HARTLIK WELKOM! ONS EREDIENSTYD 08H00 EN 17H30 AS GODSONTMOETINGS MET JÓÚ, GODSKIND EN LIDMAAT VAN

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "HARTLIK WELKOM! ONS EREDIENSTYD 08H00 EN 17H30 AS GODSONTMOETINGS MET JÓÚ, GODSKIND EN LIDMAAT VAN"

Transcriptie

1 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 18 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is.... (Rom. 12:1) HARTLIK WELKOM! ONS EREDIENSTYD 08H00 EN 17H30 AS GODSONTMOETINGS MET JÓÚ, GODSKIND EN LIDMAAT VAN DIE GEMEENTE. WELKOM OOK AAN: ALEX EN MICHELLE BLAESER SE FAMILIE EN VRIENDE. ONS AANBID GRAAG SAAM MET JULLE. ANDER NUWE LIDMATE EN GASTE ONS DANK DIE HERE VIR JULLE TEENWOORDIGHEID. Ek sal die lof verkondig van die Heer, dit uitdra, altyd, oral, keer op keer... (Ps 145:9 Cloete) PTA-MONTANAPOORT AS BRUIDSGEMEENTE WAAR: BRING ONS GOD VERHEERLIK ONS VIR MEKAAR OMGEE ONS HULP EN HOOP AAN DIE GEMEENSKAP Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

2 DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING: OGGENDEREDIENS 08H00 AANDEREDIENS 17H30 Liturg: Dr. Pieter Heystek Liturg: Dr. Pieter Heystek Orrelis: Huib Verhoef Orrelis: Huib Verhoef Liturgie sal op flitsborde wees. Liturgie sal op flitsborde wees. MAAK N NOTA (OP VERSOEK VAN DIE KERKRAAD) VAN DIE VOLGENDE: (T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING) UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4) TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. Kom ons gee met dankbaarheid en oorgawe. Die nood is groot. BY DIE KERKDEURE: 25 JANUARIE : Oggend : TOPIA Aand : Evangelisering 1 FEBRUARIE : Oggend : Hulp in Kerkverband Aand : Jeugbediening 8 FEBRUARIE : Oggend : Bybelverspreiding Aand : Bybelverspreiding DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 25 JANUARIE : Oggend : M7 - Oudl. Karel Lessing en Diak. Steyn van Niekerk : Aand : BAO1 - Oudl. Lucas Luus en Diak. Alta Luus 1 FEBRUARIE : Oggend : BAO2 - Oudl. Casper Erasmus en Diak. (Vakant) : Aand : BE1 - Oudl. Willem Lubbe en Diak. Adelene Lubbe 8 FEBRUARIE : Oggend : TR1 - Oudl. Flip vd Walt en Diak. Fransie vd Walt : Aand : TR3 - Oudl. Ray Strydom en Diak. Michelle vd Walt KATKISASIE: Laat my lammers wei... (Joh. 21:15) Voorskool Gr. 7 :Vanoggend na die erediens. Ons vertrek direk na die klassies toe. Gr : WOENSDAE: Gr. 8-17h30-18h00 (eers les op 18 Februarie) Gr. 9-18h00-18h40 Gr h40-19h20 Gr h20-20h Klasindeling by die hulpkategete: Voorskools : Carina Smuts Graad 1 : Michelle vd Walt Graad 2 :Annalize Minnie Graad 3 : Tinus Jv Rensburg Graad 4 :Leon Jv Rensburg Graad 5 : D Vida vd Merwe Graad 6 :Stephan Prinsloo Graad 7 : Louise Ferreira Graad 8-11 : Dr. Pieter Heystek Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

3 ALMANAK VAN DIE GKSA 2015: Die volgende lidmate moet hul Almanak asb kom afhaal: Adelene Lubbe, Jan Minnie, Hettie Cowan, Wienkie vd Laan, Marie Venter, Toekie Booyens. EREDIENSTYE EN TERREINREËLINGS 2015: Oggend: 08h00 Aand: 17h30 Terreinreëlings: Ons moet op n Sondag in die oggend nie later as 09h40 en in die aand nie later as 18h40 van terrein af wees nie. Hierdie reëling is om ons buurgemeente ter wille te wees. Inryhek is die hek aan die Suidekant van die kerkgebou (Hoofhek in Stephanweg). Uitryhekke is die hekke aan die Oostekant van die kerkgebou (Silvergrass str). ONTHOU ASB: Hoe gemaak as jy n CD van die preke wil bestel? In die voorportaal is n boek (vir Montanapoort) skryf jou bestelling in die boek. Op die daaropvolgende Sondag wag in die voorportaal vir Wikus Steyn, hy gee die CD vir jou en jy betaal hom. R20 per CD. Offergawe: Instandhouding van erediens Groot asseblief. Het jy dalk in die vakansietyd vergeet? Moenie hierdie opdrag van die Here nie uitvoer nie! Dankie dat jy sal onthou! DIENSGROEPNUUS: BYBELSTUDIE: Datum sal aangekondig word. STEL JY BELANG: Dankie vir die mooi reaksie. Bybelstudie vir geskeide susters. Gee jou naam deur. Skakel met die predikant. Ons sal laat weet wan neer ons vergader. Hou volgende Sondag se Poortpos dop. WORD RIDERS 2015 (DV MAART): Oos-Vrystaat en Noord-Oos Kaap. Dr. Pieter beplan om weer deel te wees van die uitreik. Dink jy daaraan om n Bybel te borg? R100 per persoon sal voldoende wees. Dankie vir jou bydrae wat ek reeds ontvang het. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

4 GEREFORMEERDE VRIENDEKING: 17 Februarie 2015: Ons 2015 Midweek: Ons eet by Maders Restaurant ATKV Buffelspoort (vir jou eie rekening). DV 6-11 September 2015 Ons vertrek 11h30 van Montanapoort/ GAAN SAAM! Luukse verblyf, 3 etes per dag, Magalieskruin se kerkterrein af. luukse busvervoer, uitstappie!! Bespreek by Neels Steenkamp Koste: R2867 p/persoon wat 4 bed eenheid deel. R3733 p/persoon vir tweebed chalet. Betaling aan: GK Montanapoort ABSA Of by Montanapoort se kerkkantoor (Kontant of Tjek) Vanaf einde Januarie 2015 tot einde Julie 2015: R410 per persoon (wat deel) per maand. R534 per persoon (2bed chalet) per maand. WET KAMPE (WOONWA EN TENT) 2015: Ons wil afskop met twee defnitiewe kampe en dalk n winter kamp. Herfskamp 2015: 6-8 Maart Winterkamp 2015: 3-5 Julie o Dis in die skoolvakansie omdat party die ander kampe misloop as gevolg van kinders se skool programme. Lentekamp 2015: 25 to 27 September o Ons het amper n langnaweek, dis nou as jy die die baas se arm kan draai vir verlof Vrydag die 25e. o Ons sal dan die kamp reël 25 tot 27 September, maar sal die dinge so beplan dat party van ons n langnaweek daarvan sal kan maak. Ons wil net solank datums vasmaak en sal binnekort meer details deurgee oor kampplekke en datums finaliseer. As jy enige ander voorstelle het, kontak my assseblief, ek is oop vir voorstelle. Kampgroete Barnie van Heerden ( ) DOPPERDUIMPIES: Datum: 20 Februarie 2015 Plek: Gereformeerde Kerk Montanapoort Tyd: 18:30 Toegang: GRATIS Almal is welkom!!! Van klein na groot, van jonk na oud. Bring n maatjie of twee saam. SIEN JULLE DAAR!!!!! Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

5 VROUE VIR CHRISTUS (VVC): Sustersaamtrek 2015! Die Gereformeerde Kerk Meyerspark nooi jou hartlik uit na die 2015 Sustersaamtrek! Tema : Julle is Sout en Lig Spreker : Stephan Joubert Datum : Saterdag, 7 Maart 2015 Tyd : Registrasie vanaf 07:30 Waar : Wapadrant Gemeente, Plot No 3, Sunrise Road, Olympus, Pretoria Koste : R125,00 p/p Sluitingsdatum vir registrasie : 6 Februarie 2015 n Lys is teen die aansteekbord in die Portaal aangebring as jy jou naam wil opskryf om by te woon. Ons reël graag weer saamrygeleenthede vanaf die kerkterrein. Kontak asb vir Lizbé by vir enige verdere inligting. Teeskinkbeurte: 25 Januarie 2015 Annalise Joubert Olive van der Walt Emma Kruger Wilma Smit Amelia Visser Hester Smit 8 Februarie 2015 Pattie Ligthelm Moetsie du Plessis Hettie Parsons Riana Kotzé Elsa Buys 1 Maart 2015 Elna Pretorius Leonie Joubert Ehrna Chrisholm Yolande le Roux Anita Steyn Edel Engelbrecht Februarie 2015 Hannie Erasmus Lucy Erasmus Sharon Willemse Joan Coetzee Riet Kruyshaar Lynette Penzes 15 Februarie Geen tee omdat Magalieskruin Nagmaal vier 22 Februarie 2015 Geen tee omdat Montanapoort Nagmaal vier 8 Maart 2015 Lizbé Venter Yovanca Willemse Nicoleen du Plessis Marietjie Schalekamp Hantie du Preez Antoinette Kruger KOINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG (ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR....) Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het (Matt. 5:3) GEMEENTEVERBAND: LIDMATE WAT ONGESTELD IS: Neels Horn ( ); Willie Lewis ( ); Flip de Bruin ( ); Wiebe van der Laan ( ); Adriaan Dreyer ( ); Apie Kruger ( ); Hercules Botha ( ). Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

6 GELUK: Alex en Michelle ( ) Blaeser met die doop van Gerhard hul eersteling. Johan en Ria Gertzen ( ) wat op 18 Desember 2014 sestig jaar getroud was. Ons dank die Here vir julle. Monique Muburgh wat haa B. graad aan die NWU verwerf het. Hercules en Ansie Botha ( ) met die geboorte van n agterkleinseun. ONS DINK AAN: Lidmate van die G Kerk in Suid-Soedan, waar n burgeroorlog geveg word. Sendelinge en evangeliste in naby en verre lande. SO IETS VAN ALLES: Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar..... (Rom. 12:10) Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie en nie die Kerkraad van die Geref. Kerk Pta-Montanapoort nie. Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgend sal verskyn. Daarna word dit verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat n advertensie geplaas word. Indien jy iets wil adverteer stuur n na die kerkkantoor en gee jou advertensie deur (kerkkantoor@montanapoort.co.za) SINOVILLE LOODGIETERS: Vir al u water probleme soos geysers, waterlekkasies, geblokte rioole, nuwe installasies, geute en lekkende dakke. Kontak Tjaart Vorster by of SPEELGROEP VIR KLEUTERS: 2 tot 4 jaar Maandag tot Donderdag oggende 7:30 13:30 Veilige speelterrein/ontspanne kleuter aktiwiteite en sosialisering. Kontak Carla Aucamp Huis: FOTOGRAWE: DENFORD STUDIOS: Vir enige fotografie behoeftes: - Troues - Groepe - Ateljee foto s - Matriek afskeide - Kommersieel - Skole en Kleuterskole Ons kan ook help met jou onderneming se webblad foto s en webblad. Gee vir ons jou foto s en ons sal dit in n fotoboek omskep.... Vir die fotograwe... Voel vry om ons te kontak as jy ons ten volle toegeruste ateljee wil huur. Kontak Barnie of Hanlie VAKANSIEHUIS TE HUUR: 5 km vanaf Loskopdam. Binne natuurreservaat met 4 x 4 roete. Huis ten volle toegerus. Slaapplek vir 8 mense. Billike tariewe en afslag vir pensionarisse. Spesiale verblyf tariewe buite seisoen sowel as naweke. Kontak Tjaart by of AMC CLASSIC KOOKWARE: AMC Kookware word vervaardig van n hoë kwaliteit vlekvrye staal, en is lewenslank gewaarborg teen defektiewe vakmanskap of materiaal. Die gepatenteerde ontwerp is energie besparend, en vergemaklik die kookproses sonder die verlies van smaak of voedingstowwe. Die vlekvrye staal afwerking is ook meer higiënies en maklik om skoon te maak. AMC-onderdele en Lifestyle produkte is ook beskikbaar. Pamflette is op die tafel by die kerkkantoor beskikbaar. Vir navrae kontak Rita Pieters by tel: of e-pos: rita.amcrep@gmail.com Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

7 DIE WEEK SE DOEN EN LATE: AFSPRAAK MET DR. PIETER Die Predikant gaan weekliks voort met roetine huisbesoek en Diensgroep vergaderings. In geval van watter situasie ookal wat die ouderling of diaken nie kan help nie, OM DR. PIETER TE ENIGE TYD TE SKAKEL ( ). Ons bedien u graag. 26 Januarie : Diakonie Dagbestuur 19h00 27 Januarie : Huisbesoek dr. Pieter 29 Januarie : Diakonie vergadering 19h00 IETS NUUTS VIR 2015: DS EK WIL WEET? Stuur jou vrae na drpieter@montanapoort.co.za en hou die Poortpos dop. TEE/KOFFIE VANOGGEND NA DIE EREDIENS. DANKIE AAN ANNALIZE JOUBERT EN HAAR HELPERS. KERKKANTOOR EN BANKBESONDERHEDE: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae Vrydae: 08h00-14h00; Tel: ; Faks: ; Admin Beampte: Epos: kerkkantoor@montanapoort.co.za Indien jy n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die kommunikasie vlot verloop. Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: ; Takkode: ; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van. Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort; Rekening nommer: ; Takkode: Geref Vriendekring se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: ; Takkode: ; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

8 Datum: Prediker: Skriflesing: Fokusvers: Preektema: Preeknota s Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en n regte lewenswyse te kweek..... (2 Tim. 3:16) Skeurstrokie PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP Naam: Selfoon / Landlyn: 1. Ek/Ons is n nuwe intrekker(s) en sal n besoek waardeer 2. Ek/Ons is n besoeker(s)/gas(te) en sal n besoek waardeer 3. Ek/Ons wil graag deur n diaken besoek word 4. My/Ons telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander: Nuwe woonadres: Landlyn: Selfoon: Epos: Werkstelefoon: Datum: Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE EN DAAROM

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE EN DAAROM Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-16 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 38 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

DANKIE DAT SPESIFIEK JÝ HIER IS!

DANKIE DAT SPESIFIEK JÝ HIER IS! EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-01-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 21 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! RUSTIGE RUSDAG TOEGEWENS. GUNS EN GENADE. VOLHEID VREUGDE.

HARTLIK WELKOM! RUSTIGE RUSDAG TOEGEWENS. GUNS EN GENADE. VOLHEID VREUGDE. EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-04-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 29 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF), N.C. 15 JAAR LEI ONS TOTDAT U KOM. KOM HERE JESUS, KOM GOU!

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF), N.C. 15 JAAR LEI ONS TOTDAT U KOM. KOM HERE JESUS, KOM GOU! Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-06-01 JAARGANG 15 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF),. NOMMER 33 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! (In besonder nuwe lidmate en gaste)

HARTLIK WELKOM! (In besonder nuwe lidmate en gaste) EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-22 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 26 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 2012-03-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) TWEE EREDIENSTE.....

Nadere informatie

.C. SE KWARTAAL 2! STERKTE EN SEËN!

.C. SE KWARTAAL 2! STERKTE EN SEËN! Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-04-10 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 60 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM MAG DIE HERE SE VASHOU JOU VEILIG HOU... OGGENDDIENS: 10H00 AANDDIENS: 19H00

HARTLIK WELKOM MAG DIE HERE SE VASHOU JOU VEILIG HOU... OGGENDDIENS: 10H00 AANDDIENS: 19H00 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-10-19 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 10 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-04-17 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 61 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE! N MOOI WEEK TOEGEWENS.

HARTLIK WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE! N MOOI WEEK TOEGEWENS. 2012-03-04 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 26 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) HARTLIK WELKOM IN

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! VREUGDE

HARTLIK WELKOM! VREUGDE Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-02-28 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 57 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

WELKOM EN SEËN VIR DIE WEEK

WELKOM EN SEËN VIR DIE WEEK EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-09-16 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 9 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

OPSTANDING VAN JESUS DIE HERE...

OPSTANDING VAN JESUS DIE HERE... Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-09-14 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 7 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 SPREUKE 4:27

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 SPREUKE 4:27 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-09-09 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS MET DIE GEMEENTE!

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS MET DIE GEMEENTE! 2012-08-19 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 5 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) WELKOM IN VANDAG SE

Nadere informatie

NAGMAAL AS DAGMAAL. FEESDAG EN RUSDAG. WOORD EN WAARHEID.

NAGMAAL AS DAGMAAL. FEESDAG EN RUSDAG. WOORD EN WAARHEID. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-11-17 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 16 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... AAND

Nadere informatie

SAAM ONTMOET ONS DIE HERE IN BEIDE EREDIENSTE ÉN ELKEEN AFSONDERLIK ERLIK.

SAAM ONTMOET ONS DIE HERE IN BEIDE EREDIENSTE ÉN ELKEEN AFSONDERLIK ERLIK. 2011-02-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 21 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 146:2)

Nadere informatie

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG:

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG: Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-10-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 11 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... AAND

Nadere informatie

VREUGDE EN SEËN VIR DIE WEEK

VREUGDE EN SEËN VIR DIE WEEK EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-09-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 08 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-23 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 39 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

WELKOM TERUG NA DIE VAKANSIE! 2013 KRY KOERS DESEMBERMAAND TOE. STERKTE EN VREUGDE IN DIE HERE.

WELKOM TERUG NA DIE VAKANSIE! 2013 KRY KOERS DESEMBERMAAND TOE. STERKTE EN VREUGDE IN DIE HERE. EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-07-21 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 01 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-30 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 40 Soek julle le krag in die Here en

Nadere informatie

JAARGANG 11 NOMMER 39. Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien... (Ps. 112:1a)

JAARGANG 11 NOMMER 39. Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien... (Ps. 112:1a) 2010-07-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 39 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen

Nadere informatie

WELKOM ELKOM! SEËN EN VREUGDE TOEGEBID

WELKOM ELKOM! SEËN EN VREUGDE TOEGEBID EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-10-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 12 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS 2012-01-29 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 22 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) WELKOM IN ALTWEE VANDAG

Nadere informatie

Montanapoort: n Lewende gemeente wat groei deur die wil van God te doen!

Montanapoort: n Lewende gemeente wat groei deur die wil van God te doen! EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-09-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 17 NOMMER 5 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-08-26 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG

WELKOM IN ALTWEE VANDAG Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-02-16 JAARGANG 15 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 22 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom

Nadere informatie

DIE JY IS HARTLIK WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSE AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET DIE GEMEENTE.

DIE JY IS HARTLIK WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSE AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET DIE GEMEENTE. 2011-11-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) D DIE HEER SE WOORD IS SKEPPINGSMAGTIG

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

EERSTE DAG VAN DIE WEEK! DAG VAN GROOT DINGE VIR MENSE KLEIN VOOR GOD!

EERSTE DAG VAN DIE WEEK! DAG VAN GROOT DINGE VIR MENSE KLEIN VOOR GOD! EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-09-01 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 07 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM. STERKTE EN SEËN.

HARTLIK WELKOM. STERKTE EN SEËN. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-05-05 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

FEESDAG (AS GEESTELIKE VAKANSIEDAG)

FEESDAG (AS GEESTELIKE VAKANSIEDAG) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-06-21 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 35 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

JAARGANG 11 NOMMER 34. Lidmate van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het is hartlik welkom om saam Nagmaal te vier.

JAARGANG 11 NOMMER 34. Lidmate van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het is hartlik welkom om saam Nagmaal te vier. 2010-05-30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) EK WIL DIE LOF VAN DIE HERE VERKONDIG.

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

JAARGANG 12 NOMMER 6. By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! (Ps. 31:2)

JAARGANG 12 NOMMER 6. By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! (Ps. 31:2) 2010-08-29 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) n Mens beplan sy pad, maar die Here

Nadere informatie

KWARTAAL 4 : 2018 N.C. HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. MAG DIE

KWARTAAL 4 : 2018 N.C. HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. MAG DIE EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2018-10-14 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 19 NOMMER 13 Wie sou die Heer nie prys nie, as

Nadere informatie

SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET

SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET 2010-05-23 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 33 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET

Nadere informatie

JAARGANG 12 NOMMER 4. Genadig en barmhartig is die Here. Hy voed die wat hom dien, Hy hou sy verbond altyd in stand...

JAARGANG 12 NOMMER 4. Genadig en barmhartig is die Here. Hy voed die wat hom dien, Hy hou sy verbond altyd in stand... 2010-08-15 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 4 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) Genadig en barmhartig is die Here. Hy

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19 2011-02-06 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 146:2)

Nadere informatie

EK HET DIE HERE MY GOD GEKIES AS MY TOEVLUG! EK SAL VAN AL U WERKE BLY VERTEL... (PS. 73:28B) WELKOM EN SEËN TOEGEWENS VIR DIE WEEK.

EK HET DIE HERE MY GOD GEKIES AS MY TOEVLUG! EK SAL VAN AL U WERKE BLY VERTEL... (PS. 73:28B) WELKOM EN SEËN TOEGEWENS VIR DIE WEEK. EREDIENSTYE OGGEND : 08h15 AAND : 17h30 2009-08-30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 6 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1 Ps. 95:1) WELKOM EN SEËN

Nadere informatie

VREUGDE IN DIE HERE! GESEËNDE FEESDAG EN FEESDIENS SAAM IN TWEE

VREUGDE IN DIE HERE! GESEËNDE FEESDAG EN FEESDIENS SAAM IN TWEE EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-05-26 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 37 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-11-04 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad...!

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad...! 2010-10-31 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 11 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) U woord is die lamp wat my die weg

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg 08 April 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding Lofsang: Skb. 15-7: 1 en 4 Votum en

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE HERE.

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE HERE. 2011-10-09 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 11 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS EN WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE.

N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS EN WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. 2010-03-14 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 25 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1) N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS

Nadere informatie

2 VAN. Gemeentegerigtheid 2011: As medewerkers van God verheerlik ons Hom, bemoedig ons mekaar en bring ons hoop in ons omgewing!

2 VAN. Gemeentegerigtheid 2011: As medewerkers van God verheerlik ons Hom, bemoedig ons mekaar en bring ons hoop in ons omgewing! 2011-05-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 28 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in sta at deur Hom wat my krag gee.... (Ps. 146:2Fil. 4:13) KWARTAAL 2 VAN VAN 2011 STERKTE

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING: MAAK N NOTA (OP VERSOEK VAN DIE KERKRAAD) UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING: MAAK N NOTA (OP VERSOEK VAN DIE KERKRAAD) UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-15 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 25 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 22 JULIE 2018 Nr. 679

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 22 JULIE 2018 Nr. 679 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 22 JULIE 2018 Nr. 679 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

BEVESTIGING VAN HUWELIKE BEVESTIGING VAN HUWELIKE A IN DIE KERK 1 TYD Voornemende troupare moet asb op die volgende let: Huwelike behoort nie gereël te word vir vroeër as 09:00 en later as 16:00 nie. 2 MUSIEK Die orrelis is......

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 26 NOVEMBER 2017 Nr. 657 Predikant: Ds Danie Snyman Tel: 012 548 6228 Sel: 083 299 8629 Skriba: Br Piet Prinsloo Attes-skriba: Br Neels Taljaard Sustersake:

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Preek 2 Timoteus 3:16-17 1 Preek 2 Timoteus 3:16-17 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 4 September 2016) (Dit was die agste preek van n reeks oor die tema Afrigting vir die lewe) Voor die erediens Sing:

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

WELKOM IN ALBEI VANDAG SE EREDIENSTE (10VM EN 7NM) AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET SY BRUIDSGEMEENTE.

WELKOM IN ALBEI VANDAG SE EREDIENSTE (10VM EN 7NM) AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET SY BRUIDSGEMEENTE. 2010-02-28 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 23 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1) WELKOM IN ALBEI VANDAG

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag JANUARIE 2017 2 3 4 5 6 7 1 Nuwejaarsdag Welkom 8 Diensbeurt: Wyk 6 Kollekte: Sustentasie Thabonggemeentes 9 10 11 Skole Open 12 13 14 15 Diensbeurt: Wyk 7 Tee: Wyk: 6 Katkisasie Opening 16 18:00 Susters

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

WELKOM HARTLIK VANAAND: JEUGDIENS OM 17H30 ODSONTMOETINGS. WAT TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS N N GENADE!

WELKOM HARTLIK VANAAND: JEUGDIENS OM 17H30 ODSONTMOETINGS. WAT TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS N N GENADE! 2011-07-31 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 02 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) HARTLIK WELKOM TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS

Nadere informatie

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Voorafsang Afkondiginge Seëngroet Wydingslied = 500: 2 (Sittende) Bevestig met die Skrif uit Ps. 103: 13 Ontferm : omgee,

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE

HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2018-08-19 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 19 NOMMER 5 Wie sou die Heer nie prys nie, as weer

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie