19 Augustus 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Saailand

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "19 Augustus 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Saailand"

Transcriptie

1 19 Augustus 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Saailand KERKLIKE JAAR Vandag is 13de Sondag in Koninkrykstyd. Die avontuur van die Jesus lewe word ontdek in die gewone en dit is in hierdie elke dag waar ons genooi word om God te volg wat ons roep om saam met God te leef en te werk waar God die wêreld nuut maak. Ons visa vir hierdie avontuur is egter om die geskenk van kindskap te ontgin want ons almal is kinders in God se gemeente, oud en jonk. Toe die kunstenaar Pablo Picasso op 85 jarige ouderdom gevra is hoekom sy kunswerke aan die begin van sy lewe so ernstig en strak was en sy latere werke so kleurvol en energiek het hy geantword: Dit is maklik om te verduidelik: Dit vat n lang tyd om jonk te word. Mag hierdie Koningkrykstyd vir ons almal n tyd wees om weer jonk te word en aansluit by die Meester van die Paradoks wat eens gesê het: Dit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemel kom nie. Die kleur in Koninkrykstyd is skakerings van groen, wat groei simboliseer. Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. Mat. 11:28-29

2 Baie welkom aan alle nuwe lidmate en intrekkers. Kom asseblief na die diens voor die kansel bymekaar, sodat ons u kan ontmoet. Hoop julle voel gou tuis in ons gemeente. Selfbeheersing Dames, as julle serpe het wat julle nie meer gebruik nie, bring dit asseblief kerkkantoor toe of laai dit af by Jacqui by Clubville apteek. Dis vir die basaar. As jy by die Eiendomsbediening betrokke wil raak, kontak Wicus by PROGRAM VIR DIE WEEK Ma. 20 Aug 18:00 Basaarvergadering Do. 23 Aug 18:00 Pastorale vergadering Vr. 24 Aug Voedingskema SPAR uitreik So. 26 Aug 09:00 Voedingskemavergadering Kom drink gerus saam tee of koffie tussen die eredienste by die kombuis in die saal. ATTESTATE ONTVANG BELYDENDE LIDMATE Mulder: George Benjamin Mulder: Maryn (neé Van Jaardveldt) Mulder: Melanie Mulder: Janke Mulder: Martha-Ryna Theron: Nicolas Jacobus Van Straaten Theron: Jolaine (neé Du Plooy) DOOPLIDMATE Mulder: Dawid Eduard Christiaan Theron: Minke Theron: Thomas Arnoldus BIDUUR Dinsdae om 17:30 in die konsistorie. Kontak gerus vir Johnathan by As jy by die Erediensbediening betrokke wil raak, kontak Theo by DOOP Registrasie vir die doop op 7 Oktober sluit op 31 Augustus.

3 VERJAARSDAE Augustus Anzcoiré Barnard 20/08 Vivienne Coetzer 20/08 Vian de Beer 20/08 Samanthé Fourie 20/08 Shaun Gerhard 20/08 Grobbie Grobler 20/08 Ken Hallet 20/08 Beatrice Jansen van Rensburg 20/08 Tertia Nieuwoudt 20/08 Jaques Olivier 20/08 Michélle Oosthuizen 20/08 Chenique Schoeman 20/08 Amanda van der Merwe 20/08 Krikkie van der Merwe 20/08 Danie Venter 20/08 Zandri Dannhauser 21/08 Mona Engelbrecht 21/08 Natalie Harmse 21/08 Melanie Louw 21/08 Lorette Mostert 21/08 Cherine Oosthuizen 21/08 Henk Pienaar 21/08 SJ Pieterse 21/08 Rudi Posthumus 21/08 Mieke van Heerden 21/08 Aneri van Tonder 21/08 Mariska Venter 21/08 Barry Viljoen 21/08 Walt du Toit 22/08 Sulize du Toit 22/08 Melissa Fourie 22/08 Victor Frazao 22/08 Deon Joubert 22/08 Thomas Labuschagne 22/08 Carlo Lourens 22/08 Janine Neethling 22/08 Danielje Oosthuizen 22/08 Angelique Stoltz 22/08 Wouter van der Merwe 22/08 Magda van der Walt 22/08 Jaco Coetzee 23/08 Basie Olckers 23/08 Charley Reed 23/08 Ben Rens 23/08 Nicolle Rodriques 23/08 Johan Smit 23/08 Marinda Stoltz 23/08 Petro Visser 23/08 Zandramé Britz 24/08 Benita du Plessis 24/08 Willem du Plooy 24/08 Susan Kitshoff 24/08 Leané Nordman 24/08 Jacolien Snyman 24/08 Friso van der Wal 24/08 Mieke van der Walt 24/08 Driekie van Staden 24/08 Christelle Fourie 25/08 Yomaré Furstenburg 25/08 Michael Gemmel 25/08 Sebastian Jonker 25/08 Isie Prinsloo 25/08 Megan Reed 25/08 Patricia Roscherr 25/08 Mien Schwartz 25/08 Louise-Mari Terblanché 25/08 Daleen van der Walt 25/08 Donovan Weber 25/08 Hannes Wessels 25/08 Marnus Aucamp 26/08 André Fourie 26/08 Daleen Frazao 26/08 Sunel Henning 26/08 Marius Jacobs 26/08 Casper Jansen van Rensburg 26/08 Edmund Johnstone 26/08 Janco Labuschagne 26/08 Danielle Lamprecht 26/08 Louisa Nel 26/08 Hannie Raath 26/08 Pieter Slabber 26/08 Benri van der Merwe 26/08 Lisa Vorster 26/08 Reynard Vorster 26/08 Espee Wessels 26/08

4 INLIGTINGSTOONBANK In die portaal van die saal vir vorms en meer inligting. MXIT Lekker saamwees vir hoërskool leerders, Woensdae om 18:00 in die kerksaal. As jy meer wil weet oor die Erediensbediening, kontak Theo by Veels geluk aan almal wat dié week verjaar. Seën en liefde vir elkeen. Geniet jou dag! BASAAR POEDING Laat weet asseblief dringend vir Nellie by wat se poeding jy wil bydra vir die basaar. KATEGEET BENODIG Ons het baie dringend n Gr. 2 Sondagskoolonderwyser nodig. Kontak asseblief vir Lorraine by die kerkkantoor. As jy by die BASAAR (LENTE KERMIS) OP 31 AUGUSTUS betrokke wil raak, kontak asseblief vir Julinda by A5 blou blaadjies met items benodig by die deure asseblief. Daar sal Sondae na die eerste diens n berader in die moederskamer beskikbaar wees vir gesprekke asook n gespreksgenoot by die gebedskamer indien voorbidding benodig word.

5 Welwillendheid GEBEDSLYS Jan Pelser, Alten Nelson, Rindie van Zyl, Hannelie Kapp, Rozanne Nieuwoudt, Marie Leach, tannie Annatjie Boshoff, oom Peter van Noord, baba Rory Colin, Annetjie Luus, Gerrie Combrink, oom Hennie en tannie Joey Geldenhuys, Henk Groenewald, tannie Lettie Pelser, Willie Fourie, Harry Jenkins, Hannes Brits, Zelda du Preez, Ansie Wessels, Bettie Lubbe, oom Bakkies Nel, Carel Peach, Chris Taljard, Dienie Humphries is oorlede en is Woensdag begrawe. Ons dink aan haar familie. Laat weet asseblief die kerkkantoor as jy weet van iemand wat ons op die lys kan sit of afhaal. As jy meer wil weet omtrent Gemeentebediening, kontak Johan by AFLAAI VAN SKENKINGS EN DONASIES Tydens kerkkantoorure by die Pastorale Sentrum (bruin palisade heining regs van die kerkkantoor of Sondae in die houers by die kerkdeure asseblief. GRIEF SHARE Na die verlies van n geliefde, het ons soms nodig om met iemand te gesels. Ons by Grief Share verstaan. Ons sessies is op Woensdae om 17:30. Kontak gerus die Pastorale Sentrum as jy belangstel. 3 SPESIES HENGELBONANZA 8 September. Ons gemeente bied die kompetisie aan by Forever Resort Loskopdam. Groot pryse te wen. Ons het n paar tieners nodig om te help bote deursoek en volwassenes (mans en dames) om te help met inskrywings, ens. Die persone wat die naweek help, kry gratis staanplek. As jy wil borg of help, kontak asseblief vir Bella by of Kobus by VOEDSELPROJEK ONS HET TANS N BAIE GROOT BEHOEFTE AAN DIE VOLGENDE ITEMS ASSEBLIEF. Bully beef, pilchards, tuna, soya mince, koffie, tee, suiker, oats, weetbix, soppoeier, dames roll-on,mans roll-on, shampoo 2-1 en tandepaste.

6 INSPIREREND NAALDWERKKLASSE VIR HUISHULPE Saterdae om 14:00 in die kerksaal. Kontak Marianna by vir navrae. Die koekiebakkers het dringend eiers, suiker en Stork Bake nodig vir die basaarkoekies asseblief. CRUX KAMP 30 September tot 5 Oktober. Hoërskoolleerders, kom beleef die kamp van jou lewe!!! Meer inligting later beskikbaar. POEDINGVERKOPE Volgende Sondag tussen die twee eredienste by die kombuis. Ons het altyd pannekoekbakkers nodig vir die mark. Skakel asseblief vir Nicolette by KLEREBANK As jy betrokke wil raak, kontak asseblief vir Nicolette by FLINKE VROUE (VROUEDIENS) Om meer te weet, skakel asseblief vir Melanie by WERKSOEKBORD As jy werk soek of werk het vir iemand, gebruik gerus ons inligtingsbord in die saal gratis. GEDENKMUUR As jy meer wil weet, kontak asseblief vir Johan by VROUEBYBELSTUDIE Woensdae om 09:00 in die konsistorie. Kontak Minnie by om meer te weet. BELYDENIS- KAMP 7-9 September Hierdie is n baie spesiale en belangrike kamp vir almal in die Belydenisklas. mark@midsuid Vrydag 2 November vanaf 16:00.

7 DEURKOLLEKTE Die deurkollekte volgende Sondag, gaan aan die Voedselprojek. TOILETTE IS IN DIE SAAL AGTER DIE KERK PERSOONLIKE INLIGTING Laat weet asseblief die kerkkantoor as jou adres, kontaknommers, huwelikstatus of gesin groter of kleiner geword het. Laat weet ons as jy die gemeente verlaat. Ons wil ons data op datum hou en het elkeen se samewerking nodig groot asseblief. HERFSGENOTE Alle senior burgers is baie welkom om deel te word van ons groep. Ons kom weer Vrydag, 14 September om 10:00 bymekaar. Vir meer inligting, kontak gerus vir Minnie by KERSSANGDIENS 18 November om 18:30 Hou jou dagboek oop! SINGLE AND PARENTING Is jy n enkelouer? Indien jy hulp benodig met enkelouerskap, sluit aan by ons Enkelouerskapgroep vir hulp, bemoediging, hoop en leiding met jou reis as enkelouer. Ons begin met n nuwe reeks op Maandae om 18:00, Skakel asseblief vir Maud by die Pastorale Sentrum om te boek. Jy is baie welkom. Vreugde MINI-JADE DANSGROEP As jy kans sien om die jonger kinders af te rig in lofdanse, kontak asseblief vir Lorraine by die kerkkantoor.

8 JEUG Vir enige inligting rondom jeugaangeleenthede (kampe, Sondagskool, Kinderkerk en MXIT, kontak Lorraine by die Kerkkantoor. PREEKREEKS R35 en DVD R50 by die kerkkantoor. VERGETE EN VERLORE ITEMS Kontak gerus die kerkkantoor. Ons het n hele paar items in bewaring. OMGEEGROEPE Om meer uit te vind, kontak Jan by JUNIORKAMP Gr. 4-7 leerders Oktober. Hou solank die naweek oop. As jy hier wil adverteer, kontak die kerkkantoor. R30 per Sondag. Onthou julle kan die Zapper app op julle selfone aflaai. Dit maak betalings vir jou baie makliker en veiliger. Hierdie is die kode vir NG SUID. Jy kan dit gebruik vir dankoffers en enige betaling by die kerk.

9 BASAAR PRYSLYS VLEIS per KG Maalvleis Maer maalvleis Wors Rump Biltong Fillet T-Been Porterhouse steak Prego steak Stirfry Goulash Chuck Brisket Shin Beesstert Short rib Soutvleis Beestong Patties Rachers R65 R75 R68 R110 R195 R150 R95 R100 R120 R90 R90 R70 R70 R52 R98 R70 R98 R60 R75 R62

26 Augustus 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

26 Augustus 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek 26 Augustus 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek KERKLIKE JAAR Vandag is 14de Sondag in Koninkrykstyd. Hierdie seisoen het altyd

Nadere informatie

9 September 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Belydeniskamp

9 September 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Belydeniskamp 9 September 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Belydeniskamp KERKLIKE JAAR Vandag is 16de Sondag in Koninkrykstyd. God se koninkryk is reeds deel

Nadere informatie

14 Oktober 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: St Joseph s Ouetehuis

14 Oktober 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: St Joseph s Ouetehuis 14 Oktober 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: St Joseph s Ouetehuis KERKLIKE JAAR Vandag is 21ste Sondag in Koninkrykstyd. Wanneer ons aan die

Nadere informatie

28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek 28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek KERKLIKE JAAR Vandag is 23ste Sondag in Koninkrykstyd. Vandag is Hervormingsondag,

Nadere informatie

KERKLIKE JAAR - KONINKRYKSTYD

KERKLIKE JAAR - KONINKRYKSTYD 14 Augustus 2016 Prediker: Ds. Wielie van Wyk 08:00 & 10:00 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Mannaprojek 18:00 Veritas & Tieneromgee Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My Johannes

Nadere informatie

13 Januarie 2019 Prediker: D. Kobus de Leeuw Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool

13 Januarie 2019 Prediker: D. Kobus de Leeuw Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool 13 Januarie 2019 Prediker: D. Kobus de Leeuw Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool KERKLIKE JAAR Hierdie is die eerste week na Epifanie, wat op 6 Januarie

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

11 November 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

11 November 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek 11 November 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek KERKLIKE JAAR Vandag is 25ste Sondag in Koninkrykstyd. Hierdie seisoen en die kerklike

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

20 Januarie 2019 Prediker: Ds. Hardus van Nierkerk Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool

20 Januarie 2019 Prediker: Ds. Hardus van Nierkerk Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool 20 Januarie 2019 Prediker: Ds. Hardus van Nierkerk Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool KERKLIKE JAAR Hierdie is die tweede week na Epifanie, wat op 6 Januarie

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het... 40 w00rde uit die hart van susan coetzer Geskenk aan Met de van 40 w00rde uit die hart van susan coetzer carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer koop aanlyn

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens GEMEENTE REËLINGS 14-20 Augustus EREDIENS LERAAR: TEMA: Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) My Storie FOKUSTEKS: Fil.3:14 DEUROFFER: Instituut vir Blindes Kategese en teedrink na die erediens

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad: Facebook: NG Kerk Lindenpark

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad:   Facebook: NG Kerk Lindenpark 15 April 2018 12 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@lindenpark.co.za Ronél Fourie: info@lindenpark.co.za Christa Keuris: christa@keuris.co.za

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

God eer Josef die slaaf

God eer Josef die slaaf Bybel vir Kinders bied aan God eer Josef die slaaf Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Storie 8 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS Eksaminator: M. Swanepoel 11 September 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 40 punte 60 minute Naam: Memorandum Graad 8/ Instruksies:

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Psalm 55 Werp jou bekommernis op die Here Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Ons is hier as gelowiges om ons roeping uit te leef deurdat ons meewerk dat die Koninkryk van

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Die volk van die Here kies vir sonde en teen God. Hulle volhard hardnekkig in hulle ongehoorsaamheid.

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

jy is altyd welkom! VERSORG TOEGERUS GESTUUR Sondae erediens: 09:00 Tuinedal NG Gemeente

jy is altyd welkom! VERSORG TOEGERUS GESTUUR Sondae erediens: 09:00   Tuinedal NG Gemeente jy is altyd welkom! 0 admin@tuinedal.co.za Sondae erediens: 0:00 www.tuinedal.co.za Tuinedal NG Gemeente JANUARIE EPIFANIEFEES NUWEJAARSDAG DOOP VAN JESUS KERKKANTOOR HEROPEN SKOLE HEROPEN Deurkollekte:

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS Geliefde Lourensrivierder Vandag wil ek sommer net n stuk mooi met jou deel wat my weer twee keer laat dink het: Heer met die liefdevolle hart, maak my hart ook so; Heer met die sagte hande, laat my aanraking

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre op en aanvaarding van mekaar verhouding met die Here gerigtheid

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb Leesbegrip nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer Dieretuine/Hannes en die koek/zak bak koekies tyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopas

Nadere informatie

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo Hallo Albatros, Kan julle glo Oktober maand is hier? Ons het so stukkie van somer beleef die afgelope naweek en dit was heerlik al was dit van korte duur. Ek weet nie of julle soos ek voel nie, maar ek

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Deurkollekte Bybelverspreiding

Deurkollekte Bybelverspreiding Kontakbesonderhede Kantoor: Marietjie du Preez infininfo Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: info@ngsuidkus.co.za Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan Vry 8:00

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

CONSTANTIAKRUIN AANKONDIGINGS

CONSTANTIAKRUIN AANKONDIGINGS CONSTANTIAKRUIN AANKONDIGINGS Die Here stuur elkeen van ons na verwondes, binne en buite die gemeente, om lewens te verander deur hulp en hoop te bring! VANDAG SONDAG 01 MEI 2016 INFORMELE DIENS 08:30

Nadere informatie

Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle nuwe lewe saam te begin

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie