kinders vanaf die oomblik wat hulle afgehaal word op die speelterrein of in die klasse. Maak seker dat die kinders nie vooruit na die hek hardloop nie aangesien daar wel n kans is dat hulle by die hek kan uit glip. Die skool aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings wat by skool op gedoen word nie. Medikasie: Alle medikasie moet afgegee word in die Kantoor. Alle medikasie moet in die medikasie boek aangeteken word, wat ook beskikbaar sal wees in die kantoor waar medikasie afgegee en aangeteken word. Alle Medikasie moet duidelik gemerk. Antibiotika word volgens Dr. / Apteek voorskrifte gegee. Ouers moet Personeel in kennis stel wanneer dit gegee moet word. Siektes: Volgens die Wet op Gesondheid van 1977 mag geen kleuterskool n kind toelaat met n aansteeklike siekte nie, eers wanneer die siekte toestand opgelos is, sal die kind weer toegelaat word. Geen siek kinders sal toegelaat by die kleuterskool, en daar word van u verwag om u kind dadelik te kom afhaal. U sal telefonies gekontak word as u kind siek word by die kleuterskool. U kind moet eers ten volle herstel het voor hy/sy weer by die kleuterskool toegelaat sal word. Die Kleuterskool sal aandring op n doktersbrief as daar enigsins getwyfel word of u kind ten volle herstel het van hy/sy siekte. Stel die kleuterskool asb. so vinnig moontlik in kennis as u kind n aansteeklike siekte het sodat alle ouers so vinnig as moontlik ingelig kan word. 2. ADMINISTRATIEWE INLIGTING EN REËLS ALGEMEEN Kantoor ure is vanaf 6:30 tot 17:30 As die kantoor nog gesluit is in die oggend, betaal Asb. gerus in die middae. Alle telefoonnommers en adresveranderings moet skriftelik by die kantoor verander word. As u enige navrae het of probleme ondervind doen gerus navrae in die kantoor by die volgende persone: Eienares Thea Kruger Hoof - Amanda Neveling Sekretaresse - Veranell van der Walt

2 Die skool is in samewerking met: Arbeidsterapeut Sielkundige Spraakterapeut Vir meer inligting oor die bogenoemde dienste kontak gerus die hoof. Boekies mag nie gebruik word om u skriftelike kalender maand kennis te gee nie, aangesien die Kantoor en Bestuur geensins in aanraking kom met die boekies nie. Alle omsendbriewe moet asb. gelees word aangesien dit n belangrike kommunikasie medium is en moet asb. altyd beantwoord word. BESOEKTYE EN TELEFOONOPROEPE Skakel gerus u kind se klasonderwysers na 10:30 in die oggend om n afspraak te reël, as u haar wil sien. Ouers moet asb. in ag neem dat die kantoor personeel verkieslik so min as moontlik die kantoor moet verlaat. ETENSTYE: BABAS EN PEUTERS (EENDJIE-, HASIE-, EN BYTJIESKLAS Ontbyt 07:30 08:15 Middagete 11:30-12:15 KLEUTERS (BEERTJIE-, LEEUTJIE=, PAPEGAAITJIE-,EN DOLFYNTJIEKLASSE Ontbyt 07:30 08:15 Middagete 11:45-12:30 Ontbyt en middagete sal slegs gedurende bogenoemde tye bedien word, geen uitsonderings sal gemaak word nie. GEEN lekkergoed word toegelaat tensy daar vir die hele klas gebring word nie. SKOOLURE: Skoolure is vanaf 06:30 vm tot 17:30 nm Die kleuterskool maak 06:30 oop en geen kind sal voor die tyd ontvang word nie. Die kleuterskool het ongelukkig nie personeel wat na 17:30 op aanddiens is nie. Tref asb. vroegtydig n reëling met n familielid of vriend indien u weet u gaan nie in tyd wees om u kind af te haal nie. As u kind na 17:30 nm afgehaal word sal daar n R50.00 boete gehef word vir elke ½uur. HALFDAG: Alle halfdag kinders moet afgehaal word tussen 12:30 nm en op die laaste 13:15 nm. As u kind na 13:15 nm afgehaal word sal daar n R50.00 boete gehef word vir elke ½uur. VAKANSIES Die skool sal gesluit wees op Publieke vakansie dae, ingesluit ekstra dae wat gewoonlik val oor n langnaweek waarop die skole sluit. Die skool sal ook gesluit wees vanaf 15 Desember tot ongeveer die eerste Woensdag na die eerste naweek in die nuwe jaar. U sal in kennis gestel word as die skool op enige ander dag gesluit sal wees.

