Toergroep - welkom in die Kaap

Vergelijkbare documenten
NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap

# AJV. Ouskip 17 tot 19 Augustus 2018

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap - AJV

# Guano Caves 8 tot 10 Junie 2018

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

NASIONAAL GEBIED SAAMTREK OOSTEWAL MAART

Suidwes-Kaap n Naweek in Beeld:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo

Redakteur Johan Chatwind

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

'N LEWENSLES. Voordat jy vandag kla oor die slegte smaak van die kos dink aan diegene wat niks het om te eet nie,

Welkom by Die Storie God se storie

Vrugtefees Januarie Skimkamp Bridhgetown Februarie Oostewal Maart 2012 SAWA SUIDWES-KAAP

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

As julle enige vrae het, iets

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

JANUARIE 2018 Sondag

Jakkals lê eendag heerlik en

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Pragtige Koningin Ester

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Paulus en sy vriende vertel ander van God

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Antonieme en sinonieme

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Ondervoorsitter: Danie Momberg

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Jesaja sien die Toekoms

Jona en die Groot Vis

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Die Groot Muur van Nehemia

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Jona en die Groot Vis

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van

Frankfort, Presidente 2013, Koppisol

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Transcriptie:

#112016 Nasionaal - Yzerfontein - 10 tot 12 Maart 2017 Hierdie naweek is aangebied deur Streek Noord-Boland. Ons het uitgesien na hierdie naweek, om weer saam met al vier Gebied Goeie Hoop se streke te kamp. Ons het vooraf geweet dat dit 'n rustige kamp gaan wees met geen gesamentlike aktiwiteite nie. Net n kuiernaweek so by die see. SAWA Presidentspaar, Nico en Sarie Spaumer, het by ons kom aansluit met n toergroep vanuit die Noorde. Toergroep - welkom in die Kaap 1

Amper 80 woonwaens word verwag die naweek.teen die tyd wat ons inry by die woonwapark, is dit al mooi vol. Dis 'n baie warm dag vir ons in die Kaap, so in jou agterkop kry jy nou al die fietstoer mense jammer, as die weer so bly tot Sondag. Sonja Snyman, na 'n Skimkamp is dit lekker om net rustig te wees. Verna Jordaan word hier bygestaan deur vele helpers om hul woonwa reg te kry en te begin kamp. Die hoephoep het op die gras kom kos soek deur sy bek diep in die grond te druk. 2

Martin Keulder van Noord-Boland het die boekevat waargeneem en op 'n praktiese manier met ons gesels. Peet Hugo, Gebiedsvoorsitter, heet almal welkom by Gebied Helderberg. Ja, dis jou eie streek wat hier deur kom. Die foutjie is gou reggestel met Gebied Goeiehoop. Vrydag groet ons met 'n windstil aand en die son wat wegsak in die diep blou see. 3

Baie vroeg Saterdagoggend is ek langs die see om 'n paar foto's te neem. Dit was spesiaal en werklik 'n mooi gesig. Iewers op die horison sluk die see die maan ook in. Nou moet ek bieg. Die naweek was daar min rondbeweeg tussen die Sawanante met die kamera, so amper asof ek vergeet het om foto's te neem. Ek dink dis meer 'n geval van waar ons gestaan het, heel aan die noordekant van die kampterrein. Saterdagoggend word 'n gebiedsvergadering gehou om saam met Nico Spaumer, SAWA President, die 2017 Kongresreëlings te bespreek. In Gebied Goeie Hoop is daar goeie samewerking tussen die streke en is dit goed om te ervaar hoe dinge in plek val vir die kongres. Maak nou al seker dat jy die naweek kom saamkamp. Elke Sawanant moet iewers 'n kongres bywoon om so die groter Sawa te ervaar. Kongres te Ouskip 13 tot 15 Oktober 2017 4

Fred se boodskap tydens boekvat, sluit mooi aan by Vrydagaand s'n. Ons beweeg nou in lydenstyd in. Petro Steyn het dit op haar hart dat ons vir Paul Steyn in gebed opdra. Pietie van Deventer het voorgegaan in gebed. Die Here is getrou, Paul is uit die hospitaal en die bekende "hoor my lied" is weer uitbasuin. Alle eer aan Hom! Foto op gesigboek gekry - Salome low 5

Saterdagaand het die toergroep by Suidwes-Kaap kom kuier. Die wind het kop uitgesteek en 'n "straatbraai" sou nie werk nie. Ons het toe geskuif na waar dit meer beskut is. Ohna Oosthuizen, Teresa le Roux en Janine Theron het slaai gemaak. Die manne het mossels op die kole gebraai en 'n seekospot gemaak vir voorgereg. Hier is gesels en geproe en weer geproe en toe geëet. Die wind het gaan lê. Sawanante se harte klop dieselfde al kom jy nou van waar ook al. 6

7

Vroegoggend verneem ons dat Kaapstad fietstoer gekanselleer is omdat die wind 100km/uur waai. Jammer vir al die SWK lede wat sou gaan ry het, maar veiligheid kom eerste. Petrus en Janine Theron het die voorsang gelei waarna Theo Roux die woord bedien het. Foto; Hanlo Engelbrecht Peet Hugo het die bedankings gedoen, na 'n baie lekker rustige Nasionale kamp. Kampleiers vir die naweek. Greg Albrecht (Noord-Boland); Christo Snyman (Albatros); Peet Hugo; Joleen van Aarde(Helderberg); en Danny le Roux (Suidwes-Kaap). 8

Nico Spaumer het groete oorgedra vanaf die dagbestuur. Hier het ons ook gehoor dat hul opgewonde is dat die kongres die jaar in die Kaap aangebied word. Na dit alles was daar iets te ete, koffie en tee. Toergroep: Frieda Burger, Marthie en Lokkie van Breda, Attie en Lilian Meintjies, IW en Elize van der Merwe, Nico en Sarie Spaumer. 9

Lokkie van Breda en Attie Meintjies Ai, en so moet ons ook groet. Dit was goed om julle te ontmoet. Kom kuier weer in die Kaap tydens die kongres. 10

SWK GOSPEL SHOW Hierdie is baie spesiaal, 'n Gospel Show vir SWK! Hoe word so iets gebore? Wie saal so iets op?.. Pastoor Andre Heyns... Iewers het God hierdie in jou gedagtes kom plant. Gaan groot...300 mense...'n show met 'n "live band"... Regte klankstelsels, so werk die Here. Kom ons doen ons deel, en koop kaartjies, sommer vir jou buurman ook.. Dit gaan 'n kuieraand wees, met eetgoed en iets te drinke, wat daar verkoop gaan word. Die kaartjies is te koop by elke bestuurslid. Paul Steyn staan Pa vir die reëlings binne SWK. Baie sterkte, vir die groot geleentheid. Waar: AGS gemeente Durbanville Datum: 3 Junie 2017 Koste: R75 per persoon en skoolkinders gratis Kaartjies is beskikbaar by enige bestuurslid, nooi jou vriende en familie saam. 11

Pleisterblad A)Yolanda Heyns het 'n voetoperasie ondergaan. b)pietie van Deventer se bakkie is gesteel. c)riaan se woonwa het 'n papwiel gehad. 12

Spog blad Daar is groot deurbraak gemaak in Paul Steyn se behandeling. Stuur asb. vir ons die spog inligting deur sodat ons dit hier kan plaas. 13

Kan julle glo...ons bollie blad is leeg...niemand het iets in Bollie se oor gefluister nie. Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. *Kampbywoning: 78 lede as ek reg tel. *Ons volgende kamp is by Onrus 21 to 23 April 2017. *Bestuurslid verantwoordelik: Paul Steyn *Foto s geneem deur Petrus & Janine Theron, tensy anders aangedui. Dankie vir die foto-bydraes. Stuur gerus van jul foto s vir my, na n kamp. *Kommentaar is altyd welkom. Epos: theron.pj@mweb.co.za Redakteur Petrus Theron 14

