EIENSKAPPE VAN DIE PRODUK DECTOMAX
|
|
|
- Rudolf de Wilde
- 9 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Slegs vir Dieregebruik DECTOMAX Reg Nr: G1726 Wet 36/1947 RSA Namibië: N-SR 0657 Zimbabwe alleenlik: 98/ /9483 HR(Vet) n Langwerkende 1 % Inspuitbare Oplossing in Beeste, Skape, Bokke en Varke EIENSKAPPE VAN DIE PRODUK DECTOMAX is n langwerkende, inspuitbare, breëspektrum parasietdodende middel vir beeste, skape, bokke en varke. Een laevolume inspuiting is doeltreffend in die beheer van n wye reeks nematode van beeste, skape, bokke en varke sowel as eksterne parasiete van beeste, skape, en varke, wat die gesondheid en produktiwiteit benadeel. DECTOMAX inspuitbaar word goed verdra en het n baie goeie spuitbaarheid wat dit veral geskik maak vir die beheer van parasiete in beeste, skape, bokke en varke. VERSIGTIG BERGINGSINSTRUKSIES Bewaar onder 30 C. Beskerm die inhoud teen lig. SAMESTELLING Doramektien 1% m/v BESKRYWING VAN DIE PRODUK DECTOMAX inspuitbare oplossing bevat doramektien, n avermektien wat deur Pfizer ontdek is. Doramektien is n unieke, fermentasiebereide produk in die avermektienklas van hoogs aktiewe, wye-spektrum antiparasitiese middels. Doramektien word geïsoleer uit die fermentasie van n geneties veranderde stam van Streptomyces avermitilis. DECTOMAX is n gereed-om-te-gebruik liggeel, steriele oplossing wat 1% m/v (10 mg/ml) doramektien bevat. Dit is geformuleer om die aanbevole dosis vir beeste en skape (200 µg/kg liggaamsmassa) te lewer met binnespiers of onderhuidse toediening teen 1 ml/50 kg liggaamsmassa, en varke (300 µg/kg liggaamsmassa) teen 1 ml/33 kg liggaamsmassa binnespiers. METODE VAN WERKING Die primêre metode van werking van avermektiene, die familie van verbindings waaraan doramektien behoort, is om die chloriedioon kanaliseringsaktiwiteit van die senustelsel of die spiere van nematodes en artropode te moduleer. Avermektien bind aan die reseptore wat die membraandeurlaatbaarheid tot chloriedione verhoog. Dit inhibeer die elektriese aktiwiteit van senuwee-en spierselle in nematodes en artropode en veroorsaak derhalwe verlamming en dood van die parasiete. In soogdiere word die neuronale reseptore waaraan die avermektiene bind beperk tot die sentrale senuweestelsel. Aangesien doramektien nie geredelik deur die sentrale senuweestelsel van soogdiere kan deurdring nie, besit dit derhalwe n wye veiligheidsgrens in diere wanneer dit volgens aanbeveling gebruik word. WAARSKUWINGS BEESTE Diere mag nie binne 35 dae na behandeling vir menslike gebruik geslag word nie. Moet nie in diere gebruik wat melk vir menslike gebruik produseer nie. Diere mag nie binne 35 dae na behandeling vir menslike gebruik geslag word nie. 9 Diere mag nie binne 28 dae na behandeling vir menslike gebruik geslag word nie. Hou buite die bereik van kinders en oningeligte persone. Alhoewel hierdie middel breedvoerig onder n verskeidenheid toestande getoets is, mag dit faal as gevolg van verskeie redes. Indien dit vermoed word, raadpleeg n veearts en verwittig die registrasiehouer.
2 VOORSORGMAATREëLS Skape en bokke moet ingeënt wees teen Bloednier voor behandeling. 'n Vooraf inenting teen die breëspektrum van klostridiale siektes (byvoorbeeld sponssiekte, kwaadaardige edeem) word sterk aanbeveel in beeste, skape en bokke. INDIKASIES (AANSPRAKE): DECTOMAX, n langwerkende, inspuitbare oplossing word aangedui vir die behandeling en beheer van gastro-intestinale rondewurms, parafilaria, spykerwurms, suigende luise, skurftemyte en enkelgasheer bosluise. DOELTREFFENDHEID: Hierdie lys bevat die belangrikste endoparasiet spesies. Die ontwurmingsmiddel mag ook effektief wees teen ander spesies. Vir verdere inligting, kontak u veearts. 1. BEES RONDEWURMS BEES RONDEWURMS ONVOLWASSENES VOLWASSE WURMS BESKERMINGS PERIODE (DAE) Haarwurm 21 (Haemonchus placei) Bruinmaagwurm 21 (Ostertagia ostertagi) Bees bankrotwurm 14 (Cooperia spp) Haakwurm - (Bunostomum phlebotomum Knoppieswurm 21 (Oesophagostomum radiatum Parafilaria bovicola (Vals Kneusing) Effektief H Verduideliking: * Beheer ( 90% effektief) H n Tydspan van 70 dae moet toegelaat word na behandeling in die genesing van letsels 2. BEES EKTOPARASIETE: PARASIETE BEES SPYKERWURM Chrysomyia bezziana BLOU BOSLUISE Boophilus decoloratus SAND TAMPANNE Ornithodoros savignyi SUIGENDE (BLOU) LUISE Haematopinus eurysternus Linognathus vituli Solenopotes capillatus SKURFTE MYTE Sarcoptes scabiei Psoroptes bovis BESKERMINGS BEHANDELINGS PERIODE (DAE) AANBEVELINGS 35 DECTOMAX dood spykerwurms aanwesig tydens behandeling en beskerm beeste teen aanvalle vir 35 dae. 14 DECTOMAX beheer blou bosluise en herinfeksie vir 2 weke. Vir suksesvolle beheer moet behandeling elke 5 weke herhaal word. 35 n Enkele DECTOMAX inspuiting dood sand tampanne vir 5 weke. - n Enkele DECTOMAX inspuiting dood suigende (blou) luise - n Enkele DECTOMAX inspuiting dood skurfte myte
3 DECTOMAX inspuitbare oplossing word aangedui vir die behandeling en beheer van die volgende parasiete van skape en bokke teen die aanbevole dosisse: DOELTREFFENDHEID: Hierdie lys bevat die belangrikste endoparasiet spesies. Die ontwurmingsmiddel mag ook effektief wees teen ander spesies. Vir verdere inligting, kontak u veearts. 1) SKAAP EN BOK RONDEWURMS: 1 ml/ 50 kg (200 µg/kg) RONDEWURMS ONVOLWASSENES VOLWASSENES Haarwum (Haemonchus contortus) Bankrotwurm (Trichostrongylus colubriformis) Langnek bankrotwurm ** (Nematodirus spathiger) Bruin maagwurm (Teladorsagia circumcincta) Knopieswurm (Oesophagostomum columbianum) Haakwurm (Gaigeria pachyscelis) Grootbek maagwurm (Chabertia ovina) Wit bankrotwurm (Strongyloides papillosus) Longwurm (Dictyocaulus filaria) Verduideliking: * Beheer ( 90% effektief) ** Hulpmiddel in beheer (60-89% effektief)
4 2) SKAAP EKTOPARASIETE: a) 1 ml/ 50 kg (200 µg/kg) PARASIET SKAAP BRANDSIEKTE MYT Psoroptes communis ovis NEUSWURM Oestrus ovis BROMMER AANVALLE Lucilia cuprina JEUKMYT Psorergates ovis b) 1,5 ml/ 50 kg (300 µg/kg) PARACITE SKAAP BRANDSIEKTE MYT Psoroptes communis ovis NEUSWURM Oestrus ovis BROMMER AANVALLE Lucilia cuprina JEUKMYT Psorergates ovis BEHANDELINGS AANBEVELINGS DECTOMAX dood skaapbrandsiek myte en beheer n uitbraak met twee inspuitings 7 dae uitmekaar DECTOMAX beheer alle stadia van neuswurm DECTOMAX help in beheer van brommer aanvalle DECTOMAX beheer jeukmyt infestasies by skape. BEHANDELINGS AANBEVELINGS DECTOMAX dood skaapbrandsiek myte en beheer n uitbraak met n enkele inspuiting. DECTOMAX beheer alle stadia van neuswurm DECTOMAX help in beheer van brommer aanvalle DECTOMAX beheer jeukmyt infestasies by skape. LET WEL: Wanneer n uitbraak van skaap brandsiek behandel word is dit noodsaaklik dat: a) Alle skape op die plaas akkuraat met die volle dosis behandel en gemerk word. b) Alle diere moet 7-10 na behandeling herondersoek word en enige ongemerkte diere moet behandeling kry. c) Alle diere moet die volle dosis ontvang. DECTOMAX inspuitbare oplossing beheer rondewurms (Ascaris suum, Oesophagostomum dentatum, Oesophagostomum quadrispinulatum en Trichuris suis) en longwurms (Metastrongylus spp). Dit dood ook sarkopties skurfte myte en luise van varke. DOSERING: DECTOMAX inspuitbare oplossing moet teen 200 µg doramektien/kg (1 ml/50 kg) liggaamsmassa toegedien word. Sien die tabel hieronder vir n maklike verwysing. LIGGAAMSMASSA (kg) DOSIS (ml) LIGGAAMSMASSA (kg) DOSIS (ml) DECTOMAX inspuitbare oplossing moet teen 200 µg/kg doramektien (1 ml/50 kg) ligaamsmassa of vir skape alleenlik 300 µg/kg doramektien (1,5 ml/50 kg) ligaamsmassa toegedien word. Sien die tabel hieronder vir n maklike verwysing. MASSA (kg) DOSIS (ml) TEEN 1 ml / 50 kg MASSA (kg) 25 0,5 25 0, , , , DOSAGE (ml) TEEN 1,5 ml / 50 kg
5 DECTOMAX inspuitbare oplossing word toegedien teen 300 µg doramektien/kg (1 ml/33 kg) liggaamsmassa. Sien die tabel hieronder vir n maklike verwysing, MASSA (kg) DOSIS (ml) MASSA (kg) DOSIS (ml) TOEDIENING: DECTOMAX inspuitbare oplossing kan binnespiers of onderhuids toegedien word. Spuit die produk onder die sagte vel van die nek of skouerarea in of in die nek spiere. Dien die produk toe met n 16-maat naald van mm in lengte. Gebruik steriele toerusting en volg aseptiese prosedures. Dien DECTOMAX binnespiers of onderhuids toe. Spuit die produk onder die sagte vel van die nek of skouerarea in of in die nek spiere. Gebruik steriele toerusting en volg aseptiese prosedures. Spuit met n skoon droë maat naald van 15 mm in lengte. Dien DECTOMAX binnespiers toe. Maak seker dat die diere goed onder beheer is tydens toediening sodat die korrekte dosis toegedien kan word. Gebruik steriele toerusting en volg aseptiese prosedures. Spuit in die nekarea in met n skoon, droë maat naald van 35 mm in lengte. Wanneer die temperatuur van die formulasie 5 C of minder is, word dit dik en die spuitbaarheid daarvan word derhalwe verlaag. Deur die produk en spuittoerusting tot by 15 C te verhit sal die spuitbaarheid van die produk heelwat verbeter. Gebruik skoon droë toedienings apparaat. VERPAKKINGSINLIGTING: DECTOMAX inspuitbare oplossing is beskikbaar in veelvuldige dosis houers in die volgende gereed-om-tegebruik groottes : 20, 50, 200 & 500 ml. REGISTRASIEHOUER: Pfizer Laboratories (Pty) Ltd Reg. Nr. 1954/000781/07 Bute Laan 85 SANDTON 2146 Tel. (011)
BIJSLUITER IVOMEC 1% oplossing voor injectie voor runderen en schapen
BIJSLUITER IVOMEC 1% oplossing voor injectie voor runderen en schapen 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN
NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN VERSCHILLEND
BIJSLUITER 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN VERSCHILLEND Registratiehouder: Eli Lilly Benelux NV Division
BIJSLUITER. Dectomax oplossing voor injectie
BIJSLUITER 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN VERSCHILLEND Houder van de vergunning voor het in de handel
BIJSLUITER VOOR: ECOMECTIN 1% OPLOSSING VOOR INJECTIE
BIJSLUITER VOOR: ECOMECTIN 1% OPLOSSING VOOR INJECTIE 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN VERSCHILLEND
Folia veterinaria. Diverse parasitaire aandoeningen bij onze huisdieren
Folia veterinaria Diverse parasitaire aandoeningen bij onze huisdieren In de volgende tabellen wordt per diersoort een beknopt overzicht gegeven van de belangrijkste parasieten en de geassocieerde pathologieën.
Bijsluiter NL versie Cydectin 0,1% B. BIJSLUITER
B. BIJSLUITER BIJSLUITER Cydectin 0,1% Orale Oplossing voor Schapen. 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN
BIJSLUITER CYDECTIN 1% m/v oplossing voor injectie voor runderen
BIJSLUITER CYDECTIN 1% m/v oplossing voor injectie voor runderen 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN VERSCHILLEND
BIJSLUITER. VIRBAMEC F oplossing voor injectie
BIJSLUITER oplossing voor injectie 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN VERSCHILLEND VIRBAC 1ère avenue
SAMENVATTING VAN DE PRODUCTKENMERKEN
SAMENVATTING VAN DE PRODUCTKENMERKEN 1. NAAM VAN HET DIERGENEESMIDDEL Ecomectin 10 mg/ml Oplossing voor Injectie. 2. KWALITATIEVE EN KWANTITATIEVE SAMENSTELLING 1 ml oplossing voor injectie bevat: Werkzame
Bijsluiter - NL versie LEVAMISOLE KELA 100 mg/ml BIJSLUITER 1
BIJSLUITER 1 BIJSLUITER, oplossing voor injectie 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN VERSCHILLEND KELA
Dophamec Cattle Pour-On
Dophamec Cattle Pour-On Registratienummer: REG NL 9991 / URA Voor welke dieren is dit product bedoeld Samenstelling Per ml: ivermectine 5 mg Wachttermijn Rund: (orgaan)vlees: 28 dg Niet gebruiken bij runderen,
BIJSLUITER Eprecis 20 mg/ml oplossing voor injectie voor runderen
BIJSLUITER Eprecis 20 mg/ml oplossing voor injectie voor runderen 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN
DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE
DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE Die lam gesondheidsplan... WAT IS DIE DOEL VAN LAM BESTUUR? Maksimale groei Swaar speenmassa GROTER WINS Gesonde lammers
BIJSLUITER CYDECTIN 10% LA voor runderen
BIJSLUITER CYDECTIN 10% LA voor runderen 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN VERSCHILLEND Houder van de
BIJLAGE I SAMENVATTING VAN DE PRODUCTKENMERKEN
BIJLAGE I SAMENVATTING VAN DE PRODUCTKENMERKEN 1/6 1. NAAM VAN HET DIERGENEESMIDDEL RINTAL, 1,9%, pellets. 2. KWALITATIEVE EN KWANTITATIEVE SAMENSTELLING Werkzaam bestanddeel: Febantel 1,9 g/100 g pellets.
AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.
INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water
BIJSLUITER Noromectin Pour-On 5 mg/ml oplossing voor cutaan gebruik
BIJSLUITER Noromectin Pour-On 5 mg/ml oplossing voor cutaan gebruik 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN
WURMMIDDELGROEPE EN HUL AKSIE TEEN PARASIETE
WURMMIDDELGROEPE EN HUL AKSIE TEEN PARASIETE GROEP 1 MAKROSIKLIESE LAKTONE (ML s) AVERMEKTIENE (Streptomyces avermitilis) abamektien ivermektien eprinomektien doramektien MILBEMISIENE - NEMADEKTIENE -
BIJSLUITER. Dectomax 10 mg/ml Oplossing voor Injectie voor Varkens
BIJSLUITER Dectomax 10 mg/ml Oplossing voor Injectie voor Varkens 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN
BIJSLUITER CYDECTIN 10% LA voor runderen
BIJSLUITER voor runderen 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN VERSCHILLEND Houder van de vergunning voor
Silica colloïdalis anhydrica Natrii methylis parahydroxybenzoas Natrii propyl parahydroxybenzoas. Acidum citricum monohydricum
1. Benaming Panacur suspensie 2,5 % ad us. vet. 2. Samenstelling Actief bestanddeel Fenbendazolum per ml 25.000 mg Andere bestanddelen Silica colloïdalis anhydrica Natrii methylis parahydroxybenzoas Natrii
AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.
INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water
Ecomectin 5mg/ml Pour-on Solution for Cattle BIJSLUITER
BIJSLUITER 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE, INDIEN VERSCHILLEND Houder van de vergunning voor het in de handel
BIJSLUITER. Closamectin 5 mg/ml mg/ml pour-on oplossing voor rundvee
BIJSLUITER Closamectin 5 mg/ml + 200 mg/ml pour-on oplossing voor rundvee 1. NAAM EN ADRES VAN DE HOUDER VAN DE VERGUNNING VOOR HET IN DE HANDEL BRENGEN EN DE FABRIKANT VERANTWOORDELIJK VOOR VRIJGIFTE,
BIJSLUITER voor : 1 liter fles in een doos 2,5 liter en 5 liter pour-on container 2,5 liter, 4,5 liter of 8 liter zakken
BIJSLUITER voor : 1 liter fles in een doos 2,5 liter en 5 liter pour-on container 2,5 liter, 4,5 liter of 8 liter zakken Neoprinil pour-on 5 mg/ml pour-on oplossing voor runderen 1. NAAM EN ADRES VAN DE
SAMENVATTING VAN DE PRODUCTKENMERKEN. CYDECTIN TRICLAMOX 1 mg/ml + 50 mg/ml orale oplossing voor schapen.
CYDECTIN TRICLAMO SAMENVATTING VAN DE PRODUCTKENMERKEN 1. NAAM VAN HET DIERGENEESMIDDEL CYDECTIN TRICLAMO 1 mg/ml + 50 mg/ml orale oplossing voor schapen. 2. KWALITATIEVE EN KWANTITATIEVE SAMENSTELLING
DE STAATSSECRETARIS VAN ECONOMISCHE ZAKEN, In overeenstemming met de MINISTER VAN VOLKSGEZONDHEID, WELZIJN EN SPORT,
BD/2015/REG NL 8656/zaak 448786 DE STAATSSECRETARIS VAN ECONOMISCHE ZAKEN, In overeenstemming met de MINISTER VAN VOLKSGEZONDHEID, WELZIJN EN SPORT, Gezien het verzoek van Bayer B.V. te Mijdrecht d.d.
ZOLVIX. Omdat Zolvix... ZOLVIX : DOODT ALLE BELANGRIJKE RONDWORMEN IS KIEZEN VOOR ZEKERHEID. Verkrijgbaar in 500 ml en 1 liter verpakking
ZOLVIX WERKT ZEKER ZOLVIX IS KIEZEN VOOR ZEKERHEID Omdat Zolvix... een unieke werkzame stof bevat (monepantel) die zeer effectief is. zeer effectief is tegen alle belangrijke rondwormen, inclusief de larvale
Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het
Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk
SAMENVATTING VAN DE PRODUCTKENMERKEN. 2. KWALITATIEVE EN KWANTITATIEVE SAMENSTELLING Werkzaam bestanddeel Ivermectin 0.
SAMENVATTING VAN DE PRODUCTKENMERKEN 1. NAAM VAN HET DIERGENEESMIDDEL Topimec 0.5% w/v Pour-on Solution. 2. KWALITATIEVE EN KWANTITATIEVE SAMENSTELLING Werkzaam bestanddeel Ivermectin 0.5 % w/v (5 mg/ml)
Inleiding Tot Die Jagluiperd
Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief
BIJLAGE I SAMENVATTING VAN DE PRODUCTKENMERKEN
BIJLAGE I SAMENVATTING VAN DE PRODUCTKENMERKEN 1 1. NAAM VAN HET DIERGENEESMIDDEL PANACUR SUSPENSIE 2,5% ad us. vet. 2. KWALITATIEVE EN KWANTITATIEVE SAMENSTELLING Werkzaam bestanddeel Fenbendazolum per
VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE
VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE EKONOMIESE VETMESTING VAN SPEENKALWERS BEESAFRONDINGSRANTSOEN Wet 36 van 1947, Reg. Nr. V503 PRAKTIESE WENKE Proteïen min g/kg 130 Proteïen ex NPN % 30 Ureum maks g/kg
GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
5 MG/ML POUR-ON OPLOSSING VOOR RUNDEREN
5 MG/ML POUR-ON OPLOSSING VOOR RUNDEREN SOLUTION POUR POUR-ON POUR BOVINS LÖSUNG ZUM ÜBERGIESSEN FÜR RINDER Eprinomectin KRIIPSULAHUS VEISTELE Eprinomektiin 1 1 L 2 3 4 5 6 7 NL NEOPRINIL POUR-ON 5 MG/ML
Die spons proses vir sinchronisasie van skape.
Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Algemene inligting: Handdekking Met handdekking word spesifieke ooie met spesifieke ramme onder toesig gepaar. Ooie kan met behulp van sinchronisasie middels
Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou
AFRIKAANS Hondsdolheid n dodelike siekte Jenny Turton Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling Departement Landbou Republiek van suid-afrika 2006 Derde druk, hersiene uitgawe 2004 Tweede
Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)
Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde
SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.
Belangrike voedingstappe vir die winter 2013
Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike beplanning by teelkunde 1. Kondisie Telling 2. Winter byvoeding 3. Vervangingsverse 4. Teelbulle 5. Inentings en parasietbeheer 6. Skape Kondisie
Les Plan Vier. Voeding
Les Plan Vier Voeding KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #3:
Opskrif: Rondewurms en kliniese tekens van inwendige parasiete in herkouers. Vraag: Gee asb. vir ons meer inligting oor rondewurms in herkouers.
Opskrif: Rondewurms en kliniese tekens van inwendige parasiete in herkouers Vraag: Gee asb. vir ons meer inligting oor rondewurms in herkouers. Antwoord: Inwendige wurmparasiete in herkouers word in drie
Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.
CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat
Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika
Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Eenheid 8: Ruilhandel Afrika-boere het nie afgesonder van mekaar geleef nie. Hulle het geweet waar verskillende opperhoofde se nedersettings was - selfs dié
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
