ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Vergelijkbare documenten
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Naskool Tel:

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

2015 AKADEMIESE JAAR

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Pre-Graad R / Graad R

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

Wher e l ittle is gre at

INLIGTING 2018 GRAAD 8

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

AANSOEK OM STUDIELENING

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

Tjokkerjol Speelgroepie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Kruis Kinders Centurion

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

Stuur die aansoekvorm aan:

2017 AANSOEK OM TOELATING

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

VORM A HARTEBEESTFONTEIN 4 8 April 2018 INSKRYWINGSVORM - PENKOPPE EN DRAWWERTJIES Graad 1-7

Stuur die aansoekvorm aan:

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

NASKOOLSENTRUMBELEID

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam

LAERSKOOL BRACKENFELL PRIMARY

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

Transcriptie:

ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad r

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL Voltooi asseblief die volgende: Aansoekvorm & Vrywaring Onderneming deur ouers Die volgende moet die aansoek vergesel: Afskrif van kind se geboortesertifikaat Afskrif van beide ouers/voog se ID-dokumente Afskrif van kliniekkaart INDIEN ENIGE VAN BOGENOEMDE VORMS ONTBREEK SAL DIE AANSOEK NIE VERWERK WORD NIE CEMISNOMMER

ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 0865052186 A. LEERDERBESONDERHEDE VAN:.... VOLLE VOORNAME:... WOONADRES:... (Merk die volgende met n kruisie in die toepaslike blokkie.) GESLAG: HUISTAAL: MANLIK VROULIK AFRIKAANS. ENGELS.. XHOSA ANDER... TAAL VAN ONDERRRIG : AFRIKAANS. ENGELS. GEBOORTEDATUM:. ID-NOMMER:.... GODSDIENS:.. KERKVERBAND:.... NAAM VAN LAASTE SKOOL BYGEWOON:.. DORP:.... REDE VIR VERLATING:. SIEKTE(S) WAARTEEN LEERDER GEïMMUNISEER IS: (merk met n kruisie) Tuberkulose (BCG). Poliomiëlitis. Tetanus (DT) Kinkhoes(DTP).Rotavirus (RV).. Haemophilus Influenzae Tipe B(HIB). Previnar (PCV).. Pentaxum KRY DIE LEERDER ENIGE BEHANDELING VIR BOGENOEMDE SIEKTE(S) / ALLERGIE(ë): JA / NEE INDIEN JA SPESIFISEER...... HET DIE LEERDER ENIGE OPERASIE(S) ONDERGAAN? JA / NEE INDIEN JA NOEM DATUM EN SPESIFISEER AARD VAN OPERASIE(S):..

B. BESONDERHEDE VAN OUER(S) OF VOOG(DE): (Die inligting hieronder aangevra, moet ten opsigte van elke ouer of voog verstrek word Selfs al is die leerder in sorg van voog, moet beide die ouers se informasie ook voorsien word.) VADER VOLLE VOORNAME EN VAN:... BEROEP:.. ID-NOMMER (INDIEN RSA-BURGER)... PASPOORTNOMMER (INDIEN BUITELANDER)..... WOONADRES:....... POSADRES:.. TELEFOONNOMMER (HUIS) SELFOONNOMMER : ( WERK). EPOS :. NAAM EN ADRES VAN WERKGEWER:.......... MEDIESE FONDS: NAAM:. NR.. NAAM VAN DOKTER: TELEFOONNOMMER:.. MOEDER VOLLE VOORNAME EN VAN:... BEROEP: ID-NOMMER (INDIEN RSA-BURGER)..... PASPOORTNOMMER (INDIEN BUITELANDER)....... WOONADRES:.... POSADRES:..... TELEFOONNOMMER (HUIS)... (WERK).. (SEL)..... EPOS :. NAAM EN ADRES VAN WERKGEWER:........ MEDIESE FONDS: NAAM:... NR...... NAAM VAN DOKTER:. TELEFOONNOMMER:..

VOOG (INDIEN LEERDER NIE BY OUERS BLY NIE) VOLLE VOORNAME EN VAN:.. AARD VAN VOOGDYSKAP (bv. Pleegouer, oom, tante, ouma, ens. Ingeval van wettige voogdyskap of pleegsorg moet dokumentêre bewyse aangeheg word).. BEROEP: ID-NOMMER (INDIEN RSA-BURGER): PASPOORTNOMMER (INDIEN BUITELANDER):.. WOONADRES:.. POSADRES:.. TELEFOONNOMMER (HUIS) (WERK) (SEL).. EPOS : NAAM EN ADRES VAN WERKGEWER:..... MEDIESE FONDS: NR... NAAM & TEL. NO. VAN DOKTER:.. WIE IS VERANTWOORDELIK VIR DIREKTE TOESIG OOR DIE LEERDER? VOLLE NAAM: TELEFOON IN DIE GEVAL VAN NOOD:

C. Graad R TOELATINGSBELEID 1. Tensy en totdat die DH in oorleg met die SBL anders besluit, is die natuurlike voederarea van die skool die sentrale dorpsgebied en die onderskeie plaasdistrikte van Robertson en Gr. R groep van RVS. 2. Wat die voederarea betref, sal oorweging eerste geskenk word aan leerders wat die naaste aan die skool woonagtig is, met uitsondering van plaasdistrikte wat hierby in ag geneem sal word. Die leerder se ouers moet eiendom besit/huur/bewoon in hierdie area. Indien die leerder in die wettige sorg van n ouer is, moet die voog eiendom besit/huur/bewoon in hierdie area. 3. Beskikbare alternatiewe skole in die voederarea sal in ag geneem word; 4. Die fisiese grootte van die 3 klasse sal die aantal leerders wat toegelaat word bepaal. Dit word voorgeskryf deur die Departement van Gesondheid. Die 3 graad R klasse se grootte is as volg : Gr R1 : 51.55 vierkante meter dus maksimum van 30 leerders Gr R2 : 49.2 vierkante meter dus maksimum van 28 leerders Gr R3 : 51.9 vierkante meter dus maksimun van 30 leerders 5. Indien die hoeveelheid aansoekers die beskikbare plek oorskei, behou die BHL en die skool die reg voor om seleksiekreteria toe te pas. 6. Voorkeur sal verder gegee word as die leerder se ouers/wettige voog oud-leerders van die skool was; en of die leerder n broer/suster in die skool gehad het. 7. Alle onsuksesvolle aansoekers sal in chronologiese orde op die waglys geplaas word en aangeraai word om by ander skole aansoek te doen. 8. n Leerder in Graad R moet 5 jaar oud wees en 6 jaar oud word, in die jaar waarin hy/sy toegelaat word tot Graad R. 9. Op 1 Februarie open die jaarlikse aansoeke en sluit op 11 Maart 2016, soos bepaal deur die WKOD. Aansoeke word gedurende die tweede skoolkwartaal gefinaliseer, waarna ouers/voogde skriftelik in kennis gestel sal word. Aansoeke wat eerste ingehandig word sal nie voorkeur geniet nie, almal word na die sluitings datum verwerk. D. TAALBELEID 1. Die BHL en die skool besef dat behoorlike kommunikasie onontbeerlik is vir suksesvolle en sinvolle onderwys, en dat daar geen behoorlike kommunikasie kan wees tensy die opvoeder bedrewe en die leerder ten minste redelik bedrewe is in die taal van onderrig nie. 2. Die skool is n dubbelmedium-instelling (Afrikaans/Engels) en beskik dus oor menslike hulpbronne wat voorsiening maak vir daardie leerders wie se moedertaal of gekose onderrigtaal die onderrigtaal van die skool is.

3. Dit is in die beste belang van die leerder dat sy keuse van onderrigtaal aanvaar word terwyl sy bedrewenheid in die betrokke taal sodanig te kort skiet dat hy nie in staat is om volgens sy vermoë te presteer nie. 4. Die vordering van leerders wat genoegsaam bedrewe is in die taal van onderrig, behoort nie vertraag te word weens die toepassing van spesiale taalvaardigheidsprogramme of toedeling van bykomende tyd aan leerders met onvoldoende bedrewenheid in die 2de betrokke taal van onderrig nie. 5. Leerders mag nie benadeel word deur n ander leerder of groep leerders se keuse van n ongewone of vreemde taal van onderrig nie. 6. Die voorvereiste van redelike praktiese uitvoerbaarheid wat gekoppel is aan die reg van n leerder om sy taal van onderrig te kies, hou nie slegs verband met die hulpbronne van RVS nie, maar ook met die mate waartoe dié leerder waarskynlik bevoordeel en die ander leerders waarskynlik benadeel sal word indien onderrig in die betrokke taal aan die betrokke leerder verskaf sou word. 7. Gebaseer op die huidige menslike- en materiële hulpbronne van RVS, is die skool ten beste toegerus om die opvoedkundige behoeftes van leerders met Afrikaans en Engelse moedertaal te bevredig. 8. Derhalwe sal die behoeftes van sodanige leerders voorkeur geniet wanneer dit ookal nodig mag wees om die voorkeurorde van leerders se behoeftes te bepaal. 9. Daar mag nie onregverdiglik teen enige leerder gediskrimineer word, direk of indirek, op grond van sy taal nie. 10. Geen taaltoetse mag afgeneem word as voorvereiste vir toelating tot RVS nie : Met dien verstande dat die prinsipaal geregtig is om n leerder toelating tot RVS te weier indien die prinsipaal in goeie trou en op redelike gronde glo dat sodanige weiering in die beste belange van sowel die applikant leerder as die ander leerders sal wees, weens die gebrek aan bedrewenheid van die applikant leerder in die taal van onderrig van RVS. 11. Elke leerder of voornemende leerder het die grondwetlike reg om onderrig te ontvang in die amptelike taal van sy keuse by n openbare skool, met dien verstande dat onderrig in sodanige taal redelikerwys prakties uitvoerbaar is. 12. Die ouer van die leerder oefen namens die leerder die gemelde reg om die taal van onderrig te kies uit. Hierdie keuse moet gemaak word by aansoek vir toelating van die leerder tot RVS. E. BETALING VAN SKOOLGELD: GRAAD R 1. Aangesien Graad R as n private instelling onder die skool funksioneer, is geen afslag of vrystelling van skoolgeld van toepassing nie. Alle Graad R leerders se skoolgelde moet stiptelik betaal word. 2. Een kwartaal se skriftelike kennis gee of een kwartaal se fooie betaalbaar met beëindiging van bywoning. Uitstaande skooleiendom / boeke sal van die aanspreeklike party verhaal word. 3. Die fooie word aangewend vir die dag-tot-dag bestuur van die instansie, terwyl die subsidie wat van die onderwysdepartement ontvang word aangewend word om n gedeelte van die onderwyspersoneel se salarisse te betaal.

4 Graad R leerders wie se skoolgelde agterstallig is sal verdere onderrig geweier word aangesien Pre- Primêr afsonderlik van die skool funksioneer. 5. WIE IS VERANTWOORDELIK VIR BETALING VAN DIE LEERDER SE SKOOLFOOI? VOLLE NAAM: ID NOMMER :.. WOONADRES :. WERKSADRES :. TELEFOON :. SELFOON :. EPOS : 6. BETALING VAN SKOOLGELD: GRAAD R (SOOS VIR 2016) Die skool se bankbesonderhede : ABSA Bank, Robertson, Rek no : 1200 700 607, Tak : 632005 Meld asb. U kind se naam en van as verwysingsnommer Skoolfonds vir 2017 beloop R7 200.00 per jaar. Tydens ouerbegrotingsvergadering wat aan die einde van 2017 gehou sal word, sal die skoolgelde vir 2018 bepaal word. F. BESONDERHEDE VAN ANDER LEERDERS OP SKOOL WAT VAN DIESELFDE PERSOON AFHANKLIK IS AS DIE LEERDER ONDER A HIERBO GENOEM VOORNAME EN VAN:. GRAAD.. SKOOL... DORP / STAD.. G. VERKLARING DEUR OUERS OF VOOGDE Beide ouers en/voogde, waar toepaslik, aanvaar aanspreeklikheid, gesamentlik en/of afsondelik, vir die volgende : Ek / Ons, die ondergetekende, verklaar dat 1. Die inhoud van hierdie aansoekvorms waar en korrek is;

2. Ek ouer/ voog onderneem om die skool by te staan in die opvoeding van ons kind en te sorg da hy/sy alle reëls en gebruike van die skool, soos neergelê, onvoorwaardelik aanvaar en stiptelik sal nakom; 3. Ek bind my tot die stiptelik betaling van die skoolfooie soos deur die skool gehef. Ek onderneem om een kwartaal skriftelik kennis te gee of een kwartaal se fooie te betaal met beëindiging van bywoning; 4. Indien betaling van sodanige skoolgeld nie betyds geskied soos vereis nie, sal die skool die reg hê om onmiddellik die bywoning van die Gr R leerder op te skort. Indien dit vir die skool nodig is om sy prokureur/invorderaars opdrag te gee om skoolgeld van my in te vorder, sal ek aanspreeklik wees vir alle prokureurs/invorderaars- en kliëntekostes aangegaan ter invordering van sodanige skoolgeld, plus invorderingskommisie op n skaal soos tussen prokureur en kliënt; 5. Ek gee hiermee my volle toestemming dat my kind aan buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem. Insluitend opvoedkundige uitstappies, kulturele en sportaktiwiteite terwyl hy/sy as ingeskrewe leerder aan hierdie skool verbonde is; 6. Ek verstaan en aanvaar ten volle dat al bogenoemde aktiwiteite deur my kind op eie risiko onderneem word en bevestig hiermee namens myself, my eggenoot en bogenoemde leerder om, in die geval van beserings opgedoen, verlies of beskadiging van persoonlike eiendom ten opsigte van leerder tydens uitstappies of buitemuurse aktiwiteite onderneem en waar n formele klag in so n geval mag ontstaan, die skool, sy personeel en lede van die Beheerliggaam, ten volle gevrywaar sal word teen enige eise wat ek mag instel a.g.v. verlies, beserings, siekte of dood wat ek of die leerder mag opdoen; 7. Ek die skool magtig om, indien die leerder dringende mediese behandeling sou benodig, geskikte mediese hulp te verkry en ek aanvaar die verantwoordelikheid vir die betaling van koste so aangegaan; 8. Ek neem kennis dat indiening van die aansoek waarborg nie toelating tot die Graad R-klas nie; 9. Ek aanvaar dat die opvolg onderrig in hoër grade net in Afrikaans en Engels sal geskied.

Ek, die ondergetekende, aanvaar hiermee die terme van betaling en gee toestemming vir die inskrywing van my kind by Graad R-klas van Robertson Voorbereidingskool. Ek,.. ID NR: synde die ouer/voog van (naam van leerder) Geteken te. op hierdie dag van maand. jaar... HANDTEKENING VAN OUER / VOOG Ontvangserkenning deur RVS : Datum : Skoolstempel : Geteken deur :