Verjaarsdae - April Datum Mans Datum Dames Datum Kinders 1 Barend Hagen 1 Sippie Henning 1 Dienie Oosthuizen 2 Carlo Van Zyl 2 2 3 Ian Heyns 3 3 5 5 Karin Heyns 5 11 11 11 Anche Louw 12 12 Adrie Retief 12 16 16 Tienie Havenga 16 18 Francois Burggraaf 18 Agnus Mitchell 18 Wahldu Burggraaf Johan van den Heever 18 18 18 20 Johan Havenga 20 20 22 22 22 Louis Stemmet 23 Louis Stemmet 23 23 24 Faul Retief 24 24 26 26 26 Simone Basson 27 Koos Hattingh 27 27 28 28 28 Hanré Engelbrecht 29 29 Jenette Heyneke 29 Bertus Louw 29 Andre Hattingh 30 30 Brenda De Villiers 30 Huweliksherdenkings - April Datum Naam 4 Paul & Tersia Marais 17 Faul & Adri Retief 15

PIETER HENNING DANNY LE ROUX HANLO ENGELBRECHT PETRO STEYN VOORSITTER ONDERVOORSITTER REKENMEESTER SEKRETARESSE 082-339-3603 082-446-7254 072-487-2755 074-180-1658 VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG BOONZAAIER LOUIE-CECILE V BOTHA KOBUS M BRUWER GERRIT M DE VILLIERS BRENDA V POTGIETER ANDRE M BOTHA NICOLETTE V BRUWER ILONA V LUDICK NEIL M HARDCASTLE PETER M BOTHA NINA Kd ENGELBRECHT MELICIA V DE VILLIERS LIZE-MARI Kd HARDCASTLE ANINA V BOTHA CHRISTIAAN Ks ENGELBRECHT RIKUS Ks DE VILLIERS DE WET Ks HARDCASTLE HENRY Ks BOTHA KOBUS M ENGELBRECHT HANRé Ks LUDICK SHAI Kd HAVENGA JOHAN M SNYMAN SONJA V HATTINGH KOOS M FERREIRA MARIUS M HAVENGA ADRI V FOSTER ALEC M HATTINGH JUANI-CORI V FERREIRA REINET V JONKER ANDRE M FOSTER JOAN V HATTINGH ANDRE Ks GERBER FRIKKIE M V o o g d e - - G r o e p e JONKER WENDY V GERBER HERMAN M HATTINGH THOMAS Ks GERBER SUSAN V KAPP ANDRE M GERBER MARIETA V HEYNS IAN M GREEFF BERT M KAPP MELISSA V HAVENGA HANS M HEYNS ANTWANETTE V GREEFF NATALIE V KAPP ISABELLA Kd HAVENGA TIENIE V LOUW NELIUS M OOSTHUIZEN JOHAN M KAPP GUSTAV Ks MEYER JAN M LOUW MIA V OOSTHUIZEN OHNA V MITCHELL JOHN M MEYER PETRO V LOUW ANCHE Kd STEMMET LOUIS M MITCHELL AGNUS V STEMMET PIETER M LOUW BERTUS Ks STEMMET CHANNé V MITCHELL DENNIS M STEMMET TALITA V LOUW TIAAN Ks STEMMET LOUIS Ks MITCHELL LOUISE V VD HEEVER JOHAN M PIENAAR BENNIE M STEYN PIET M RETIEF FAUL M VD HEEVER ALET V ROSENBROCK PAUL M STEYN ANTOINETTE V RETIEF ADRIE V ROSENBROCK ADELL V STEYN RIAAN M VAN ZYL CARLO M ROSENBROCK MONET Ks VILJOEN JOHAN M VAN ZYL MELANIE V ROSENBROCK RUBEN Ks VILJOEN ROZETTE V VAN ZYL CARA Kd STRYDOM ALET V VAN ZYL REINHARDT Ks SWANEPOEL LOUIS M LOW SALOME V TRUTER FREDDIE M TERESA LE ROUX PETRUS THERON JANSEN VAN CARLA SMIT JEUGVERTEENWOORDIGER REDAKTEUR NOORDWYK LOUISE V LOERIEVERTEENWOORDIGER 082-428-0340 083-625-5418 PAUL STEYN 082-426-6888 VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG SKAKELBEAMPTE VAN NAAM GESLAG ALSTON NEVILLE M DELPORT HENNIE M 074-484-2111 BASSON NICO M BURGGRAAFF FRANCOIS M DELPORT SONJA V VAN NAAM GESLAG BASSON VEROESKA V BURGGRAAFF SURETHA V DU TOIT ANNA MAREE V BOTHA ANDRE M BASSON SIMONE Kd BURGGRAAFF VERNETTE Kd HAGEN BAREND M BOTHA ELMARIE V CHAMBERLAIN MICHAEL M BURGGRAAFF WAHLDU Ks JONES TOMMY M GRIESEL DAVE M CHAMBERLAIN STEFANIE V ERASMUS DRIES M JONES NATASCHA V GRIESEL KOEKIE V CHAMBERLAIN CHRISMARI Kd ERASMUS BELINDA V JONES JOHANE Kd HEYNEKE JEAN M CHAMBERLAIN EDUAN Ks GOSLETT NIëL M JORDAAN NEELS M HEYNEKE JENETTE V HENDRA RON M GOSLETT ROZEL V JORDAAN VERNA V HEYNEKE JANICE Kd HENDRA JUDY V GOSLETT KRISTIE Kd JORDAAN HANRE Ks HEYNS HANNES M MARAIS PAUL M HAVENGA LOUIS M JORDAAN ANE Kd HEYNS YOLANDA V MARAIS TERSIA V HAVENGA ELSABE V MITCHELL JAMES M REINKE FRANS M McDONALD JOHN M HEYNS ANDRE M MITCHELL IRENE V REINKE BETTIE V McDONALD ENGELA V HEYNS KARIN V SWATTON WILLIAM M STEYN ISABEL V OOSTHUIZEN KOOS M LE ROUX DANE Ks SWATTON ARINA V VAN DEVENTER PIETER M OOSTHUIZEN HENDRIENA V LOUW JOHNNIE M THERON JANINE V VAN DEVENTER ANNA V ROSSOUW JOHAN M LOUW JUTTA V THERON GERHARDUS Ks VAN NIEKERK NADIA V ROSSOUW HANLIE V MITCHELL ARCHIE M WILLIAMS RAYMOND M VILJOEN SAILOR M SCHEEPERS TOMMIE M WILLIAMS TESSA V VILJOEN ESTIE V SCHEEPERS THERESA V 16

