BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

Vergelijkbare documenten
STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton. Besprekings NR

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

SOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP

Aansoekvorm: Kuns- en kosmark Aardklop 2018

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

2015 AKADEMIESE JAAR

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Fisiese Adres: Viewlaan Rothdene, Meyerton TERME EN VOORWAARDES

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Deel A: DIAS FEES (30 JANUARIE 1 FEBRUARIE 2015)

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

GROOTFONTEIN KUIERFEES

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

GROOTFONTEIN KUIERFEES

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Plasing Plasing is die uitsluitlike diskresie van die Oppi-Dorp Fees

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

AANSOEK OM STUDIELENING

Animato Koorkompetisie/Choir

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Bladsy 1 uit 7. Vir Kantoorgebruik Alleen: Verw nr.:. Datum Ontvang:.. Kwit. nr.:. Totale Bedrag Betaalbaar: R

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

Pre-Graad R / Graad R

Wrestling Federation Stoeifederasie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Naskool Tel:

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Stuur die aansoekvorm aan:

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

PROLIBA GEBOU / BUILDING 24 HERTZ BOULEVARD 24 TEL : (016) POSBUS / P.O. BOX 3925 FAX : (016)

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

Gids vir Byvoordele eise

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

LET WEL: Indien jy die oorsaak is dat n elektriese kontrakteur ingeroep moet word, sal jy vir die koste daarvan verantwoordelik wees.

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Wher e l ittle is gre at

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

Transcriptie:

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla Enslin '083 739 8986 &'071 312 2929 tilla@gerhardsteyn.co.za Stalletjie Navrae: Stalletjie Navrae: Tilla Enslin 083 739 8986 / 071 312 2929 Adele Swanepoel: '064 904 5221 stalletjies@klipdraaikaravaanpark.co besprekings@klipdraaikaravaanpark.co KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park WWW.KLIPDRAAIKARAVAANPARK.CO BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK 23 & 24 SEPTEMBER 2017 Besprekings NR Aansoeker: Naam van stalletjie: Tel No: Selfoon No: E-pos: Volledige Beskrywing van u produkte: BF Dag & Datum: (Kies asb) Watter dae sal u belangstel om 'n stalletjie te bespreek? Saterdag 23/09/17 Sondag 24/09/17 p.1

Pryse per Dag: Dui u keuse van stalletjie aan: Snuffelmark 3 x 3 sonder Kragpunt R 150.00 (Voorsien eie gazebo en tafel) Skadu Net Stalletjies 3 x 6 met Kragpunt R 250.00 6 x 6 met Kragpunt R 400.00 (1 x Tafel word voorsien) Koswaentjies 3 x 6 Standaard R 500.00 (Geen ekstra gazebo) Koswaentjies 6 x 6 Groot R 650.00 (Standaard koswaentjie met gazebo) (Karavaan kosstalletjie) Uitstallers 10 x 10 R 1 500.00 20 x 20 R 2 500.00 Betalings: Alle stalletjies sal eers bevestig wees wanneer die volle bedrag aan Klipdraai Karavaanpark betaal is. U sal 'n faktuur ontvang en ook 'n besprekings nommer Epos bewys van betaling na Tilla: stalletjies@klipdraaikaravaanpark.co en cc in : tilla@gerhardsteyn.co.za & na Adele besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Alle deposito's is betaalbaar voor of op 18 Augustus 2017. Geen uitsondering. Balans betaalbaar voor of op 31 Augustus 2017. Geen uitsondering. Geen gelde sal terugbetaal word mbt kanselasies nie. Bank Besonderhede: Naam van die rekening: Klipdraai Karavaanpark Banknaam: Standard Bank Rekening Nommer 273248243 Takkode: 014637 Tipe Rekening: Tjek Verwysing: Besprekings nommer en Van p.2

Kragpunte: Slegs 1 elektriese apparaat per kragpunt. Stalletjie houers moet hulle eie verlengings-koorde van ten minste 15 meter voorsien. Indien u verkies om 'n langer verlengings koord te gebruik, dan 2 x 15 meter. Indien u enige ander versoeke het moet u dit skriftelik saam met u aansoek stuur, so 'n versoek mag moontlik lei tot addisionele kostes. Handelsure: Stalletjies moet voltooi en opgeslaan wees teen 07h30 op 23 & 24 September. Hou asseblief in gedagte hierdie is 'n Musiekfees wat oor 2 dae strek. Die kunstenaars tree deur die dag en ook die 23e September die aand op, daarom sal dagbesoekers deur die dag inkom en daar is ook musiekfees gangers wat die agtermiddag sal inkom. Stalletjies moet dus die 23e September ook die aand beskikbaar wees. Tye wat stalletjies bedryf moet word: Aanvulling van stalletjies sal daagliks wees vanaf 06h30 tot 07h30. Indien u verkies om langer oop te bly is u welkom Saterdag 23/09/17 08:00 22:00 Sondag 24/09/17 08:00 16:00 GEEN VOERTUIE SAL OP DIE TERREIN TOEGELAAT WORD TERWYL DIE HEKKE OOP IS VIR FEESGANGERS NIE! Koeldrank/Sappe/Water en sigarette: Alle koeldranke, sappe, water, alkohol en sigarette verkope sal deur die fees se aangestelde verkoopsagente behartig word en geen kosstalletjies mag die genoemde artikels verkoop nie. Meer inligting teen 31 Augustus 2017 Higiene en Gasveiligheid: Munisipale regulasies moet ten alle tye nagekom word. 'n Maksimum grootte van 9 kg vloeibare petroleum gas word per stalletjie toegelaat Dws 1 x 9 kg of 2 x 9 kg. Gasbottel mag nie groter as 9 kg wees nie. Stalletjies (krag en gas) sal van 'n brandblusser voorsien word. U sal elke dag vir die brandblusser teken wanneer u dit in ontvangs neem en dit is u verantwoordelikheid om ook elke aand met inhandiging dit af te teken. Indien lg prosedure nie gevolg word nie sal u vir die kostes verantwoordelik gehou word p.3

Voorwaardes en Vrywaring: 1. Die perseel open 06:00 vm. 2. Alle stalletjies open 08:00 vm. 3. U is verantwoordelik vir u eie verblyf (indien nodig). U kan staanplek bespreek by Klipdraai Karavaanpark teen normale tariewe of gebruik maak van omliggende akkommodasie 4. Die skadu net stalletjies sal van 1 x tafel voorsien word. 5. Alle stalletjies voorsien asb u eie stoele. 6. Snuffel stalletjies voorsien asb u eie tafel, stoele en struktuur. 7. Stalletjie se naam moet duidelik sigbaar wees. 8. Sekuriteit sal op die terrein beskikbaar wees. 9. Klippies Musiekfees sal nie verantwoordelik wees vir enige skade, diefstal of beserings nie. 10. Reg van toegang word voorbehou op terrein. Uitstallers kan as gevolg van nie nakoming van reëls of wangedrag gevra word om die terrein te verlaat sonder enige terug betaling van reeds betaalde gelde of enige ander uitgawes aangegaan deur die uitstallers. 11. Geen onderverhuring word toegelaat nie. 12. Stalletjiehouers is self verantwoordelik vir die op en inrig van stalletjies 13. Boeremark & Braaifees organiseerders en kommitee aanvaar geen verantwoordelikheid vir die nie - verkoop van produkte nie. 14. COA (Midvaal) is aangeheg wat u aansoekvorm moet vergesel (verversings stalletjies). 15. Aansoeke sal streng gekeur word om duplikasie van produkte te beperk. Ons wil graag aan elke stalletjie houer die maksimum geleentheid bied. 16. Indien u na keuring en betaling van u stalletjie, besluit om te kanselleer word alle gelde en staanplek verbeur. 17. Volgens u aansoevorm sal daar duidelik aan u deurgegee word watter produkte verkoop mag word op die feesdae. 18. Indien u nie bogenoemde reël nakom nie en sodoende u mede stalletjie houer benadeel sal dit gesien word as nie nakoming van die reëls en die verkoop van enige van u produkte gestaak word. 19. Die keuring van stalletjies is finaal en sal nie oop wees vir onderhandeling nie. 20. Elke stalletjie aansoeker ontvang 1 permit vir 'n voertuig, asook 2 kaartjies per dag - gratis. Geen uitsonderings. Ekstra kaartjies kan teen die normale prys gekoop word. R100 per Volwassene 21. Geen voertuie word toegelaat op die terrein behalwe met die opslaan van u stalletjie. 22. Geen drank mag op die perseel ingebring word nie, die perseel is gelisensiëer. 23. Die volgende dokumentasie moet u aansoekvorm vergesel om in aanmerking te kom vir 'n stalletjie aansoek * Besprekingsvorm deeglik ingevul en geteken * Afskrif van ID * Gesondheidssertifikaat moet ingehandig word ( alle verversings stalletjie) * COA van Midvaal volledig voltooi & dui op vorm aan volledig die produk wat u verkoop (alle verversings stalletjies) Geen stalletjie sal in aanmerking geneem word indien bg dokumentasie nie u aansoek vergesel nie. p.4

24. Sal u staanplek / akkommodasie benodig? maw u oornag. JA NEE Aantal nagte : Datum: In Uit Hiermee bevestig ek (Volle Name en Van) ID Nommer Eienaar van Besigheids Naam / Stalletjie Woonagtig (Fisiese adres en dorp/ stad) dat alle inligting korrek is en dat ek alles voorwaardes duidelik verstaan en daarby sal hou. Handtekening van uitstaller: Datum: p.5