AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Vergelijkbare documenten
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

INLIGTING 2018 GRAAD 8

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

2017 AANSOEK OM TOELATING

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

HOËRSKOOL ZWARTKOP. Zwarriegroete A. TOELATINGSVEREISTES

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

Naskool Tel:

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Bergsig Akademie / Academy

AANSOEK OM STUDIELENING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD?

HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

Pre-Graad R / Graad R

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

2015 AKADEMIESE JAAR

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

inskrywingsboek WEBBLAD Jaar van toelating Graad van toelating Van Naam Dokumente 1. Bewys van adres

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

AANSOEK OM TOELATING. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 15 MAART 2018 (KOSHUIS) en 23 MAART 2018 (SKOOL) SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

HOËRSKOOL MIDDELBURG AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR 2019 GRAAD

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Wher e l ittle is gre at

TOELATINGSKONTRAK 2015

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

AANSOEK OM VRYSTELLING VIR SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996)

HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK Kloofstraat 129, Tuine, Kaapstad, 8001

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

HOËRSKOOL WESVALIA AANSOEK OM TOELATING VOORWAARDES VIR TOELATING: TOELATINGSBELEID INLEIDING: TOELATING TOT HOËRSKOOL WESVALIA:

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan:

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRAAD AANSOEK ONTVANG TOELATINGSNR. FAMILIEKODE OBISNOMMER. Slegs vir skool se gebruik GESLAG: M V LINKSHANDIG: REGSHANDIG:

LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

Transcriptie:

2017 TOELATINGSVORM

Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN Telefoon: 041-922 8188 Sel: 083 456 5982 Faks: 041 922 7354 E-pos: skoolhoof@brandwag.co.za Web: www.brandwag.co.za AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL VOLLE NAME EN VAN (Leerder) Toelatingskwitansie nr: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK ID Ouer 1 Adres Graad Datum Geboortesertifikaat: ID Ouer 2 Doodsertifikaat Oorplasing Rapport A. TOELATINGSVEREISTES Die Brandwag Hoërskool se beheerliggaam bepaal dat slegs leerders wat aan die volgende vereistes voldoen en die voorwaardes aanvaar, as skoliere toegelaat sal word: 1. Die skoolreëls wat deur die ouers, leerders en beheerliggaam goedgekeur en van tyd tot tyd hersien word, moet stiptelik nagekom word. In besonder die reëls met betrekking tot optrede, gedrag, voorkoms en skooldrag soos voorgeskryf. 2. Leerders uit die natuurlike voedingsgebied van die skool sal voorkeur geniet by toelating. 3. Leerders moet voldoen aan die ouderdomsvereistes soos deur die onderwyswet vir elke graad bepaal word. 4. Daar word van elke ouer / voog en leerder verwag om hom / haar te vereenselwig met die karakter van die skool. 5. Die finale goedkeuring vir toelating bly die diskresie van die beheerliggaam. 6. Afskrif van leerder se nuutste skoolrapport moet aangeheg word. 7. Afskrif van leerder se geboortesertifikaat moet aangeheg word. 8. Afskrif van bewys van fisiese adres bv. n water- en ligterekening moet aangeheg word. 9. Afskrif van BEIDE ouers se IDENTITEITSDOKUMENTE moet aangeheg word. 10. BEIDE (BIOLOGIESE) OUERS MOET VORMS TEKEN! Andersins doodsertifikaat!

LET WEL! VOLTOOI IN DRUKSKRIF ASSEBLIEF Maak slegs n kruisie waar van toepassing B. VERBINTENIS MET DIE BRANDWAG HOËRSKOOL Het u al voorheen hier ingeskryf? JA ar.. NEE Faksnr. van vorige skool ( ) Van watter skool kom u? Telnr: van vorige skool ( ) In watter provinsie is skool geleë? Vorige skool se posadres: STATUS VAN GESIN Beide ouers Voogde Stiefpa Geskei: bly by pa Stiefma Geskei: bly by ma Pa is n wewenaar Vervreem: bly by pa Ma is weduwee Vervreem: bly by ma C. BESONDERHEDE VAN LEERDER (NB! AFSKRIF VAN GEBOORTERSERTIFIKAAT OF IDENTITEITSDOKUMENT MOET AANGEHEG WORD!) VAN: NOEMNAAM: GESLAG: Manlik Vroulik LEERDER SE SELFOONNOMMER: VOORNAME: Afrikaans Engels HUISTAAL Afrikaans en Engels Ander (Spesifiseer) Geboortesertifikaatnommer Posisie in gesin van ANDER KINDERS IN HIERDIE SKOOL 1. Voorname en Van Gr. 2. Voorname en Van Gr. 3. Voorname en Van Gr. DOKTER: TEL. Nr.: KRONIES:

D. BESONDERHEDE VAN BIOLOGIESE OUERS: NB! INDIEN n OUER OORLEDE IS, MOET n AFSKRIF VAN DIE DOODSERTIFIKAAT INGEDIEN WORD. VADER E-posadres: Titel, voorletter(s) en van: Noemnaam: Permanente woonadres: Beroep: Werkgewer: Werkgewer adres: Poskode: Tel. nr. (H) Sel. nr: Naam en adres van naasbestaande / vriend (in noodgevalle) Poskode: Tel. nr. (W) Permanente posadres: Poskode: Tel. nr.: Verwantskap: ID no. van ouer: MOEDER E - Posadres: Titel, voorletter(s) en van: Noemnaam: Permanente woonadres: Beroep: Werkgewer: Werkgewer adres: Poskode: Tel. nr. (H) Sel. nr: Naam en adres van naasbestaande /vriend (in noodgevalle) Poskode: Tel. nr. (W) Permanente posadres: Poskode: Tel. nr: Verwantskap: ID no. van ouer:

Slegs vir amptelike gebruik Waglysnommer: Toelatingstatus: Goedgekeur Nie goedgekeur nie Rede (s) indien nie goedgekeur nie.. Handtekening: Datum:. E. AKADEMIESE BESONDERHEDE LEERAREAS GRAAD 8 EN 9 VAKKEUSE GRAAD 10,11 EN 12 VERPLIGTE VAKKE VERPLIGTE VAKKE AFRIKAANS HUISTAAL AFRIKAANS HUISTAAL ENGLISH HOME LANGUAGE OF ENGLISH HOME LANGUAGE OF ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE ENLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE LEWENSORIËNTERING LEWENSORIËNTERING WISKUNDE WISKUNDE OF NATUURWETENSKAPPE (NW) WISKUNDE GELETTERDHEID MENSLIKE EN SOSIALE WETENSKAPPE (MSW) KEUSE VAKKE (ENIGE 3) TEGNOLOGIE (TEG) BESIGHEIDSTUDIES KUNS EN KULTUUR (K&K) FISIESE WETENSKAPPE EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) GEOGRAFIE GESKIEDENIS GASVRYDHEIDSTUDIES INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP (IGO) LEWENSWETENSKAPPE MUSIEK REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE REKENINGKUNDE TOERISME VISUELE KUNSTE Let Wel: Keusevakke (Gr. 10 12) sal slegs aangebied word indien genoegsame leerders daarvoor registreer.

F. BUITEMUURSE AKTIWITEITE 1. Ek gee hiermee toestemming dat my seun / dogter aan die buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem en toere en uitstappies mag meemaak wat vir die beoefening daarvan nodig is. (Die opvoedkundige waarde van buitemuurse aktiwiteite kan nie genoeg beklemtoon word nie, daarom beveel ons aan dat n leerder aan ten minste twee aktiwiteite sal deelneem.) 2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van medikasie / hospitalisasie indien van toepassing. 3. Ek dra my magte as ouer / voog oor aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese behandeling / chirurgie vir my kind nodig mag wees. Sovêr ek weet, is hy / sy fisies in staat om aan die genoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy / sy in goeie gesondheid. 4. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let! (Noem asseblief aspekte waarvan die onderwyspersoneel bewus moet wees bv. allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding, epileptiese aanvalle, asma ens.)... 5....... Naam van mediese fonds: Lidnommer: Hooflid: 6. Sport en / of kultuuraktiwiteite beoefen by vorige skool:......... Skoolfonds sluit nie die volgende in nie: revue, matriekafskeid, toere ens.

G. INLIGTING AANGAANDE SKOOLGELD Die Brandwag Hoërskool is n skoolgeld-betalende skool. Dit is ons skool se strewe om u kind van die beste moontlike opvoedingsgeleenthede en fasiliteite te voorsien. Dit kan slegs geskied indien elke ouer ons ten opsigte van skoolgeld steun en sy deel bydra. Sonder skoolgeld is dit onmoontlik om uitgawes ten opsigte van akademiese onderrig, instandhouding en opgradering van die skoolgebou en -terrein en die uitvoering van kultuur- en sportbedrywighede te behartig. Skoolgeld word jaarliks deur die finansiële komitee van die beheerliggaam, na n begrotingsvergadering met die ouers, vasgestel. Dit is wetlik afdwingbaar(dus verpligtend) ingevolge die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996. Skoolgeld is aan die begin van die jaar vooruitbetaalbaar. Met goedkeuring van die beheerliggaam kan skoolgeld in paaiemente, deur middel van debietorders, betaal word. Indien een maand se betaling oorgeslaan word, word die hele jaar se skoolgeld betaalbaar. Alle skoolgeld moet teen 30 November vereffen wees. Skoolgeld vir 2016 is as volg: R12 600 per leerder per jaar. Die skoolfonds vir 2017 sal vasgestel word tydens n begrotingsvergadering, in die vierde kwartaal. Ouers sal weer aan hierdie vergadering herinner word. Indien u van mening is dat u ingevolge bogenoemde wet kwalifiseer vir gedeeltelike vrystelling van betaling van skoolgeld, kan u die aansoekvorms by die finansiële kantoor afhaal. U sal elke maand n rekeningstaat ontvang. Alle navrae moet met die finansieskantoor by telefoonnommer (041) 922 8188, opsie 3), bespreek word. Hulle sal Maandae tot Donderdae vanaf 08:00 tot 14:00 en Vrydae tot 13:00 beskikbaar wees. Onderteken te.. op hierdie. dag van... 20........ Handtekening (Vader) Identiteitsnommer...... Handtekening (Moeder) Identiteitsnommer

H. WYSE VAN BETALING VAN SKOOLGELD Leerder se naam en van: Besonderhede van rekeningpligtige: Ouer 1 en Ouer 2: Van Volle voorname Titel E-pos adres vir maandelikse state: ID NOMMER PASPOORTNOMMER Motorlisensienommer m asseblief kennis: Skoolgeld is verpligtend en vooruitbetaalbaar vir die jaar op die eerste dag van die skooljaar. Indien dit nie moontlik is om skoolgeld eenmalig te betaal nie, kan u skoolgeld maandeliks voor die 3de (derde) van elke maand betaal. Die laaste paaiement is betaalbaar voor of op 30 November. Indien u gebruik wil maak van vrystelling van skoolfonds, moet u as ouer die aansoek op die eerste skooldag van die jaar by die finansiële kantoor afhaal. Betalingsopsies (Dui asb. aan hoe u betalings wil doen) Maandeliks voor die 3de van elke maand Eenmalige betaling van jaarliks skoolfonds voor 31 nuarie 2017 Per debietorder Bankbesonderhede: Nedbank Uitenhage Rekeningnommer: 126 3055 303 Takkode: 126-317 Verwysingsnommer: U kind se volle naam en van Faksnommer vir bewyse: 041 922 7354 E-pos vir bewyse: finansies@brandwag.co.za

I. ONDERNEMING DEUR OUER 1 (BIOLOGIESE) VADER Ek verklaar: 1. Dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is. 2. Dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggeld wat uit hoofde van my verbintenis met Hoërskool Brandwag betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die beheerliggaam bepaal word. 3. Dat ek my vergewis het van die skoolreëls, dat ek in die besonder daartoe toestem dat my kind hom / haar verbind tot nakoming van hierdie reëls soos van tyd tot tyd deur die hoof of beheerliggaam hersien en dat ek my sal neerlê by enige stappe wat deur die hoof of beheerliggaam geneem word wat mag voortspruit uit die herhaaldelike oortreding van hierdie reëls. 4. Ek verkies hiermee DOMICILIUM CITANDI ET EXECUTANDI by die volgende adres: (NB! Huisadres en nie posadres nie) 5. Ek stem hiermee toe tot jurisdiksie van die Landdroshof van Uitenhage indien enige aksie teen my ingestel word in terme van Artikel 58(1) Wet 32/1944. 6. Indien die betrokke skuld oorhandig word vir invordering, sal die koste daarvan bereken word teen 'n koers gelykstaande aan prima bankkoers van Nedbank, sowel as opsporingskoste. 7. Ouer en leerder is vertroud met die skool se missie en visie en dat Brandwag 'n Christelike Afrikaanse Hoërskool is. Let Wel: Ingevolge Artikel 41 van die Skolewet Wet 84 van 1996 is beide ouers verantwoordelik vir die betaling van skoolgeld. Onderteken te.. op hierdie. dag van...20. Handtekening (Ouer ) Identiteitsnommer

J. KONTROLELYS (Bylaag A) OUER 1 (BIOLOGIESE) VADER Alle ouers moet asseblief hierdie bylaag voltooi al stel u nie belang om aansoek te doen om vrystelling vir die betaling van skoolgeld nie. Merk asb. die korrekte blokkie met n kruisie en onderteken NAAM VAN LEERDER:... Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996 REGULASIES TEN OPSIGTE VAN VRYSTELLING VIR BETALING VAN SKOOLFONDS DEUR OUERS. 1. Het die skool u in kennis gestel wat die bedrag van die jaarlikse skoolfonds is? Huidige skoolfonds (2016) beloop R12 600 per jaar. Skoolfonds is onderhewig aan jaarlikse verandering. 2. Het die skool u in kennis gestel dat u skoolfonds moet betaal, tensy u geheel / gedeeltelik van die skoolfonds kwytgeskeld word? (Artikel 40) 3. Het die skool u ingelig dat u geregtig is om vir korting van die betaling van die skoolfonds aansoek te doen? 4. Indien u kwalifiseer vir kwytskelding, sou u belangstel om aansoek te doen daarvoor? (Indien JA kom haal asseblief n aansoekvorm by die finansieskantoor.) S.G. ZIETSMAN SKOOLHOOF... Naam van Ouer... HANDTEKENING VAN OUER

K. ONDERNEMING DEUR OUER 2 (BIOLOGIESE) MOEDER Ek verklaar: 1. Dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is. 2. Dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggeld wat uit hoofde van my verbintenis met Hoërskool Brandwag betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die beheerliggaam bepaal word. 3. Dat ek my vergewis het van die skoolreëls, dat ek in die besonder daartoe toestem dat my kind hom / haar verbind tot nakoming van hierdie reëls soos van tyd tot tyd deur die hoof of beheerliggaam hersien en dat ek my sal neerlê by enige stappe wat deur die hoof of beheerliggaam geneem word wat mag voortspruit uit die herhaaldelike oortreding van hierdie reëls. 4. Ek verkies hiermee DOMICILIUM CITANDI ET EXECUTANDI by die volgende adres: (NB! Huisadres en nie posadres nie) 5. Ek stem hiermee toe tot jurisdiksie van die Landdroshof van Uitenhage indien enige aksie teen my ingestel word in terme van Artikel 58(1) Wet 32/1944. 6. Indien die betrokke skuld oorhandig word vir invordering, sal die koste daarvan bereken word teen 'n koers gelykstaande aan prima bankkoers van Nedbank, sowel as opsporingskoste. 7. Ouer en leerder is vertroud met die skool se missie en visie en dat Brandwag n Christelike Afrikaanse Hoërskool is. Let Wel: Ingevolge Artikel 41 van die Skolewet Wet 84 van 1996 is beide ouers verantwoordelik vir die betaling van skoolgeld. Onderteken te.. op hierdie. dag van... 20.. Handtekening (Ouer ) Identiteitsnommer

KONTROLELYS (Bylaag A) OUER 2 (BIOLOGIESE) MOEDER Alle ouers moet asseblief hierdie bylaag voltooi al stel u nie belang om aansoek te doen om vrystelling vir die betaling van skoolgeld nie. Merk asb. die korrekte blokkie met n kruisie en onderteken NAAM:.. Rek nr:.. Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996 REGULASIES TEN OPSIGTE VAN VRYSTELLING VIR BETALING VAN SKOOLFONDS DEUR OUERS. 1. Het die skool u in kennis gestel wat die bedrag van die jaarlikse skoolfonds is? Huidige skoolfonds (2016) beloop R12 600 per jaar. Skoolfonds is onderhewig aan jaarlikse verandering. 2. Het die skool u in kennis gestel dat u skoolfonds moet betaal, tensy u geheel / gedeeltelik van die skoolfonds kwytgeskeld word? (Artikel 40) 3. Het die skool u ingelig dat u geregtig is om vir korting van die betaling van die skoolfonds aansoek te doen? 4. Indien u kwalifiseer vir kwytskelding, sou u belangstel om aansoek te doen daarvoor? (Indien JA kom haal asseblief n aansoekvorm by die finansieskantoor.) S.G. ZIETSMAN SKOOLHOOF... Naam van Ouer... HANDTEKENING VAN OUER