POSBUS 85 MONTAGU 6720 TEL: FAKS:

Vergelijkbare documenten
Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Omsendbrief 19/ Junie 2015

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Hier trap ons diep spore...

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

1. ALGEMENE INLIGTING

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

H/S MONTAGU POSBUS 85 MONTAGU 6720 TEL: FAKS: EPOS: WEB:

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Laerskool STULTING Primary School

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

REKORD- EN EINDEKSAMEN

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Stellenbosch

Die Hoërskool DF Malan

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Laerskool Horison Graad

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

30 November 2017 JANUARIE 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Laerskool Olifantsvallei

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde

H/S MONTAGU: JAARVERSLAG 2017 POSBUS 85 MONTAGU 6720 TEL: FAKS:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Olifantsvallei

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

HOëRSKOOL PORTERVILLE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Leerders wat sonder n mediese sertifikaat afwesig is, sal nie toegelaat word om die vraestel te skryf nie en sal n 0-punt vir die vraestel ontvang.

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

Daar is altyd drie opsies:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Vasberade op Arendsvlerke

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

POSBUS 85 MONTAGU 6720 TEL: FAKS:

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

Les 14: Entrepreneurskap

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

Graad 12 - OUERAAND

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Transcriptie:

H/S MONTAGU POSBUS 85 MONTAGU 6720 TEL: 023-6141390 FAKS: 086 5447251 EPOS: mhsadmin@barvallei.co.za WEB: www.hsmontagu.co.za Hoërskool Montagu Maandbrief : Augustus 2017 Geagte Ouers, Leerders en Ondersteuners Die derde kwartaal is volstoom aan die gang. Tradisioneel is dit die bedrywigste kwartaal van die jaar. Graag gee ek inligting deur oor n paar belangrike sake: Akademie Graad 12 : September-eksamen: Die eksamen begin Vrydag 1 September in die klubhuis. Leerders lê eksamen af in volle skooldrag. Hulle mag 'n Matriektop in die plek van die skoolbaadjie dra. Leerders met graad 12 status mag op die dae waarop hulle nie eksamen aflê nie, tuis studeer. Alle leerders moet op die dae waarop hulle eksamen aflê ten minste 30 minute voor die tyd by die skool se klubhuis wees. Die normale skoolreëls ten opsigte van gedrag en voorkoms geld vir alle Graad 12-leerlinge. Ek wil 'n vriendelike beroep op ons Graad 12-leerlinge doen om die gedrags- en voorkomsvoorskrifte streng na te kom. Eksamentyd is nie 'n tyd om met julle te baklei nie - dit is 'n tyd om goeie rekenskap van jouself te gee. Dogters wat van die vergunning ten opsigte van haarkleur gebruik gemaak het, moet daarop let dat die sperdatum op 8 September verstryk en dat alle afwykings hierna as n oortreding van die gedragskode hanteer word. Dinsdag 26 September is al ons matrieks weer terug by die skool. Hierdie week is baie belangrik, aangesien julle antwoordstelle uitgedeel word, vraestelle bespreek word en die laaste bietjie werk in sommige vakke afgehandel word. Geen matriek mag in hierdie week 'n dag afwesig wees, sonder dat daar vooraf toestemming gegee is nie. Op Vrydag 29 September kry ons matrieks geleentheid om 'n piekniekdag by die skool te hou en mag hulle in gewone klere skool toe kom. Die skool sluit om 10:30 na afloop van die OSCARS-saalbyeenkoms. Graad 8 tot 11: Vanaf Woensdag 6 September tot Vrydag 15 September skryf al die graad 08- tot 11-leerders n mini - eksamen. Eksamentye word vir hierdie tydperk gevolg (vanaf 08:00 tot 13:00 elke dag). Alle leerders moet elke dag vir die volle duur van die dag teenwoordig weesook op dae waarop daar nie eksamen afgelê word nie. Vanaf Maandag 18 September 2017 word die normale skoolrooster en skooltye gevolg. Op Vrydag 29 September word vorderingsverslae aan leerders oorhandig. Die skool sluit dan om 10:30. Henry Haskins Entoesiasme soek na die geleenthede en energie benut dit dan op die beste moontlike manier. 3D : Dissipline, Diensbaarheid en Dankbaarheid

Ouergesprekke Ouers het op Dinsdag 1 Augustus 2017 die geleentheid gehad om gesprekke met die onderskeie vakonderwysers en graadhoofde te voer. Die opvoeding van kinders is n spanpoging, daarom is deurlopende skakeling tussen ouers en die skool baie belangrik. Die geleentheid is goed ondersteun. Ek wil n beroep op ouers doen om met u kind n gesprek te voer oor sy/haar Junie-rapport en indien nodig n afspraak met die betrokke graadhoof te maak deur die sekretaresse te skakel (023-6141390). Ons wil graag in samewerking met u n plan van aksie uitwerk vir u kind vir die res van die jaar. SPORTUITSLAE Sportdag teen Overberg 29 Julie 2017 (Tuis): Op Saterdag 29 Julie 2017 het 24 sportspanne deelgeneem aan n sportdag teen Overberg. Ons wen 13 van die kragmetings en 3 eindig gelykop. Die tellings van die eerste span wedstryde is as volg: Rugby (23-3), Netbal (30-17), Seunshokkie (1-1) en Dogtershokkie (0-3). Sportdag teen Langenhoven Gim 4 Augustus 2017 (Weg): Op Saterdag 4 Augustus 2017 het 22 sportspanne deelgeneem aan n sportdag teen Langenhoven Gimnasium. Die tellings van die eerste span wedstryde is as volg: Rugby (29-9), Netbal (41-21) en die eerste Seuns- en Dogtershokkie verloor. Sportdag teen Charlie Hofmeyr 12 Augustus 2017 (Tuis): Op Saterdag 12 Augustus het 27 sportspanne deelgeneem aan n sportdag teen Charlie Hofmeyr. Die tellings van die eerste span wedstryde is as volg: Rugby (17-11), Netbal (34-22), Seunshokkie (0-1) en Dogtershokkie (0-3). Interskole 2017 teen Bredasdorp 19 Augustus 2017 (Weg) Die elfde interskole tussen Montagu en Bredasdorp het alreeds in Februarie vanjaar in aanvang geneem met tennis en krieket. Op Saterdag 19 Augustus is dit met rugby, hokkie en netbalwedstryde op Bredasdorp afgesluit. Daar het altesaam 38 kragmetings plaasgevind wat punte getel het. Ons wen vanjaar 22 van die kragmetings, Bredasdorp wen 12 en 4 wedstryde eindig gelykop. Bredasdorp behaal oorwinnings in die eerstespanwedstryde van dogtershokkie (1-0), dogterstennis, skaak en gholf. Ons wen die eerstespanwedstryde in die seunstennis, krieket, seunshokkie (1-0), netbal (28-27) en rugby (47-22). Ons het in al drie die wintersportsoorte oorwinnings behaal en op die dag pragtig presteer. Ons verower hiermee vanjaar vir die sewende keer die trofee vir die skool wat die meeste punte behaal. Die dag is gekenmerk deur goeie sportmangees wat deur beide skole openbaar is. Ons ontvang ook baie komplimente vir ons sportmanne en -vroue se voorkoms, gedrag en sportmangees. Vanjaar was ons leerders se pawiljoen optrede en samewerking n puik advertensie vir die skool. Baie dankie daarvoor. 2

