AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal: Woonadres: Selfoonnommer: E-pos adres: Poskode: Bankbesonderhede (indien enige) Bank Soort Rekening Rekeningnommer 2. GESINSBESONDERHEDE Voorletters Van Huwelikstatus van broodwinner Ongetroud Wewenaar/Weduwee Beroep Getroud Geskei Bruto Inkomste per jaar R R Identiteitsnommer:
Adres: (Broodwinner) Kode Selfoonnommer E-pos adres: (Broodwinner) Werkgewer: Broodwinner 3. Hoeveel kinders nog in huis STUDIE INLIGTING VAN AANSOEKER (Vul A of B in, asook C) A Indien tans in graad 12 (Heg bewys van rekordeksamen aan) Naam van Hoërskool: Telefoonnommer van skool: Provinsie Watter kursus wil u volg Aan watter inrigting Telefoonnommer van inrigting: Lengte van kursus: (Hoeveel studiejare) Is u gekeur vir die kursus? JA B Indien reeds aan 'n tersiêre inrigting ingeskryf, meld: Naam van inrigting Telefoonnommer Studentenommer Kursus Jaarkursus tans mee besig (1e, 2e jaar) Lengte van kursus C Algemeen Gade Watter beroep wil u volg?
Totale bedrag waarvoor aansoek gedoen word (Hele kursus) R pj X jaar = R Ontvang u enige ander beurse? JA Ontvang u enige ander lenings? JA Indien ja, wat is die totale bedrag van die lening(s) wat u gaan ontvang? Wat is die reëlings t.o.v. terugbetaling en teen watter koers? 4. ANDER BESONDERHEDE Is daar enige spesiale omstandighede (finansieel of andersins) wat u graag onder ons aandag wil bring? (Hierdie inligting sal as streng vertroulik hanteer word). 5. DIE NASIONALE KREDIETWET, NR 39 VAN 2005, VERWYS: Die Nasionale Kredietwet, nr 39 van 2005, vereis dat die volgende inligting verskaf word: 1. Is u al voorheen deur 'n hofbevel as sielkundig onbevoeg verklaar? JA 2. Is u tans onder administrasie bestuur geplaas? JA Indien u op enige van die vrae hierbo "Ja" geantwoord het, kwalifiseer u, in terme van die Kredietwet, nr 39 van 2005, ongelukkig nie vir 'n lening nie. 6. DOKUMENTE INGESLUIT: LET WEL: HIERSONDER KAN DIE AANSOEK NIE OORWEEG WORD NIE. 1. Fotostaat van die aansoeker (Student) se I.D. 2. Twee onlangse getuigskrifte, verkieslik deur die aansoeker se skoolhoof en predikant 3. Die jongste eksamenuitslae van: 4. 'n Getekende leningsooreenkoms 5. Fotostaat I.D. Aansoeker se Graad 12 - Rekord-eksamenuitslae Indien reeds studeer - Junie eksamenuitslae
6. Akte van borgstelling: 7. Persoonlike besonderhede en verklaring deur borg: ONTHOU: Al die OORSPRONKLIKE VORMS hierbo genoem moet aan die NHSF gepos of persoonlik afgelewer word. 7. VERKLARING 1. Ek/ons bevestig dat die inligting wat ek/ons verskaf het, die grondslag vorm waarop my/ons aansoek oorweeg sal word en dat alle sodanige inligting van wesenlike belang is en regstreeks betrekking het op die oorweging van my/ons aansoek. 2. Ek/ons waarborg dat al die inligting wat ek/ons verskaf het, na my/ons beste wete in elke opsig waar en korrek is en ek/ons nie bewus is van enige ander inligting wat, indien die Noordelike Helpmekaar-Studiefonds - (hierna genoem "die Fonds") daarvan te wete sou kom, die oorweging van my/ons aansoek enigsins sal beïnvloed nie. 3. Ek/ons stem in dat die Fonds navrae mag doen om enige inligting te bevestig wat ek/ons verskaf en dat die Fonds enige inligting van enige kredietburo kan bekom (ook van die borge) wanneer my/ons aansoek beoordeel word of te eniger tyd tydens die bestaan van my/ons rekening. 4. Ek/ons waarborg en verklaar hiermee dat: - ek/ons alle ander aansoeke vir krediet, hetsy ten tyde van hierdie kredietaansoek verwerk of nie, hierin vermeld het - die aangaan van 'n leningsooreenkoms met die Fonds as gevolg van hierdie aansoek nie sal veroorsaak dat ek/ons oorverskuldig raak soos in die Nasionale Kredietwet bedoel nie, en - ek/ons nie tans onder skuldberading is of aan enige skuldhersieningsproses onderhewig is nie. 5. Indien hierdie aansoek om 'n studielening goedgekeur word, onderneem ek om nie van kursus te verander of langer te studeer as die tydsduur van die kursus hierbo genoem, sonder vooraf raadpleging met die Fonds nie. 6. Om onmiddellik kennis te gee van enige adresverandering van myself, my ouers en my borge. 7. Om die Fonds van die afsterwe van enige van my borge in kennis te stel en ander persone as borg(e) te kry indien een van hulle weens dood of andersins onbevoeg raak om hulle borgskap uit te oefen. 8. Ek/ons onderneem om terwyl ek studeer die rente wat op die leningsbedrag gehef word, maandeliks per debietorder in gelyke paaiemente te betaal, soos deur die Fonds bepaal word. 9. Ek/ons onderneem om die lening na afloop van my studie terug te betaal soos ooreengekom oor nie langer as dubbel die leningstermyn nie. 10. Ek aanvaar dat die NHSF die finale diskresie het om te bepaal of ek aan al die vereistes voldoen om voortgesette paaiement-uitbetalings te kry.
Handtekening van Aansoeker (Student) Handtekening van ouer Handtekening van Gade (indien van toepassing) Datum SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK Dokumentasie volledig JA Lening toegestaan Bedrag toegestaan: R Afgewys Opmerkings: GOEDGEKEUR: DATUM HANDTEKENING VAN HOOFAMPTENAAR