WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

Vergelijkbare documenten
28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

Hier trap ons diep spore...

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Wrestling Federation Stoeifederasie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Omsendbrief 1/ Januarie 2019

Laerskool Voorpos. Saalopening

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2 nd Chances... Wiskunde

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

As julle enige vrae het, iets

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Omsendbrief 19/ Junie 2015

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Laerskool Olifantsvallei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pragtige Koningin Ester

Graad 7-inligtingsbrief

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Laerskool Olifantsvallei

Januarie Gedagte vir die week

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Transcriptie:

Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00 Atletiek: Oefening Sien bl. 2 Atletiek: Ouerinligtingsaand 18:00 (saal) DINSDAG 15 JANUARIE DAG 2 Juffrou Tariesa Gildenhuys verjaar! Tennis (Oop A, -B en o/11-dogters & o/11e-seuns): Oefening 06:30 Fotodag (gr. 1): Skoolklere (rooi pull over opsioneel) Atletiek: Oefening Sien bl. 2 ISF (gr. 4-7): Ouerinligtingsaand 18:30 (saal) WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. 2 Seniorkoor: Oefening 14:00-15:30 (saal) GSF (gr. 2 & 3): Ouerinligtingsaand 18:30 (saal) DONDERDAG 17 JANUARIE DAG 4 Tennis: Oefening (Seuns: Oop A, -B, -C en -D) 06:30 Atletiek: P4-byeenkoms 15:00 (tuis) VRYDAG 18 JANUARIE DAG 5 Juffrou Elca Brown verjaar! Tennis: Oefening (Seuns: o/11 A, -B, -C en -D) 06:30 VCSV 2de Pouse Voortrekkers: Inligtingsaand (sien advertensie onderaan) 18:00 (Tygerpoort-lapa) Hierdie is die eerste uitgawe van ons weeklikse nuusbrief wat elke Donderdag per e-pos aan u gestuur sal word. Die nuusbrief is ook op ons webblad (by Nuus, algemeen) en d6-connect beskikbaar. UIT DIE HOOF SE PEN 14 Januarie 2019 Hartlik welkom terug aan almal van u en spesiaal ook aan ons graad 1 s en nuwe leerders wat by ons aansluit. Ons hoop van harte dat u baie gelukkig by ons gaan wees. Maak die beste gebruik van elke geleentheid wat u hier by ons mooi skool gaan kry. Mag 2019 n wonderlike jaar vir u almal wees... Baie hartlik welkom ook aan ons nuwe personeel: Mev. Carmen Lottering (ontvangs), mev. Tersia Els (administratief), mev. Rita Prinsloo (gr. 1G), mej. Bianca Haarhoff (gr. 2Y), mev. Alichia van Niekerk (gr. 5T), mev. Hannelie Vlok (gr. 7G) en mev. Liezel van der Westhuizen (Hulpsentrum-koördineerder) asook ons nuwe assistente: juf. Clarissa Fourie (gr. 2), juf. Chantelle von Backström (gr. 2), mnr. Marius Carnie (gr. 4-7), mnr. Martin Grundling (LO gr. 1-3) en mnr. Jonathan Werner (gr. 4-7). PARKERING EN PADGEBRUIK RONDOM DIE SKOOL Ons kry geweldig baie klagtes oor hoe daar parkeer word voor die skool en ook die spoed waarteen van die ouers om die skool ry. Ons gaan parkeerlyne verf op die plaveisel om hierdie probleem aan te spreek. Ek vra dat u mekaar sal konsidereer en ander padgebruikers in die verband en nie dwarsoor parkeerplekke sal stop en sodoende plek mors nie. In terme van die spoedkwessie wil ek n beroep op u doen om asseblief stadig, om en voor die skool te ry. Dit is veral n probleem by Tygieland waar daar geen spoedhobbels is nie. Neem asseblief in ag dat ons leerders het van 5 jaar tot en met 13 jaar en dat dit hulle veiligheid is wat u in gevaar stel. Ons is almal haastig met tye en partykeer laat, maar die veiligheid van ons leerders kom eerste en ons sal dit hoog op prys stel as almal bietjie stadiger sal ry om dit te verseker. U samewerking in die verband sal opreg waardeer word. Mnr. W. Prinsloo (Adjunkhoof: Sport en Logistiek) 1

d6-connect (VOORHEEN PRINCIPAL TALK-APP) GEEN KOSTE AAN VERBONDE NIE Wanneer die skool n boodskap uitstuur word die App eerste gebruik daarna n SMS anders n e-pos. Indien u in die verlede die Principal Talk (App) afgelaai het en dit van u foon verwyder het, bly u nog steeds geregistreer op die stelsel as n App -gebruiker en gaan u nie boodskappe van die skool ontvang nie. Maak asseblief seker u het die d6-connect-app op u foon om ingelig te bly. Die nuusbrief word weekliks per e-pos gestuur en is ook op die d6-connect-app en webblad beskikbaar. Sien bl. 5 vir meer inligting, sodat u betalings op die manier kan doen. ATLETIEK: OEFENTYE KWARTAAL 1 Maandae, Dinsdae, Woensdae en Donderdae (Indien daar nie n byeenkoms is nie) Hekkies 14:00 15:00 Gewigstoot 14:00 15:00 Hoogspring 14:30 15:30 Naellope 15:00 15:50 Diskus 15:00 16:00 Verspring 15:15 16:15 Spiesgooi 15:15 16:15 Langafstande: Maandae & Woensdae: 14:00 14:45 Dinsdae & Vrydae: 06:30 07:15 Aflosse: Dinsdae, Woensdae en Donderdae voor byeenkomste in die oggend om 06:30 vir gr. 4 7 en gr. 2 &-3 sal tydens skooltyd oefen. Daar sal n ekstra sessie vir die aflos wees om te verseker die span wat op die dag deelneem foutloos is by die oorgee punte Belangrike byeenkomste se datums: Donderdag 17 Januarie - P4 Vriendskaplike byeenkoms te L/s Tygerpoort Donderdag 24 Januarie - P4 Vriendskaplik L/s Monumentpark Donderdag 31 Januarie - P8 Kampioenskappe te H/s Menlopark Vrydag 8 Februarie - Cluster te L/s Tygerpoort Vrydag 15 Februarie - Distrik TYGIES PRESTEER Ons is baie trots op 3 van ons leerders. Hulle het die afgelope Desembervakansie aan die Suid- Afrikaanse Skaak- kampioenskappe deelgeneem. SJ van Dyk het 2 goud gewen. Hy het sy bordprys gewen en sy o/10-span het 1ste plek behaal. Stesha Behr het op bord 1 gespeel wat n baie goeie prestasie is. Sy het baie goed gespeel. Mischke Timmerman het 6 uit 7 spelle gewen en haar o/12-span wen 1ste plek en stap ook weg met goud! LEIERRAAD (KWARTAAL 1) KLEREWINKEL SE TYE VIR 2019 Maandag tot Vrydag 7:00-14:30 CAMI-KLASSE Die klasse begin Maandag 4 Februarie. (Vanaf Maandag 21 Januarie slegs per uitnodiging van vakonderwyser, ouers sal gekontak word) KLEREBANK SE TYE (tweedehandse klere) Maandag tot Donderdag 13:15-13:45 Die volgende graad 7-leerders is verkies tot voorsitter en ondervoorsitter vir kwartaal 1 se Leierraad: Voorsitster: Jeanri Richter Ondervoorsitster: Anneri Vorster Voorsitter: Altus Malan Ondervoorsitter: Janco Smit Baie geluk. 2

REDEVOERING 2019 GRAAD 1 tot -3 (2-4 min.) maniere droom jok TEMAS 2019 GRAAD 4 tot -5 (3-5 min.) spaar kuns frons GRAAD 6 tot -7 (4-6 min.) vrees dink dans Redevoeringinligting vir graad 1 3 leerders: Ons gr. 1-3 leerders gaan reeds vroeg in die eerste kwartaal weer n verpligte praatjie in die klasse moet lewer van 2 tot 4 minute lank. Daarna sal die leerders wat deur die juffrou aangewys word deurgaan na die volgende uitdunrondte. Datums en tye sal later bevestig word. Let wel: Leerders wat nie n beredenerende praatjie het nie sal nie benadeel word ten opsigte van hul punte in die klas nie. Redevoeringinligting vir graad 4 7 leerders: Neem asseblief kennis van alle belangrike datums asook die sluitingsdatum vir inskrywings om deel te neem. Belangrike datums: Die eerste rondte van uitdunne vir gr. 4 tot 7-leerders sal voorlopig plaasvind op 5 Februarie 2019. Lokale en tye sal aan u deurgegee word. Kort daarna sal ons dan Gala-aande hê vir juniors en seniors afsonderlik. Dit vind voorlopig plaas op 20 Februarie (Juniors) en 21 Februarie (Seniors). Om in te skryf voltooi asseblief die skeurstrokie en stuur jou inskrywing met n inskrywingsfooi van R10, in n koevert na die finansiële kantoor voor of op 21 Januarie 2019. Vul asseblief die skeurstrokie VOLLEDIG in. Sterkte met jul voorbereiding, ons sien uit na uitstekende toesprake. Redevoering groete Juffrou Lizette en juffrou Adelia ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- REDEVOERINGINSKRYWING 2019 (GRAAD 4 7) Hiermee bevestig ek, ouer / voog van in graad / (dui ook die klas aan), dat hy / sy mag deelneem aan Redevoering. Tema: Onderwerp: n Inskrywingsfooi van R10 kan by die finansiële kantoor inbetaal word. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Maandag 21 Januarie 2019. Handtekening van ouer/ voog: LET WEL: Uit die tema moet n onderwerp geformuleer word wat n standpunt bevat en die standpunt moet aan die hand van argument en bronne beredeneer word. Met ander woorde dit is n beredeneerde toespraak en nie n praatjie nie. 3

SPREUKE 3:9-10 Vereer die Here met alles wat jy besit, gee vir hom die beste van jou oes. Hy sal jou opgaarplekke volmaak, jou parskuipe sal oorloop. 4

5

6

7

8

9

10

11