LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

Vergelijkbare documenten
BULLETIN KAU MOHLAMONYANE - VEROWER SILWER TYDENS ESKOM YOUNG SCIENTISTS EXPO LAASTE UITGAWE 30 NOVEMBER 2018

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Wapport 7 24 Februarie 2017

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Daar is altyd drie opsies:

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Laerskool Olifantsvallei

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1 Waar ek vandaan kom

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Welkom by Die Storie God se storie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

22 Julie Die Hokkie organiseerders en Afrigters,

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Die Groot Gebod dennis de wet

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Herman Byleveld. Jou alles vir Hom. 11 April 2018 No. 468

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Transcriptie:

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 SPANNE IN LIMPOPO FINALE UITSPELE: RUGBY : 4 SPANNE NETBAL : 3 SPANNE DOGTERSHOKKIE : 4 SPANNE

Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal van 50 medaljes. Ons atletiekspan in geheel verwerf n 4de plek, die dogterspan n 3de plek. Die dogters 0/19 aflos span wen die afgelope 4 jaar hulle aflos!

Abigail Roos verwerf n 5de plek in die Suid-Afrikaanse Atletiek kampioenskappe in 0/17 Gewigstoot. Mikateko Mawela verwerf n 7de plek in die 100m hekkies tydens die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek kampioenskappe. Jessica Mtsweni & Kaylyn Kotze het aan die Suid-Afrikaanse Redenaarskompetisie deelgeneem. Jessica verwerf n vyfde plek (Voorbereide Toespraak addissionele taal). Kaylyn verwerf tiende plek (Voorbereide Toespraak eerste taal). Ben Viljoen se toneelgroep is aangewys as die Interhoërwenners vir 2017. Baie geluk aan hierdie groep leerlinge! Tharina Barnard is aangewys as die beste speler in n Hoofrol. Anina Koekemoer is aangewys as die beste speler in n ondersteunende rol.

2017 was voorwaar n heerlike swemseisoen vir ons swemspan, Jano Beukes, Conrad de Beer, Pieter de Beer, Anina Koekemoer en Eduan du Preez verwerf Limpopo kleure. Ons swemspan verwerf n 2de plek met n halfpunt agter HS Piet Potgieter tydens die Interhoër swemkompetisie. Hulle verwerf ook n 2de plek tydens die Top 10 skole swem en was kort op die hakke van Hoërskool Ben Vorster. Baie geluk aan al ons swemmers met n uitsonderlike seisoen! Drie van ons skuts neem deel aan die Suid-Afrikaanse luggeweer skietkompetisie. Baie geluk aan hierdie leerlinge wat baie goed presteer het tydens die kompetisies en baie hard gewerk het om hierdie hoogtes te kon bereik!

Ons muurbalspelers het aan die Mpumalanga kompetisies deelgeneem hierdie jaar. Drie van ons muurbalspelers verwerf Mpumalanga kleure en neem deel aan die IPT kompetisie in Bloemfontein. Tennis 1ste dogters en 1ste seunsspan is Limpopowenners! Na n harde tennis seisoen wens ons graag hierdie twee spanne geluk met hulle harde werk en oorwinning! Henia Potgieter is gekies om aan die Limpopo Junior Tennisuitdunne deel te neem, sy is huidig nommer 6 op die ranglys.

Die rugbyspanne het n baie harde seisoen agter die rug. Baie geluk aan die 1ste span, 0/16 span, 0/15 span sowel as die 0/14 span wat deurgedring het na die Limpopo uitspele en as naaswenners uit die stryd getree het. Vincent Roos word opgeneem in die Limpopo Blou Bulle Cravenweek span, Bryan Jovner in die Akademie span, Gideon Visser ook in die Akademie span, Jody du Preez en Boikano Mabona in die 0/16 Grant Khomo span. Jody du Preez verwerf ook 7 s rugby Limpopo kleure.

Die 0/14, 0/16 en 1ste netbal spanne het deurgedring na die Limpopo uitspele, baie geluk aan elke dogter wat haar beste gegee het tydens elke wedstryd, ons sien uit na n opwindende netbalseisoen volgende jaar! Marlise Erasmus is opgeneem in die 0/15 Limpopo netbalspan en het aan die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskappe deelgeneem. Sarel van Jaarsveld ontvang Nasionale Kleure vanaf Mindsport SA vir die rekenaarspeletjie Counter Strike Go! Baie geluk Sarel!

Ben Viljoen se 0/15, 0/16, 2de en 1ste dogtershokkiespanne het hierdie jaar almal deurgedring na die Limpopo uitspele. Tydens die uitspele vorder al die spanne ook verder na die Noordvaal Uitspele. Die 2de span was onoorwonne tydens hulle hokkieseisoen, hulle teken n totaal van 41 doele aan met geen doele wat teen hulle aangeteken word nie. Die 1ste span wen in baie harde wedstryde in die finaal teen Ben Vorster 6-0! Hierdie is verseker die sportspan van die jaar!! Voor Lynette Mahlangu (0/15A), Jessica Alberts (0/18A), Milla Kleynhans (0/15A), Mikateko Mawela (0/18A) Agter: Delani Swanepoel (0/16A), Micke Faber (0/18A), Fanezi Mahlangu (0/18A), Denise Minnaar (0/18A)

George Mashiloane, Conrad Meiring, JG Greyling, Tshego Kgopane, Chafwa Zulu, Roelof Riphagen, Bob Kekana, Luthando Mthimunye & Rabi Maloba

Vier van ons landloopatlete is opgeneem in die Limpopospan wat deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse landloop kompetisie. Baie ure en harde werk is aan die dag gelê om tot op hierdie punte te kom, baie geluk aan elkeen van ons landloopatlete wat baie hard gewerk het hierdie jaar. Ons junior dogterspan behaal n 2de plek tydens die Landloop Interhoër. Beide ons Junior en Senior sokkerspanne het uitsonderlike sokker gespeel die afgelope seisoen. Baie harde wedstryde is gespeel, maar is dit ook deur een en elk wat dit bygewoon het terdeë geniet! Baie dankie aan elkeen wat hierby betrokke was die afgelope seisoen!

Die 1ste krieketspan was onoorwonne gedurende die liga, en word as naaswenners gekroon tydens die Limpopo uitspele. Die krieketseisoen het verseker gesorg vir baie hoogtepunte op die krieketveld. Baie geluk aan die 1ste krieketspan met hierdie goeie krieketseisoen. Kau Mahlomonyane is n wetenskaplike in wording. Met sy uitvindsel wat die hergebruik van skottelgoedwater bevorder, dring hy deur tot die finaal van Eskom se kompetisie vir jong wetenskaplikes. Hier verower hy n silwer sertifikaat en wen n beurs van Siemens. Ons hou duimvas vir Kau wat moontlik in 2018 sy uitvindsel na Amerika sal neem waar hy gaan meeding aan die we reldwye kompetisie.

Meer as ooit word ons karakter getoets in ons hedendaagse situasies elke dag van ons lewe. Mense met goeie karakter het die natuurlike geneigdheid om die regte ding te doen selfs al weet niemand anders daarvan nie. Dit praat namens jou en sê wie jy werklik is sonder dat jy n woord daaroor spreek. Mag ons in hierdie Kerstyd leef volgens die woorde van 1 Kor 15:58 Daarom liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs sal wees nie. Namens almal by Hoërskool Ben Viljoen wens ek elke Ben Viljoen leerling en ouers n baie geseënde Kerstyd toe en mag u in hierdie Kerstyd opnuut herinner word aan die grootste Geskenk wat elkeen van ons uit Genade ontvang het. SKOLE HEROPEN OP WOENSDAG 17 JANUARIE 2018 GENIET DIE KERSTYD SAAM MET JOU FAMILIE!