KAMPPROGRAM vir 2016/2017 DATUM van KAMP PLEK WIE VERANTWOORDELIK? SEPTEMBER 2016 16 tot 18 YZERFONTEIN NUWE BESTUUR OKTOBER 2016 21 tot 23 NIGHTSKY PETRUS THERON NOVEMBER 2016 18 tot 20 JANUARIE 2017 20 tot 22 MOUNTAIN BREEZE KERSKAMP OOSTEWAL VRUGTEFEES PIETER HENNING en TERESA le ROUX PETRO STEYN FEBRUARIE 2017 24 tot 26 SKIMKAMP DANNY le ROUX FEBRUARIE 2017 10 tot 12 MAART 2017 10 tot 12 BRIDGETOWN BESTUURS KAMP YZERFONTEIN NASIONAAL BUSTUUR DANNY le ROUX APRIL 2017 21 tot 23 ONRUS PAUL STEYN MEI 2017 1 tot 21 SANPARKE TOER OOM DAVE GRIESSEL MEI 2017 19 tot 21 IMHOFF HANLO ENGELBRECHT JUNIE 2017 15 tot 18 MONTAGU TERESA le ROUX JULIE 2017 21 tot 23 BRIDGETOWN CARLA SMIT AUGUSTUS 2017 25 tot 27 MOUNTAIN BREEZE AJV DANNY le ROUX SEPTEMBER 2017 15 tot 17 DORINGLAAGTE NUWE BESTUUR SEPTEMBER 2017 21 tot 25 BLOMMETOER DANNY le ROUX OKTOBER 2017 20 tot 22 SKURWEKOP NUWE BESTUUR NOVEMBER 2017 10 tot 12 BERGRIVIER VOORSITTER en JEUGVERTEENWOORDIGER 17