3 3. SKOOLFOOIE MAANDELIKSE SKOOLFOOIE Voldag beloop R1600-00 per maand Halfdag beloop R1460-00 per maand Bankbesonderhede is STANDARD Bank Montana. Tak Kode: 015945 Rekno. 273 291 807 Maandelikse fooie is streng vooruit betaalbaar voor of op die 1ste van elke maand. Fooie is elke maand betaalbaar ongeag of u op vakansie gaan. Verhoging van skoolfooie geskied elke jaar aan die einde van Februarie. Geen skoolgeld of Buitemuurse aktiwiteit gelde sal ontvang word in u kind se boekie of deur die personeel. Gelde mag slegs deur kantoor personeel ontvang word. Ons neem geen verantwoordelikheid vir gelde wat in die boekies geplaas word nie. Boetes vir laat betalings sal streng toegepas word vir ouers wat na die 2de van n maand betaal. Indien skoolgelde nie voor of op die 1ste van elke maand betaal word nie, behou KIDDO die reg voor om toegang te weier. INSKRYWINGSFOOI n Inskrywingsfooi van R500-00 per kind is betaalbaar met die inskrywing van u kind by KIDDO KLEUTERSKOOL en is nie terugbetaal wanneer u kind die skool verlaat nie. ONTWIKKELINGS TOERUSTING FOOI: Die ontwikkelings toerusting fooi is verpligtend vir al die kinders in KIDDO KLEUTERSKOOL. Die bedrag R370. 00 wat betaal word, is veranderbaar deur die jaar. n Ontwikkelings toerusting fooi is elke eerste kwartaal van die jaar betaalbaar en word prorata uitgewerk wanneer u kind begin gedurende die jaar. Die Ontwikkelings toerusting fooi word aangewend vir u kind se gebruik. Die toerusting wat aangekoop word bly die skool se eiendom. Indien u kind die skool verlaat gedurende die eerste kwartaal en u het al n betaling gemaak sal die kleuterskool nie die gelde terug betaal nie. BUITEMUURSE AKTIWITEITE: Buitemuurse aktiwiteite is nie verpligtend nie. Buitemuurse aktiwiteite word aangebied in skool ure. Ouers is verantwoordelik vir die betalings van Buitemuurse Aktiwiteite. Buitemuurse aktiwiteit gelde kan in die posbusse in die kantoor gegooi word, die skool vat nie verantwoordelikheid vir die gelde nie. Alle gelde moet in n toegeplakte koevert geplaas word met u kind se naam en van op die koevert geskryf.

4 DIE VOLGENDE BUITEMUURSE AKTIWITEITE WORD BY KIDDO KLEUTERSKOOL AANGEBIED: PLAYBALL Paaiement beloop R390 per kwartaal Administrasie beloop R70 per jaar DANCE STUDIO (Ballet en Moderne dans) Klasfooie beloop R130. per maand vir ballet of R160.per maand vir beide Ballet en Moderne dans. BEAUX ARTS KIDZ / POTTEBAKKERY R510. per skooltermyn Administrasie fooi beloop R120.per jaar SWEM Vervoer ingesluit KIDS COMPUTER ON WHEELS Klasfooie beloop R 130.00 p/m MONKEYNASTIX (Gimnastiek) Paaiement beloop R410per kwartaal R135.00Administrasie fooi MUSIKIDS Paaiemente beloop R450.per kwartaal RUGGA KIDS Paaiemente beloop R375. per kwartaal Administrasiefooi R80.00 KRIEKET Paaiemente beloop R150.per kwartaal Administrasiefooi R110 KARATIE R150 per Maand KINDER KINETIKA R240 per Maand Administrasiefooi R150.00

4. ALGEMENE INLIGTING BOEKIESTELSEL 5 Elke ouer moet n n A5 swartband boekie (R20) (192 bladsye), op die eerste dag van skoolbywoning. Boekies mag nie gebruik word om u skriftelike kalender maand kennis te gee nie aangesien die personeel in die Kantoor en Bestuur geensins in aanraking kom met die boekies nie. Boekies mag nie gebruik word om reëlings met Kantoor of Bestuur te tref nie. Daar mag geen gelde in die boekies wees nie. Die boekie word gebruik vir omsendbriewe en goeie kommunikasie tussen personeel en ouers. Die boekie sal daagliks behalwe Vrydae in u kind se tas geplaas word. Die boekie moet elke oggend skool toe gestuur word. Kyk asb. mooi na die boekies want dit word met baie liefde oorgetrek. MATRAS OORTREKSELS Elke kind moet 2 matras oortreksels saambring op die eerste dag van skool bywoning. Die matras van die matras oortreksel is 65cm x 125cm (werk soos n Kussingsloop) Die oortreksel sal elke Vrydag huis toe gestuur word om gewas te word. As u probleem ondervind met die maak van oortreksels, kan u gerus by die Kantoor navraag doen. TASSE EN SAKKE MAAK ASB SEKER DAT U KIND SE TAS DUIDELIK GEMERK IS Tasse moet asb. nie groter as 40cm x 25cm wees nie. U kind moet elke dag n tas skool toe bring sodat u kind se boekie, klere, skoene ens. nie weg kan raak nie. VERLORE GOEDERE Alle klere, skoene, tasse, sakke, doeke, bababottels ens. moet duidelik gemerk word met u kind se noemnaam en van. Geen verantwoordelikheid sal aanvaar word vir enige artikels insluitend juweliersware, speelgoed en haarknippies nie. Ongelukkig sal daar nie tyd afgestaan kan word om verlore goedere op te spoor nie. Maak asb. seker dat u kind se tas ten alle tye duidelik gemerk is. OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIES Die skool onderneem en reël opvoedkundige uitstappies waarvan u in kennis gestel sal word. n Vrywarings vorm moet voltooi word voor u kind toegelaat sal word om uitstappies mee te maak. As daar ingestem is dat u kind n uitstappie mag meemaak en u kind kan dit nie bywoon nie ongeag van wat die rede is, sal daar geen terugbetaling gemaak word nie. KLEREDRAG Verkieslik ou huisklere en geen skoene in die somer. Skoene in die winter. n Ekstra stel klere is verpligtend vir alle kinders. VERJAAARSDAE Ouers is welkom om partytjies by die skool te hou. Ouers en gaste is baie welkom om die partytjie by te woon Onderwyseres moet vooraf geraadpleeg word rakende watter tyd in die oggend geskik sal wees om die partytjie te hou aangesien die klasse n dag program volg. Wat beplan word. n Springkasteel is te huur teen R100-00 Navrae in die Kantoor.

5. SKOOLBENODIGHEDE DIE VOLGENDE MOET SKOOL TOE GESTUUR WORD MET DIE EERSTE DAG VAN KLEUTERSKOOL BYWONING:- 6 ALLE ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES PEUTER / TOILET ONDERRIGTING: 4 x broekies / panties (dogters) 4 x onderbroeke (seuns) 2 x stelle klere BYTJIE / BEERTJIE KLAS : 1 x per maand Wetwipes (vir gesiggies) 1 x hardeband boekie(192 bladsye) 2 x matras oortreksels 1 x kombers 6 x pakke Tissues per jaar HONDJIE KLAS: 1 x hardeband boekie (192 bladsye) 2 x matras oortreksels 1 x kombers 1 x waslap 2 x Pakke Tissues per jaar 1 x boude salf elke maand 2 x pakke per maand Wetwipes (vir boudjies en gesiggies) EENDJIE KLAS: 9-18 Maande 1 x Hardeband boekie (192 bladsye) 2 x Matras oortreksels 1 x Kombers 1 x Pakke Tissues per maand 1 x boude salf per maand Formule melk (Borsmelk) Sap ± 4 2x Ekstra stelle kleertjies bottels 2 x Pakke per maand Wetwipes (vir boudjies en gesiggies) BABA EENDJIE KLAS: 3 9 Maande 2x Pakke per maand Wetwipes (vir boudjies en gesiggies) 1 x hardeband boekie (192 bladsye) 2x Ekstra stelle kleertjies 1 x kombers 4 Rolle Baby Soft toiletpapier Babaroom Spoegdoeke Borslappies 1 x Groot boude salf per maand Formule melk (Borsmelk) Sap ± 4 bottels Oorstokkies opsioneel Ekstra Medisyne (Kramp, koors, tande ens) Ouers moet hulle eie doeke op n daaglikse basis voorsien n Minimum van 6 weggooi doeke moet daagliks voorsien word. Ekstra doeke moet by die skool agterbly vir ingeval daar n noodgeval is. Een bottel of beker moet by die skool bly wat duidelik gemerk is. Ouers moet hul babas se eie formule melk voorsien en eerste bottel klaar gemaak hê.

7 KLEUTERS DIE VOLGENDE MOET SKOOL TOE GESTUUR WORD MET DIE EERSTE DAG KLEUTERSKOOL BYWONING ALLE ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES LEEUTJIE / PAPEGAAITJIES / DOLFYNTJIE KLAS: 6 x pakke per jaar Wetwipes (vir gesiggies) 2 x matras oortreksels 1 x hardeband boekie (192 bladsye) 1 x kombers 1 x waslap 2 x tissues per jaar 2l Roomysbak 1 x Stel ekstra klere OORSKUIF NA DIE VOLGENDE KLAS: Kinders sal slegs na n volgende klas geskuif word, indien dit die hoof se goedkeuring wegdra. Dit sal nie oorweeg word om kinders van klas te verskuif na September nie. (Slegs met hoof se goedkeuring) Kwalifikasies van Personeel: Dit is vir die Bestuur van Kiddo Kleuterskool baie belangrik dat ons kleuters se onderwyseresse oor die regte kwalifikasies beskik. Aangesien min instansies se personeel oor die regte kwalifikasies beskik en ons kinders daaronder ly. Ons personeel se kwalifikasies is beskikbaar teen die muur by die ingang van die skool. Baie dankie vir die navrae