2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na.

Vergelijkbare documenten
JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS. 11de Jaarlikse Kunswedstryd

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Animato Koorkompetisie/Choir

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

INDIVIDUELE AFDELING

EUGENE MARAIS KULTUURFEES

INDIVIDUELE AFDELING

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters

Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns

Wrestling Federation Stoeifederasie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Norm Laerskool Fairland

NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

2018 KULTUURFEES INLIGTING

ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD Onder Voorsitter Verna Walters Tesourier Michael Sales

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

REKORD- EN EINDEKSAMEN

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Laerskool Fairland Norm 2016

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Daar is altyd drie opsies:

Thabazimbi Skou JULIE 17

Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

2015 AKADEMIESE JAAR

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

2 nd Chances... Wiskunde

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Graad 7-inligtingsbrief

Beeld, Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Laerskool STULTING Primary School

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Die instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici! Alle instrumentaliste, asook instrumentale ensembles is welkom!

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

inligting vir skole Doen iets wen iets!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Thabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Transcriptie:

-14- Vir meer inligting oor 2012 Con Spirito!!!! is n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die 10de agtereenvolgende jaar in Boksburg funksioneer. Ons is daar vir enige vorm van kultuur. Die Vereniging wil graag: Kultuur bevorder Geleenthede skep Talent ontdek en ontwikkel CON SPIRITO gaan na www.conspirito.org.za Kultuurkompetisies van verskeie aard word jaarliks aangebied wat geleentheid bied aan die wat nie altyd n kans kry in sy/haar skool nie. Enige skool/instansie aan die Oos-rand mag aan Con Spirito deelneem.

-13-9. Prestige-Aand Maandag, 26 September Parkdene Primary, Boksburg Kontak- en bankbesonderhede 1 Jaarprogram 2 Algemene reëls 3 Inskrywingsfooie 4 Toekennings 5 1. Skryf 6 2. Redenaars 7 3. Dans 8 4. Instrumentaal 9 5. Sang 9 6. Kuns 10 7. Drama 11 8. Kore 12 9. Prestige-aand 13 Alle itemwenners en afdelingswenners word per brief na die prysuitdeling uitgenooi. Sommige van die wenners sal n item lewer. Die organiseerders sal hierdie leerders identifiseer. Trofeë, sertifikate en knopies word tydens hierdie aand oorhandig.

-12-8. KORE 12 September 1. Skryf in vir enige van die onderstaande afdelings. 2. n Bepaalde werk mag nie in meer as een afdeling aangebied word nie. 3. Werke van kontrasterende styl moet aangebied word. 4. Transposisie is toelaatbaar. 5. Maak deurgaans van eie keuse gebruik maar maak seker die standaard pas by die ouderdomsgroep. Die standaard van die werke sal by die beoordeling in aanmerking geneem word. 6. n Afskrif van die koorwerke moet voor die optrede aan die beoordelaar oorhandig word. 7. Begeleiding deur middel van klavier of enige ander musiekinstrument, asook klankbane is toelaatbaar. (Dui dit aan op die inskrywingsvorm.) INSKRYWINGSFOOIE: 1.Koorprogram R250 per koor 2. Ander items R130 per koor per item) KATEGORIEë: 1. Koorprogram van 6 tot 10 minute, wat bestaan uit: (1) Gewyde lied, (2) Ligte lied en (3) Tradisionele lied. Een lied moet A Capella gesing word. Maak gebruik van minstens twee verskillende tale. 2. Eenstemmige lied 3. Tweestemmige lied 4. Meerstemmige lied (3 stemme of meer) 5. Afrika werk 6. Klassieke kontemporêr 7. Ligte kontemporêr ================================================================ INSKRYWINGSVORM KORE - 13 September 2011 SKOOL SE NAAM: AANTAL KOORLEDE: ORGANISEERDER: SELFOONNR: E-POS ADRES: Merk afdeling met X: Laerskool Gr 1-3 Koorprogram Laerskool Gr 4-5 Eenstemmig Laerskool Gr 1-4 Tweestemmig Laerskool Gr 6-7 Meerstemmig Laerskool Gr 5-7 Afrika Hoërskool Gr 8-12 (gemeng) Klassiek Kontemporêr Hoërskool Gr 8-12 (meisies) Ligte Kontemporêr Hoërskool Gr 8-12 (seuns) -1- STIGTERS EN KONTAKPERSONE Lizelle van Staden Zabè Jonker 083 660 4822 082 323 1437 Tel/faks: 086 652 3791 of 0866752308 www.conspirito.org.za E-pos:conspirito@absamail.co.za lizellevst@gmail.com Bankbesonderhede: Con Spirito Plusplan, rek.nr. 426 535 286 Standardbank Boksburg Takkode: 01-18-42 Verwysing: Skool/ Instansie/ Naam

-2- JAARPROGRAM 2012 WAT WANNEER SLUITINGSDATUM VIR INSKRYWINGS Skryffees Afrikaans EN Woensdag 7 Maart 13 Februarie Engels Redenaars Vrydag 16 Maart 13 Februarie Saterdag 17 Maart Dans Saterdag 21 April 28 Maart (voor die skoolvakansie) Instrumentaal Vrydag 4 Mei 28 Maart (voor die & Sang Kunsfees Saterdag 5 Mei skoolvakansie) Handig op 20 Junie alle inskrywings, -gelde en kunswerke by Sonneblom 10, East Village, Sunwardpark in. Dramafees Donderdag 30 Augustus Vrydag 31 Augustus Saterdag 1 September Donderdag 6 September Vrydag 7 September Saterdag 8 September Kore Woensdag 12 September Prestige-aand Maandag 24 Prysuitdeling September 20 Junie (voor die skoolvakansie) 20 Junie (voor die skoolvakansie) Betrokkenes sal per brief uitgenooi word. Alle feeste word by Parkdene Primary, Boksburg, gehou!! Alle feeste begin om 15.00 op weeksdae en om 8.00 op Saterdae.. -11-7. Drama 6, 7, 8 September & 13, 14, 15 September 1. Inskrywings moet ons nie later as Woensdag, 20 Junie bereik nie. 2. Dui asb die kode waarvoor jy inskryf duidelik op die inskrywingsvorm aan soos hieronder uiteengesit. In gevalle waar baie leerders per instansie ingeskryf word kan die inskrywings op EEN vorm uiteengesit word. 3. Inskrywingsfooie R25 per deelnemer per item en R20 per deelnemer vir groepe. 4. Geen voorgeskrewe werke, slegs eie keuse. Handig egter n afskrif van ELKE item voor die kompetisie by die organiseerder in. Onthou, die keuse van n stuk moet by die deelnemer se ouderdom pas en word ook daarvolgens beoordeel. 5. Dieselfde werke van vorige jare mag nie weer gebruik word nie. 6. TYE: Improvisasie = 3 min; Gedram Poësie = Gr 1-10 3 min, Gr 10-12 4 min; Prosa, Gedram Prosa en Monoloë = Gr 1-7 3 min, Gr 8-9 4 min, Gr 10-12 6 min; Groepspoësie en groepsprosa = Gr 5-7 5 min, Gr 8-9 6 min, Gr 10-12 8 min;; Bybelvoordrag = Gr 1-2 1 min, Gr 3-7 2 min, Gr 8-12 3 min; Samespraak = Gr 1-7 4 min, Gr 8-12 6 min; Mimiek = Gr 1-7 1 min, Gr 8-9 2 min, Gr 10-12 3 min. Afrikaans A1 Voordrag/Poësie A2 Gedramatiseerde Poësie A3 Prosa A4 Gedramatiseerde Prosa A5 Monoloog A6 Improvisasie A7 Samespraak A8 Groepsimprovisasie A9 Groepsprosa A10 Mimiek A11 Bybelprosa A112Groepsmimiek A13 Limiriek A14 Onvoorbereide Lees A15 Onvoorbereide Bybel lees Engels E1 Poem E2 Dramatized Poem E3 Prose E4 Dramatized Prose E5 Drmatized Group Prose E6 Monologue E7 Limirick E8 Scriptual reading E9 Sight Reading Drama/Toneelgroepe is ook welkom om in te skryf! Ons sal sover moontlik die toneelgroepe by hul onderskedie skole akkomodeer. Kontak die organiseerders =========================================================== INSKRYWINGSVORM DRAMA 6, 7,8,13,14,15 September NAAM/NAME: SKOOL/INSTANSIE: GRAAD: ITEMNRS en BESKRYWINGS: bv. A4 Afrikaans Gedrammatiseerde Prosa Tydsduur: Tydsduur: KONTAKPERSOON: SELNR: E-pos:

-10-6. Kuns 20 Junie Kunswerke en inskrywingsgelde moet voor of op 20 Junie ingehandig word by Zabè Jonker, Sonneblom 10, East Village, Sunwardpark. 082 323 1437. Inskrywingsfooie beloop R25 per deelnemer per item. GEEN kunswerk wat vorige jare by Con Spirito ingeskryf is mag weer ingeskryf word nie. Uitslae, saam met die kunswerke en sertifikate, sal min of meer 30 dae later na u skole gestuur word. LET WEL: Geen konstruksiewerke nie. Kunswerke kan onder die volgende kategorieë ingeskryf word: o Pastelle o Verf (water/olie/ackrilies) o Potloodsketse (ook charcoal) o Beeldhouwerk o Collage o Lapverf Inskrywings moet aan die volgende voldoen: Gemonteer n Afskrif van die onderstaande inskrywingsvorm moet daarop aangebring word. ========================================================== INSKRYWINGSVORM - KUNSFEES 20 Junie Naam van leerling: Graad; SKOOL/INSTANSIE: KATEGORIE: TEMA: KONTAKPERSOON: -3- ALGEMENE REëLS 1. Alle inskrywings sluit op verskillende datums. Verwys na die jaarprogram. 2. Alle afdelings gebruik verskillende inskrywingsvorms. 3. Kontant, tjeks of internetbetalings is betaalbaar aan CON SPIRITO. Sien bankbesonderhede op bl. 1. n Depositostrokie moet die inskrywings vergesel. Deelnemers kan nie op die program geplaas word, indien bewys van betaling nie ontvang is nie. 4. Inskrywingsgelde is NIE terugbetaalbaar nie, behalwe in gevalle waar die betrokke wedstryd nie plaasvind nie. 5. Leerders kan privaat of deur hul skool inskryf. 6. Daar mag slegs EEN keer vir dieselfde item ingeskryf word. 7. Deelnemers neem per graad of per ouderdom soos gespesifiseer, deel. 8. GEEN laat inskrywings word aanvaar nie. 9. Daar is geen voorgeskrewe werke nie. By al die afdelings/items skryf die leerders hul eie keuses in. Deelnemers moet ʼn kopie van hulle keuse saambring vir die beoordelaar. Onthou, die keuse van ʼn stuk moet by die deelnemer se ouderdom pas en word ook daarvolgens beoordeel. 10. Kandidate wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 11. Geen deelnemer of groep mag dieselfde werk vir twee agtereenvolgende jare aanbied nie. 12. Tydbeperkings vir items soos aangedui in die sillabus mag nie oorskry word nie. 13. Waar deelnemers van verskillende grade in een groep deelneem, vind die beoordeling volgens die deelnemer wat in die hoogste graad is plaas. 14. Name en vanne moet korrek op die inskrywingsvorm ingevul word. 15. Toegangsgelde van R8.00 per persoon word by die deure vir toeskouers gevra. Toegang vir afrigters en deelnemers is gratis. 16. Inskrywingsfooie MOET saam met die inskrywingsvorms inbetaal word. Geen inskrywingsfooie mag die dag van die kompetisie inbetaal word nie. Inskrywings en bewys van betaling kan gefaks word (sien bl. 1) of n alternatiewe reëling moet met die organiseerder getref word. SELFOONNOMMER: E-POS:

-4- INSKRYWINGSFOOIE 1. Individuele items = R25 per deelnemer per item, behalwe R35 per deelnemer met bv. sang waar n deelnemer klank nodig het om die item te kan lewer. 2. Duet, Trio, kwartet, ens. = R20 per deelnemer 3. Groepe meer as 8 deelnemers = R15 per deelnemer 4. Kore: Koorprogram R250 per koor Ander kooritems R130 per koor per item) -9-4 & 5 SANG & INSTRUMENTAAL 4 & 5 Mei Sien asb inskrywingsvorms in die middel van die boekie. Deelnemers moet asseblief n kopie van elke itemkeuse saambring vir die beoordelaar. Inskrywings en gelde moet ons asb. voor 20 Junie bereik. Inskrywingsfooi = R25 per deelnemer per item, behalwe R35 per deelnemer met bv. sang waar n deelnemer klank nodig het om die item te kan lewer. Sien bl. 4. ROOSTERS EN PROGRAMME 1. Tydroosters sal vroegtydig (minstens ʼn week voor die tyd) aan die skole of instansies deurgegee word. 2. GEEN veranderings mag gemaak word nie. 3. Let wel, indien ʼn deelnemer nie in sy\haar itemgroep deelneem nie, kan hy/sy nie in aanmerking kom vir ʼn item- of afdelingswenner nie.

-8-3. Dans Saterdag, 21 April Inskrywings moet ons asseblief nie later as 28 Maart bereik nie. Inskrywingsfooie beloop R25 per deelnemer per item. Vir inskrywings meer as 1 kind sien inskrywingsfooie op bl 4. KATEGORIEë Ballet Klopdans Ballroom -meld wals, ens. Latyns Amerikaans -meld tango ens Modern (Jazz, klassiek, ens) Free Style Hip-hop Disco Tradisioneel (Spaans, Zulu, Afrika) ITEMS Solo straight Solo Karakter Duette/trio/kwartet - solo Duette/trio/kwartet karakter Groepwerk straight Groepwerk karakter Improvisasie solo =========================================================== INSKRYWINGSVORM DANS 21 April NAAM: KATEGORIE: ITEMBESKRYWING: OUDERDOM: SKOOL/INSTANSIE: KONTAKPERSOON SELFOONNR: E-pos: Diploma A+ 90 100% Goue sertifikaat A 80 89% Silwer sertifikaat B 70 79% Brons Sertifikaat C 60 69% -5- TOEKENNINGS Sertifikate OF knopies Itemwenners Wisseltrofeë Afdelingswenners in elke kategorie Spesiale toekennings: n Wisseltrofeë word geskenk aan die mees veelsydige Con Spirito leerlder in Hoërskole, asook aan die mees veelsydige Con Spirito leerlder in Laerskole. Laasgenoemde moet in ten minste DRIE verskillende afdelings presteer. PRESTEERDERS 2011 TROFEë WENNER Beste Instrumentaal L/s Juniors Aldo da Silva (viool), 0/9, Concordia Beste Instrumentaal L/s seniors Chante van Vuuren, Diane Sameul Musiekskool Beste Instrumentaal Hoërskole Brandon Ramnath, VirtuoseAcademy Beste Sang Juniors/laerskole Tracey-Lee Booyens, Concordia Besta Sang Hoërskole Lizette Louw, Virtuosa Academy/Leeuwenhof (klavierbegeleiding) Besta Sang Hoërskole (met Coenraad Buitendach, Privaat klankbaan) Beste Laerskool Danser Robyn Steyn, Centre Stage Beste Hoërskool Danser Danielle Venter, Centre Stage Beste Kuns Hoërskool Leoné Zevenbergen Beste Kuns Laerskool Bernice Small, Gr. 5, Concordia Beste skryfvermoë Hoërskool Gerné Jordaan, Gr. 12, Hs Oosterlig Beste skryfvermoë Laerskool Geen toekenning Beste Drama in Voorskool Kaileigh de Kock, Ls Elsburg Beste Drama In Graad 1 Larieschka King Ls Elsburg Beste Drama in Graad 2 & 3 Ricardo Jansen, Ls Elsburg Beste Drama in Graad 4 & 5 Twané Diedericks, Ls Elsburg Beste Drama in Graad 6 & 7 Suene Stanton, Concordia Beste Drama In Laerskole Twané Diedericks, Ls Elsburg Beste Drama in Engels Gr. 1 7 Zanelle Peens, Concordia Beste Drama in Hoërskole Dogters Riandri van Aswegen, Hans Moore Beste Drama in Hoërskole Seuns Gerné Jordaan, Gr. 12, Hs Oosterlig Beste Onvoorbereide Lees Ls Zander Venter, Gr 4, Concordia Juniors Beste Onvoorbereide Lees Ls Megan Lawrenson, Ls Northmead Seniors Beste Onvoorbereide Lees Riandri van Aswegen, Hs Hans Moore Hoërskole Beste Redenaars Laerskool Karla Jonker, Concordia Beste Redenaars Hoërskool Marisa Jv Rensburg, Die Anker Mees Veelsydige Laerskool Christi-Lee Zevenbergen, Concordia Mees Veelsydige Hoërskool Gerné Jordaan, Gr. 12, Hs Oosterlig

-6-1. Skryf Afrikaans & Engels7 Maart Inskrywings moet ons asseblief nie later as 13 Februarie bereik nie. Inskrywingsfooie beloop R25 per deelnemer per item. Papier sal voorsien word. Die leerlinge moet hul eie penne en woordeboeke saambring. Die uitslae sal na die Aprilvakansie saam met die sertifikate uitgestuur word, Onderwerpe word die dag van die skryffees uitgereik. M.a.w. dit is n onvoorbereide item. Deelnemers kan vir die volgende items inskryf: Afrikaans Opstel (Eerste Taal) Afrikaans Opstel (Tweede Taal) Afrikaans Poësie (Eerste Taal) Afrikaans Poësie (Tweede Taal) Engels opstel (Eerste Taal) Engels opstel (Tweede Taal) Engels Poësie (Eerste Taal) Engels Poësie (Tweede Taal) -7-2. Redenaars 16 & 17 Maart Inskrywings moet ons nie later as 13 Februarie bereik nie. Inskrywingsfooie beloop R25 per deelnemer per item. Deelnemers kan oor enige onderwerp redeneer. Leerders kan vir voorbereid en onvoorbereid inskryf. Deelnemers kry 15 minute voorbereidingstyd vir die onvoorbereide toespraak. Die ATKV reëls EN voorgeskrewe tye geld ook vir hierdie kompetisie. Let op dat die leerlinge moet meld of hulle vir Eerste of Tweede taal inskryf. Deelnemers skryf volgens hul graad in. Lees asb. die algemene reëls op bl. 3 noukeurig deur. =========================================================== INSKRYWINGSVORM REDENAARS 16 & 17 Maart NAAM/NAME: GRAAD: AFRIKAANS : 1ste Taal 2de Taal Voorbereid Onvoorbereid ENGELS:1ste Taal 2de Taal Voorbereid Onvoorbereid =========================================================== INSKRYWINGSVORM SKRYFFEES 7 Maart NAAM: ITEMBESKRYWING(BV. 2 Afr. Opstel 2e Taal) GRAAD: SKOOL/INSTANSIE: SKOOL/INSTANSIE: KONTAKPERSOON/ORGANISEERDER: KONTAKNR (selfoon): E-POS: KONTAKPERSOON SELFOONNR: E-POS: