28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek"

Transcriptie

1 28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek KERKLIKE JAAR Vandag is 23ste Sondag in Koninkrykstyd. Vandag is Hervormingsondag, wat die naaste Sondag aan 31 Oktober is. 31 Oktober is Hervormingsdag. Maarten Luther, n Duitse professor in teologie, n komponis, priester en monnik het gestreef na n suiwer geloof. Hy wou die sentrale boodskap van die evangelie, naamlik die vergifnis van sondes deur die bloed en offer van Jesus Christus, weer sentraal stel. Hy het geglo dat redding n geskenk is van God se genade wat ontvang word deur te glo en God se belofte dat ons gered word deur Jesus Christus wat aan die kruis gesterf het vir ons sondes. Op 31 Oktober 1517 spyker hy sy 95 stellings aan die deur van die slotkapel in Wittenberg vas. Dit het gelei tot n breuk met die Kerk van Rome en n skeiding tussen Katolieke en Protestante. Luther het aanvanklik die stellings in Latyn gepubliseer, wat die taal van die geleerdes en die kerk was en nie die volkstaal, Duits nie. Danksy die nuwe boekdruktegniek van Johannes Gutenberg versprei die kennis oor die Bybel vinnig oor Duitsland en ander Europese lande. Die 95 stellings en die geskrifte van Luther bereik ook in n kort tyd baie mense en veroorsaak groot opskudding. Verlede jaar is die 500 jaar na Reformasie herdenk op 31 Oktober Die simboliese kleur is steeds groen. Daar is nog vier Sondae oor van hierdie seisoen. Op 2 Desember begin Advent. Jesus sê daarop vir hom: Jy kan maar gaan. Jou geloof het jou gered. Markus 10:52

2 Verbly julle! Baie welkom aan alle nuwe lidmate en intrekkers. Kom asseblief na die diens voor die kansel bymekaar, sodat ons u kan ontmoet. Hoop julle voel gou tuis in ons gemeente. OUJAARSDIENS 31 Desember om 23:15 Ons herinner voornemende doopouers dat ons nie in Januarie doop nie. Beplan asseblief daarvolgens en registreer vroegtydig. LEES- EN SKRYFKLASSE Dinsdae om 14:30 by die kerksaal. Kontak Marita vir meer inligting by Kom drink gerus saam tee of koffie tussen die eredienste by die kombuis in die saal. EREDIENSTYE TYDENS SKOOLKWARTALE OM 08:00 & 10:00 EN TYDENS SKOOLVAKANSIES EN LANGNAWEKE OM 09:00 KERSSANGDIENS Sondag 18 November om 18:30. As jy wil koor sing, kontak Sanet by die Kerkkantoor. As jou kinders engeltjies of herders wil wees, kontak Lorraine by die Kerkkantoor. As jy met iets anders kan help, of idees het, kontak Ds. Rika by PROGRAM VIR DIE WEEK Di. 30 Okt. Vr. 2 Nov. ATTESTAAT ONTVANG BELYDENDE LIDMAAT Bothma: Elizabeth Catharina (neé Labuschagne) 18:30 Kerkraadsvergadering 16:00 Mark

3 VERJAARSDAE 29 Oktober 4 November 29 OKTOBER Tiaan Snyman Tersia Odendaal Jan Janse van Rensburg Rehan Bezuidenhout Kobus Swart Annalize Pienaar Helgaard Matthee Dawid du Buson Ilse van Graan Marnus Raath Susan Strümpher Nelmari Louw 31 OKTOBER Marius Snyman Werner van der Merwe Christel Mienie Janke Botes Lucas Swart Adele van der Westhuizen Chanel van Vuuren Hanno Groenewald 2 OKTOBER 4 OKTOBER Deidré Venter Llewellyn Hough Chris Botha Chanelle Botes 30 OKTOBER Dries Mans Johannes de Beer Renette Dique Juané Bekker Christo Marx Jacques du Plessis Liza du Preez Glen Corbett Jacques Pienaar Lynnet du Plooy Mia Duvenhage Chantelle de Beer Gennea Reid Frikkie Stieler Heleen Ehlers Louis Fourie Alida Schönfeldt Lizé Strydom Kaylin Grobler Hennie Henrico Dawie Snyman Paul Strydom Natie Jansen van Rensburg Herman Jansen Lizette van den Berg 3 OKTOBER Ruan Potgieter Jeanne-Marie Joubert Johan Viljoen Cobus de Bruyn Paul Pretorius Hannelie Kahts 1 NOVEMBER Dolf de Necker Monique Roets Jannie Kruger Alecia Dos Reis Verona du Preez Nickolene Schoeman Louis le Roux Ruhan Heyneke Thinus Greyling Phillip Scholtz Marleen Malan Zelna le Roux Jandré Heyns Wian van Heerden Jo-Anne Snyman Renier Nel Pieter Honeyborne Dominique Witthaus GELOFTEDAG (Versoeningsdag) 16 Desember. Ons het ons eie erediens om 09:00, aangesien dit op n Sondag val. KERSDIENS Dinsdag 25 Desember Om 09:00 STUDENTE Ons wil graag n databasis saamstel van al die studente in die gemeente. As jy studeer of jou kind studeer, stuur asseblief vir Sanet by die kerkkantoor jou (die student) se selnommer en e-posadres. Dink aan julle!

4 Die Voedselprojek gaan stap vanaf 9-11 November te Wathaba voetslaanroetes naby Machadodorp. As jy saam met ons wil stap, kontak Mike by , Nicolette by of Nico by PENSIOENARIS VERTONING Saailand se Magic Woorde op 15 November om 14:00 Gratis RSVP: Etta Daar sal Sondae na die eerste diens n gespreksgenoot in die moederskamer beskikbaar wees vir gesprekke asook iemand by die gebedskamer indien voorbidding benodig word. PASTORALE SENTRUM As jy meer wil uitvind oor die werksaamhede van die Pastorale Bediening Sentrum en dienste wat aangebied word, kontak vir Maud by die sentrum of vir Zelna by AS JY BETROKKE WIL RAAK IN DIE GEMEENTE Gemeentebediening Johan Bredenkamp Eiendomsbediening Wicus van der Linde Erediensbediening Theo Homann Flinke Vroue (Vrouediens) Melanie van Rooyen Jeugbediening Lorraine van Deventer Kerkkantoor Omgeegroepe Jan Streicher Herfsgenote (Senior burgers) en Minnie Hugo Vrouebybelstudie Pastoraal Zelna le Roux Voedingskema Elna van Graan Klerebank Nicolette Lombaard Mark Sanet Maré Kerkkantoor

5 GEBEDSLYS Jan Pelser, Rindie van Zyl, Hannelie Kapp, oom Piet van Noord, Annatjie Luus, oom Hennie en tannie Joey Geldenhuys, Maria le Roux, Hannes Brits, Zelda du Preez, Ansie Wessels, oom Bakkies Nel, Chris Taljard, Eljana Peach, Melanie Haarhoff, Merryl Steenkamp, Chris du Preez, tannie Ria Botha, Annemarie en Mariana Pretorius, tannie Corrie Velthuizen, Anneke Joubert, Corrie Storm, Dirkie du Plessis, tannie Martie Pretorius, oom Pierre Scott, tannie Stefien Dörfling en oom Frank Glaeser. Oom Hennie Steenkamp is oorlede. Ons dink aan Merryl en die familie. Laat weet asseblief die kerkkantoor as jy weet van iemand wat ons op die lys kan sit of afhaal. Op 11 November is die Sondagskool en Kinderkerk afsluiting. Vanaf 18 November het ons soggens slegs een erediens om 09:00. BEJAARDEFUNKSIE 10 November om 11:00 vir middagete. GRATIS. Al ons senior burgers van 65 jaar en ouer is baie welkom. LAAT WEET ASSEBLIEF DIE KERKKANTOOR AS JY BELANGSTEL, SODAT ONS KAN WEET VIR HOEVEEL persone OM REG TE MAAK. GEMEENTEKAMP Februarie 2019 De Voetpadkloof Besprekings is oop by die Kerkkantoor. Kontak Sanet vir inligting. AFLAAI VAN SKENKINGS EN DONASIES Tydens kerkkantoorure by die Pastorale Sentrum (bruin palisade heining regs van die kerkkantoor of Sondae in die houers by die kerkdeure asseblief. VOEDSELPROJEK ONS HET TANS N BAIE GROOT BEHOEFTE AAN DIE VOLGENDE ITEMS ASSEBLIEF. 2 Minute noodles, swart sakke, showergel, toiletpapier, waspoeier, dames roll-on, mans roll-on, shampoo 2-1, sanitêre produkte, tandeborsels en tandepaste.

6 KLEREBANK Ons het dringend somersklere nodig asseblief. Mans-, dames- en kinderklere en skoene baie welkom, asook bykomstighede, soos handsakke, belde, kostuumjuwele, ens. As jy betrokke wil raak, kontak asseblief vir Nicolette by SINGLE AND PARENTING Is jy n enkelouer? Indien jy hulp benodig met enkelouerskap, sluit aan by ons Enkelouerskap-groep vir hulp, bemoediging, hoop en leiding met jou reis as enkelouer. Ons begin met n nuwe reeks op Maandae om 18:00, Skakel asseblief vir Maud by die Pastorale Sentrum om te boek. Jy is baie welkom. mark@midsuid Ons volgende mark is op Vrydag 2 November vanaf 16:00. Kersmark op 30 November. NAALDWERKKLASSE VIR HUISHULPE Saterdae om 14:00 in die kerksaal. Kontak Marianna by vir navrae. KERKRAADSVERGADERING vir al ons Kerkraadslede 30 Oktober om 18:30 POEDINGVERKOPE Vandag tussen die twee eredienste by die kombuis in die saal. VROUEBYBELSTUDIE Woensdae om 09:00 in die konsistorie. Kontak Minnie by om meer te weet. FLINKE VROUE (vrouediens) Om meer te weet, skakel asseblief vir Melanie by Die Vrouebybelstudie afsluiting is op 14 November en nie op 21 November soos op die almanak aangedui nie.

7 PERSOONLIKE INLIGTING Laat weet asseblief die kerkkantoor as jou adres, kontaknommers, huwelikstatus of gesin groter of kleiner geword het. Laat weet ons as jy die gemeente verlaat. Ons wil ons data op datum hou en het elkeen se samewerking nodig groot asseblief. GEDENKMUUR As jy meer wil weet oor n nissie, kontak asseblief vir Johan by TOILETTE IS IN DIE SAAL AGTER DIE KERK. DOOP Registrasie vir die doop op 2 Desember sluit op 31 Oktober. JEUG Vir enige inligting rondom jeugaangeleenthede (kampe, Sondagskool, Kinderkerk en MXIT, kontak Lorraine by die kerkkantoor. WERKSOEKBORD As jy werk soek of werk het vir iemand, gebruik gerus ons inligtingsbord in die saal gratis. PYPE EN KLAWERS Vleuelklavieruitvoering van populêre musiek in die Witkerk. 9 November om 18:30 vir 19:00 met n Kaas-en-wynonthaal daarna Kostes: R120 volwassenes R60 Laerskoolkinders Kaartjies by die Witkerk en by ons kerkkantoor beskikbaar. Kontak Raché Smit by

8 VERGETE EN VERLORE ITEMS Kontak gerus die kerkkantoor. Ons het n hele paar items in bewaring. Hierdie QR kode kan jy op jou foon aflaai. Dit het die kerk se kontakbesonderhede vir maklike verwysing. Kom kuier saam A-Z NUTSMAN: Woning/Kantore/Bouprojekte Lukas Alle herstel- en restourasiewerk aan geboue / heinings, sowel as installering van nuwe toerusting. Loodgieter (plumbing), teëls, verf, plafonne & polystyrene decorative Cornish. Daklekke, staal en sweiswerk, kaste, deure, vloere. Elektriese herstel en installering, ens. Voltydse toesig (klein projekte doen ek self). U kan my met u huis se sleutels vertrou. Baie billike tariewe. Gratis kwotasies. As jy hier wil adverteer, kontak die kerkkantoor. R30 per Sondag. Onthou julle kan die Zapper app op julle selfone aflaai. Dit maak betalings vir jou baie makliker en veiliger. Hierdie is die kode vir NG SUID. Jy kan dit gebruik vir dankoffers en enige betaling by die kerk.

14 Oktober 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: St Joseph s Ouetehuis

14 Oktober 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: St Joseph s Ouetehuis 14 Oktober 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: St Joseph s Ouetehuis KERKLIKE JAAR Vandag is 21ste Sondag in Koninkrykstyd. Wanneer ons aan die

Nadere informatie

11 November 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

11 November 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek 11 November 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek KERKLIKE JAAR Vandag is 25ste Sondag in Koninkrykstyd. Hierdie seisoen en die kerklike

Nadere informatie

9 September 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Belydeniskamp

9 September 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Belydeniskamp 9 September 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Belydeniskamp KERKLIKE JAAR Vandag is 16de Sondag in Koninkrykstyd. God se koninkryk is reeds deel

Nadere informatie

26 Augustus 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

26 Augustus 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek 26 Augustus 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek KERKLIKE JAAR Vandag is 14de Sondag in Koninkrykstyd. Hierdie seisoen het altyd

Nadere informatie

19 Augustus 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Saailand

19 Augustus 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Saailand 19 Augustus 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Saailand KERKLIKE JAAR Vandag is 13de Sondag in Koninkrykstyd. Die avontuur van die Jesus lewe word

Nadere informatie

13 Januarie 2019 Prediker: D. Kobus de Leeuw Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool

13 Januarie 2019 Prediker: D. Kobus de Leeuw Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool 13 Januarie 2019 Prediker: D. Kobus de Leeuw Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool KERKLIKE JAAR Hierdie is die eerste week na Epifanie, wat op 6 Januarie

Nadere informatie

20 Januarie 2019 Prediker: Ds. Hardus van Nierkerk Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool

20 Januarie 2019 Prediker: Ds. Hardus van Nierkerk Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool 20 Januarie 2019 Prediker: Ds. Hardus van Nierkerk Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool KERKLIKE JAAR Hierdie is die tweede week na Epifanie, wat op 6 Januarie

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

KERKLIKE JAAR - KONINKRYKSTYD

KERKLIKE JAAR - KONINKRYKSTYD 14 Augustus 2016 Prediker: Ds. Wielie van Wyk 08:00 & 10:00 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Mannaprojek 18:00 Veritas & Tieneromgee Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My Johannes

Nadere informatie

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van Spanverslag Noord Kaap (NK) Rensche Janse van D 18 135 - GS 7.17 8 677 Rensburg Rensche Janse van D 18 216 - SG 18.81 5 345 Rensburg Marthie Maree D 18 51-400m 1:12.57 2 561 Marthie Maree D 18 270-200m

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 21 JANUARIE 2018 Skriflesing: 1 Joh 4: 7-21 08:00 & 09:45 KB Opleiding 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 11:00 Inligtingsessie vir

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Veels Geluk! Lekker Verjaar! Oktober {2} Jakkie le Roux {3} Lina Cameron Philip van Dyk / Chantelle Venter {4} Andries Piek / Geoff Smith {5} Leonie Prinsloo {6} Drean Prinsloo. {7} Chanté Grundelingh {9} Dirkie Naude {10} Paul White

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) 1 DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE, TER WILLE VAN EVALUARING, EENVORMIG IS. VERDER, PROJEKPLAN OM TE VERSEKER DAT AL DIE TER SAKE INLIGTING

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

Goeie Konings, Slegte Konings

Goeie Konings, Slegte Konings Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

Deurkollekte Bybelverspreiding

Deurkollekte Bybelverspreiding Kontakbesonderhede Kantoor: Marietjie du Preez infininfo Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: info@ngsuidkus.co.za Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan Vry 8:00

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie. Januarie NUWEJAARSDAG : Geen Aanddiens KERKKANTOOR OPEN 4 DOOP 0 SKOLE OPEN 4 0:00 Registrasie Kinderbediening :00 Doopgesprek :00 Registrasie en Ouergesprek (HS Jeug) Aqua X Kamp (Gr 0-) 0:00 Registrasie

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00 Uitgawe 20/2017 4 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei Ontdek God Saam (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei n Goeie leier verskaf nie die antwoorde nie, maar vra goeie vrae! Ontdekkingsgroepe is so eenvoudig dat enigeen so n groep kan begin. Enigeen kan

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao! Bybel vir Kinders bied aan Totsiens Farao! Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre op en aanvaarding van mekaar verhouding met die Here gerigtheid

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) Waar die hart van vol is. Loop die mond van oor - Matt 12:34 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 31 Januarie 2016 Kerkkantoor Tel (018) 294

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx

Nadere informatie

DIE BRIEF AAN FILEMON

DIE BRIEF AAN FILEMON DIE BRIEF AAN FILEMON Inleiding Hierdie brief maak saam met die briewe aan die Efesiërs, Filippense en Kolossense die viertal geskrifte uit wat bekend staan as Paulus se gevangenskapsbriewe. By twee geleenthede

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie JANUARIE 6 NUWEJAARSDAG 2 3 09:00 Oggenddiens DOOP 4 5 6 7 8 9 0 09:00 Oggenddiens 2 3 SKOLE HEROPEN 4 5 6 Deuroffer: Missie Japan 8 WEEK VAN GEBED 09:30 Gebedsbyeenkoms by kerk 9 WEEK VAN GEBED 09:30

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

60+Bedieningsbyeenkoms

60+Bedieningsbyeenkoms Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Tjekrekening: 1500580174 SONDAG 16 JULIE Skriflesing: Gen 6:5-8 en 11:1-9 en 12:1-3 09:00 Erediens Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens Anna

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

ADVERTENSIES 18 Mei 2017 Nr KONTAKPERSOON *1 Maria 072 782 8462 Elize 083 445 2131 Maria soek werk 2 dae per week (Dinsdag & Donderdag) vanaf 1 Junie. Sunward - Freeway, omgewing. Sy is baie betroubaar en hardwerkend. Vir verwysing

Nadere informatie

JANUARIE 2018 Sondag

JANUARIE 2018 Sondag JANUARIE 2018 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 2 3 4 5 6 NUWE JAAR 7 8 9 10 11 12 13 OUDERLINGE RAAD WEGBREEK 14 15 16 17 18 19 20 JEUG UITSTAPPIE EA OPEN SKOLE BEGIN 21 22 23

Nadere informatie

jy is altyd welkom! VERSORG TOEGERUS GESTUUR Sondae erediens: 09:00 Tuinedal NG Gemeente

jy is altyd welkom! VERSORG TOEGERUS GESTUUR Sondae erediens: 09:00   Tuinedal NG Gemeente jy is altyd welkom! 0 admin@tuinedal.co.za Sondae erediens: 0:00 www.tuinedal.co.za Tuinedal NG Gemeente JANUARIE EPIFANIEFEES NUWEJAARSDAG DOOP VAN JESUS KERKKANTOOR HEROPEN SKOLE HEROPEN Deurkollekte:

Nadere informatie

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse AANSOEK VIR DIE DOOP VAN N KIND SLUIT STIPTELIK OP DIE REGISTRASIEDATUMS - sien dokument met alle datums Beste doopouer(s) Wanneer ouers hulle kinders laat doop, bevestig hulle onder andere voor God dat

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo Hallo Albatros, Kan julle glo Oktober maand is hier? Ons het so stukkie van somer beleef die afgelope naweek en dit was heerlik al was dit van korte duur. Ek weet nie of julle soos ek voel nie, maar ek

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00 Iederark Uitgawe 39/2015 1 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad: Facebook: NG Kerk Lindenpark

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad:   Facebook: NG Kerk Lindenpark 15 April 2018 12 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@lindenpark.co.za Ronél Fourie: info@lindenpark.co.za Christa Keuris: christa@keuris.co.za

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 12 JUNIE - Skriflesing: Markus 5: 21-43 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Alex Clark 09:45 Erediens Ds Alex Clark 14:00 Afrikatale

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 11 30 Maart 2014 WYKSBEURTE Vandag Wyke 13e&14a Oudle.: Jan Trollip en Rudi Delport Diaken: James Slabbert Volgende Sondag: Wyke 14c&e Oudle.: Jan du Preez en Gerrit Broos Diaken:

Nadere informatie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie 31 Augustus 2014 Uitgawe 30/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

Nadere informatie

DOOP: Deel 2 INLYDING:

DOOP: Deel 2 INLYDING: DOOP: Deel 2 INLYDING: Daar is 4 soorte doop waarvan ons lees IN DIE Nuwe Testament: 1. 1 Ko 15:29 Anders, wat sal hulle doen wat hulle vir die dode laat doop, as die dode geheel en al nie opgewek word

Nadere informatie

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15 IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November Maandag 11 November Dinsdag 12 November Woensdag 13 November Donderdag 14 November Vrydag 15 November Saterdag 16 November

Nadere informatie

Kerksaal, Eerstelaan 38, om 08:30: Ds. Hendrik Saayman lei die Nagmaal. Tema: Onthou om te onthou

Kerksaal, Eerstelaan 38, om 08:30: Ds. Hendrik Saayman lei die Nagmaal. Tema: Onthou om te onthou van DIE KERKKLOK 19 Augustus 2018 Ons gemeente vier Sondag saam Nagmaal. Kom ons berei ons daarvoor voor om die lewende Here te ontmoet. Ons dank Hom by voorbaat vir sy groot genade. Die skriflesings by

Nadere informatie