09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees

Vergelijkbare documenten
09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy.

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is...

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed?

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Getroosde mense wat huil. Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

18:00 Aanddiens. Kontak ons

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

Gereformeerde Kerk Mosselbaai

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

As julle enige vrae het, iets

GROOTFONTEIN KUIERFEES

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

GROOTFONTEIN KUIERFEES

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

SAWA Kongres in Beeld: 8-10 Oktober 2010

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Jakkals lê eendag heerlik en

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Raak b rokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult. OP die Bult. OOR die Bult. IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) (Die Here se

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Dagboek Vandag 25Junie Donderdag 29 Junie Vrydag 30 Junie Sondag 2 Junie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Omsendbrief 19/ Junie 2015

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Transcriptie:

Jaargang 5 #16 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 15 Mei 2016 09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees Ps 66-1: 1,6,7 Sb 8-1: 2 (Kleuterbegeleiding) Lied 434: 1,2 Skrifl esing: Sagaria 4 Teks: Sagaria 4:6 (Preekbegeleiding) Lied 435: 1,2 Sb 15-1: 1,2,3,4 Ds Willem Steyn & Prof Rantoa Letsosa Tema: The Holy Spirit enables the church Ps 42: 1, 7 Ps 100 Psalm 45 How great Thou art Sb 12-3 & Psalter Hymnal 461 Matt 28:16-20 Hand.1:6-8 Skrifl esing: Handelinge 2: 1-21 Portugeuse lied Koreaanse lied Tswana lied Sb 18-6 Wat is jou gunsteling Bybelvers of lied? Stuur dit asb vir Fransa by die kerkkantoor en dalk verskyn dit voorop die volgende Lantern saam met n foto.

11:30 International Service Rev Fanie Coetzee Theme: Since the Lord is LORD life enters into dead bones. Scripture: Ezekiel 37:1-14 Focus verse: Ezekiel 37: 14 Vandag, 15 Mei Annetjie du Plessis 018 290 5139 Maandag, 16 Mei Michiel Hattingh 082 411 1066 Bets Peters 87 083 232 0804 Nicolene Rutherford 082 867 6456 Pieter van der Zwan 083 417 5904 Nico Welman 21 082 225 2188 Dinsdag, 17 Mei Liezl Kruger 072 985 7930 Christelle Venter 079 477 4174 Woensdag, 18 Mei Casper Labuschagne 082 444 1945 Daniël Maritz 082 371 2040 Mias Smit 084 510 9193 Ponti Venter 079 569 3158 Anri Wegner 076 142 8414 Donderdag, 19 Mei Bridget Grobler 19 079 880 1293 Ro-An van Tonder 082 567 0069 Vrydag, 20 Mei Johann Aucamp 80 084 775 6149 Hanno Bijzet 19 078 853 5644 Laura Kruger 082 711 1717 Saterdag, 21 Mei Hettie Baxter 072 985 5896 Erich van der Merwe 13 018 297 3313 Jaco van der Merwe 082 412 2445 Marida van Eeden 060 977 1124 2 Ina Hoogenboezem (082 925 5306) is na die Midstream-hospitaal in Pretoria oorgeplaas waar sy vir n klont in die long behandel word. Haar toestand is ernstig maar daar is tog vordering. Rina de Beer (083 277 6996) is die week geopereer nadat sy n tydjie gelede geval en infeksie in haar been opgedoen het. Ons is dankbaar dat dit beter gaan en bid vir volkome herstel. Ons is dankbaar dat Zeruja Klopper (071 649 1931) ontslaan is uit die hospitaal. Ons bid steeds vir haar en Natie met klein Meyer-Andre wat nog in die hospitaal is. VAN DIE KERKRAADSTAFEL Nadat alle moontlike alternatiewe oor die afgelope 3 jaar oorweeg is en na n lang reeks onderhandelinge het die Kerkraad op 8 Mei 2016 besluit om voort te gaan met die verkoop van die Gerrit Dekkerstraat-eiendom aan n kerklike instelling. Sodra alle formaliteite afgehandel is, sal meer inligting oor die beoogde transaksie verskaf word. Teeskinkbeurte 15 Mei Wyk 28 (Retha van Wyk - 083 967 1511) Wyk 30 (Esmé van der Merwe - 082 321 9119) 22 Mei Wyk 31 (Heidrie Greyling - 071 488 9571) KG 15 (Lusilda Schutte - 082 725 1055) Baie dankie!

Kan jy dalk help om lidmate kerk toe te vervoer? Die aanvraag van lidmate wat vervoer nodig het kerk toe, is besig om te groei. Is jy dalk bereid om maksimum een keer per maand iemand te help met n rygeleentheid? Kontak vir Susan Conradie 082 563 1207 Pinksterdiens Vandag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Benewens ons normale oggenddienste is daar vanmiddag om 15:00 n gesamentlike diens met Venterskroon, Mooirivier en Oos. Ons gaan die wonder van gelowiges wat uit meer as 10 nasionaliteite en in verskillende tale die Here saam aanbid vier. Bring gerus vriende saam om eenheid in ons Here te kom saam beleef. Ons gemeente eet vanmiddag saam met die lidmate van Venterskroon om 13:00 in die kerksaal. Onthou dat daar dus nie nog n aanddiens ook is nie. Pinkster-reeks oor die gawes van die Gees Ons beplan om tydens die aanddienste van 8,22 en 29 Mei reeks preke vanuit 1 Korintiërs 12,13 en 14 te hou oor die GAWES VAN DIE GEES. Ons beplan om baie prakties en toerustend in die saak te hanteer as deel van ons besinning oor die bediening in en deur ons gemeente. Tydens G5 se Woensdagaand midweek-sessies gaan daar verdere bespreking hieroor gevoer word. Verlede week se preek vanuit 1 Korintiërs 12 het onder andere die volgende vrae aangespreek: Wat is die gawes van die Gees? Watter gawes van die Gees is daar? Wie het gawes van die Gees? Wat is die doel van die gawes van die gees? Waar kom die gawes van die Gees vandaan? Vanuit 1 Korintiërs 13 skuif die fokus volgende Sondagaand na die GESINDHEID en WYSE van die gebruik van die gawes terwyl die preek uit 1 Kor 14 die saak aanspreek of sekere gawes, soos byvoorbeeld spreek in tale, belangriker is as ander. Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... E-posadres:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor 3 Wil jy graag hier n lidmaat word? Vul dié vormpie in of gaan hier natoe en volg die stappe...

Ons gaan nog n héél laaste oplaag van die Resepteboeke laat druk. Laat weet asb teen Maandag vir Fransa by die kerkkantoor as jy een wil hê. Dis nou regtig jou laaste kans! (As jy reeds bestel het, kan jy jou bestelling by die kerkkantoor afhaal. R80 een.) Liefdegawes 15 Mei 22 Mei 29 Mei by die deure Oggend: Mukhanyo Pinksterdiens: Bybelverspreiding Oggend: Teologiese Skool Publikasies Aand: Meelewingsfonds Oggend: Sentrum vir Kerkgroei Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. Ouderlinge en Diaken aan diens Ouderlinge: Ruan Steyn & Mias Smit Diaken: Elsa Els Hou die datum oop vir GK Cachet se Skoolverlaterskamp. Tema: Ken jy jou Herder? Wanneer: 3-8 Julie 2016 Waar: Nooitgedacht kampterrein Wie: Gr 10-12 Navrae: Thinus Kruger 072 347 5288 Pierre Müller 072 780 2866 Welkom hier! Pieter, Gerda, Stephan & Evert Venter 076 013 7769 / 060 963 5446 Arnold Pretorius 079 829 1193 4 Bybelleesprogram Les 12 (vir 22 Mei) Josua volg Moses op Josua 1:1-1:18 Trek deur die Jordaan Josua 3:1-4:24 Verwoesting van Jerigo Josua 5:13-6:27 Die volledige program is per e-pos beskikbaar - kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting. Baie dankie vir die pragtige blomme wat Elize vir my kom aflewer het, asook die huisbesoeke. Dit word baie waardeer. Groete, Dennis Schoeman Hou die datum oop: Biltongfees GK Mooirivier se jaarlikse Biltongfees is op Vrydagaand 10 Junie (18:00 vir 18:30) by die Banketsale (Madiba Hall). Kaartjies is slegs beskikbaar by ds. Koos Mouton (082 925 3959) - geen kaartjieverkope sal by deure plaasvind nie. Kaartjies kos R150 per persoon. (Laerskoolleerders: R80 Voorskools: R20) Daar sal n kontantkroeg beskikbaar wees, en koeldrank sal op die tafels voorsien word. oosdopperfees Ons nooi u hartlik uit na ons jaarlikse Oosdopperfees op Saterdag 28 Mei. Dit beloof om iets vir almal te bied: Heerlike ontbyt, baie eetgoed, vars vleis, Trompoppies, Hondeskou, Boeresport, Boeke-Oase, kindertuin en uitstallers! Kom geniet n heerlike dag saam met ons. Indien u vooraf vleis wil bestel, skakel Adele tussen 8:00 en 13:00 vir n vleisbestelvorm by 018 290 7690.

Hier is n lys van student kleingroepe: Dinsdae tussen 20:00-22:00. Benette: 079 516 6369 Dinsdae tussen 18:00-19:00. Zonika: 072 720 0595 Woendae tussen 19:00-20:00. Chris: 081 270 8023 Woensdae tussen 20:00-21:00. Gerhard: 072 082 0489 Donderdae tussen 18:00-19:00. JC: 079 525 2507 Donderdae tussen 18:00-19:00. Jaco: 062 552 5492 Elke week n ander dag: 19:00-21:30. Rudi: 082 406 2869 Kom wees deel van nog n reeks van Midweek. Dit is n goeie geleentheid om jou verhouding met mede studente gelowiges te versterk. Ons praat die maand oor die Heilige Gees en sy gawes. Wanneer: Elke Woensdag in Mei (18 en 25 Mei) As jy n G5 hemp bestel het kan jy dit na die aanddiens kom haal, of kontak vir Benette: 079 516 6369, om n reëling te tref Ons, die G5 studente, gaan die gemeente bederf met ons lekker masjienkoffie. As jy wil help en deel wees van die reëlings, stuur jou naam vir Benette: 079 516 6369 Wanneer: 22 Mei 09:30, na die oggendiens. Proefskrifte en Verhandelinge. Vir tegniese versorging van Bronnelyste (volgens die Harvardstyl). Prof Casper Lessing. E-pos: casperlessing@gmail.com Selfoon: 082 550 2589 Huisoppasser gesoek vir 6 maande (Julie - Desember). Moet inbly. Bediende maak skoon, en versorg die honde en swembad. Verkieslik n egpaar. Skakel asb 082 093 5153 of 082 465 0959 Opleidingskursus vir KANSA vrywilligers: 6-10 Junie 2016 van 08:00-13:00. Sal plaasvind by die KANSA kantoor (James Morokalaan 79 - oorkant Medicross) Koste: R150.00 (sluit opleidingsmateriaal in) Taalaanbieding: Afrikaans (sal later in Engels ook aangebied word) Aanbieder: Sr Frances Minné. Registreer by: fminne@cansa.org.za of 018 294 8253. Sperdatum: 2 Junie 2016 Advertensies in die Lantern is gratis. Hou dit asb kort en stuur dit teen Donderdae om 10:00 na die kerkkantoor. 5 Cachet Bazaar Cachet gemeente beplan om DV 16 Julie n Bazaar te hou by die Admin Buro. Alle gemeentes is genooi om ook n stalletjie te hou (R100 per stalletjie). Cachet doen alle kosstalletjies, behalwe koek, beskuit en handgemaakte goedere. Stel jy belang om ons gemeente te verteenwoordig? Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting. www.facebook.com Volg ons op Facebook../gkpotchbult../gkpotchbultG5../VenterskroonBediening../GKBultProjekte../BultInternationalChurch Het jou nommer verander? Jy dalk getrek na n nuwe woonstel of huis? Dan is die kans goed dat jou inligting nie op datum is by die kerkkantoor nie. Stuur sommer n Whatsapp of sms na 076 391 7578 met jou nuwe inligting.

Koningskinders in Aksie Nuusbrief van Aksie Koningskinders Potchefstroom, Uitgawe 2, Jaargang 2016 Dit is vir my nou sommer n vreugde om besig te wees om Uitreik Koningskinders Potchefstroom se tweede nuusbrief te skryf net na n prettige en morsige boeresport. Die Laerskoolkamp het plaasgevind 30 Maart 3 April te Venterskroon Kampterrein. Op die kamp was daar 30 kinders, 9 groepleiers, 2 amper predikante en 3 kosspanlede vanuit verskeie gemeentes in Potchefstroom. Die kampprogram is gevul met prettige aktiwiteite soos olimpiese spele, paper maché, nagmars, lanternbekruip en swem waar vertrouensverhoudings met die kinders gevorm kan word. Hierdie lê die fondament waar ons tydens Bybelstudies, persoonlike gesprekke en aandafsluitings die Blye Evangelie kan deel. Ons weet dat die Here se Woord nooit leeg terugkeer nie en bid dat die Here met sy Heilige Gees sal werk om geloof in wie sy kinders is. Die vele studente wat deelmaak van die groepleierspan geniet dit terdeë om die pret van jonk (en studentwees) op die vlak van die kinders te deel, maar wat nog belangriker is, is dat dit saam gaan met die bediening van die Evangelie gaan. Die groepleiers getuig dat tydens die kamp hulle persoonlike kennis van die Here en hulle geloof ook gegroei het, al was die doel om te kom om eerder die kinders te dien deur hulle van die Here te leer asook hulle te troos en bemoedig. Ons sien uit na wat DV 2016 verder vir ons as uitreik bied. Die volgende groot geleenthede is ons Afrikaanse Hoërskoolkamp by GK Uitschot se terrein en Engelse Hoërskoolkamp. Kontak ons gerus indien jy meer weer wil of betrokke wil raak by enige van ons bedieninge. Ons reik uit na Laerskool- en Hoërskoolkinders (in Afrikaans en Engels) asook die kinders. Willem van der Meer (Voorsitter) Kontak ons gerus: kkpotch@gmail.com of 073 021 6871. Kontak ons Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za faks: 086-750-5339 Ds Fanie Coetzee: 082-520-5168 fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: 082-854-3587 steyn.willem@gmail.com Skriba: Mias Smit: 084-510-9193 Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246 Koster (Molen): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525 Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599 Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881 Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124 Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229 Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811 Klank: Stefan Linde: 072-811-1665 Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843 Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843 Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens. 6 Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939 Omgee-groep Seniors: Eunice Stoltz: 083-595-8981 Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939 Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652 Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511 G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587 Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570 Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782 Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083 Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079 Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086 Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204 Bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG