SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: :15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

Vergelijkbare documenten
10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

60+Bedieningsbyeenkoms

10:00 Mammas en babas 10:00 Senior Pinkster Ds Danie Vermaak. 19:00 Pinkster + kinderpinkster Ds Danie Vermaak

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 WOENSDAG 28 MAART SKOLE SLUIT

KERKKANTOOR + CMR Sal gesluit wees op Maandag 30 April. Personeel neem verlof.

60+Bedieningsbyeenkoms

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: :00 & 09:45 Kinderkerk

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

2-9 FEBRUARIE 2014 MEDIASENTRUM DONDERDAG 6 FEBRUARIE SONDAG 2 FEBRUARIE

ADVERTENSIES 14 September 2017

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. 19:00 Uur van Gebed 19:00 Connect 19:00 Alpha Opvolg Feesete

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Iederark (018) (018)

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

ATKV-Hartenbos Program

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Wrestling Federation Stoeifederasie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Januarie 2018 WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG Nuwe Jaar. 09:00 Erediens (doop) SKOLE OPEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad: Facebook: NG Kerk Lindenpark

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

Inligtingshandleiding

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

2 nd Chances... Wiskunde

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Laerskool Olifantsvallei

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Ned. Geref. Gemeente Kroonstad-Oos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

2. Die skepping van die mens

Transcriptie:

SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: 17-52 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens Ds Christian Oberholzer 17:00 Omgee Interaksie 18:00 Roete 5 Geloofsvorming 18:00 G8 Belydenis 3-5 18:00 Erediens (Nagmaal) Ds Danie Vermaak MAANDAG 17 SEPTEMBER 08:45 Seniorkoor 13:30 Lyndans 18:00 Herstel na egskeiding Blousaal 18:30 DVK DINSDAG 18 SEPTEMBER Lentekonferensie 06:45 Vroue van die Woord 09:00 Jukskei 19:00 35+ - Herberg 19:00 Huweliksvoorbereiding 7 WOENSDAG 19 SEPTEMBER Lentekonferensie 05:45 Manne van die Woord 09:00 60+ Kliniek 09:15 Vroue Omgeegroep 09:30 60+ Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED DONDERDAG 20 SEPTEMBER Lentekonferensie 09:00 Jukskei + Pilates 14:00 Thusanang 14:00 Bybelstudie - Glevera 19:00 Tafelgesprek 6 VRYDAG 21 SEPTEMBER 08:30 Jacob s Well SATERDAG 22 SEPTEMBER 05:45 Manne van die Woord SONDAG 23 SEPTEMBER 09:00 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 18:00 Erediens Dr Lieze Meiring MAANDAG 24 SEPTEMBER - Erfenisdag Kerkkantoor is gesluit

Khomani Uitreik 30 September tot 5 Oktober Wil jy graag die Khomani Boesmans by Andriesvale help? Jy kan so betrokke raak... Bywoon, Bid of Borg Bid vir n suksesvolle uitreik onder leiding van die Here Neem deel aan die uitreik wat reeds die afgelope 13 jaar plaasvind! Maak n finansiële bydrae wat die koste van vervoer van 250 bokse met klere vir die Khomani moontlik maak asook die koste van materiaal vir handwerk aktiwiteite, ens. Stukkende Elektronika vanaf Sondag 16-24 September Lewer asb. by die kerkgronde af. ROUSMART Die gemeente betuig hul innige meegevoel teenoor: Amelia Poolman en haar twee dogters, Marissa en Mariaan met die afsterwe van haar eggenoot, Eugene. Sy roudiens is Maandag, 17 September om 14:00. Tielman, Marleen, Marieka en Annene Brink en familie met die afsterwe van Marleen se ma. NUWE INTREKKERS Alle nuwe lidmate wat nog nie aangemeld het nie, meld na die erediens voor in die kerk aan. Die volgende nuwe lidmate het aangemeld: Johan Leiding; Zurika Botes en Simone Woodbridge.

KOMPASBEDIENING nooi u om saam te kom gesels oor die volgende twee onderwerpe: - Om met waardigheid te sterf (21 September 2018) fokus op hoe ons onsself voorberei op die dood; - Die rol van die een langs die bed (28 September 2018) fokus op die bemagtiging van die versorger en die familie van siek persone. - Albei geleenthede sal deur Dr Nelia Drenth gefasiliteer word. Datums: 21 en 28 September 2018 Tyd: 08:30 vir 09:00 11:30 Plek: Blousaal Koste: R100 p.p. per sessie; R150 vir albei sessies Registrasie: Amanda Venter of Ryna Grobbelaar (CMR-kantoor) Tel: 012 345 1144 x2; faks: 012 345 4281 e-pos: cmr@ngelarduspark.org.za of ryna@ngelarduspark.org.za teen nie later nie as 17 September 2018 Bankbesonderhede: Christelik Maatskaplike Raad Elarduspark Standardbank tjekrekening no 411235109 Tak no 014645 Verw: U Voorletters en Van, Kompas WW 1 (indien die werkswinkel van 21 September) of Kompas WW 2 (indien die werkswinkel van 28 September) of Kompas WW1&2 IRENE KONSENTRASIEKAMP HERDENKINGSGELEENTHEID Erfenisdag 24 September om 07:00 Irene Konsentrasiekampbegraafplaas, Stopfordweg 10, Irene S 25 52 14.4 O 28 13 13.9 ʼn Kort inligtingspraatjie word aangebied oor die weeshuis wat uit die kamp ontstaan het asook ʼn musiekprogram Wonderskone Taal en Wonderskone Musiek deur Afrikaanse sangers van oorsese faam, Chris Mostert en Linette van der Merwe. Na afloop daarvan word gratis koffie en beskuit geniet. Bring saam: eie stoel, blomme uit eie tuin en ʼn donasie. Navrae: Cilliers du Preez 083 325 9768 of dr Theo van Wyk theorina@vodamail.co.za HUISHULPKAMP n Baie lekker wegbreek vir die huishulpe in ons omgewing! Waar: Altelekker Jeugkamp, Doornkloof Wanneer: 20 & 21 Oktober 2018 Koste: Slegs R180.00 (wat insluit verblyf, etes en vervoer) Inskrywings voor 16 Oktober 2018 Navrae rakende inskrywings: Kerkkantoor (012 345 1144) of Marike Brink (083 679 2097) DONASIES IS BAIE WELKOM! ONS BENODIG ASB: Koekmeel Stampmielies Tamatie & Uie Smoor blikkies Langlewemelk Kontant vir vleisaankope Suiker Merk donasies asb. Duidelik - Huishulpkamp

OMGEE INTERAKSIE SONDAGAAND, 9 September 2018 17:00 17:55 in die OINOSSAAL Almal baie welkom!!! Bespreking van die oggenddienste elohim Koffiewinkel 'n Verskeidenheid vlekvryestaalkruisiehangertjies te koop @ R65 elk. Ook by die kerkkantoor beskikbaar tussen eredienste. Sederhout vashoukruisies @ R25 elk. Kom loer gerus daarna weeksoggende tussen 8 en 1. Hannelie White 012 345-1144 koffie@ngelarduspark.org.za ONS HUIS Ons Huis se MARK kom vinnig nader. Op 27 Oktober hou ons weer n heerlike mark vir die gemeente en gemeenskap wat ons bedien. Kan jy asb help met die volgende: Leë botteltjies groot of medium Purity (of soortgelyke grootte) Gebruikte klere, huisware, linne ens vir die Rommelverkoping Items vir die tuisnywerheidtafel koekies, beskuit, tert, fudge, gemmerbier ens. Bestanddele soos lekkers, klapper, malvalekkers, kakao, margarien, kaas.. ONS HUIS ELKEEN N PLEKKIE IN DIE SON 60+ Bediening Byeenkoms 17 Oktober om 10:00 in die Oinossaal en Lapa Kom geniet n gesellige en informele oggend saam met ander 60+ers. Ons gaan tussen die lekker kuier en musiek deur verskillende speletjies speel en die kindwees in ons weer hoogty laat vier. As jy nie self wil speel nie, is toeskouers vir aanmoediging ook noodsaaklik. Almal is welkom om ietsie sout of soet saam te bring. Navrae: Anna Marais by 081 774 1748 DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 11, 18, 25 Oktober en 1 November 2018 vir die ouers wat in Desember 2018, Januarie 2019 en Februarie 2019 wil doop. Ouers is welkom om die kursus tydens swangerskap by te woon. Inligtingspamflet en doopvorm slegs by die kerkkantoor. ʼn Doopaansoekvorm moet asb 6 weke voor die beoogde doopdatum ingehandig word. Navrae: Kerkkantoor 345-1144.

BROOD OP DIE WATER Neem gerus n sakkie met n behoeftelysie by die voordeur. Bring die produkte dan volgende Sondag saam en plaas op die trollie by die voordeur. Enige kontantskenkings is ook welkom. Merk dit deeglik: Kospakkies Vir enige navrae, kontak asseblief vir Hannelie White 012-3451144 of 0833247084 1. Ons dank die Here vir die 40 dae van toewyding 2018. Dankbaar dat ons weet Hy is ons Herder en dat ons by Hom veilig is. 2. Ons bid vir al die siekes wie se name in hierdie blaadjie verskyn. 3. Ons bid vir vele wêrelddele wat gebuk gaan onder natuurrampe en doen voorbidding vir al die mense wat huise moet ontruim en vlug. TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) 345-1460 of 072 850 8926 of die kerkkantoor (012) 345-1144. SIEKESORG EN GEBED: Indien jy geopereer gaan word of weet van n lidmaat wat in die hospitaal is, kontak asb die kerkkantoor (012) 345-1144 of vir ds. Leon Westhof (012) 345-1144. Hospitaal: Isobel Conradie Dennis Collins Dolly Claassen Elsa Meiring Delanie Bezuidenhout Stephen Gerstner Herstel: Leander Wolmarans Faure Louw (jr. 15j.) Kronies: Anna Pretorius Gavin Wise Japie van Zyl Magda Wolfaardt Kronies (vervolg): Dirk en Erna Kruger Marie Ipland Melinda Aldrich Nellie Engelbrecht Pieter Bouillon Pieter Stannard Petrus Joubert Ria Loggenberg Timo Wasserman Kanker: Alwyn Cronje Elsie van Wyk Liezl du Toit Steve Prinsloo Theo Nell Familielede buite ons gemeente: Antoinette Prinsloo kanker (Elize Viljoen 083 661 3918) Issie Viljoen (Susan Wassenaar 0827431993) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) 345-1144 of kerkkantoor@ngelarduspark.org.za deur te gee.

Vars JUMBO Eiers EGG-CITING AANBOD (Waarborg: Alle eiers is gelê deur henne gevoer op graan en soja diëte wat geen vis en diereprodukte bevat nie) R65-00 (1 Tray, 2.5 dosyn) of R130-00 (2 Trays, 5 dosyn) Bendorstraat 704, Elarduspark (Sonja) PRIMA QUALITY BEEF HAMBURGER PATTIES TE KOOP 16 X 100G (1.6kg) R100.00 30 X 100G (3kg) R160.00 Gevriesde produk in netjiese verpakking Kontak Adri by 083 474 8866 vir bestellings Produk van Karan Beef

Dienste wat ons bied: Diens van alle petrol en diesel voertuie Enige, koppelaar overhauls Diagnostiese ondersoeke Gratis vakansie en veiligheid inspeksies Brieke Elektriese herstel werk Diens en herstel van sleepwaens En nog vele meer Ons kan jou voertuig kom haal en aflaai in Centurion en Pretoria-Oos omgewing. Eerlik en bekostigbaar! Kontak: 0836554026 e-pos: info@peritusauto.co.za

TE HUUR Woonstel in Villa Christelle 2 slaapkamers 2 badkamers 2 motorhuise Beskikbaar: 1 Oktober Kontak Paul Grobler 082 653 5734