MATRIEKAFSKEID: Vrydagaand 25 Augustus 2017 Ons jaarlikse matriekafskeid het op Vrydagaand 25 Augustus 2017 in die saal van Hoërskool Montagu plaasgevind. Die matriekeregaste, met hulle metgeselle, het hulle droomaand begin met hulle eerste tree op die rooi tapyt. Hulle Walk of Fame, waar 570 toeskouers elke glanspaartjie met groot toejuiging begroet en begelei het tot in die saal. Ons matrieks en hul metgeselle het baie spoggerig gelyk. Die saal was pragtig versier en het die graad 12 s en hul metgeselle baie spesiaal laat voel. Die matriekouers het die geleentheid gekry om saam met hulle kinders vir foto s te poseer, voordat hulle na die klubhuis vertrek het vir n ete. Teen 12:15 het die dansbaan nog gebewe soos die matrieks dit geniet het. Dit is vir ons n bewys dat die matriekafskeid n groot sukses was. Dit was n ware glansgeleentheid. Dankie aan mev. Ina van Heerden en haar span vir die reëlings. Baie dankie ook aan al die graad 11 ouers en leerders wat bygedra het om die aand so spesiaal te maak. Dit was werklik n spoggeleentheid! Ete vir matriekouers: Tydens die matriekafskeid het die graad 9-ouers, onder leiding van mev. Thea Pieterse en mev. Ruth van Niekerk, vir die matriekouers n ete in die klubhuis aangebied. Die geleentheid was n groot sukses. Baie dankie aan mnr. Muller en al die graad 9 ouers en graad 9 leerders wat n groot rol gespeel het. Modeparade: Op Dinsdagaand 29 Augustus het die matrieks hul matriekafskeiddrag vertoon tydens n modeparade in ons skoolsaal. Soos gewoonlik is die geleentheid goed ondersteun. Die aand is gereël deur die graad 08-ouers onder leiding van Mev. Janine Beukes en mev. Louise van Rensburg. Vanjaar het gaste weer by tafels aangesit wat deur gasvroue beman is. Ek wil graag die organiseerders en die graad 8 ouers en leerders gelukwens met hulle pogings en almal betrokke bedank vir hul insette. Baie geluk met julle waardevolle bydrae en die sukses wat behaal is. Netbalafrigtingskursus Die eerste Woensdag- en Donderdagmiddag van die derde kwartaal het juf. Mari-Lena, as oud-proteaspeelster, saam met haar spanmaat van die afgelope 10 jaar, Rochelle Lawson, `n afrigtingskursus aangebied. Dit was baie aangenaam, leersaam en beslis geslaagd. Baie dankie aan hulle twee en v e r a l d a n k i e a a n d i e Ondersteunersklub wat Rochelle se rekening betaal het, sodat die kursus gratis kon wees vir die speelsters. Toelating: Leerders 2018 Toelating van nuwe leerders vir 2018 het reeds gesluit. Dit is belangrik om daarop te let dat daar reeds vir die meeste grade n waglys is en dat alle aansoeke wat nou ontvang word, eers op n waglys geplaas word, aangesien daar n maksimum aantal leerders is wat per graad in die skool geakkommodeer kan word. Volledige aansoeke wat tydens die eerste rondte ontvang is en waarvan die vorderingsverslag aandui dat die aansoeker oor die potensiaal beskik om te vorder en die ouderdom binne die grense vir die betrokke graad is, geniet voorkeur. Indien al die beskikbare plekke in n betrokke graad gevul is, word aansoekers op n waglys geplaas. Indien u bewus is van graad 7 leerders wat vir 2017 in graad 8 wil aansoek doen by hierdie skool, moet u hulle asseblief aanmoedig om dit dadelik te doen. 3

Monties besoek LSM Die Monties se wintersport eerstespanne het Laerskool Montagu besoek tydens hul kragmetings met W A. Rossouw. Dit was vir elkeen wat daar was wonderlik om te sien hoe die toekomstige Hoërskool Montagu leerders speel. Dit was beslis n uitstappie wat ons meer gereeld sal wil doen. Landsdiens: 'n Landsdiens streekkamp is 30 Junie tot 2 Julie gehou by Mizpah Jeugkampterrein in Grabouw. Dit het meestal bestaan uit spanbou aktiwiteite en boeresport. Op die einde van die Kamp is drie van Montagu Hoërskool se Leerders genomineer vir die Nasionale kamp later vanjaar. Baie geluk aan Anita Swart, Zindi van Zyl en Nicole Van Zyl. Bianca Nortje is genomineer as reserwe. KANSA: Ons jaarlikse fondsinsameling vir die Kankervereniging is gehou op 1 Augustus. Baie dankie aan almal wat die sivviedag en verkope ondersteun het. `n Mooi bedrag van R1 720 is ingesamel. Jeugkunstefees Drama, Kuns, Fotografie en Musiek: Die afgelope kwartaal is gekenmerk deur puik prestasies in die kunste. In Kuns behaal ons leerders 35 toekennings: 1 goud, 4 Silwer, 21 brons en 9 meriete. Fotografie lewer 49 toekennings op: 10 goud, 17 silwer en 22 brons. In Drama en Literatuur word 29 toekennings aan leerders toegeken: 9 goud, 11 silwer en 9 brons. Henry Viljoen behaal 2 toekennings in musiek: dubbel goud in klavier-solo en ook die trofee vir die soloinstrument: senior. Iwan Erasmus verower die trofee vir die beste kuns in graad 10. Die beste fotografie inskrywing word gedeel deur Shalomé Neethling, Nicole van Zyl en Enrike Groenewald. Isobel Telford kry die trofee vir die beste letterkunde in die Hoërskool afdeling en ook die Best Poetry High School toekenning en Inge van Dyk kry die toekenning vir beste prosa in die Hoërskool afdeling. In die kategorie Beste Drama Plakkaat het Zindi van Zyl die trofee verower. Baie geluk aan al ons pryswenners! Belangrike datums : Res van die kwartaal September 01 Graad 12- Eksamen begin 05 Dwelm Bewustheidsdag 06 Graad 08 11 mini-eksamen begin 15 Graad 08 11 mini-eksamen eindig 18 Beheerliggaamvergadering 18:00 20 Junior Redenaars 19:00 22 Graad 12- Eksamen eindig / Matthys Roets tree op in skoolsaal 25 Skoolvakansiedag KULTUUR 27 Eksamen: Vraestel 3 Tale (Gr. 08-12)/ Gr. 12 L/S Montagu saalbyeenkoms / Kringleiers afsluiting 28 Eksamen: Vraestel 3 Tale (Gr. 08-12) / Koshuisafskeid 29 Graad 12: Oscar-Saal Skool sluit: 10:30 4

INTERSKOLE 2017: Op en van die veld was elke Montie n wenner! Aan elke Montie en al sy ondersteuners: Baie geluk! Julle is puik! Graad 12 Winterskool, Hereksamen en Lenteskool: Baie dankie aan al die matrieks wat die geleentheid gebruik het om hulle akademie te verbeter. Baie dankie ook aan al die onderwysers vir die positiewe gesindheid en die ekstra tyd, liefde en energie wat in die aanbied van die ekstra klasse ingegaan het. Ons glo en vertrou dat die verwagte akademiese standaarde van die matrieks gehandhaaf sal word en dat hulle hard sal werk om die beste moontlike uitslae te behaal. Hoërskool Montagu se hoofdoel bly om te verseker dat gebalanseerde opvoeding plaasvind met die klem op akademie. In die lig hiervan moet besef word dat dit slegs kan plaasvind in n omgewing waar goeie dissipline gehandhaaf word. Die Matriekbeleid van Hoërskool Montagu sal dus streng toegepas word om te help verseker dat leerlinge hul volle potensiaal bereik en in die proses hul mede-leerders respekteer. 5

SKOOLGELDE Skoolgelde word by Mev. Beets (sekretaresse) betaal. Alle navrae moet egter gerig word aan Mev. Lewis. Mev. Lewis is Maandae tot Vrydae tussen 07:30 tot 12:30 by die skool beskikbaar en kan geskakel word by 023 614 3138. MY SCHOOL Elke leerder het einde van verlede kwartaal n My School aansoekvorm ontvang. Ons wil n beroep op u doen om van die kaart gebruik te maak. Voltooi asb. die vorm en stuur dit terug skool toe. Vir enige verdere navrae kan u mev. Lewis kontak. BAIE GELUK! Zeann Sauer behaal `n besonderse prestasie. Hy gaan Suid- Afrika verteenwoordig in die 7de Karate Wêreld Kampioenskap in Vancouver Kanada. Baie geluk Zeann! 6 Ons eie Mini-Monties-Hokkie het teen Milnerton gespeel op Saterdag 12 Augustus om 15h00. Almal het dit geniet. Baie dankie aan mev. Liesel Ellis wat ons jongspan reeds op n jong ouderdom touwys maak en werklik n liefde vir hokkie by hulle kweek. Al die Monties waardeer dit opreg en ons kan mev. Ellis se hand sien in die hokkiespelers as hulle by Hoërskool Montagu begin. Graad 12 Leerders Ek wil vir ons matrieks sterkte toewens vir die komende eksamen. Gebruik jou tyd oordeelkundig en doen jou bes. Baie dankie vir julle samewerking tot dusver vanjaar. Kom ons hou dit so vir die laaste paar dae wat oorbly. Vanjaar is die laaste skooldag vir graad 12 leerders regoor Suid-Afrika Vrydag 13 Oktober 2017. Die graad 12 eksamen begin op 16 Oktober 2017 en duur tot 28 November 2017. Die gebruiklike eksamenvergadering vir ouers en leerders word in volgende kwartaal vir Dinsdag 10 Oktober 2017 om 17:30 beplan. Indien u enige aspekte het om met my te bespreek, is u welkom om `n afspraak te maak. Volledige inligting oor die NSS eindeksamen sal tydens die vergadering van Dinsdag 10 Oktober 2017 deurgegee word. PERSONEEL Mnr. Pieter Muller het n IGO pos op Stellenbosch aanvaar en verlaat ons aan die einde van die kwartaal. Al die Monties wil mnr. Muller bedank vir sy bydrae op vele gebiede, maar veral vir sy omgee en positiewe bydrae by Hoërskool Montagu. Ons wens hom voorspoed toe vir sy nuwe pos. Meneer sal altyd welkom wees by ons. Onthou: Een keer n Montie - altyd n Montie! MONTIE GROETE. SKOOLHOOF: MNR. TERTIUS PRINS